Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haai Oe!!!
Haai Oe!!! [boodskap #45485] Vr, 29 Junie 2001 17:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nou net soos reisigertjietjie met sy aanhangseltjies:
Hoe kon ek me'tjie en Bob vergeet het?
Ek het jou mos gesê jy moet terugkom - mens vergeet van julle daar bo:))
Annette
Re: Haai Oe!!! [boodskap #45527 is 'n antwoord op boodskap #45485] Sa, 30 Junie 2001 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek moet teen my beterwete ter ondersteuning van Ian vandag vir die Leeus
skree:((((
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:Uhg%6.11215$e5.36876@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9hicga$e1kg3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Ja, ek het nou net die ou boodskappie gelees na ek my vorige complaint
> gestuur het - voel nou sommer baaaaie beter. Jy's darem vinniger as Didi -
> ek moes hom eers 'n dwarsklap gee voor hy besef het hy't my uitgelaat. En
> hier voel mens of jy bo-op die ou aardbol sit, al dink die meeste mense ons
> is onder...
>
>> Ek is nou net soos reisigertjietjie met sy aanhangseltjies:
>> Hoe kon ek me'tjie en Bob vergeet het?
>> Ek het jou mos gesê jy moet terugkom - mens vergeet van julle daar bo:))
>> Annette
>>
>
Re: Haai Oe!!! [boodskap #45545 is 'n antwoord op boodskap #45485] Sa, 30 Junie 2001 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9hicga$e1kg3$2@ID-92016.news.dfncis.de...

Ja, ek het nou net die ou boodskappie gelees na ek my vorige complaint
gestuur het - voel nou sommer baaaaie beter. Jy's darem vinniger as Didi -
ek moes hom eers 'n dwarsklap gee voor hy besef het hy't my uitgelaat. En
hier voel mens of jy bo-op die ou aardbol sit, al dink die meeste mense ons
is onder...

> Ek is nou net soos reisigertjietjie met sy aanhangseltjies:
> Hoe kon ek me'tjie en Bob vergeet het?
> Ek het jou mos gesê jy moet terugkom - mens vergeet van julle daar bo:))
> Annette
>
Re: Haai Oe!!! [boodskap #45607 is 'n antwoord op boodskap #45527] Ma, 02 Julie 2001 10:52 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9hk7cn$e3jbp$3@ID-92016.news.dfncis.de...

Sal maar nie verder kommentaar lewer op die Wallabies nie - my kop hang in
skaamte...

MAAR...Queensland het darem die ander, MEES Belangrike wedstryd gewen teen
NSW - die State of Origin wedstryde in rugby liga is hier omtrent iets soos
'n internasionale toets. Dit bestaan uit drie wedstryde gespeel tussen die
twee provinsies, en ONS het TWEE uit die drie gewen! Dus die beker is nou
hier by ons, en dit is al wat tel.

Persoonlik was dit ook 'n baie goeie naweek vir ons - ons het die Qld rondte
van die Nasionale Kampioenskap in Motorfietswedrenne gewen - baie trots loop
ons nou hier rond met borsies veeeer uitgestoot!

> Ek moet teen my beterwete ter ondersteuning van Ian vandag vir die Leeus
> skree:((((
> Annette
>
Vorige onderwerp: Apartheid
Volgende onderwerp: distrik 6
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:56:29 MGT 2024