Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wonen in Zuid-Afrika
wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45704] Di, 03 Julie 2001 19:29 na volgende boodskap
Jean-Paul Bierens  is tans af-lyn  Jean-Paul Bierens
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wie weet er interessante sites over het gaan wonen en vestigen in Kaapstad?

Jean-Paul
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45737 is 'n antwoord op boodskap #45704] Wo, 04 Julie 2001 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jul 2001 21:29:22 +0200, "Jean-Paul Bierens"
wrote:

> Wie weet er interessante sites over het gaan wonen en vestigen in Kaapstad?
>
> Jean-Paul

kijk voor www.annette.kaapstad.co.za


>
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45739 is 'n antwoord op boodskap #45737] Wo, 04 Julie 2001 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie mooie huise is daar.
Ek het 'n huis gekoop.
En jy mag raai wie my buurvrou word!!!

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:19g5kt4l28l32bdrcd26lh4jcbf7gjua11@4ax.com...
> On Tue, 3 Jul 2001 21:29:22 +0200, "Jean-Paul Bierens"
> wrote:
>
>> Wie weet er interessante sites over het gaan wonen en vestigen in Kaapstad?
>>
>> Jean-Paul
>
>
> kijk voor www.annette.kaapstad.co.za
>
>
>>
>
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45742 is 'n antwoord op boodskap #45737] Wo, 04 Julie 2001 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, dis nie mooi nie;))))
Vertaal mooi asseblief - wil die man weet van huise koop/huur/vakansie of
van vakansie in die Kaap?
Ek kan hom help as ek kan verstaan wat hy wil hê:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:19g5kt4l28l32bdrcd26lh4jcbf7gjua11@4ax.com...
> On Tue, 3 Jul 2001 21:29:22 +0200, "Jean-Paul Bierens"
> wrote:
>
>> Wie weet er interessante sites over het gaan wonen en vestigen in Kaapstad?
>>
>> Jean-Paul
>
>
> kijk voor www.annette.kaapstad.co.za
>
>
>>
>
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45748 is 'n antwoord op boodskap #45742] Wo, 04 Julie 2001 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag tog Annette,

Jean-Paul kan wel teen 'n grappie .
Maar dalk kan hy jou nie verstaan in Afrikaans nie.
Ek sal so goedwees vir julle te help.

JP, Annette vraagt, of je een huisje wilt huren/kopen, is het voor vakantie,
of permanent verblijf??
Zij woont daar en wil je graag helpen, maar dan moet je iets meer info
geven.

Annette en haar klein Salvation Army

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9huiob$f0erm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Davie, dis nie mooi nie;))))
> Vertaal mooi asseblief - wil die man weet van huise koop/huur/vakansie of
> van vakansie in die Kaap?
> Ek kan hom help as ek kan verstaan wat hy wil hê:))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:19g5kt4l28l32bdrcd26lh4jcbf7gjua11@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jul 2001 21:29:22 +0200, "Jean-Paul Bierens"
>> wrote:
>>
>>> Wie weet er interessante sites over het gaan wonen en vestigen in
> Kaapstad?
>>>
>>> Jean-Paul
>>
>>
>> kijk voor www.annette.kaapstad.co.za
>>
>>
>>>
>>
>
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45749 is 'n antwoord op boodskap #45742] Wo, 04 Julie 2001 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
en nie te vergeet die rooiwyn :-)))
"Annette" skryf in boodskap news:9huiob$f0erm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Davie, dis nie mooi nie;))))
> Vertaal mooi asseblief - wil die man weet van huise koop/huur/vakansie of
> van vakansie in die Kaap?
> Ek kan hom help as ek kan verstaan wat hy wil hê:))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:19g5kt4l28l32bdrcd26lh4jcbf7gjua11@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jul 2001 21:29:22 +0200, "Jean-Paul Bierens"
>> wrote:
>>
>>> Wie weet er interessante sites over het gaan wonen en vestigen in
> Kaapstad?
>>>
>>> Jean-Paul
>>
>>
>> kijk voor www.annette.kaapstad.co.za
>>
>>
>>>
>>
>
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45751 is 'n antwoord op boodskap #45749] Wo, 04 Julie 2001 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Dankie:)))) Vertel die man hy moet vir my rooiwyn stuur vir my moeite:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9huk6b$20a$1@news1.xs4all.nl...
> en nie te vergeet die rooiwyn :-)))
> "Annette" schreef in bericht
> news:9huiob$f0erm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Davie, dis nie mooi nie;))))
>> Vertaal mooi asseblief - wil die man weet van huise koop/huur/vakansie of
>> van vakansie in die Kaap?
>> Ek kan hom help as ek kan verstaan wat hy wil hê:))
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:19g5kt4l28l32bdrcd26lh4jcbf7gjua11@4ax.com...
>>> On Tue, 3 Jul 2001 21:29:22 +0200, "Jean-Paul Bierens"
>>> wrote:
>>>
>>>> Wie weet er interessante sites over het gaan wonen en vestigen in
>> Kaapstad?
>>>>
>>>> Jean-Paul
>>>
>>>
>>> kijk voor www.annette.kaapstad.co.za
>>>
>>>
>>>>
>>>
>>
>
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45771 is 'n antwoord op boodskap #45751] Wo, 04 Julie 2001 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9humg4$esf81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja Dankie:)))) Vertel die man hy moet vir my rooiwyn stuur vir my moeite:)))
> Annette
> :))

Ek beveel met graagte 'n goeie Bordoux aan. Ek versuip my aan die goed.

-Gideon-
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45782 is 'n antwoord op boodskap #45771] Wo, 04 Julie 2001 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan niks verkeerd sien met jou smaak in rooiwyn nie Gids:))
Annette

Gids skryf in boodskap news:uRE07.179750$u5.3522830@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9humg4$esf81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja Dankie:)))) Vertel die man hy moet vir my rooiwyn stuur vir my
> moeite:)))
>> Annette
>> :))
>
> Ek beveel met graagte 'n goeie Bordoux aan. Ek versuip my aan die goed.
>
> -Gideon-
>
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45797 is 'n antwoord op boodskap #45771] Wo, 04 Julie 2001 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Gids" skryf in boodskap news:uRE07.179750$u5.3522830@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9humg4$esf81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja Dankie:)))) Vertel die man hy moet vir my rooiwyn stuur vir my
> moeite:)))
>> Annette
>> :))
>
> Ek beveel met graagte 'n goeie Bordoux aan. Ek versuip my aan die goed.
>
> -Gideon-

Oke, ek is blond, maar my is vertel dat jy wyn moet drink en nie in swem
nie, seker as jy nie jou swemdiploma het nie.

Gr.Rico
>
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45802 is 'n antwoord op boodskap #45704] Wo, 04 Julie 2001 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Jul 2001 22:05:21 +0200, "Tobie" wrote:

>
> heheheh
> ~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> The page cannot be displayed
>

Ja vryf dit in Tobie... Annette het my ook reeds uitgetrap. :-)))

DD
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45803 is 'n antwoord op boodskap #45737] Wo, 04 Julie 2001 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
heheheh
~~~~~~~~~~~~~~~~

The page cannot be displayed
The page you are looking for is currently unavailable. The Web
site might be experiencing technical difficulties, or you may
need to adjust your browser settings.

------------------------------------------------------------ -----
---------------

Please try the following:

Click the Refresh button, or try again later.

If you typed the page address in the Address bar, make sure that
it is spelled correctly.

To check your connection settings, click the Tools menu, and then
click Internet Options. On the Connections tab, click Settings.
The settings should match those provided by your local area
network (LAN) administrator or Internet service provider (ISP).
If your Network Administrator has enabled it, Microsoft Windows
can examine your network and automatically discover network
connection settings.
If you would like Windows to try and discover them,
click Detect Network Settings
Some sites require 128-bit connection security. Click the Help
menu and then click About Internet Explorer to determine what
strength security you have installed.
If you are trying to reach a secure site, make sure your Security
settings can support it. Click the Tools menu, and then click
Internet Options. On the Advanced tab, scroll to the Security
section and check settings for SSL 2.0, SSL 3.0, TLS 1.0, PCT
1.0.
Click the Back button to try another link.

Cannot find server or DNS Error
Internet Explorer
--

"Davie Davis" skryf in boodskap news:19g5kt4l28l32bdrcd26lh4jcbf7gjua11@4ax.com...
: On Tue, 3 Jul 2001 21:29:22 +0200, "Jean-Paul Bierens"
: wrote:
:
: >Wie weet er interessante sites over het gaan wonen en vestigen
in Kaapstad?
: >
: >Jean-Paul
:
:
: kijk voor www.annette.kaapstad.co.za
:
:
: >
:
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45814 is 'n antwoord op boodskap #45797] Wo, 04 Julie 2001 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:9hvop7$b4f$1@news1.xs4all.nl...
>>>
>> Ek beveel met graagte 'n goeie Bordoux aan. Ek versuip my aan die goed.
>>
>> -Gideon-
>
>
> Oke, ek is blond, maar my is vertel dat jy wyn moet drink en nie in swem
> nie, seker as jy nie jou swemdiploma het nie.
>
> Gr.Rico

Dit is net die diepte wat verskil, Rico

-Gideon-
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45824 is 'n antwoord op boodskap #45802] Do, 05 Julie 2001 01:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
"Uitgetrap" op 'n mooi, sagte manier;)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:uit6kts3ugr4mkq5bftl3ee5eaqm3nh2u4@4ax.com...
> On Wed, 4 Jul 2001 22:05:21 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>>
>> heheheh
>> ~~~~~~~~~~~~~~~~
>>
>> The page cannot be displayed
>>
>
> Ja vryf dit in Tobie... Annette het my ook reeds uitgetrap. :-)))
>
> DD
>
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45869 is 'n antwoord op boodskap #45802] Do, 05 Julie 2001 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis wrote:
: Ja vryf dit in Tobie... Annette het my ook reeds uitgetrap.
:-)))
:
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
my arme plat vriend, ek weet hoeveel Annette weeg
................ :-(
--
------------------------------------------------------------ -----
Die beste helpende hand is aan die einde van jou eie arm.
------------------------------------------------------------ -----
Re: wonen in Zuid-Afrika [boodskap #45935 is 'n antwoord op boodskap #45869] Vr, 06 Julie 2001 23:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat jy ook al vermoed hoeveel ek weeg - jy is ten minste 10 kg uit;))))
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9i52gh$or$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Davie Davis wrote:
> : Ja vryf dit in Tobie... Annette het my ook reeds uitgetrap.
> :-)))
> :
> : DD
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> my arme plat vriend, ek weet hoeveel Annette weeg
> ................ :-(
> --
> ------------------------------------------------------------ -----
> Die beste helpende hand is aan die einde van jou eie arm.
> ------------------------------------------------------------ -----
>
Vorige onderwerp: Re: NIKS Dankie Holland
Volgende onderwerp: The fourth of July
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:13:06 MGT 2024