Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle denker
Danielle denker [boodskap #45034] Ma, 25 Junie 2001 13:32 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Die deurmekaar plaasvarkie wat weier om
> verdere verwarring te probeer opklaar.

Danielle (TM)
Toemaar plaasvarkie - hier is 'n glasie brannewyn met Tab. Dit sal
help met die verwarring. Jy moet ontwar, want ek wil nog met jou
gesels oor "vrye spraak" en "vrye denke". :-))

Wouter
Dankie dame Danielle. Nou maar spreek dat ons kan denk :-)
Re: Danielle denker [boodskap #45060 is 'n antwoord op boodskap #45034] Ma, 25 Junie 2001 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir die nota Wouter. Ek dink ons het om en by dieselfde tyd tot die
besluit gekom om Emmy maar alleen te laat voortwoed op die kale terrein van
distrik 6:))))

Vir wat wil Danielle denk terwyl sy vry?
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b373cfd.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Die deurmekaar plaasvarkie wat weier om
>> verdere verwarring te probeer opklaar.
>
> Danielle (TM)
> Toemaar plaasvarkie - hier is 'n glasie brannewyn met Tab. Dit sal
> help met die verwarring. Jy moet ontwar, want ek wil nog met jou
> gesels oor "vrye spraak" en "vrye denke". :-))
>
> Wouter
> Dankie dame Danielle. Nou maar spreek dat ons kan denk :-)
>
Re: Danielle denker [boodskap #45070 is 'n antwoord op boodskap #45060] Ma, 25 Junie 2001 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette : Vir wat wil Danielle denk terwyl sy vry?

Wouter : LOL. So vry het selfs hierdie oom nie daaroor gedenk nie.

Wouter Plaasvark wrote in message...
>> Wouter
>> Die deurmekaar plaasvarkie wat weier om
>> verdere verwarring te probeer opklaar.
>
> Danielle (TM)
> Toemaar plaasvarkie - hier is 'n glasie brannewyn met Tab. Dit sal
> help met die verwarring. Jy moet ontwar, want ek wil nog met jou
> gesels oor "vrye spraak" en "vrye denke". :-))
>
> Wouter
> Dankie dame Danielle. Nou maar spreek dat ons kan denk :-)
Re: Danielle denker [boodskap #45108 is 'n antwoord op boodskap #45060] Di, 26 Junie 2001 06:25 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sy is mos nog op preggie leave. Sy is mos nog nie vrybaar nie? 8-0

"Annette" skryf in boodskap news:9h7p1h$cefbv$12@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie vir die nota Wouter. Ek dink ons het om en by dieselfde tyd tot die
> besluit gekom om Emmy maar alleen te laat voortwoed op die kale terrein van
> distrik 6:))))
>
> Vir wat wil Danielle denk terwyl sy vry?
> Annette
>
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b373cfd.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wouter
>>> Die deurmekaar plaasvarkie wat weier om
>>> verdere verwarring te probeer opklaar.
>>
>> Danielle (TM)
>> Toemaar plaasvarkie - hier is 'n glasie brannewyn met Tab. Dit sal
>> help met die verwarring. Jy moet ontwar, want ek wil nog met jou
>> gesels oor "vrye spraak" en "vrye denke". :-))
>>
>> Wouter
>> Dankie dame Danielle. Nou maar spreek dat ons kan denk :-)
>>
>
Vorige onderwerp: Verskuilde Woorde
Volgende onderwerp: Plasing, Ontleding en Bespreking van:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:05:44 MGT 2024