Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag aan Emmy oor die TRC
Vraag aan Emmy oor die TRC [boodskap #45659] Di, 03 Julie 2001 07:52 na volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"emmy" skryf in boodskap news:...
> Gottlieb schreef in berichtnieuws
>> "emmy" wrote in message
>> So wat probeer jy nou eintlik te se Emmy?
>> Daar kan nie versoening wees voordat alle daders gestraf is nie?
>
> Ik denk van niet. Voorbeelden genoeg.

Ek moet eintlik vra waarom jy dink die TRC nie 'n eerlike rechtspraak
op die duisende gevalle uitgespreek het nie. Dit is tog wat jy bedoel
dat daar nie versoening kan wees nie...

Eers het jy dit oor die feit gehad dat mens verantwoording moet doen,
dit was die rede van die TRC - verantwoording en straf waar geen
amnesty verleen word nie.

Die voorbeeld wat jy noem is baie oulik en mooi, maar ongelukkig nie
van toepassing op hierdie gesprek nie. Hulle het nie 'n TRC gehad
nie, so nee niemand het verantwoordelikheid geneem en die waarheid
vertel nie...

Die enigste voorbeeld wat jy miskien moes gee is dat mense liewer by
die wet 'n oog vir 'n oog leef.
Re: Vraag aan Emmy oor die TRC [boodskap #45664 is 'n antwoord op boodskap #45659] Di, 03 Julie 2001 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gottlieb schreef in berichtnieuws
> Eers het jy dit oor die feit gehad dat mens verantwoording moet doen,
> dit was die rede van die TRC - verantwoording en straf waar geen
> amnesty verleen word nie.

Dat is wat de opvolger van Tutu in een interview in Nederland vertelde.
De waarheidscommissie heeft onvoldoende recht gedaan aan de slachtoffers.
Als dat zo is dan blijft deze onrechtvaardigheid broeden bij de slachtoffers
en zijn familieleden.

Grt Emmy

> Die voorbeeld wat jy noem is baie oulik en mooi, maar ongelukkig nie
> van toepassing op hierdie gesprek nie. Hulle het nie 'n TRC gehad
> nie, so nee niemand het verantwoordelikheid geneem en die waarheid
> vertel nie...
>
> Die enigste voorbeeld wat jy miskien moes gee is dat mense liewer by
> die wet 'n oog vir 'n oog leef.
Re: Vraag aan Emmy oor die TRC [boodskap #45680 is 'n antwoord op boodskap #45664] Di, 03 Julie 2001 12:58 Na vorige boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"emmy" skryf in boodskap news:...
> Gottlieb schreef in berichtnieuws
>> Eers het jy dit oor die feit gehad dat mens verantwoording moet doen,
>> dit was die rede van die TRC - verantwoording en straf waar geen
>> amnesty verleen word nie.
>
> Dat is wat de opvolger van Tutu in een interview in Nederland vertelde.
> De waarheidscommissie heeft onvoldoende recht gedaan aan de slachtoffers.
> Als dat zo is dan blijft deze onrechtvaardigheid broeden bij de slachtoffers
> en zijn familieleden.
>
> Grt Emmy
>

Baseer jy dus jou hele mening oor die sukses van die TRC op een
persoon se uitlatings??

Nou verstaan ek jou ook beter, want soos wat jy gepos het het ek
regtig gedink dit was jou siening ook...
Vorige onderwerp: Bespreking: vermaak
Volgende onderwerp: Ons weet dit al lankal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:55:46 MGT 2024