Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45006] Ma, 25 Junie 2001 11:00 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jun 2001 10:56:50 GMT, Danielle© wrote:

>
> Humph....en ek is net goed genoeg om spykerskrif te ontleed, nê?
> :-))))))

lol... ek het daaroor gedink toe ek gesubmit het. Vla gaan mos nie
alleen nie vroumens! En jy weet dat jy die bykomstigheid is, maar ek
was besig om Emmy aan te vat oor haar vieslike houding met Annette.

Ek is in my kantoor nou en jy het dit huistoe gestuur - in die vorige
millenium het ek my huispos ook hierheen laat kom tot ek gesien het
dat ek groot werk het om kantoorpos alleen te hanteer. Praat vannaand
met jou.

DD in gesprek met die kersie op die koek
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45007 is 'n antwoord op boodskap #45006] Ma, 25 Junie 2001 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle, pos gou vir my jou epos adres asseblief
Hier na die NG toe asseblief - of kan ek die defaul
adres gebruik by jou brief?
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45016 is 'n antwoord op boodskap #45006] Ma, 25 Junie 2001 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al ooit die slegte Coke op Tafelberg geproe?
Annette

Danielle skryf in boodskap news:8a5ejtgvn8hljqgjhtu0h1v5jms9e8vo4n@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 12:33:53 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> . Die rede daarvoor is die feit
>> dat ek nie soos Wouter die smaak verdoesel met Tab nie - ek kan 'n
>> harde smaak vat - en julle is die twee wat my laat gesigtrek wanneer
>> ek dit proe.
>
> LOL!
> Wat is die slegste ding wat jy al ooit geproe het, Davie? Jy laat my
> nou dink aan een van Coke se produkte wat hulle in Italie verkoop (as
> ek reg onthou). Dit is GAL gal bitter! By die Coke museum hier in
> Atlanta kan mens al die verskillende Coke produkte dwarsoor die wereld
> proe, en ek wens jy kon die mense (en natuurlik myne) se gesigte sien
> as hulle hierdie bitter drankie proe. Jou stelling het my nou hieraan
> laat dink. :-)))
>
>> Dit is voor ete -
>> my nagereg moet soet wees en dit is waar Annette die vla (custard)
>> daarop plaas.
>
> Humph....en ek is net goed genoeg om spykerskrif te ontleed, nê?
> :-))))))
>
>> Ek dink jy en Gloudina is twee vet ou vrouens wat bang is dat julle
>> gesigte sal kraak as julle lag.
>
> Het jy die prentjie gekry wat ek jou gestuur het? Gaan lees jou epos!
> :-))
>
>> Annette, bly jy asseblief nét Annette, jy's lieflik.
>
> Ek stem! :-)
>
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45017 is 'n antwoord op boodskap #45006] Ma, 25 Junie 2001 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oepsie!!! Jammer Danielle !! My fout!!
Jy is Kersie, nie Koekie nie:))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:n47ejt0kneu7diss1noa09qtt3g249h7of@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 13:00:43 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> On Mon, 25 Jun 2001 10:56:50 GMT, Danielle wrote:
>
>>> Humph....en ek is net goed genoeg om spykerskrif te ontleed, nê?
>>> :-))))))
>>
>>
>> lol... ek het daaroor gedink toe ek gesubmit het. Vla gaan mos nie
>> alleen nie vroumens! En jy weet dat jy die bykomstigheid is, maar ek
>> was besig om Emmy aan te vat oor haar vieslike houding met Annette.
>
> Hehehehe...jy dink darem lekker vinnig op jou voete, Davie. :-))))
> Jy is heeltemal vergewe! :-)))
>
>> Ek is in my kantoor nou en jy het dit huistoe gestuur - in die vorige
>> millenium het ek my huispos ook hierheen laat kom tot ek gesien het
>> dat ek groot werk het om kantoorpos alleen te hanteer. Praat vannaand
>> met jou.
>
> Ek verstaan - ek vergeet sommige mense moet nog werk. Almal is nie so
> gelukkig soos ek nie. :-)
>
>> DD in gesprek met die kersie op die koek
>
> LOL! :-))))
>
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45023 is 'n antwoord op boodskap #45017] Ma, 25 Junie 2001 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jun 2001 14:02:09 +0200, "Annette" wrote:

> Oepsie!!! Jammer Danielle !! My fout!!
> Jy is Kersie, nie Koekie nie:))))
> Annette
>

Het jy al gesien in watter verskillende vorms kerse kom Annette?

DD
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45056 is 'n antwoord op boodskap #45023] Ma, 25 Junie 2001 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja mens kry nogal baie interessante soorte kersvorms - baie nie baie
lewensgetrou nie:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:hkaejtk2u2n83h8q9qjgi7ulf1439tu2k3@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 14:02:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Oepsie!!! Jammer Danielle !! My fout!!
>> Jy is Kersie, nie Koekie nie:))))
>> Annette
>>
>
> Het jy al gesien in watter verskillende vorms kerse kom Annette?
>
> DD
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45057 is 'n antwoord op boodskap #45006] Ma, 25 Junie 2001 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek praat van die Coke in 1964:)))
Annette ( nog nie weer die moed gehad om dit weer daar te proe nie)

Danielle skryf in boodskap news:q5cejtkcn3p71qld2j4ojrgrv7oon9798c@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 14:00:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Al ooit die slegte Coke op Tafelberg geproe?
>
> Nee, ek dink nie so nie. :-)
> Maar...er...van watter era praat jy nou, Annette? Die Coke voor 1994
> was heel gangbaar! :-))))))))))))
>
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45080 is 'n antwoord op boodskap #45023] Ma, 25 Junie 2001 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
En die heel tyd dink ek jy praat van die kersies wat van Ficksburg af kom
wat mens kan eet - belowe jou baie lekkerde en baie beter op 'n koek as die
ander kerse

"Davie Davis" skryf in boodskap news:hkaejtk2u2n83h8q9qjgi7ulf1439tu2k3@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 14:02:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Oepsie!!! Jammer Danielle !! My fout!!
>> Jy is Kersie, nie Koekie nie:))))
>> Annette
>>
>
> Het jy al gesien in watter verskillende vorms kerse kom Annette?
>
> DD
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45097 is 'n antwoord op boodskap #45080] Di, 26 Junie 2001 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O, Ek ken daardie Ficksburgse kersies baie goed!! Het gereeld by die Van
Rensburgs gaan kuier tydens die kersiefees.Groot sports.
Annette

WWW skryf in boodskap news:3b37bed7$0$224@hades.is.co.za...
> En die heel tyd dink ek jy praat van die kersies wat van Ficksburg af kom
> wat mens kan eet - belowe jou baie lekkerde en baie beter op 'n koek as die
> ander kerse
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:hkaejtk2u2n83h8q9qjgi7ulf1439tu2k3@4ax.com...
>> On Mon, 25 Jun 2001 14:02:09 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Oepsie!!! Jammer Danielle !! My fout!!
>>> Jy is Kersie, nie Koekie nie:))))
>>> Annette
>>>
>>
>> Het jy al gesien in watter verskillende vorms kerse kom Annette?
>>
>> DD
>
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45107 is 'n antwoord op boodskap #45006] Di, 26 Junie 2001 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Netnou is daar iemand wat claim hulle hou nie van jou humorsin nie.:-)

"Danielle" skryf in boodskap news:bccejtspr7g5sueeg6fct9rjf7ldpseka9@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 14:02:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Oepsie!!! Jammer Danielle !! My fout!!
>> Jy is Kersie, nie Koekie nie:))))
>
> Ek word ook so misverstaan in die ou lewe....
> :-))))))))
>
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45235 is 'n antwoord op boodskap #45107] Wo, 27 Junie 2001 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Humorsin? Ek dog ons is Afrikaners hier?:))
Die wêreld sê ons behoort stuurs, stroef en sonder humorsin te wees.
Ek probeer my bes om altyd ernstig te wees ( not) - en dat beskuldig mense
my dat ek 'n humorsin het - en "hulle" nie daarvan hou nie:)))))
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b395bb7.0@news1.mweb.co.za...
> Netnou is daar iemand wat claim hulle hou nie van jou humorsin nie.:-)
>
> "Danielle" wrote in message
> news:bccejtspr7g5sueeg6fct9rjf7ldpseka9@4ax.com...
>> On Mon, 25 Jun 2001 14:02:09 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Oepsie!!! Jammer Danielle !! My fout!!
>>> Jy is Kersie, nie Koekie nie:))))
>>
>> Ek word ook so misverstaan in die ou lewe....
>> :-))))))))
>>
>
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45348 is 'n antwoord op boodskap #45006] Do, 28 Junie 2001 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Plesier.

So twee jaar gelede het ek en Emmy presies dieselfde pad gevolg. Sy het toe
besluit sy sal meer verdraagsaam wees en probeer om ander se kultuur te
verstaan. Sy was die tyd nog 'n nuwetjie en is in trane die groep uit. Sy
het ook toe dieselfde aantygings gemaak. Seker maar gedink dat daar nou
nuwe mense is en sy kan haar knyp weer inkry.

Nou kan ek weer in die agtergrond beweeg en wag vir die volgende ronde.

Ernest

"Danielle" skryf in boodskap news:02oijt03ct64v25nho998tkcfqad2elair@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 08:23:40 +0200, "Ernest"
> wrote:
>
>> Netnou is daar iemand wat claim hulle hou nie van jou humorsin nie.:-)
>
> Hehehe....dit sal die MINSTE wees. :-))))
>
> Maar terwyl ek nou met jou praat - dankie vir die interessante
> artikels en bydra wat jy pos/gepos het.
>
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45349 is 'n antwoord op boodskap #45235] Do, 28 Junie 2001 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar, dit is wat die mense nie verstaan van gemiddeled nie. Daar is net
soveel bo as onder die lyn. Dus, daar is net soveel meer-stroef bo die lyn
en onder? En, dan is daar jy :-) Dit is nie jy wat 'n probleem het nie, dit
is 'hulle' wat 'n verstaansprobleem het!

Vraag - As die gemiddele IK van die Suid Afrikaaner 100 is - beteken dit dat
20 miljoen Suid Afrikaaners ondergemiddelde IKs het? En, sou dit beteken dat
meeste swart sou wees? :-0

Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:9hbqs8$d92li$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Humorsin? Ek dog ons is Afrikaners hier?:))
> Die wêreld sê ons behoort stuurs, stroef en sonder humorsin te wees.
> Ek probeer my bes om altyd ernstig te wees ( not) - en dat beskuldig mense
> my dat ek 'n humorsin het - en "hulle" nie daarvan hou nie:)))))
> Annette
>
> Ernest wrote in message
> news:3b395bb7.0@news1.mweb.co.za...
>> Netnou is daar iemand wat claim hulle hou nie van jou humorsin nie.:-)
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:bccejtspr7g5sueeg6fct9rjf7ldpseka9@4ax.com...
>>> On Mon, 25 Jun 2001 14:02:09 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Oepsie!!! Jammer Danielle !! My fout!!
>>>> Jy is Kersie, nie Koekie nie:))))
>>>
>>> Ek word ook so misverstaan in die ou lewe....
>>> :-))))))))
>>>
>>
>
Re: Gesigtrek - was Re: distrik 6 [boodskap #45423 is 'n antwoord op boodskap #45349] Vr, 29 Junie 2001 04:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Ernest hoe kan jy so 'n dom vraag vra?:))))
Natuurlik is die gemiddelde IK van Suid Afrika nie 100 nie!! Ek sê mos
statistiek is verkeerd!:))))
En hoe kon die arme mense die IK toetse doen as hulle nie die taal van die
vrae verstaan nie?
So, die antwoord is nee.:)
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b3bfc6d.0@news1.mweb.co.za...
> Maar, dit is wat die mense nie verstaan van gemiddeled nie. Daar is net
> soveel bo as onder die lyn. Dus, daar is net soveel meer-stroef bo die lyn
> en onder? En, dan is daar jy :-) Dit is nie jy wat 'n probleem het nie, dit
> is 'hulle' wat 'n verstaansprobleem het!
>
> Vraag - As die gemiddele IK van die Suid Afrikaaner 100 is - beteken dit dat
> 20 miljoen Suid Afrikaaners ondergemiddelde IKs het? En, sou dit beteken dat
> meeste swart sou wees? :-0
>
> Ernest
>
> "Annette" wrote in message
> news:9hbqs8$d92li$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Humorsin? Ek dog ons is Afrikaners hier?:))
>> Die wêreld sê ons behoort stuurs, stroef en sonder humorsin te wees.
>> Ek probeer my bes om altyd ernstig te wees ( not) - en dat beskuldig mense
>> my dat ek 'n humorsin het - en "hulle" nie daarvan hou nie:)))))
>> Annette
>>
>> Ernest wrote in message
>> news:3b395bb7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Netnou is daar iemand wat claim hulle hou nie van jou humorsin nie.:-)
>>>
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:bccejtspr7g5sueeg6fct9rjf7ldpseka9@4ax.com...
>>>> On Mon, 25 Jun 2001 14:02:09 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Oepsie!!! Jammer Danielle !! My fout!!
>>>> >Jy is Kersie, nie Koekie nie:))))
>>>>
>>>> Ek word ook so misverstaan in die ou lewe....
>>>> :-))))))))
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: HOPpende huise.
Volgende onderwerp: Switserland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 20:38:28 MGT 2024