Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Vraagjie oor geskiedenis
'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4463] Sa, 25 Maart 2006 12:35 na volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Vraagjie vir die Afrikaners hier om my kennis oor die geskiedenis
van Suid-Afrika te verbeter:
Daar het 2 Boereoorloge gewees teen Engeland. Die Boere was gesettled
in Boererepublieke en hulle het baie dapper gewees.
Ek wil slegs weet waar toe die Boere hulle wapens vandaan gehaal het.
Soos ek kan lees in julle geskiedenis was Namibië nog nie belangrik
vir die Duitsers nie tot in 1906 daar koper en diamante gevind is,
ofskoon hulle toe Namibië al in besit gehad het en die laaste
Boereoorlog was toe al verby.
Ek vra me eie dus af of Namibië al in die laaste Boereoorlog 'n
belangrike leweransier van wapens kon wees vir die Boere.
Watter een hier ken hieroor 'n bietjie die geskiedenis?
Ek sal 'n antwoordjie baie waardeer.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4470 is 'n antwoord op boodskap #4463] So, 26 Maart 2006 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vra jy waar die boere hul wapens vandaan gekry het?

1) Voor die rebellie, toe hulle onder Engelse bewind was, seker maar by die
plaaslike winkel wat die goed ingevoer het.

2) Daarna vir seker by die smous.
--
Groetnis
Annette

"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:2cda229ve4tqfd03o9g8i6e8riutjv0im6@4ax.com...
> 'n Vraagjie vir die Afrikaners hier om my kennis oor die geskiedenis
> van Suid-Afrika te verbeter:
> Daar het 2 Boereoorloge gewees teen Engeland. Die Boere was gesettled
> in Boererepublieke en hulle het baie dapper gewees.
> Ek wil slegs weet waar toe die Boere hulle wapens vandaan gehaal het.
> Soos ek kan lees in julle geskiedenis was Namibië nog nie belangrik
> vir die Duitsers nie tot in 1906 daar koper en diamante gevind is,
> ofskoon hulle toe Namibië al in besit gehad het en die laaste
> Boereoorlog was toe al verby.
> Ek vra me eie dus af of Namibië al in die laaste Boereoorlog 'n
> belangrike leweransier van wapens kon wees vir die Boere.
> Watter een hier ken hieroor 'n bietjie die geskiedenis?
> Ek sal 'n antwoordjie baie waardeer.
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4472 is 'n antwoord op boodskap #4463] So, 26 Maart 2006 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek weet het wapens wel van Mosambiek af ingekom.
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4474 is 'n antwoord op boodskap #4470] So, 26 Maart 2006 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Duitsers het in SWA al sterk gestaan in 1895 en verskeie Duitse
offisiere en manskappe het gesimpatiseer met die Boere en saam met die Boere
in die oorlog baklei. Die Schutztruppe is na die verstryking van hulle
dienstermyn voor 'n keuse gestel om in SWA te bly of om na Duitsland terug
te keer. Vele het plase gekoop en in die land aangebly. Net soos dit
maar vandag ook gaan, van die soldate het nie lekker boer gewees nie en die
adrenalien-rush van oorlog maak gemis. As daar een ding is wat Duitser en
Boer aan mekaar bind, dan is dit hulle afkeur vir die Souties. Seker ook
daarom dat die oorwegende wapen in die hand van die Boere die Duitse 7.9
Mauser was. Hiermee het hulle die Engelse gelooi met kopskote op lang
afstande plat in die veld, terwyl die Engelse nog in linies oor die veld
gesprei aangestorm gekom het. Die Skotte was die ergste. As daai
doerelsak gedruk word en hy kerm, dan storm al wat Skot is met 'n gejuig in
en is hulle op hope vrekgeskiet.
Die Boere het wel .303's bekom deurdat in die eerste jare van die
oorlog, hulle eintlik die Engelse sleg pak gegee het en so duisende gewere
gekonfiskeer het...ammunisie ook. Alhoewel hulle die Mauser verkies het,
was die .303 geredelik beskikbaar en elke Engelsman wat gevrek het, se
ammunisie het daarop gepas. Nie die mees praktiese patroon nie, die .303,
omdat dit 'n rand agter het en as jy nie sy magasyn reg laai nie, dan haak
die patrone vas. Met die akkuraatheid was daar egter nie probleme met die
.303 nie, behalwe vir die feit dat die Engelse gewere 'toe' lope gehad het
en as daqai hout krom trek en raak aan die loop, dan skiet dit erg bont.
Stertjie: Vir die Duitsers vir wie SWA nie belangrik was nie voor 1906 toe
die diamante gekry is nie, is hier darem geweldige ontwikkeling gedoen in
die land deur die Duitsers!
"Annette" wrote in message
news:jYCdnVqkR7uIgbvZRVn-jQ@is.co.za...
> Vra jy waar die boere hul wapens vandaan gekry het?
>
> 1) Voor die rebellie, toe hulle onder Engelse bewind was, seker maar by
> die
> plaaslike winkel wat die goed ingevoer het.
>
> 2) Daarna vir seker by die smous.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Norbert de strandkruier" wrote in message
> news:2cda229ve4tqfd03o9g8i6e8riutjv0im6@4ax.com...
>> 'n Vraagjie vir die Afrikaners hier om my kennis oor die geskiedenis
>> van Suid-Afrika te verbeter:
>> Daar het 2 Boereoorloge gewees teen Engeland. Die Boere was gesettled
>> in Boererepublieke en hulle het baie dapper gewees.
>> Ek wil slegs weet waar toe die Boere hulle wapens vandaan gehaal het.
>> Soos ek kan lees in julle geskiedenis was Namibië nog nie belangrik
>> vir die Duitsers nie tot in 1906 daar koper en diamante gevind is,
>> ofskoon hulle toe Namibië al in besit gehad het en die laaste
>> Boereoorlog was toe al verby.
>> Ek vra me eie dus af of Namibië al in die laaste Boereoorlog 'n
>> belangrike leweransier van wapens kon wees vir die Boere.
>> Watter een hier ken hieroor 'n bietjie die geskiedenis?
>> Ek sal 'n antwoordjie baie waardeer.
>>
>> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>
>
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4476 is 'n antwoord op boodskap #4463] So, 26 Maart 2006 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: KnopKop

On Sat, 25 Mar 2006 13:35:31 +0100, Norbert de strandkruier
wrote:

> 'n Vraagjie vir die Afrikaners hier om my kennis oor die geskiedenis
> van Suid-Afrika te verbeter:
> Daar het 2 Boereoorloge gewees teen Engeland. Die Boere was gesettled
> in Boererepublieke en hulle het baie dapper gewees.
> Ek wil slegs weet waar toe die Boere hulle wapens vandaan gehaal het.
> Soos ek kan lees in julle geskiedenis was Namibië nog nie belangrik
> vir die Duitsers nie tot in 1906 daar koper en diamante gevind is,
> ofskoon hulle toe Namibië al in besit gehad het en die laaste
> Boereoorlog was toe al verby.
> Ek vra me eie dus af of Namibië al in die laaste Boereoorlog 'n
> belangrike leweransier van wapens kon wees vir die Boere.
> Watter een hier ken hieroor 'n bietjie die geskiedenis?
> Ek sal 'n antwoordjie baie waardeer.
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)


Ek was baie baie lank gelede in die skool gewees, maar kan iets onthou
dat die Boere wapens ingevoer het deur Mosambiek.

Het Oom Paul Kruger nie ook op 'n stadium gaan hulp soek in die
buiteland nie. (Sal bietjie moet kyk waar daai geskiedenis boeke is)

Ek wil my ook verbeel dat die wapens uit Duitsland gekom het. Dit kan
verklaar hoekom daar so baie Mausers was en hoekom die Mauser (en al
die Clones) vandag nog so gewild in SA is.
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4478 is 'n antwoord op boodskap #4463] So, 26 Maart 2006 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Mar 2006 13:35:31 +0100, Norbert de strandkruier
wrote:

>

Voor die 2de ooelog het Kruger sy weermag Mausers van Duitsland
ingevoer.
In die geurilla-fase van die oorlog is die Mausers weggegooi en
Martini-Henri's is van die Engelse afgevat sodat die Boere gereeld
ammunisie kon he, wat hulle ook by die Engelse afgevat het.


Die eerste oorlog was eintlik maar net 'n skermutseling.
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4495 is 'n antwoord op boodskap #4478] Ma, 27 Maart 2006 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" wrote in message
news:442781a9.166859210@news.saix.co.za...
> On Sat, 25 Mar 2006 13:35:31 +0100, Norbert de strandkruier
> wrote:
>
> Voor die 2de ooelog het Kruger sy weermag Mausers van Duitsland
> ingevoer.
> In die geurilla-fase van die oorlog is die Mausers weggegooi en
> Martini-Henri's is van die Engelse afgevat sodat die Boere gereeld
> ammunisie kon he, wat hulle ook by die Engelse afgevat het.
----Baie interessant. Het die Boere die Mausers weggegooi vir wat?
Martini Henry's? Jy's sekerlik bewus daarvan dat steeds vandag, die
Mauser-aksie steeds van die beste en gewildste is?
>
>
> Die eerste oorlog was eintlik maar net 'n skermutseling.
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4504 is 'n antwoord op boodskap #4463] Ma, 27 Maart 2006 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Mar 2006 13:35:31 +0100, Norbert de strandkruier
wrote:

> 'n Vraagjie vir die Afrikaners hier om my kennis oor die geskiedenis
> van Suid-Afrika te verbeter:
> Daar het 2 Boereoorloge gewees teen Engeland. Die Boere was gesettled
> in Boererepublieke en hulle het baie dapper gewees.
> Ek wil slegs weet waar toe die Boere hulle wapens vandaan gehaal het.
> Soos ek kan lees in julle geskiedenis was Namibië nog nie belangrik
> vir die Duitsers nie tot in 1906 daar koper en diamante gevind is,
> ofskoon hulle toe Namibië al in besit gehad het en die laaste
> Boereoorlog was toe al verby.
> Ek vra me eie dus af of Namibië al in die laaste Boereoorlog 'n
> belangrike leweransier van wapens kon wees vir die Boere.
> Watter een hier ken hieroor 'n bietjie die geskiedenis?
> Ek sal 'n antwoordjie baie waardeer.
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)

Baie dankie! Ek het verstaan die Boere het tog wapens kan bekom van
die Duitse Namibiese soldaten wat self ook meegeveg het.
Maar as ek dit goed verstaan het: die Namibiese medewerking was nie
deurslaggewend om 'n Engelse oorwining af te slaan nie. En vir die res
het die Boere hulle wapens van die Engelse self verkry, deur roof en
verrassingsaanvalle. Dit lyk plousibel. En daar sal nog wel lande
gewees het waar hulle die wapens vandaan gekry het. Soos Mosambiek.
Was Mosambiek toe enig land want onder die Franse bestuur het gestaan?
Ek my haas nie voorstel die wapens vir die Boere kon van Mosambiek kom
as dit onder Britse vlag gestaan het.

Groete

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4540 is 'n antwoord op boodskap #4504] Ma, 03 April 2006 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Norbert de strandkruier skryf


> Was Mosambiek toe enig land want onder die Franse bestuur het gestaan?
> Ek my haas nie voorstel die wapens vir die Boere kon van Mosambiek kom
> as dit onder Britse vlag gestaan het.

Ek neem aan dat Mosambiek toe alreeds onder
Portugese bewind was.

Gloudina
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis [boodskap #4541 is 'n antwoord op boodskap #4540] Ma, 03 April 2006 20:59 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:
> Norbert de strandkruier skryf
>
>
>> Was Mosambiek toe enig land want onder die Franse bestuur het gestaan?
>> Ek my haas nie voorstel die wapens vir die Boere kon van Mosambiek kom
>> as dit onder Britse vlag gestaan het.
>
> Ek neem aan dat Mosambiek toe alreeds onder
> Portugese bewind was.

Ek dink Mosambiek was lank voor Kaap die Goeie Hoop deur die Hollanders beset
is, alreeds 'n kolonie (of handelspos dan, in Delagoabaai se geval) van die
Portugese.

As ek my geskiedenis reg onthou het die ZAR heelwat wapens uit Duitsland en
Frankryk ingevoer. Vgl byv die "Long Tom"-kanonne wat van Creusot afkomstig was.
Heelwat Mausers en ook Krupp-snelvuurkanonne is ingevoer - die Engelse het 'n
heilige ontsag vir hierdie kanonne gehad. Meeste van die wapens het vryelik
deur Kaapstad of Durban ingekom. Later het dit deur Delagoabaai (Maputo,
vandag) ingekom, totdat die Portugese ook naderhand geweier het om invoere van
wapens na die ZAR toe te laat, want hulle was bang dat hulle handelsvennootskap
met Brittanje opgeskort sou word - Portugal was nog altyd 'n groot bondgenoot
van Brittanje.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Vorige onderwerp: "koloniale Christenskap die hoofstroomteologie"
Volgende onderwerp: Sekulere Spiritualiteit deur CHRISTINA LANDMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 11:03:39 MGT 2024