Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle se mite
Danielle se mite [boodskap #44785] Do, 21 Junie 2001 21:41 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Danielle - die ou wit omie wat die Acarina miete

Acarina miete kan nog gaan, solank jy nie Macarena tiete het nie.....
Re: Danielle se mite [boodskap #44791 is 'n antwoord op boodskap #44785] Do, 21 Junie 2001 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Danielle - die ou wit omie wat die Acarina miete

> Acarina miete kan nog gaan, solank jy nie Macarena tiete het nie.....

Danielle : LOL! En wat is fout met Spaanse tieties?
Of is dit die artist Los del Rio wat jy 'n probleem mee het? :-)))

Wouter: Nooit nie!! Hei Macarena!!
Re: Danielle se mite [boodskap #44793 is 'n antwoord op boodskap #44785] Do, 21 Junie 2001 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Danielle - die ou wit omie wat die Acarina miete
>
> Acarina miete kan nog gaan, solank jy nie Macarena tiete het nie.....

Gloudina : Ernstig - dink jy dit sal tel as 'n "spoonerism" in Afrikaans?
Ek het laas daaroor gevra, en ook gevra wat 'n "spoonerism" in Afrikaans
genoem word? Kan jy help?

Wouter: Dis nie 'n volbloed spoonerisme nie, maar amper. Die woord
"spoonerism" kom tog van 'n mnr Spooner af (was hy William Spooner?) wat sy
woorde so omgedraai het en die logiese direkte vertaling sou dus spoonerisme
wees. Maar ek het nog nooit gesien dat iemand dit so gebruik nie.
Re: Danielle se mite [boodskap #44795 is 'n antwoord op boodskap #44785] Do, 21 Junie 2001 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Gloudina : Ernstig - dink jy dit sal tel as 'n "spoonerism" in Afrikaans?
> Ek het laas daaroor gevra, en ook gevra wat 'n "spoonerism" in Afrikaans
> genoem word? Kan jy help?

Danglou : HEY!!!!! Dit was *NIE*
Glouzak se vraag daai nie !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Wouter : Ekskuus al weer, Danielle wat gloei van woede (= Danglou) :-))

-------------------------

D: En waarom is jy so laat in die aand nog wakker? Of is jy ook 'n
insomniac? :-)))

W: Nee 'n naguil. Maar ek gaan nou slaap :-)
Re: Danielle se mite [boodskap #44796 is 'n antwoord op boodskap #44785] Do, 21 Junie 2001 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Is dit waaroor daardie liedjie gaan?:))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b326c33.0@news1.mweb.co.za...
>> Danielle - die ou wit omie wat die Acarina miete
>
> Acarina miete kan nog gaan, solank jy nie Macarena tiete het nie.....
>
Re: Danielle se mite [boodskap #44798 is 'n antwoord op boodskap #44785] Do, 21 Junie 2001 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Gloudina : Ernstig - dink jy dit sal tel as 'n "spoonerism" in Afrikaans?
> Ek het laas daaroor gevra, en ook gevra wat 'n "spoonerism" in Afrikaans
> genoem word? Kan jy help?
>

Nee, Wouter. Dis nie ek wat die vraag gevra het nie, maar
"Danielle." Moet my ASSEBLIEF nie verwar met "Danielle"
nie.

Gloudina
Re: Danielle se mite [boodskap #44811 is 'n antwoord op boodskap #44785] Vr, 22 Junie 2001 04:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
RODVELMGA

Plaasvark" skryf in boodskap news:3b326c33.0@news1.mweb.co.za...
>> Danielle - die ou wit omie wat die Acarina miete
>
> Acarina miete kan nog gaan, solank jy nie Macarena tiete het nie.....
>
Re: Danielle se mite [boodskap #44817 is 'n antwoord op boodskap #44785] Vr, 22 Junie 2001 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> :)))) Is dit waaroor daardie liedjie gaan?:))))
> Annette

Danielle:
Hey Annette . Jy is ook wakker!! :-) Ja, Wouter se dis waaroor dit
gaan. :-)) Maar ek dink Woutertjie het van jou rooiwyn in die hande
gekry. :-)))

Wouter:
As ek moet kies tussen wit en rooi wyn, dan kies ek brandewyn.
Elke keer . . .
Re: Danielle se mite [boodskap #44818 is 'n antwoord op boodskap #44785] Vr, 22 Junie 2001 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Danglou : HEY!!!!! Dit was *NIE*
> Glouzak se vraag daai nie !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

> Wouter : Ekskuus al weer, Danielle wat gloei van woede (= Danglou) :-))

Danielle : Sies, net toe ek van jou begin hou! :-)))

Wouter
Jy is stadig. Ek hou laaaankal van jou, jy ontleed so lekker ;-)
Solank jy net nie 'n omie is nie :-)
Re: Danielle se mite [boodskap #44823 is 'n antwoord op boodskap #44785] Vr, 22 Junie 2001 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Danielle:
> Hey Annette . Jy is ook wakker!! :-) Ja, Wouter se dis waaroor dit
> gaan. :-)) Maar ek dink Woutertjie het van jou rooiwyn in die hande
> gekry. :-)))

> Wouter:
> As ek moet kies tussen wit en rooi wyn, dan kies ek brandewyn.
> Elke keer . . .

Danielle : Eeeeuw! :-))
Nee wat, ek is 'n G&T mens as ek nie wyn drink nie. Of
Southern Comfort. Sien - heel common die kant. :-))
Is jy van daai ou omies wat voor die kaggelvuurtjie in jou pantoffels,
pyp in die mond, met jou glasie brandewyn verkeer? :-))

Wouter:
Nee, nee, darem nie. Geen pyp of pantoffels nie, net 'n dop.
En vir 'n omie is ek ook meer stout as oud :-)

En ek drink enige iets, hoor! Rooi, wit, soet, droog, you name it.
Maar val altyd terug na brandewyn en Tab as ek ernstig drink. :-)

Drink G&T ook, maar verkies dit met Dry Lemon.
Re: Danielle se mite [boodskap #44826 is 'n antwoord op boodskap #44823] Vr, 22 Junie 2001 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O Droewe Dag!!! Tab???? Is jy op 'n dieet?:))))
Annette ( wat haar whiskey/whisky en cognac maar so skoon drink - net om die
regte smaak te kry:)))

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b32edf3.0@news1.mweb.co.za...
>> Danielle:
>> Hey Annette . Jy is ook wakker!! :-) Ja, Wouter se dis waaroor dit
>> gaan. :-)) Maar ek dink Woutertjie het van jou rooiwyn in die hande
>> gekry. :-)))
>
>> Wouter:
>> As ek moet kies tussen wit en rooi wyn, dan kies ek brandewyn.
>> Elke keer . . .
>
> Danielle : Eeeeuw! :-))
> Nee wat, ek is 'n G&T mens as ek nie wyn drink nie. Of
> Southern Comfort. Sien - heel common die kant. :-))
> Is jy van daai ou omies wat voor die kaggelvuurtjie in jou pantoffels,
> pyp in die mond, met jou glasie brandewyn verkeer? :-))
>
> Wouter:
> Nee, nee, darem nie. Geen pyp of pantoffels nie, net 'n dop.
> En vir 'n omie is ek ook meer stout as oud :-)
>
> En ek drink enige iets, hoor! Rooi, wit, soet, droog, you name it.
> Maar val altyd terug na brandewyn en Tab as ek ernstig drink. :-)
>
> Drink G&T ook, maar verkies dit met Dry Lemon.
>
Re: Danielle se mite [boodskap #44836 is 'n antwoord op boodskap #44826] Vr, 22 Junie 2001 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette:
O Droewe Dag!!! Tab???? Is jy op 'n dieet?:))))
Annette (wat haar whiskey/whisky en cognac maar so skoon drink
- net om die regte smaak te kry:)))

Wouter:
Ja soort van, plaasvarke is geneig om baie rond te word as hulle te lekker
eet en drink :-)

Maar die eintlike rede hoekom ek my brandewyn met Tab en nie met Coke drink
nie, is dat ek op die manier baie meer brandewyn kan drink vir dieselfde
kalorieë. Die ander rede is dat dit bleddie lekker is.

Maar by cognac gooi ek niks nie en by goeie whisky net ys. Ek sê jou mos ek
drink ENIGE iets.

Maar wat de duiwel is whiskey/whisky, gooi jy die Skotse en Ierse waters
bymekaar? Of meng jy dit met cognac? :-))

-----------------------------------------------

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b32edf3.0@news1.mweb.co.za...
>> Danielle:
>> Hey Annette . Jy is ook wakker!! :-) Ja, Wouter se dis waaroor dit
>> gaan. :-)) Maar ek dink Woutertjie het van jou rooiwyn in die hande
>> gekry. :-)))
>
>> Wouter:
>> As ek moet kies tussen wit en rooi wyn, dan kies ek brandewyn.
>> Elke keer . . .
>
> Danielle : Eeeeuw! :-))
> Nee wat, ek is 'n G&T mens as ek nie wyn drink nie. Of
> Southern Comfort. Sien - heel common die kant. :-))
> Is jy van daai ou omies wat voor die kaggelvuurtjie in jou pantoffels,
> pyp in die mond, met jou glasie brandewyn verkeer? :-))
>
> Wouter:
> Nee, nee, darem nie. Geen pyp of pantoffels nie, net 'n dop.
> En vir 'n omie is ek ook meer stout as oud :-)
>
> En ek drink enige iets, hoor! Rooi, wit, soet, droog, you name it.
> Maar val altyd terug na brandewyn en Tab as ek ernstig drink. :-)
>
> Drink G&T ook, maar verkies dit met Dry Lemon.
Re: Danielle se mite [boodskap #44840 is 'n antwoord op boodskap #44785] Vr, 22 Junie 2001 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Danielle : Sies, net toe ek van jou begin hou! :-)))
>
> Wouter
> Jy is stadig. Ek hou laaaankal van jou, jy ontleed so lekker ;-)
> Solank jy net nie 'n omie is nie :-)

Wel, Wouter, dis nou 'n probleem wat mens in die kubertydbegin kry. Hoe weet jy
dat die oulike vroumens met wie jy
praat, nie eintlik 'n ou omie is nie? En as jy nou bietjie verder
wei, soos nou eendag 'n ou wat taamlik hoog op is by
Microsoft, en hy begin 'n kuberverhouding met 'n "minder-
jarige meisie" en uiteindelik toe maak hy 'n date om haar
te ontmoet en hy gaan af San Fransisco toe. En so bietjie
in die eerste date in toe vind hy uit die oulike meisietjie is
eintlik 'n cop en toe sit hy diep in die doo-doo.

Gloudina.
Re: Danielle se mite [boodskap #44841 is 'n antwoord op boodskap #44785] Vr, 22 Junie 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> brandewyn en Tab

Wouter, watter afgryslikheid. Hoe kan jy? Veral as jy toeganghet tot
daardie wonderlike Bolandse brandewyne. (Terloops,
in die VSA is "brandy" nie dieselfde as brandewyn in SA nie.
SA brandewyn is eintlik cognac)

Gloudina

>
Re: Danielle se mite [boodskap #44843 is 'n antwoord op boodskap #44836] Vr, 22 Junie 2001 16:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee ek gooi dit nie bymekaar nie - maar dit klink na 'n interessante
mengeldrankie om eendag te probeer;))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b332974.0@news1.mweb.co.za...
> Annette:
> O Droewe Dag!!! Tab???? Is jy op 'n dieet?:))))
> Annette (wat haar whiskey/whisky en cognac maar so skoon drink
> - net om die regte smaak te kry:)))
>
> Wouter:
> Ja soort van, plaasvarke is geneig om baie rond te word as hulle te lekker
> eet en drink :-)
>
> Maar die eintlike rede hoekom ek my brandewyn met Tab en nie met Coke drink
> nie, is dat ek op die manier baie meer brandewyn kan drink vir dieselfde
> kalorieë. Die ander rede is dat dit bleddie lekker is.
>
> Maar by cognac gooi ek niks nie en by goeie whisky net ys. Ek sê jou mos ek
> drink ENIGE iets.
>
> Maar wat de duiwel is whiskey/whisky, gooi jy die Skotse en Ierse waters
> bymekaar? Of meng jy dit met cognac? :-))
>
> -----------------------------------------------
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b32edf3.0@news1.mweb.co.za...
>>> Danielle:
>>> Hey Annette . Jy is ook wakker!! :-) Ja, Wouter se dis waaroor dit
>>> gaan. :-)) Maar ek dink Woutertjie het van jou rooiwyn in die hande
>>> gekry. :-)))
>>
>>> Wouter:
>>> As ek moet kies tussen wit en rooi wyn, dan kies ek brandewyn.
>>> Elke keer . . .
>>
>> Danielle : Eeeeuw! :-))
>> Nee wat, ek is 'n G&T mens as ek nie wyn drink nie. Of
>> Southern Comfort. Sien - heel common die kant. :-))
>> Is jy van daai ou omies wat voor die kaggelvuurtjie in jou pantoffels,
>> pyp in die mond, met jou glasie brandewyn verkeer? :-))
>>
>> Wouter:
>> Nee, nee, darem nie. Geen pyp of pantoffels nie, net 'n dop.
>> En vir 'n omie is ek ook meer stout as oud :-)
>>
>> En ek drink enige iets, hoor! Rooi, wit, soet, droog, you name it.
>> Maar val altyd terug na brandewyn en Tab as ek ernstig drink. :-)
>>
>> Drink G&T ook, maar verkies dit met Dry Lemon.
>
Vorige onderwerp: Die langste dag
Volgende onderwerp: Plaasvark ontmasker?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:07:53 MGT 2024