Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bobby?
Bobby? [boodskap #45175] Di, 26 Junie 2001 16:11 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat sê julle nou ?
Re: Bobby? [boodskap #45200 is 'n antwoord op boodskap #45175] Di, 26 Junie 2001 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle, ek weet nie of jy van Bobby Skinstadt weet nie.
As ek nou sommetjies doen van hoe oud hy is en wanneer jy hier weg is, dan
behoort jy nie van hom te weet nie:))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:kljhjtsk4nucno84um44l6grfveba4io7o@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 07:09:56 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> 'n Droewe Dag, Helaas!!
>
> Wat wat WAT? Eers dog ek julle praat van onse Bobby Magee, maar nou
> weet ek nie meer nie. Vertel net so bietjie meer seblief. :-))
>
> 'n Baie konfoesde Danielle...:-)
>
Re: Bobby? [boodskap #45203 is 'n antwoord op boodskap #45175] Di, 26 Junie 2001 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Net toe almal gedink het dit KAN NIE kakker gaan met die bokke nie, toe pluk
klein Harry nog 'n haas uit sy hoed uit.

Ek dink die ouens moet teruggaan na die dae toe daar werklik net een
afrigter was, want die klomp "konsultante" doen ook maar weinig. Dit werk
maar so in die privaatsektor ook, die konsultante kry die geld, maar die
permanente werkers doen die meeste.
Re: Bobby? [boodskap #45232 is 'n antwoord op boodskap #45200] Wo, 27 Junie 2001 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis Bob stinkgat Anette

"Annette" skryf in boodskap news:9hart4$d2r94$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Danielle, ek weet nie of jy van Bobby Skinstadt weet nie.
> As ek nou sommetjies doen van hoe oud hy is en wanneer jy hier weg is, dan
> behoort jy nie van hom te weet nie:))
> Annette
>
> Danielle wrote in message
> news:kljhjtsk4nucno84um44l6grfveba4io7o@4ax.com...
>> On Tue, 26 Jun 2001 07:09:56 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> 'n Droewe Dag, Helaas!!
>>
>> Wat wat WAT? Eers dog ek julle praat van onse Bobby Magee, maar nou
>> weet ek nie meer nie. Vertel net so bietjie meer seblief. :-))
>>
>> 'n Baie konfoesde Danielle...:-)
>>
>
Re: Bobby? [boodskap #45233 is 'n antwoord op boodskap #45175] Wo, 27 Junie 2001 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hier bietjie meer oor hom.
http://www.superstars.co.za/superstars.asp?star=Bob%20Skinst ad

Ander info is dat hy die langste tong suid van die Sahara het

"Danielle" skryf in boodskap news:sgbijt0qm1jufenchd7lc3luhral0h1dfj@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 22:36:43 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Danielle, ek weet nie of jy van Bobby Skinstadt weet nie.
>
> Nee. :-)
>
>> As ek nou sommetjies doen van hoe oud hy is en wanneer jy hier weg is, dan
>> behoort jy nie van hom te weet nie:))
>
> Jy's reg. Dankie in elkgeval - tenminste weet ek nou dat Bobby Magee
> is nog veilig daar doer in Ozland, en het niks verkeerd gedoen nie!!!
> :-)))
>
Re: Bobby? [boodskap #45237 is 'n antwoord op boodskap #45175] Wo, 27 Junie 2001 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie 'n slegte speler nie, maar definitief nie die beste speler nie.
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:%Ic_6.3540$e5.20580@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Danielle" wrote in message
> news:sgbijt0qm1jufenchd7lc3luhral0h1dfj@4ax.com...
>
>> Jy's reg. Dankie in elkgeval - tenminste weet ek nou dat Bobby Magee
>> is nog veilig daar doer in Ozland, en het niks verkeerd gedoen nie!!!
>> :-)))
>
> Ek's hier, ek lewe nog, en is self sommer baaaie happy dat ek niks verkeerd
> gedoen het nie! Mens weet nooit op die groep nie. Maar ek dog dan Bobby
> Skinstadt is nie 'n slegte speler nie? En 'n naamgenoot... kan mos nie te
> erg wees nie?
>
Re: Bobby? [boodskap #45258 is 'n antwoord op boodskap #45175] Wo, 27 Junie 2001 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Potensieel. Dit is die sleutelwoord. Nie almal op hierdie ou aardbol bereik
hulle potensiaal nie:)))
Ons hoop maar die 3 nasies demp nie heeltemal Bobby se potensiële potensiaal
nie:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b399a83.0@news1.mweb.co.za...
> Bobby
> Maar ek dog dan Bobby Skinstadt is nie 'n slegte speler nie? En 'n
> naamgenoot... kan mos nie te erg wees nie?
>
> Wouter
> Potensieel die beste rugbyspeler op die aardbol, Bobby. En met die tyd aan
> sy kant om daar te om. Maar in SA is provinsialisme is 'n baie sterker
> faktor as gesonde oordeel.
>
Re: Bobby? [boodskap #45260 is 'n antwoord op boodskap #45175] Wo, 27 Junie 2001 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Bobby
Maar ek dog dan Bobby Skinstadt is nie 'n slegte speler nie? En 'n
naamgenoot... kan mos nie te erg wees nie?

Wouter
Potensieel die beste rugbyspeler op die aardbol, Bobby. En met die tyd aan
sy kant om daar te om. Maar in SA is provinsialisme is 'n baie sterker
faktor as gesonde oordeel.
Re: Bobby? [boodskap #45265 is 'n antwoord op boodskap #45175] Wo, 27 Junie 2001 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet maar op jou tande byt me, en die vernedering probeer verwerk. Ek het
nie veel hoop vir ons span in die 3 nasies nie.
Bobby Skinstadt is eintlik 'n gebore Nataller - maak dit hom minder
goed?:)))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:ezh_6.3760$e5.20773@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b399a83.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Wouter
>> Potensieel die beste rugbyspeler op die aardbol, Bobby. En met die tyd aan
>> sy kant om daar te om. Maar in SA is provinsialisme is 'n baie sterker
>> faktor as gesonde oordeel.
>>
>
> Van watter provinsie is hy? Ek het so half 'n idee gehad dat hy van die
> Kaap af is? Dan MOET hy mos goed wees?
>
> So terloops, ek hoop die Springbokke kom gou reg en kan die Wallabies en All
> Blacks pakgee. Die kinders gee my hel hier elke keer as die Bokke
> verloor... My ore suis nog na hulle teen die Hane verloor het. Ek verloor
> geld en die bietjie aansien wat ek ingewin het hier...
>
Re: Bobby? [boodskap #45299 is 'n antwoord op boodskap #45175] Wo, 27 Junie 2001 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:sgbijt0qm1jufenchd7lc3luhral0h1dfj@4ax.com...

> Jy's reg. Dankie in elkgeval - tenminste weet ek nou dat Bobby Magee
> is nog veilig daar doer in Ozland, en het niks verkeerd gedoen nie!!!
> :-)))

Ek's hier, ek lewe nog, en is self sommer baaaie happy dat ek niks verkeerd
gedoen het nie! Mens weet nooit op die groep nie. Maar ek dog dan Bobby
Skinstadt is nie 'n slegte speler nie? En 'n naamgenoot... kan mos nie te
erg wees nie?
Re: Bobby? [boodskap #45324 is 'n antwoord op boodskap #45260] Wo, 27 Junie 2001 21:35 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b399a83.0@news1.mweb.co.za...

> Wouter
> Potensieel die beste rugbyspeler op die aardbol, Bobby. En met die tyd aan
> sy kant om daar te om. Maar in SA is provinsialisme is 'n baie sterker
> faktor as gesonde oordeel.
>

Van watter provinsie is hy? Ek het so half 'n idee gehad dat hy van die
Kaap af is? Dan MOET hy mos goed wees?

So terloops, ek hoop die Springbokke kom gou reg en kan die Wallabies en All
Blacks pakgee. Die kinders gee my hel hier elke keer as die Bokke
verloor... My ore suis nog na hulle teen die Hane verloor het. Ek verloor
geld en die bietjie aansien wat ek ingewin het hier...
Vorige onderwerp: Re: Prinses Annette - was Re: distrik 6
Volgende onderwerp: Tande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 13:41:33 MGT 2024