Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bly liewer in die huis
bly liewer in die huis [boodskap #44772] Do, 21 Junie 2001 19:07 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sowat twee maande gelede het iemand teen 'n redelike spoed by die
draai in 'n straat reguit gery. Een draadheining en twee betonheinins
het in die slag gebly sowel as die bas van 'n groot boom in iemand se
voorplaas. Deur drie woonerwe en tot stilstand gekom reg agter 'n
geparkeerde motor sentimeters vanaf die voorstoep van 'n woonhuis.

Saterdag het 'n vyftien ton vragmotor uitgeswaai vir 'n motor wat voor
hom ingery het en bo-oor (werklik bo-oor!) die motor van 'n lokale
besigheids_egpaar se motor (met hulle ernstig beseer maar nou stabiel
- sy op pad uit die hospitaal en hy steeds in die waakeenheid maar
gelukkig stabiel). Die vragmotor, met die bestuurder, nà die slag
agter op die slaapbank, het heeltemal buite beheer deur twee erwe (met
betonheinings) gebars en in die tweede woonhuis se kroeg en sitkamer
ingebars! Die vrou, wat gesit en tv kyk het, was onder die indruk dat
dit 'n aarbewing is maar vind toe die neus van 'n kolosale tanker in
haar kroeg en sitkamer (met selfs die binnemuur tussen die twee
vertrekke plat!)

Ek was minute na die eerste insident op die toneel.
Maandag op pad na die kantoor het ons by die tweede geval stilgehou
waar die vragmotor steeds met sy neus in die sitkamer gestaan het asof
genooi.

Sê sy vir my: " As mens kyk na die roekeloosheid op die pad, moet ons
miskien maar liewer ìn die huis bly."
(Die een wat sê ek het haar net vir haar looks getrou, sal bars!)

DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #44782 is 'n antwoord op boodskap #44772] Do, 21 Junie 2001 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar DD weet jy watter gevare almal in jy huis is???
Ek dink dit sal beter wees, in jou bed te bly :-))
En nou gaan jy my nie vertel, oor die gevare in jou bed nie :-)))))

Groet. Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:66g4jt86evkd154sebtnv8heramvfs0phm@4ax.com...
>
>
>
>
> Sowat twee maande gelede het iemand teen 'n redelike spoed by die
> draai in 'n straat reguit gery. Een draadheining en twee betonheinins
> het in die slag gebly sowel as die bas van 'n groot boom in iemand se
> voorplaas. Deur drie woonerwe en tot stilstand gekom reg agter 'n
> geparkeerde motor sentimeters vanaf die voorstoep van 'n woonhuis.
>
> Saterdag het 'n vyftien ton vragmotor uitgeswaai vir 'n motor wat voor
> hom ingery het en bo-oor (werklik bo-oor!) die motor van 'n lokale
> besigheids_egpaar se motor (met hulle ernstig beseer maar nou stabiel
> - sy op pad uit die hospitaal en hy steeds in die waakeenheid maar
> gelukkig stabiel). Die vragmotor, met die bestuurder, ná die slag
> agter op die slaapbank, het heeltemal buite beheer deur twee erwe (met
> betonheinings) gebars en in die tweede woonhuis se kroeg en sitkamer
> ingebars! Die vrou, wat gesit en tv kyk het, was onder die indruk dat
> dit 'n aarbewing is maar vind toe die neus van 'n kolosale tanker in
> haar kroeg en sitkamer (met selfs die binnemuur tussen die twee
> vertrekke plat!)
>
> Ek was minute na die eerste insident op die toneel.
> Maandag op pad na die kantoor het ons by die tweede geval stilgehou
> waar die vragmotor steeds met sy neus in die sitkamer gestaan het asof
> genooi.
>
> Sê sy vir my: " As mens kyk na die roekeloosheid op die pad, moet ons
> miskien maar liewer 'n die huis bly."
> (Die een wat sê ek het haar net vir haar looks getrou, sal bars!)
>
> DD
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #44784 is 'n antwoord op boodskap #44782] Do, 21 Junie 2001 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Jun 2001 22:57:24 +0200, "Rico" wrote:

> Maar DD weet jy watter gevare almal in jy huis is???
> Ek dink dit sal beter wees, in jou bed te bly :-))
> En nou gaan jy my nie vertel, oor die gevare in jou bed nie :-)))))
>
> Groet. Rico
>

Rico... ek is groot en sterk
"kyk hoe stap ek deur die huis
Vir nìks is ek bang nie!"

"En wàt van 'n muis?!?"

"Kyk hoe stap ek deur die huis
behalwe vir 'n muis
is ek vir niks nie bang nie!"

"En wat van 'n bed?!?"
Kyk hoe stap ek deur die huis
behalwe vir 'n muis
en...
Wel...Vir daardie gevare in die bed
uhm.. ons moet mos bietjie
avontuur in die lewe hê...:-))))))))))))

DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #44930 is 'n antwoord op boodskap #44782] So, 24 Junie 2001 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Miskien is Davie die gevaar in die bed:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9gtmr0$26k$1@news1.xs4all.nl...
> Maar DD weet jy watter gevare almal in jy huis is???
> Ek dink dit sal beter wees, in jou bed te bly :-))
> En nou gaan jy my nie vertel, oor die gevare in jou bed nie :-)))))
>
> Groet. Rico
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:66g4jt86evkd154sebtnv8heramvfs0phm@4ax.com...
>>
>>
>>
>>
>> Sowat twee maande gelede het iemand teen 'n redelike spoed by die
>> draai in 'n straat reguit gery. Een draadheining en twee betonheinins
>> het in die slag gebly sowel as die bas van 'n groot boom in iemand se
>> voorplaas. Deur drie woonerwe en tot stilstand gekom reg agter 'n
>> geparkeerde motor sentimeters vanaf die voorstoep van 'n woonhuis.
>>
>> Saterdag het 'n vyftien ton vragmotor uitgeswaai vir 'n motor wat voor
>> hom ingery het en bo-oor (werklik bo-oor!) die motor van 'n lokale
>> besigheids_egpaar se motor (met hulle ernstig beseer maar nou stabiel
>> - sy op pad uit die hospitaal en hy steeds in die waakeenheid maar
>> gelukkig stabiel). Die vragmotor, met die bestuurder, ná die slag
>> agter op die slaapbank, het heeltemal buite beheer deur twee erwe (met
>> betonheinings) gebars en in die tweede woonhuis se kroeg en sitkamer
>> ingebars! Die vrou, wat gesit en tv kyk het, was onder die indruk dat
>> dit 'n aarbewing is maar vind toe die neus van 'n kolosale tanker in
>> haar kroeg en sitkamer (met selfs die binnemuur tussen die twee
>> vertrekke plat!)
>>
>> Ek was minute na die eerste insident op die toneel.
>> Maandag op pad na die kantoor het ons by die tweede geval stilgehou
>> waar die vragmotor steeds met sy neus in die sitkamer gestaan het asof
>> genooi.
>>
>> Sê sy vir my: " As mens kyk na die roekeloosheid op die pad, moet ons
>> miskien maar liewer 'n die huis bly."
>> (Die een wat sê ek het haar net vir haar looks getrou, sal bars!)
>>
>> DD
>>
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45028 is 'n antwoord op boodskap #44930] Ma, 25 Junie 2001 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou vertel
Anette :-))))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9h50i1$bvpgr$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Miskien is Davie die gevaar in die bed:)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9gtmr0$26k$1@news1.xs4all.nl...
>> Maar DD weet jy watter gevare almal in jy huis is???
>> Ek dink dit sal beter wees, in jou bed te bly :-))
>> En nou gaan jy my nie vertel, oor die gevare in jou bed nie :-)))))
>>
>> Groet. Rico
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:66g4jt86evkd154sebtnv8heramvfs0phm@4ax.com...
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Sowat twee maande gelede het iemand teen 'n redelike spoed by die
>>> draai in 'n straat reguit gery. Een draadheining en twee betonheinins
>>> het in die slag gebly sowel as die bas van 'n groot boom in iemand se
>>> voorplaas. Deur drie woonerwe en tot stilstand gekom reg agter 'n
>>> geparkeerde motor sentimeters vanaf die voorstoep van 'n woonhuis.
>>>
>>> Saterdag het 'n vyftien ton vragmotor uitgeswaai vir 'n motor wat voor
>>> hom ingery het en bo-oor (werklik bo-oor!) die motor van 'n lokale
>>> besigheids_egpaar se motor (met hulle ernstig beseer maar nou stabiel
>>> - sy op pad uit die hospitaal en hy steeds in die waakeenheid maar
>>> gelukkig stabiel). Die vragmotor, met die bestuurder, ná die slag
>>> agter op die slaapbank, het heeltemal buite beheer deur twee erwe (met
>>> betonheinings) gebars en in die tweede woonhuis se kroeg en sitkamer
>>> ingebars! Die vrou, wat gesit en tv kyk het, was onder die indruk dat
>>> dit 'n aarbewing is maar vind toe die neus van 'n kolosale tanker in
>>> haar kroeg en sitkamer (met selfs die binnemuur tussen die twee
>>> vertrekke plat!)
>>>
>>> Ek was minute na die eerste insident op die toneel.
>>> Maandag op pad na die kantoor het ons by die tweede geval stilgehou
>>> waar die vragmotor steeds met sy neus in die sitkamer gestaan het asof
>>> genooi.
>>>
>>> Sê sy vir my: " As mens kyk na die roekeloosheid op die pad, moet ons
>>> miskien maar liewer 'n die huis bly."
>>> (Die een wat sê ek het haar net vir haar looks getrou, sal bars!)
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Weet jy weer? [boodskap #45037 is 'n antwoord op boodskap #45028] Ma, 25 Junie 2001 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette :
Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou vertel
:-))))

Wouter: En as jy dit weer weet, kan jy ons weer vertel?
Oor die weet en oor die weer? :-))
Re: Weet jy weer? [boodskap #45054 is 'n antwoord op boodskap #45037] Ma, 25 Junie 2001 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mooiweer en warm?:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b373e70.0@news1.mweb.co.za...
> Annette :
> Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou vertel
> :-))))
>
> Wouter: En as jy dit weer weet, kan jy ons weer vertel?
> Oor die weet en oor die weer? :-))
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45120 is 'n antwoord op boodskap #45028] Di, 26 Junie 2001 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jun 2001 15:02:54 +0200, "Rico" wrote:

> Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou vertel
> Anette :-))))
>
> Gr.Rico
>

14 jaar oud oom Rico. As my pa uitvind dat ek sy rekenaar gebruik om
op die nuusgroepe rond te kuier en te gesels sal hy van hom laat hoor!

DD
Re: Weet jy weer? [boodskap #45129 is 'n antwoord op boodskap #45054] Di, 26 Junie 2001 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jun 2001 18:23:29 +0200, "Annette" wrote:

> ... en warm?:)))
> Annette
>

.... die warm........ is dit Davie?

DD
Re: Weet jy weer? [boodskap #45144 is 'n antwoord op boodskap #45129] Di, 26 Junie 2001 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet wees:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:4aggjts2bi7jesf7274oufqro30aos2ref@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 18:23:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> ... en warm?:)))
>> Annette
>>
>
> .... die warm........ is dit Davie?
>
> DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45146 is 'n antwoord op boodskap #45120] Di, 26 Junie 2001 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Warm, thexthy, hardwerkende, 14jarige wat perde speel:)))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:5jegjtsue27l2v7tek08c42tvsm0cae930@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 15:02:54 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou vertel
>> Anette :-))))
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> 14 jaar oud oom Rico. As my pa uitvind dat ek sy rekenaar gebruik om
> op die nuusgroepe rond te kuier en te gesels sal hy van hom laat hoor!
>
> DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45167 is 'n antwoord op boodskap #45146] Di, 26 Junie 2001 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag tog Anette, dit sal nie 14 maar 41 wees en tel daar maar 40 by op en ou
Davie is 81!!!
Wel ek kan vir jou sê, die gevare in bed, sal nie te groot wees :-))))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9h9qva$d079c$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Warm, thexthy, hardwerkende, 14jarige wat perde speel:)))))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:5jegjtsue27l2v7tek08c42tvsm0cae930@4ax.com...
>> On Mon, 25 Jun 2001 15:02:54 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou vertel
>>> Anette :-))))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>> 14 jaar oud oom Rico. As my pa uitvind dat ek sy rekenaar gebruik om
>> op die nuusgroepe rond te kuier en te gesels sal hy van hom laat hoor!
>>
>> DD
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45170 is 'n antwoord op boodskap #45167] Di, 26 Junie 2001 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal maar 'n knokkedee saamneem net vir ingeval:))))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9ha7t5$6fo$1@news1.xs4all.nl...
> Ag tog Anette, dit sal nie 14 maar 41 wees en tel daar maar 40 by op en ou
> Davie is 81!!!
> Wel ek kan vir jou sê, die gevare in bed, sal nie te groot wees :-))))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9h9qva$d079c$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n Warm, thexthy, hardwerkende, 14jarige wat perde speel:)))))
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:5jegjtsue27l2v7tek08c42tvsm0cae930@4ax.com...
>>> On Mon, 25 Jun 2001 15:02:54 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou
> vertel
>>>> Anette :-))))
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>>
>>>
>>> 14 jaar oud oom Rico. As my pa uitvind dat ek sy rekenaar gebruik om
>>> op die nuusgroepe rond te kuier en te gesels sal hy van hom laat hoor!
>>>
>>> DD
>>
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45182 is 'n antwoord op boodskap #45170] Di, 26 Junie 2001 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 17:30:27 +0200, "Annette" wrote:

> Sal maar 'n knokkedee saamneem net vir ingeval:))))
> Annette
>
> Rico wrote in message

>> Wel ek kan vir jou sê, die gevare in bed, sal nie te groot wees :-))))

>> Gr.Rico

Annette, nuuskierige mense is slim mense. Jy is nuuskierig oor of ek
'n gevaar in die bed is. En slim mense is slim mense omdat hulle
eksperimenteer

DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45185 is 'n antwoord op boodskap #44772] Di, 26 Junie 2001 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 21:06:32 +0200, "Rico" wrote:

> Annette, jy hoef net te roep en ek is daar, vir jou te red van die wilde
> Davie :-))))
>
> Gr.Rico

Wat is 'n 'spoilsports' in Nederlands, Rico?

DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45187 is 'n antwoord op boodskap #45182] Di, 26 Junie 2001 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, jy hoef net te roep en ek is daar, vir jou te red van die wilde
Davie :-))))

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:6fihjtc3l7ab732o7s845fq4gm9udk1868@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 17:30:27 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sal maar 'n knokkedee saamneem net vir ingeval:))))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>
>>> Wel ek kan vir jou sê, die gevare in bed, sal nie te groot wees :-))))
>
>>> Gr.Rico
>
> Annette, nuuskierige mense is slim mense. Jy is nuuskierig oor of ek
> 'n gevaar in die bed is. En slim mense is slim mense omdat hulle
> eksperimenteer
>
> DD
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45191 is 'n antwoord op boodskap #45170] Di, 26 Junie 2001 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou gaan ek jou nie vertel, oor die knokkedee en watter gedagte ek daaroor
het!!
Maar ja daar is van die momente my Afrikaans is nie toereikend om dit
heeltemal te verstaan nie.

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9ha9mb$cu6je$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sal maar 'n knokkedee saamneem net vir ingeval:))))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9ha7t5$6fo$1@news1.xs4all.nl...
>> Ag tog Anette, dit sal nie 14 maar 41 wees en tel daar maar 40 by op en ou
>> Davie is 81!!!
>> Wel ek kan vir jou sê, die gevare in bed, sal nie te groot wees :-))))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9h9qva$d079c$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> 'n Warm, thexthy, hardwerkende, 14jarige wat perde speel:)))))
>>> Annette
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:5jegjtsue27l2v7tek08c42tvsm0cae930@4ax.com...
>>>> On Mon, 25 Jun 2001 15:02:54 +0200, "Rico"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou
>> vertel
>>>> >Anette :-))))
>>>> >
>>>> >Gr.Rico
>>>> >
>>>>
>>>> 14 jaar oud oom Rico. As my pa uitvind dat ek sy rekenaar gebruik om
>>>> op die nuusgroepe rond te kuier en te gesels sal hy van hom laat hoor!
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45192 is 'n antwoord op boodskap #45191] Di, 26 Junie 2001 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 21:11:57 +0200, "Rico" wrote:

> Nou gaan ek jou nie vertel, oor die knokkedee en watter gedagte ek daaroor
> het!!
> Maar ja daar is van die momente my Afrikaans is nie toereikend om dit
> heeltemal te verstaan nie.
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9ha9mb$cu6je$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sal maar 'n knokkedee saamneem net vir ingeval:))))
>> Annette

Wat is 'n knokkedee?

DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45197 is 'n antwoord op boodskap #45187] Di, 26 Junie 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico, baie dankie vir jou galante aanbod:)))
Sal jy net eers by die deur wag totdat ek jou inroep?:))))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9ham6q$siq$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, jy hoef net te roep en ek is daar, vir jou te red van die wilde
> Davie :-))))
>
> Gr.Rico
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:6fihjtc3l7ab732o7s845fq4gm9udk1868@4ax.com...
>> On Tue, 26 Jun 2001 17:30:27 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Sal maar 'n knokkedee saamneem net vir ingeval:))))
>>> Annette
>>>
>>> Rico wrote in message
>>
>>>> Wel ek kan vir jou sê, die gevare in bed, sal nie te groot wees
:-))))
>>
>>>> Gr.Rico
>>
>> Annette, nuuskierige mense is slim mense. Jy is nuuskierig oor of ek
>> 'n gevaar in die bed is. En slim mense is slim mense omdat hulle
>> eksperimenteer
>>
>> DD
>>
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45210 is 'n antwoord op boodskap #45192] Di, 26 Junie 2001 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wat is 'n knokkedee?
>
> DD

Hulle sê dit is iets hards, met 'n sagte kop??

Gr.Rico
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45211 is 'n antwoord op boodskap #45185] Di, 26 Junie 2001 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar moet ek oor dink, ek is jammer Arthur is met vakansie, hy sal ons seker
kan help.

to spoil is verspillen.

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:52nhjt82o7tr8ahfbbnlrh7q82vb68m99p@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 21:06:32 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Annette, jy hoef net te roep en ek is daar, vir jou te red van die wilde
>> Davie :-))))
>>
>> Gr.Rico
>
>
> Wat is 'n 'spoilsports' in Nederlands, Rico?
>
> DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45212 is 'n antwoord op boodskap #45197] Di, 26 Junie 2001 23:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Rico, baie dankie vir jou galante aanbod:)))
> Sal jy net eers by die deur wag totdat ek jou inroep?:))))
> Annette

Ek sal net inloer en DD dophou en as dit moet, is ek daar vir jou te help
:-)))

Gr.Rico

>
> Rico wrote in message
> news:9ham6q$siq$1@news1.xs4all.nl...
>> Annette, jy hoef net te roep en ek is daar, vir jou te red van die wilde
>> Davie :-))))
>>
>> Gr.Rico
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:6fihjtc3l7ab732o7s845fq4gm9udk1868@4ax.com...
>>> On Tue, 26 Jun 2001 17:30:27 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Sal maar 'n knokkedee saamneem net vir ingeval:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Rico wrote in message
>>>
>>>> > Wel ek kan vir jou sê, die gevare in bed, sal nie te groot wees
> :-))))
>>>
>>>> > Gr.Rico
>>>
>>> Annette, nuuskierige mense is slim mense. Jy is nuuskierig oor of ek
>>> 'n gevaar in die bed is. En slim mense is slim mense omdat hulle
>>> eksperimenteer
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45234 is 'n antwoord op boodskap #45182] Wo, 27 Junie 2001 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kom nou Davie hou op surf op die net terwyl jy met die dames praat.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:6fihjtc3l7ab732o7s845fq4gm9udk1868@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 17:30:27 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sal maar 'n knokkedee saamneem net vir ingeval:))))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>
>>> Wel ek kan vir jou sê, die gevare in bed, sal nie te groot wees :-))))
>
>>> Gr.Rico
>
> Annette, nuuskierige mense is slim mense. Jy is nuuskierig oor of ek
> 'n gevaar in die bed is. En slim mense is slim mense omdat hulle
> eksperimenteer
>
> DD
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45236 is 'n antwoord op boodskap #45212] Wo, 27 Junie 2001 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Rico is dit nou help of uithelp ?

"Rico" skryf in boodskap news:9hb4ju$o16$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Rico, baie dankie vir jou galante aanbod:)))
>> Sal jy net eers by die deur wag totdat ek jou inroep?:))))
>> Annette
>
>
> Ek sal net inloer en DD dophou en as dit moet, is ek daar vir jou te help
> :-)))
>
> Gr.Rico
>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9ham6q$siq$1@news1.xs4all.nl...
>>> Annette, jy hoef net te roep en ek is daar, vir jou te red van die wilde
>>> Davie :-))))
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>> news:6fihjtc3l7ab732o7s845fq4gm9udk1868@4ax.com...
>>>> On Tue, 26 Jun 2001 17:30:27 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Sal maar 'n knokkedee saamneem net vir ingeval:))))
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >Rico wrote in message
>>>>
>>>> >> Wel ek kan vir jou sê, die gevare in bed, sal nie te groot wees
>> :-))))
>>>>
>>>> >> Gr.Rico
>>>>
>>>> Annette, nuuskierige mense is slim mense. Jy is nuuskierig oor of ek
>>>> 'n gevaar in die bed is. En slim mense is slim mense omdat hulle
>>>> eksperimenteer
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45274 is 'n antwoord op boodskap #45211] Wo, 27 Junie 2001 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Jun 2001 01:11:20 +0200, "Rico" wrote:

> Daar moet ek oor dink, ek is jammer Arthur is met vakansie, hy sal ons seker
> kan help.
>
> to spoil is verspillen.
>
> Gr.Rico

Nou jy wil ons sports nou verspillen Rico.

DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45275 is 'n antwoord op boodskap #45234] Wo, 27 Junie 2001 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Jun 2001 07:04:52 +0200, "Krokkie"

wrote:

> Kom nou Davie hou op surf op die net terwyl jy met die dames praat.
>
>
>
> "Davie Davis" wrote in message

My geluk Krokkie, toe Annette haar wille site se url vir my gegee het.

DD
Re: bly liewer in die huis - davie.jpg (0/1) [boodskap #45276 is 'n antwoord op boodskap #45146] Wo, 27 Junie 2001 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 12:57:13 +0200, "Annette" wrote:

> 'n Warm, thexthy, hardwerkende, 14jarige wat perde speel:)))))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:5jegjtsue27l2v7tek08c42tvsm0cae930@4ax.com...
>> On Mon, 25 Jun 2001 15:02:54 +0200, "Rico"
>> wrote:

>>> Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou vertel
>>> Anette :-))))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>

>> 14 jaar oud oom Rico. As my pa uitvind dat ek sy rekenaar gebruik om
>> op die nuusgroepe rond te kuier en te gesels sal hy van hom laat hoor!

>> DD
>

Kom ek bring 'n einde aan dié bespiegeling oor my ouderdom deur 'n
foto van my te plaas.

DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45278 is 'n antwoord op boodskap #45275] Wo, 27 Junie 2001 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan , hoe moet jy nou voel

"Davie Davis" skryf in boodskap news:67kjjt0qd6n8kh2dkups7i7ci36a93kn8k@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 07:04:52 +0200, "Krokkie"
>

> wrote:
>
>> Kom nou Davie hou op surf op die net terwyl jy met die dames praat.
>>
>>
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>
>
> My geluk Krokkie, toe Annette haar wille site se url vir my gegee het.
>
> DD
Re: bly liewer in die huis - davie.jpg (0/1) [boodskap #45307 is 'n antwoord op boodskap #45276] Wo, 27 Junie 2001 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is skrik, baaaaaaaaiiiiiiiiiieeeeeeeee skrik.
Ou Davie is sooo oud, dat die foto vergaan het.

Ek het nie 'n foto gesien nie.

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:pakjjtk43pdjk1vn38qomqhhsq17n9jnan@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 12:57:13 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> 'n Warm, thexthy, hardwerkende, 14jarige wat perde speel:)))))
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:5jegjtsue27l2v7tek08c42tvsm0cae930@4ax.com...
>>> On Mon, 25 Jun 2001 15:02:54 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>
>>>> Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou vertel
>>>> Anette :-))))
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>>
>
>>> 14 jaar oud oom Rico. As my pa uitvind dat ek sy rekenaar gebruik om
>>> op die nuusgroepe rond te kuier en te gesels sal hy van hom laat hoor!
>
>>> DD
>>
>
>
> Kom ek bring 'n einde aan dié bespiegeling oor my ouderdom deur 'n
> foto van my te plaas.
>
> DD
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45309 is 'n antwoord op boodskap #45274] Wo, 27 Junie 2001 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja Davie, ek as Nederlander weet nie te veel van rugby en krieket nie, ons
kyk net soccer.

Oranje boven!!!!

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:d5kjjtctoa3im1lc1atevmci1g3h0kf19l@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 01:11:20 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Daar moet ek oor dink, ek is jammer Arthur is met vakansie, hy sal ons seker
>> kan help.
>>
>> to spoil is verspillen.
>>
>> Gr.Rico
>
>
>
>
> Nou jy wil ons sports nou verspillen Rico.
>
> DD
Re: bly liewer in die huis - davie.jpg (0/1) [boodskap #45313 is 'n antwoord op boodskap #45307] Wo, 27 Junie 2001 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek het maar net gedog die foto is so klein dat ek dit glad nie kon
raaksien nie:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9hd6o7$bpg$1@news1.xs4all.nl...
> Ek is skrik, baaaaaaaaiiiiiiiiiieeeeeeeee skrik.
> Ou Davie is sooo oud, dat die foto vergaan het.
>
> Ek het nie 'n foto gesien nie.
>
> Gr.Rico
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:pakjjtk43pdjk1vn38qomqhhsq17n9jnan@4ax.com...
>> On Tue, 26 Jun 2001 12:57:13 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> 'n Warm, thexthy, hardwerkende, 14jarige wat perde speel:)))))
>>> Annette
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:5jegjtsue27l2v7tek08c42tvsm0cae930@4ax.com...
>>>> On Mon, 25 Jun 2001 15:02:54 +0200, "Rico"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Ek sou nie weet, hoe oud Davie is nie, as ek dit weer, kan ek jou
> vertel
>>>> >Anette :-))))
>>>> >
>>>> >Gr.Rico
>>>> >
>>
>>>> 14 jaar oud oom Rico. As my pa uitvind dat ek sy rekenaar gebruik om
>>>> op die nuusgroepe rond te kuier en te gesels sal hy van hom laat
hoor!
>>
>>>> DD
>>>
>>
>>
>> Kom ek bring 'n einde aan dié bespiegeling oor my ouderdom deur 'n
>> foto van my te plaas.
>>
>> DD
>
Re: bly liewer in die huis - davie.jpg (0/1) [boodskap #45375 is 'n antwoord op boodskap #45276] Do, 28 Junie 2001 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:o5rkjt8vjbm7lrkko6tabgprj46opqujsc@4ax.com...

> Howdy Dave,
>
> Yehaa cowboy! :-))))
> ...His hat is a Stetson that's creased to his style, he's got a big
> silver buckle you can see for a mile....

En hier het ek die hele tyd aan die halmpie vasgekleef dat "size doesn't
matter"... Ag nou ja, ten minste is hier nog 'n cowboy op die groep - met
my Akubra ('n cowboyhoed hier, Danielle!) en groot goue buckle kan niemand
my skade aandoen nie... En vir good measure gooi ek sommer 'n krokodilkop
oor die arm (die een waaroor die cabbie die anderdag hier naby Cairns gery
het - dog toe dis 'n speed wobble en ry sommer bo-oor sy kop!)
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45376 is 'n antwoord op boodskap #45309] Do, 28 Junie 2001 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:9hd6uj$cdo$1@news1.xs4all.nl...

> Ja Davie, ek as Nederlander weet nie te veel van rugby en krieket nie, ons
> kyk net soccer.
>
> Oranje boven!!!!
>
> Gr.Rico

Up the Red devils! ('n GROOT Man United fan!!!)
Re: bly liewer in die huis [boodskap #45408 is 'n antwoord op boodskap #45376] Do, 28 Junie 2001 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die rooi duiwels is die soccerteam van Belgie!!!

Gr.Rico
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:_tv_6.4158$e5.25625@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:9hd6uj$cdo$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Ja Davie, ek as Nederlander weet nie te veel van rugby en krieket nie, ons
>> kyk net soccer.
>>
>> Oranje boven!!!!
>>
>> Gr.Rico
>
> Up the Red devils! ('n GROOT Man United fan!!!)
>
Re: bly liewer in die huis - davie.jpg (0/1) [boodskap #45412 is 'n antwoord op boodskap #45276] Do, 28 Junie 2001 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:3n1ljt0fh380i2l56pekv42ape4p4vo3j6@4ax.com...

Nou vir wat
> noem jy dit nie sommer net 'n Stetson soos ons gewone mense nie? :-)))

Gewone mense? Americans? Yeah, right!

> Ek onthou nou daardie oulike cowboys en gals tydens die opening van
> die Olimpiese spele - die perd speel ook 'n belangrike rol in julle
> kultuur nê?

Baie belangrik, veral in die outback, waar drovers nog 'n baie belangrike
beroep is.

> Dom vraag - maar hoe verskil die Akubra van 'n Stetson?

Ek dink nie daar is 'n groot verskil nie - miskien is die Stetson net
"bigger and better" (hold on to that dream, pal!). Akubra is die
oorspronklike vervaardiger van cowboyhoede hier.

> Heheheheh....OUCH - arme krokodil !!! :-))) Julle is darem 'n wille
> spul - maar nie so wild soos ons hier nie. Hier sou dit smaaklike
> "roadkill" gewees het! :-)))))))))
>
Wild? You don't know the half of it! Ons is net bietjie meer kieskeurig
oor die roadkill... Ons het darem 'n bietjie culture hier onder...
Re: bly liewer in die huis - davie.jpg (0/1) [boodskap #45500 is 'n antwoord op boodskap #45276] Vr, 29 Junie 2001 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie van yoghurt nie - maar bier maak mens dik voor jy dronk is, en
wyn maak jou dronk voor jy dik is.
'n Wysheid wat 'n predikant my lank gelede vertel het;))))

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Danielle skryf in boodskap news:2ippjtkggul6d3gb319l1fnico17k13bur@4ax.com...
> On Sat, 30 Jun 2001 07:18:16 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>>> :-) Ek is bly oor die bietjie culture wat julle darem daar het -
>>> beteken dit dat julle baie joghurt maak en eet? :-))))
>
>>
>> Nee... ek praat hier van al die bier brouery!
>
> Julle prioriteite is REG!! :-)
> Bier is in elkgeval baie gesonder as joghurt. :-)))
>
Re: bly liewer in die huis - davie.jpg (0/1) [boodskap #45501 is 'n antwoord op boodskap #45276] Vr, 29 Junie 2001 21:18 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:sa5njtkcftcgj0hh3rr7ff2oqkte8rmpbm@4ax.com...

> :-) Ek is bly oor die bietjie culture wat julle darem daar het -
> beteken dit dat julle baie joghurt maak en eet? :-))))
>

Nee... ek praat hier van al die bier brouery!
Vorige onderwerp: Aantal persone in die Suid Afrikaanse huishouding - (HTML)
Volgende onderwerp: Re: Kookaburra's was Re: distrik 6
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:39:34 MGT 2024