Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Paartie!! Rooiwyn, enige lekker wyn...
Re: Paartie!! Rooiwyn, enige lekker wyn... [boodskap #44025] Wo, 13 Junie 2001 08:53 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
My vrou (mede-vennoot in ons huwelik) is besig om so 'n paar stukke te
skryf, en sodra sy gereed is, sal ek haar ook aan die groep voorstel.
Kinders is nou amper uit die nes uit (nog net een oor en die trou oor twee
maande) en dan wil sy haar meer ernstig aan die skryf kry.
Maar sy stel altyd belang in my 'geselsies' hier.
En ek het nou die dag 'n Simonsvlei rooie hier beetgekry. jonk en nog soos
hy van sy ma af kom, maar 'n lekker kuierwyntjie. Ek hou nog so paar pino's
op hulle sye vir special dae... en mense...
En ek's gn wit omie nie. Net my broers se kinders en my vrou se niggies en
nefies sê vir my "Oom" en hulle bedoel dit opreg.
Thys oppie Bos met wyn...

> Hey, wat is fout met julle ou wit omies????? En waar is julle
> vroutjies? Hoekom skryf hulle nie hier nie? :-)))))))))))
Re: Paartie!! Rooiwyn, enige lekker wyn... [boodskap #45154 is 'n antwoord op boodskap #44025] Di, 26 Junie 2001 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van 'n papsak of twee vir die "uitlanders":))))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9g79lu$1af2$1@news.adamastor.ac.za...
> My vrou (mede-vennoot in ons huwelik) is besig om so 'n paar stukke te
> skryf, en sodra sy gereed is, sal ek haar ook aan die groep voorstel.
> Kinders is nou amper uit die nes uit (nog net een oor en die trou oor twee
> maande) en dan wil sy haar meer ernstig aan die skryf kry.
> Maar sy stel altyd belang in my 'geselsies' hier.
> En ek het nou die dag 'n Simonsvlei rooie hier beetgekry. jonk en nog soos
> hy van sy ma af kom, maar 'n lekker kuierwyntjie. Ek hou nog so paar pino's
> op hulle sye vir special dae... en mense...
> En ek's gn wit omie nie. Net my broers se kinders en my vrou se niggies en
> nefies sê vir my "Oom" en hulle bedoel dit opreg.
> Thys oppie Bos met wyn...
>
>> Hey, wat is fout met julle ou wit omies????? En waar is julle
>> vroutjies? Hoekom skryf hulle nie hier nie? :-)))))))))))
>
Re: Paartie!! Rooiwyn, enige lekker wyn... [boodskap #45244 is 'n antwoord op boodskap #45154] Wo, 27 Junie 2001 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor onlangs dat die 'weskus' dit 'n "blink toekoms" noem?

Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:9h9r03$d079c$14@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat van 'n papsak of twee vir die "uitlanders":))))
> Annette
Re: Paartie!! Rooiwyn, enige lekker wyn... [boodskap #45358 is 'n antwoord op boodskap #45244] Do, 28 Junie 2001 06:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Hulle is nie ver verkeerd nie:))
Een papsak in die keel af, en die toekoms kan nie anders as blink lyk
nie:))))
Ek wil nog eendag 'n papsak ipv 'n bottel na 'n restaurant neem - dan hoef
ek nie kurkfooie te betaal nie:))
Kraantjiefooi miskien?:))))))
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b3aa95b.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoor onlangs dat die 'weskus' dit 'n "blink toekoms" noem?
>
> Ernest
>
> "Annette" wrote in message
> news:9h9r03$d079c$14@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat van 'n papsak of twee vir die "uitlanders":))))
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Swart mense in die tuislande
Volgende onderwerp: With A Little Help From My Friends
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 14:15:25 MGT 2024