Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bobby se 100%
Bobby se 100% [boodskap #45600] Ma, 02 Julie 2001 05:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wonderlik, is dit nie?
Hy sal net moet gaan leer hoe om 'n bal te vang.
Annette
Re: Bobby se 100% [boodskap #45606 is 'n antwoord op boodskap #45600] Ma, 02 Julie 2001 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inderdaad - en die Aussies gaan juis opgewerk wees omdat hulle teen die
Engelse verloor het.
As ons een wedstryd in die dreisnasies wen sal ek baie verbaas ( en bly)
wees.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b404055$0$223@hades.is.co.za...
> "Iemand" het my geleer... "dis maklik om 'n jintelman te wees op 'n leë
> bus...". Dis nogal waar.
> Die tongtippietoets lê voor wanneer ons teen die manne in die drienasies
> speel. "When the boys came out to play, georgie-porgie(?) ran ...."
> "Annette" wrote in message
> news:9hp1iu$f5kc8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wonderlik, is dit nie?
>> Hy sal net moet gaan leer hoe om 'n bal te vang.
>> Annette
>>
>
Re: Bobby se 100% [boodskap #45640 is 'n antwoord op boodskap #45600] Ma, 02 Julie 2001 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Iemand" het my geleer... "dis maklik om 'n jintelman te wees op 'n leë
bus...". Dis nogal waar.
Die tongtippietoets lê voor wanneer ons teen die manne in die drienasies
speel. "When the boys came out to play, georgie-porgie(?) ran ...."

"Annette" skryf in boodskap news:9hp1iu$f5kc8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wonderlik, is dit nie?
> Hy sal net moet gaan leer hoe om 'n bal te vang.
> Annette
>
Re: Bobby se 100% [boodskap #45657 is 'n antwoord op boodskap #45606] Di, 03 Julie 2001 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Inderdaad - en die Aussies gaan juis opgewerk wees omdat hulle teen die
> Engelse verloor het.
> As ons een wedstryd in die dreisnasies wen sal ek baie verbaas ( en bly)
> wees.
> Annette

Haai Annette!!

Jy kan die Lions mos nou nie sommer die engelse gaan noem nie... Die
spelers uit ierland, skotland en wales gaan definitief nie gelukkig
wees as hulle uitvind hulle speel vir engeland nie!!! ;-)

Dis mos nie eens meer die British Lions nie, maar iets van Lions from
Brittian and Ireland (die effek in elk geval)...

Die pommies is mos nou nie die meest geliefde nasie nie ;-)

> Jonas wrote in message
> news:3b404055$0$223@hades.is.co.za...
>> "Iemand" het my geleer... "dis maklik om 'n jintelman te wees op 'n leë
>> bus...". Dis nogal waar.
>> Die tongtippietoets lë voor wanneer ons teen die manne in die drienasies
>> speel. "When the boys came out to play, georgie-porgie(?) ran ...."
>> "Annette" wrote in message
>> news:9hp1iu$f5kc8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wonderlik, is dit nie?
>>> Hy sal net moet gaan leer hoe om 'n bal te vang.
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>
>>
Re: Bobby se 100% [boodskap #45674 is 'n antwoord op boodskap #45657] Di, 03 Julie 2001 12:26 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Die mense wat my ken weet ek maak gereeld daardie ou foutjie - om
almal daar op en langs die eilandjie Engelse te noem:)))
Hulle weet dit is moedswillig nie - ek maak net dinge bietjie meer
eenvoudig;)))

Van vies gepraat - kan jou nie vertel hoe vies sommige Skotte vir my was toe
ek daar in Edinburgh Castle vra vir wat hulle so dom was en gaan staan en
baklei het met die Engelse oor 'n klip nie:))
Annette

Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0107022320.17dcfdd6@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message news:...
>> Inderdaad - en die Aussies gaan juis opgewerk wees omdat hulle teen die
>> Engelse verloor het.
>> As ons een wedstryd in die dreisnasies wen sal ek baie verbaas ( en bly)
>> wees.
>> Annette
>
>
> Haai Annette!!
>
> Jy kan die Lions mos nou nie sommer die engelse gaan noem nie... Die
> spelers uit ierland, skotland en wales gaan definitief nie gelukkig
> wees as hulle uitvind hulle speel vir engeland nie!!! ;-)
>
> Dis mos nie eens meer die British Lions nie, maar iets van Lions from
> Brittian and Ireland (die effek in elk geval)...
>
> Die pommies is mos nou nie die meest geliefde nasie nie ;-)
>
>
>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b404055$0$223@hades.is.co.za...
>>> "Iemand" het my geleer... "dis maklik om 'n jintelman te wees op 'n leë
>>> bus...". Dis nogal waar.
>>> Die tongtippietoets lê voor wanneer ons teen die manne in die drienasies
>>> speel. "When the boys came out to play, georgie-porgie(?) ran ...."
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9hp1iu$f5kc8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wonderlik, is dit nie?
>>>> Hy sal net moet gaan leer hoe om 'n bal te vang.
>>>> Annette
>>>>
>>>
Vorige onderwerp: Jammer - Engels.
Volgende onderwerp: Bespreking: vermaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:52:29 MGT 2024