Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VERDOMP.....TOT HIER TOE
VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44655] Di, 19 Junie 2001 15:23 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
nie.
Izak Coetzee AKA Sakkie
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44658 is 'n antwoord op boodskap #44655] Di, 19 Junie 2001 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
> nie.
> Izak Coetzee AKA Sakkie

Ek dink nie jy kan jou help nie. Jy het hierdie verklaring alvantevore gemaak,
en kyk hoe gou reageer jy! Maar ons sal
sien. Miskien neem ons tog die metaformose van 'n ou wit
omie tot 'n volwaardige regop en opregte Afrikaner waar.
So jou naam is ook Izak, net soos my man s'n. Ek noem
hom ook Sakkie, maar hier in Noord Amerika moet mens
versigtig wees met dié naam. Hulle hoor die woord "suck"
wanneer mens "sakkie" sê.

Tant Hessie, wat nog steeds by die gat
sit waar die ou wit omies uitkruip en die
lig sien.
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44659 is 'n antwoord op boodskap #44655] Di, 19 Junie 2001 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie, ons respekteer jou voorneme.
En ons verstaan ook.
Hier is 'n klomp ander mense hier met wie jy kan speel.
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b2f6dfb$0$230@hades.is.co.za...
> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
> nie.
> Izak Coetzee AKA Sakkie
>
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44679 is 'n antwoord op boodskap #44655] Wo, 20 Junie 2001 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Aussie, jong ek weet nie so mooi nie. Net mense met genoeg selfrespek
sal self stil-stil verdwyn. Dis darem gelukkig dat daar 'n "Block Sender"
funksie is. Nou hoef ek nie meer my bloeddruk dop te hou nie, en kan weer
die ander ouens terdeë geniet ;-))))))
Jy't ons nog nie gesê wanneer julle kom kuier nie?
Sakkie

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:xzZX6.78748$hV3.136824@newsfeeds.bigpond.com...
> nou ja, dan word die mense uiteindelik moeg om met hulself te gesels. En
> hopelik verdwyn hulle in die agtergrond in.
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44681 is 'n antwoord op boodskap #44655] Wo, 20 Junie 2001 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

Jy het natuurlik so pas 'n reaksie op haar gepos.

On Tue, 19 Jun 2001 17:23:31 +0200, "Sakkie" wrote:

> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
> nie.
> Izak Coetzee AKA Sakkie
>
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44685 is 'n antwoord op boodskap #44655] Wo, 20 Junie 2001 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan skryf nonsens in die koerant Ferdie, ek het nie tyd vir Keftertjies
nie.
Ek wonder of Peet weet waar sit sy IT verslaggewertjie en Beeld se naam
weggooi terwyl hy behoort na te slaan wat is nuut in die IT bedryf.

skryf in boodskap news:3b3387d6.73933740@news.is.co.za...
>
>
> Jy het natuurlik so pas 'n reaksie op haar gepos.
>
>
>
> On Tue, 19 Jun 2001 17:23:31 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
>> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
>> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
>> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
>> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
>> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
>> nie.
>> Izak Coetzee AKA Sakkie
>>
>
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44699 is 'n antwoord op boodskap #44655] Wo, 20 Junie 2001 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan skryf nonsens in die koerant Ferdie, ek het nie tyd vir Keftertjies
nie.
Ek wonder of Peet weet waar sit sy IT verslaggewertjie en Beeld se naam
weggooi terwyl hy behoort na te slaan wat is nuut in die IT bedryf.

skryf in boodskap news:3b3387d6.73933740@news.is.co.za...
>
>
> Jy het natuurlik so pas 'n reaksie op haar gepos.
>
>
>
> On Tue, 19 Jun 2001 17:23:31 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
>> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
>> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
>> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
>> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
>> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
>> nie.
>> Izak Coetzee AKA Sakkie
>>
>
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44708 is 'n antwoord op boodskap #44655] Wo, 20 Junie 2001 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skerp waarneming Me Grayling ... As ek nie beter geweet het nie sou ek kon
raai dat jy 'n koeranthond is ... by Beeld .... WOW!!!!!!!!!
skryf in boodskap news:3b3387d6.73933740@news.is.co.za...
>
>
> Jy het natuurlik so pas 'n reaksie op haar gepos.
>
>
>
> On Tue, 19 Jun 2001 17:23:31 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
>> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
>> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
>> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
>> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
>> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
>> nie.
>> Izak Coetzee AKA Sakkie
>>
>
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44717 is 'n antwoord op boodskap #44685] Wo, 20 Junie 2001 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Selfs ek wonder of die pot die ketel nou wil swart noem.

Sakkie wrote:
>
> Gaan skryf nonsens in die koerant Ferdie, ek het nie tyd vir Keftertjies
> nie.
> Ek wonder of Peet weet waar sit sy IT verslaggewertjie en Beeld se naam
> weggooi terwyl hy behoort na te slaan wat is nuut in die IT bedryf.
>
> skryf in boodskap news:3b3387d6.73933740@news.is.co.za...
>>
>>
>> Jy het natuurlik so pas 'n reaksie op haar gepos.
>>
>>
>>
>> On Tue, 19 Jun 2001 17:23:31 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon
> in
>>> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
>>> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings
> van
>>> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
>>> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
>>> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
>>> nie.
>>> Izak Coetzee AKA Sakkie
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44724 is 'n antwoord op boodskap #44655] Wo, 20 Junie 2001 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek moet se ek het gewonder wanneer iemand anders gaan agterkom dat dit
net 'n gemors van tyd is om met sekere mense te gesels of hulle rede te laat
sien. Soos jy seker al gesien het, het ek almal al vantevore aangeraai om
die raad te volg en self doen ek dit al die hele tyd. Soos ek ook al
voorheen gese het, jy gee mense net kredietwaardigheid as jy op dinge wat
hulle kwytraak, reageer. As almal nou besluit om dieselfde ding te doen,
nou ja, dan word die mense uiteindelik moeg om met hulself te gesels. En
hopelik verdwyn hulle in die agtergrond in.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b2f6dfb$0$230@hades.is.co.za...
> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
> nie.
> Izak Coetzee AKA Sakkie
>
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44738 is 'n antwoord op boodskap #44699] Do, 21 Junie 2001 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Thys se eerste reël:

1. As jy iets lank genoeg ignoreer gaan dit vanself weg

Re�l 2: As reël een nie werk werk, voeg nog tyd by.

Re�l 3: As dit ook nie werk nie, moes jy nooit my reëls toegepas het nie...

Thys oppie Bos
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44740 is 'n antwoord op boodskap #44738] Do, 21 Junie 2001 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom die skadu so vér suid as Van Der Stel se bos Thys?
Sakkie

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9gs702$kni$1@news.adamastor.ac.za...
> Thys se eerste reël:
>
> 1. As jy iets lank genoeg ignoreer gaan dit vanself weg
>
> Re�l 2: As reël een nie werk werk, voeg nog tyd by.
>
> Re�l 3: As dit ook nie werk nie, moes jy nooit my reëls toegepas het nie...
>
> Thys oppie Bos
>
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44746 is 'n antwoord op boodskap #44655] Do, 21 Junie 2001 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Praat van bloeddruk, ou Seun, en jy praat hier met 'n ekspert! Weet nog nie
> wanneer nie - moet geld spaar en jy weet mos hoe gaan dit: hoe meer jy
> spaar, hoe meer het jy dit skielik nodig... Hopelik einde Desember - die
> skole hier sluit mos eers so om en by 22 Desember. Dis 'n baaaie lang jaar
> hier, en skoolvakansies is baie korter as in SA.
>
So gepraat van la-----------ang vakansies. My kinders was einde laas jaar
op 'n paar dae na twee maande by die huis. Dis gekkigheid. Ek het nie die
geduld of alternatief die geld om twee moeilike tieners twee maande lank uit
mekaar se hare uit te hou nie. Ek kan amper dink dat die skooltermyne hier
opgestel is met onderwysers in gedagte;-)))))
Sakkie
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44765 is 'n antwoord op boodskap #44717] Do, 21 Junie 2001 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy's nogal reg Lou, meeste maatskappye dring aan op die volgende. Hierdie
"signature" is net vir jou.
Sakkie

Die stellings of standpunte hierbo is nie noodwendig die van die maatskappy
nie.

"Lou" skryf in boodskap news:3B3105D3.F074DA6E@lous.zzn.com...
> Selfs ek wonder of die pot die ketel nou wil swart noem.
>
> Sakkie wrote:
>>
>> Gaan skryf nonsens in die koerant Ferdie, ek het nie tyd vir Keftertjies
>> nie.
>> Ek wonder of Peet weet waar sit sy IT verslaggewertjie en Beeld se naam
>> weggooi terwyl hy behoort na te slaan wat is nuut in die IT bedryf.
>>
>> wrote in message
news:3b3387d6.73933740@news.is.co.za...
>>>
>>>
>>> Jy het natuurlik so pas 'n reaksie op haar gepos.
>>>
>>>
>>>
>>> On Tue, 19 Jun 2001 17:23:31 +0200, "Sakkie"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die
groottoon
>> in
>>>> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
>>>> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere
plasings
>> van
>>>> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
>>>> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
>>>> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
>>>> nie.
>>>> Izak Coetzee AKA Sakkie
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44787 is 'n antwoord op boodskap #44679] Do, 21 Junie 2001 21:59 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b307bfc$0$226@hades.is.co.za...

Nou hoef ek nie meer my bloeddruk dop te hou nie, en kan weer
> die ander ouens terdeë geniet ;-))))))
> Jy't ons nog nie gesê wanneer julle kom kuier nie?
> Sakkie

Praat van bloeddruk, ou Seun, en jy praat hier met 'n ekspert! Weet nog nie
wanneer nie - moet geld spaar en jy weet mos hoe gaan dit: hoe meer jy
spaar, hoe meer het jy dit skielik nodig... Hopelik einde Desember - die
skole hier sluit mos eers so om en by 22 Desember. Dis 'n baaaie lang jaar
hier, en skoolvakansies is baie korter as in SA.
Vorige onderwerp: Die Kaap en dinge
Volgende onderwerp: UCT, AZT & HIV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:43:35 MGT 2024