Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » (no subject)
(no subject) [boodskap #45724] Wo, 04 Julie 2001 00:42
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Net soos ons nog wag vir "Danielle" se apologie oor die dinge
wat sy oor Ferdi se vrou gesê het, wag ons ook nou vir
Annette se apologie oor die manier waarop sy die dorp en
mense van Swellendam beswadder het en minagtend van
hulle gepraat het.

Die hele kappiekommando van die Derde Republiek
se Waarheidskommissie.
Vorige onderwerp: Die Siek Staatsdiens
Volgende onderwerp: Puk se webwerf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 22 18:07:59 MGT 2024