Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opgewonde Verslaggewing
Opgewonde Verslaggewing [boodskap #44731] Do, 21 Junie 2001 06:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag wat, ons het mos nou al geleer dat syfers nou nie juis verslaggewers se
sterk punt is nie - anders sou hulle nie in daardie beroep gewees het nie.
Die Burger vanoggend oor die sonsverduistering:
Suid-Afrikaners is vandag randtoeskouers van 'n sterrekundige gebeurtenis
wat net gemiddeld een keer al om die 400 000 jaar plaasvind ( ja - dit is
wat daar staan in swart op wit op die voorblad)
Volgens sterrekundiges... eerste algehele sonsverduistering op
wintersonstilstand in byna 400 jaar.
Volgens Dr Dave Laney van die SA sterrewag is dit die eerste keer sedert die
jaar 1648 dat 'n algehele eklips op midwintersdag val. Hy voorspel dat dit
eers weer in die jaar 2373 gaan gebeur.

Wonder wat die arme kinders in die begripstoets gaan skryf as hulle bg
stukkie moet kry in die eksamen.

Annette ( wat by 'n koerant gewerk het - maar nie in die redaksie nie)
Re: Opgewonde Verslaggewing [boodskap #44732 is 'n antwoord op boodskap #44731] Do, 21 Junie 2001 06:24 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kan net familie van Ferdie wees

"Annette" skryf in boodskap news:9gs310$b19rj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag wat, ons het mos nou al geleer dat syfers nou nie juis verslaggewers se
> sterk punt is nie - anders sou hulle nie in daardie beroep gewees het nie.
> Die Burger vanoggend oor die sonsverduistering:
> Suid-Afrikaners is vandag randtoeskouers van 'n sterrekundige gebeurtenis
> wat net gemiddeld een keer al om die 400 000 jaar plaasvind ( ja - dit is
> wat daar staan in swart op wit op die voorblad)
> Volgens sterrekundiges... eerste algehele sonsverduistering op
> wintersonstilstand in byna 400 jaar.
> Volgens Dr Dave Laney van die SA sterrewag is dit die eerste keer sedert die
> jaar 1648 dat 'n algehele eklips op midwintersdag val. Hy voorspel dat dit
> eers weer in die jaar 2373 gaan gebeur.
>
> Wonder wat die arme kinders in die begripstoets gaan skryf as hulle bg
> stukkie moet kry in die eksamen.
>
> Annette ( wat by 'n koerant gewerk het - maar nie in die redaksie nie)
>
Vorige onderwerp: Wil jy lekker geld maak? Lees hier!
Volgende onderwerp: Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 07:58:11 MGT 2024