Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons weet dit al lankal
Ons weet dit al lankal [boodskap #45570] So, 01 Julie 2001 17:45 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Britse koerant sê Mbeki is Marxisties
ANDRÉ BOTHA

DIE reënboog van die Suid-Afrikaanse nasie onder pres. Thabo Mbeki vervaag
teen die Afrika-lug. Suid-Afrika het 'n land geword waarin swart en wit
toenemend gepolariseer word, en waarin blanke liberale "so skaars soos wit
renosters word".
Dit is die verdoemende oordeel wat in die Britse koerant Daily Mail oor
Mbeki uitgespreek word ná sy besoek aan Brittanje verlede week.
Peter Taylor, wat al die afgelope 20 jaar oor Suid-Afrika verslag doen, gaan
in 'n artikel in die koerant so ver as om te vra of Mbeki werklik verdien
het om op sy besoek deur die Britse koningin ontvang te word.
Selfs die opskrif van die artikel is veroordelend: The Queen, and a man
destroying Mandela's legacy.
"Agter daardie innemende glimlag is die brein van 'n klassieke Marxistiese
apparatchik: dogmaties, outoritêr en, wanneer dit nodig is, meedoënloos,"
skryf Taylor.
Hy skryf Mbeki het in die stryd om by Mandela oor te neem, van verskeie
teenstanders ontslae geraak.
Hy is onverdraagsaam oor mediakritiek.
Misdaadsyfers is sê sleg dat die regering dit nie wil bekend maak nie.
Onder Mbeki se presidentskap het buitelandse beleggings met 50% afgeneem.En
selfs oud-pres. Nelson Mandela het al verwys na toenemende korrupsie en
vrese by minderhede.
Taylor skryf Mbeki se afsydigheid en ondoeltreffendheid kan daaraan
toegeskryf word dat hy nie 'n meritokraat is nie, maar 'n lid van die ANC se
heersersklas.
Hy maak korte mette van die idee van 'n Afrika-renaissance, en bestempel dit
as 'n "halfgebakte idee dat die beweerde glorie van semi-mitiese
Afrika-beskawings herstel kan word".
Mbeki se Afrikanisme bring mee dat almal wat nie met die ANC saamstem nie,
as rassisties afgemaak word.
"Dit wissel van die sowat 2 000 professionele mense per maand wat emigreer
eerder as om hul loopbane deur regstellende aksie te laat kortwiek, tot die
dapperder deel van die media," skryf Taylor.
"Onder Mbeki is Suid-Afrika nou 'n land waar 200 polisiemanne jaarliks
doodgemaak word, waar standaarde van universiteite geval het omdat studente
eksamens as elitisties bestempel.
"Dit is waar die minister van privatisering 'n Kommunis is, soos 'n derde
van die kabinet, en waar die meeste nie huur, water- en
elektrisiteitsrekeninge betaal nie, en nie-betaling as 'n mensereg beskou."
Belangrikste van alles, dit is 'n land waar swart en wit toenemend
gepolariseer word.
"Die reënboognasie het 'n politieke illusionis soos Mandela nodig gehad om
dit aan die gang te hou, en onder Mbeki het die reënboog teen die
donderwolke van die Afrika-lug verdwyn."
Re: Ons weet dit al lankal [boodskap #45573 is 'n antwoord op boodskap #45570] So, 01 Julie 2001 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Frikkie - het jy die artikel gelees wat 'n Amerikaner geskryf het oor Mbeki
wat homself ( en indirek ons - ons ou nou wil of te not) nog verder
internasionaal vervreem het deur nie die Internasionale Vigs samespreking by
die Verenigde Volke by te woon nie?

Die meeste van ons weet mos dat nie alle stil, pyprokende "peinsers" en
denkers slim leiers is nie.
Annette

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:9hnnoa$kpp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Britse koerant sê Mbeki is Marxisties
> ANDRÉ BOTHA
>
> DIE reënboog van die Suid-Afrikaanse nasie onder pres. Thabo Mbeki vervaag
> teen die Afrika-lug. Suid-Afrika het 'n land geword waarin swart en wit
> toenemend gepolariseer word, en waarin blanke liberale "so skaars soos wit
> renosters word".
> Dit is die verdoemende oordeel wat in die Britse koerant Daily Mail oor
> Mbeki uitgespreek word ná sy besoek aan Brittanje verlede week.
> Peter Taylor, wat al die afgelope 20 jaar oor Suid-Afrika verslag doen, gaan
> in 'n artikel in die koerant so ver as om te vra of Mbeki werklik verdien
> het om op sy besoek deur die Britse koningin ontvang te word.
> Selfs die opskrif van die artikel is veroordelend: The Queen, and a man
> destroying Mandela's legacy.
> "Agter daardie innemende glimlag is die brein van 'n klassieke Marxistiese
> apparatchik: dogmaties, outoritêr en, wanneer dit nodig is, meedoënloos,"
> skryf Taylor.
> Hy skryf Mbeki het in die stryd om by Mandela oor te neem, van verskeie
> teenstanders ontslae geraak.
> Hy is onverdraagsaam oor mediakritiek.
> Misdaadsyfers is sê sleg dat die regering dit nie wil bekend maak nie.
> Onder Mbeki se presidentskap het buitelandse beleggings met 50% afgeneem.En
> selfs oud-pres. Nelson Mandela het al verwys na toenemende korrupsie en
> vrese by minderhede.
> Taylor skryf Mbeki se afsydigheid en ondoeltreffendheid kan daaraan
> toegeskryf word dat hy nie 'n meritokraat is nie, maar 'n lid van die ANC se
> heersersklas.
> Hy maak korte mette van die idee van 'n Afrika-renaissance, en bestempel dit
> as 'n "halfgebakte idee dat die beweerde glorie van semi-mitiese
> Afrika-beskawings herstel kan word".
> Mbeki se Afrikanisme bring mee dat almal wat nie met die ANC saamstem nie,
> as rassisties afgemaak word.
> "Dit wissel van die sowat 2 000 professionele mense per maand wat emigreer
> eerder as om hul loopbane deur regstellende aksie te laat kortwiek, tot die
> dapperder deel van die media," skryf Taylor.
> "Onder Mbeki is Suid-Afrika nou 'n land waar 200 polisiemanne jaarliks
> doodgemaak word, waar standaarde van universiteite geval het omdat studente
> eksamens as elitisties bestempel.
> "Dit is waar die minister van privatisering 'n Kommunis is, soos 'n derde
> van die kabinet, en waar die meeste nie huur, water- en
> elektrisiteitsrekeninge betaal nie, en nie-betaling as 'n mensereg beskou."
> Belangrikste van alles, dit is 'n land waar swart en wit toenemend
> gepolariseer word.
> "Die reënboognasie het 'n politieke illusionis soos Mandela nodig gehad om
> dit aan die gang te hou, en onder Mbeki het die reënboog teen die
> donderwolke van die Afrika-lug verdwyn."
>
Re: Ons weet dit al lankal [boodskap #45583 is 'n antwoord op boodskap #45570] So, 01 Julie 2001 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Jul 2001 19:45:44 +0200, "Frikkie Potgieter" wrote:

> Britse koerant sê Mbeki is Marxisties
> ANDRÉ BOTHA

Jou agressie Frikkie, het my mooi na jou adres laat kyk of jy en
Gloudina nie miskien een en dieselfde persoon is nie - en steeds het
ek nie tot 'n gevolgtrekking gekom nie, want dmv anonieme senders kan
jy die Gloudina briewe met 'n @huis.toekom adres pos.

DD
Re: Ons weet dit al lankal [boodskap #45596 is 'n antwoord op boodskap #45570] Ma, 02 Julie 2001 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Jonas - of sommer net twak:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b3ff38c$0$227@hades.is.co.za...
> Annette - die pyp is nie die ding nie... Dis wat in die pyp is wat die
> probleem skep. Tarzantwak? Of, "Herschels' Herbs"?
> "Annette" wrote in message
> news:9hnq3t$eq39t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Frikkie - het jy die artikel gelees wat 'n Amerikaner geskryf het oor Mbeki
>> wat homself ( en indirek ons - ons ou nou wil of te not) nog verder
>> internasionaal vervreem het deur nie die Internasionale Vigs samespreking by
>> die Verenigde Volke by te woon nie?
>>
>> Die meeste van ons weet mos dat nie alle stil, pyprokende "peinsers" en
>> denkers slim leiers is nie.
>> Annette
>>
>> Frikkie Potgieter wrote in message
>> news:9hnnoa$kpp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Britse koerant sê Mbeki is Marxisties
>>> ANDRÉ BOTHA
>>>
>>> DIE reënboog van die Suid-Afrikaanse nasie onder pres. Thabo Mbeki vervaag
>>> teen die Afrika-lug. Suid-Afrika het 'n land geword waarin swart en wit
>>> toenemend gepolariseer word, en waarin blanke liberale "so skaars soos wit
>>> renosters word".
>>> Dit is die verdoemende oordeel wat in die Britse koerant Daily Mail oor
>>> Mbeki uitgespreek word ná sy besoek aan Brittanje verlede week.
>>> Peter Taylor, wat al die afgelope 20 jaar oor Suid-Afrika verslag doen, gaan
>>> in 'n artikel in die koerant so ver as om te vra of Mbeki werklik verdien
>>> het om op sy besoek deur die Britse koningin ontvang te word.
>>> Selfs die opskrif van die artikel is veroordelend: The Queen, and a man
>>> destroying Mandela's legacy.
>>> "Agter daardie innemende glimlag is die brein van 'n klassieke Marxistiese
>>> apparatchik: dogmaties, outoritêr en, wanneer dit nodig is, meedoënloos,"
>>> skryf Taylor.
>>> Hy skryf Mbeki het in die stryd om by Mandela oor te neem, van verskeie
>>> teenstanders ontslae geraak.
>>> Hy is onverdraagsaam oor mediakritiek.
>>> Misdaadsyfers is sê sleg dat die regering dit nie wil bekend maak nie.
>>> Onder Mbeki se presidentskap het buitelandse beleggings met 50% afgeneem.En
>>> selfs oud-pres. Nelson Mandela het al verwys na toenemende korrupsie en
>>> vrese by minderhede.
>>> Taylor skryf Mbeki se afsydigheid en ondoeltreffendheid kan daaraan
>>> toegeskryf word dat hy nie 'n meritokraat is nie, maar 'n lid van die ANC se
>>> heersersklas.
>>> Hy maak korte mette van die idee van 'n Afrika-renaissance, en bestempel dit
>>> as 'n "halfgebakte idee dat die beweerde glorie van semi-mitiese
>>> Afrika-beskawings herstel kan word".
>>> Mbeki se Afrikanisme bring mee dat almal wat nie met die ANC saamstem nie,
>>> as rassisties afgemaak word.
>>> "Dit wissel van die sowat 2 000 professionele mense per maand wat emigreer
>>> eerder as om hul loopbane deur regstellende aksie te laat kortwiek, tot die
>>> dapperder deel van die media," skryf Taylor.
>>> "Onder Mbeki is Suid-Afrika nou 'n land waar 200 polisiemanne jaarliks
>>> doodgemaak word, waar standaarde van universiteite geval het omdat studente
>>> eksamens as elitisties bestempel.
>>> "Dit is waar die minister van privatisering 'n Kommunis is, soos 'n derde
>>> van die kabinet, en waar die meeste nie huur, water- en
>>> elektrisiteitsrekeninge betaal nie, en nie-betaling as 'n mensereg beskou."
>>> Belangrikste van alles, dit is 'n land waar swart en wit toenemend
>>> gepolariseer word.
>>> "Die reënboognasie het 'n politieke illusionis soos Mandela nodig gehad om
>>> dit aan die gang te hou, en onder Mbeki het die reënboog teen die
>>> donderwolke van die Afrika-lug verdwyn."
>>>
>>
>
Re: Ons weet dit al lankal [boodskap #45626 is 'n antwoord op boodskap #45573] Ma, 02 Julie 2001 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - die pyp is nie die ding nie... Dis wat in die pyp is wat die
probleem skep. Tarzantwak? Of, "Herschels' Herbs"?

"Annette" skryf in boodskap news:9hnq3t$eq39t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Frikkie - het jy die artikel gelees wat 'n Amerikaner geskryf het oor Mbeki
> wat homself ( en indirek ons - ons ou nou wil of te not) nog verder
> internasionaal vervreem het deur nie die Internasionale Vigs samespreking by
> die Verenigde Volke by te woon nie?
>
> Die meeste van ons weet mos dat nie alle stil, pyprokende "peinsers" en
> denkers slim leiers is nie.
> Annette
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:9hnnoa$kpp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Britse koerant sê Mbeki is Marxisties
>> ANDRÉ BOTHA
>>
>> DIE reënboog van die Suid-Afrikaanse nasie onder pres. Thabo Mbeki vervaag
>> teen die Afrika-lug. Suid-Afrika het 'n land geword waarin swart en wit
>> toenemend gepolariseer word, en waarin blanke liberale "so skaars soos wit
>> renosters word".
>> Dit is die verdoemende oordeel wat in die Britse koerant Daily Mail oor
>> Mbeki uitgespreek word ná sy besoek aan Brittanje verlede week.
>> Peter Taylor, wat al die afgelope 20 jaar oor Suid-Afrika verslag doen, gaan
>> in 'n artikel in die koerant so ver as om te vra of Mbeki werklik verdien
>> het om op sy besoek deur die Britse koningin ontvang te word.
>> Selfs die opskrif van die artikel is veroordelend: The Queen, and a man
>> destroying Mandela's legacy.
>> "Agter daardie innemende glimlag is die brein van 'n klassieke Marxistiese
>> apparatchik: dogmaties, outoritêr en, wanneer dit nodig is, meedoënloos,"
>> skryf Taylor.
>> Hy skryf Mbeki het in die stryd om by Mandela oor te neem, van verskeie
>> teenstanders ontslae geraak.
>> Hy is onverdraagsaam oor mediakritiek.
>> Misdaadsyfers is sê sleg dat die regering dit nie wil bekend maak nie.
>> Onder Mbeki se presidentskap het buitelandse beleggings met 50% afgeneem.En
>> selfs oud-pres. Nelson Mandela het al verwys na toenemende korrupsie en
>> vrese by minderhede.
>> Taylor skryf Mbeki se afsydigheid en ondoeltreffendheid kan daaraan
>> toegeskryf word dat hy nie 'n meritokraat is nie, maar 'n lid van die ANC se
>> heersersklas.
>> Hy maak korte mette van die idee van 'n Afrika-renaissance, en bestempel dit
>> as 'n "halfgebakte idee dat die beweerde glorie van semi-mitiese
>> Afrika-beskawings herstel kan word".
>> Mbeki se Afrikanisme bring mee dat almal wat nie met die ANC saamstem nie,
>> as rassisties afgemaak word.
>> "Dit wissel van die sowat 2 000 professionele mense per maand wat emigreer
>> eerder as om hul loopbane deur regstellende aksie te laat kortwiek, tot die
>> dapperder deel van die media," skryf Taylor.
>> "Onder Mbeki is Suid-Afrika nou 'n land waar 200 polisiemanne jaarliks
>> doodgemaak word, waar standaarde van universiteite geval het omdat studente
>> eksamens as elitisties bestempel.
>> "Dit is waar die minister van privatisering 'n Kommunis is, soos 'n derde
>> van die kabinet, en waar die meeste nie huur, water- en
>> elektrisiteitsrekeninge betaal nie, en nie-betaling as 'n mensereg beskou."
>> Belangrikste van alles, dit is 'n land waar swart en wit toenemend
>> gepolariseer word.
>> "Die reënboognasie het 'n politieke illusionis soos Mandela nodig gehad om
>> dit aan die gang te hou, en onder Mbeki het die reënboog teen die
>> donderwolke van die Afrika-lug verdwyn."
>>
>
Re: Ons weet dit al lankal [boodskap #45688 is 'n antwoord op boodskap #45626] Di, 03 Julie 2001 13:55 Na vorige boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Annette - die pyp is nie die ding nie... Dis wat in die pyp is wat die
> probleem skep. Tarzantwak? Of, "Herschels' Herbs"?

Djonas,

Daar's niks verkeerd met 'n bietjie Herschelle 'Erbs op sy tyd nie...
Vorige onderwerp: Vraag aan Emmy oor die TRC
Volgende onderwerp: Hoekom?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:01:45 MGT 2024