Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives: June 18, 1901
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44714] Wo, 20 Junie 2001 20:07 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
18 JUNIE

1795 - Opstand in Swellendam. Die beginsel van 'n eie Afrikaanse
republikeinse strewe en vryheidsgevoel kan teruggevoer word tot die
Kaapse Patriotte en die opstande te Graaff-Reinet en Swelendam.
Die Kompanjie was teen 1790 op die rand van bankrotskap en die ekonomiese
posisie van die burgers was haglik. 'n Gees van verset het by
die Swellendamse grensboere posgevat. Op 18 Junie 1795 het sowat 60
gewapende burgers onder hul selfverkose *Nasionale Kommandant*
P.J. Delport , die drosdy van Swellendam beset en landdros A.A. Faure
met sy assistente gedwing om hul ampte neer te lê.
1891 - Dr. S.J. du Toit gebore. Stephanus Johannes du Toit was nie net 'n
bekende in onderwyskringe nie , maar het ook met verskeie
werke naam as skrywer gemaak. Hy is in die distrik Boshof
gebore en gaan vir die eerste keer op 12 jarige ouderdom skool toe. Hy
matrikuleer in 1910 aan die Grey-kollege en behaal drie jaar
later die graad BA , en mettertyd 'n MA in Nederlands en Engels. In 1920
vertrek hy na Europa , waar hy die doktorale eksamen in die
Nederlandse taal en letterkunde met lof aan die Universiteit van
Amsterdam aflê.
1979 - Mnr. Marais Viljoen beëdig as Suid-Afrika se vyfde Staatspresident
nadat Mnr. B.J. Voster uit die pos bedank het.

Errol Back-Cunningham skryf in boodskap news:3B3093DC.2E0F428F@ix.netcom.com...
> Baba Mung wrote:
>>
>> skryf in boodskap news:3B2E2932.8D8B8431@home.com...
>>> On June 18, 1901 the Globe and Mail reported
>>> that the British Government confirmed that there
>>> were 40, 229 people in the "concentration camps"
>>> of the Transvaal and Orange River Colony.
>>>
>>
>> By 18th June, 1801, slave numbers at the Cape had come to exceed
>> 26,000 men, women, and children. This was another category of people
>> who suffered captivity and maltreatment in South Africa in large
>> numbers - often for a whole life-time.
>
> 18th June 1801, Scores of villages are destroyed by rampaging
> Zulu warriors, their inhabitants, men, women and children
> massacred piecemeal, their bones left to bleach in the
> veldt.
>
> 18th June 1801, numerous men, women and children under
> a sub-clan chief of the Basutu are put to death, seemingly
> on a whim.
>
> 18th June 1801, a Chief of the Xhosa sells 18 of his subjects to
> another chief. Most of them are 13 year old girls. Those who
> do not co-operate cheerfully with his sexual desires are
> fed to grateful Hyenas later that week in a public ceremony.
>
> 18th June 1801, marauding clans in the Fish River area steal
> the women and young children of a neighbouring clan; these
> enslaved individuals lead short, nasty, brutal lives as slaves
> to their new masters.
>
> 18th June 1801, much further north, Chief sells 90 captives
> from a raid on a neighbouring tribe to a Portuguese slaver
> en route to Mocambique. He sells them for beer.
>
> Errol
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44718 is 'n antwoord op boodskap #44714] Wo, 20 Junie 2001 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi Gloudina

Doen ons tog 'n guns en moenie die dêm goed crosspost nie want dan kry
on allerhande jafels wat daarop antwoord in engels- en vir geval jy
vergeet het - DIT IS 'N AFRIKAANSE NUUSGROEP DIE!!!!!

Lekker bly hoor
Lou

@home.com wrote:
>
> On June 18, 1901 the Globe and Mail reported
> that the British Government confirmed that there
> were 40, 229 people in the "concentration camps"
> of the Transvaal and Orange River Colony.
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44744 is 'n antwoord op boodskap #44714] Do, 21 Junie 2001 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons kan nie help as jy dit nie verstaan nie.
Het jy n probleem met die Goddienstige goed.
Jy kan dalk baat vind as jy n paar lees
Nou ongelukkig is die stories in Engels geskryf maar ek sal baie hard
probeer om n Afrikaanse een te kry sodat jy nie te uit voel nie ou dier

Reenen
skryf in boodskap news:3B31F4AD.80076E73@home.com...
Lou wrote:

> Hi Gloudina
>
> Doen ons tog 'n guns en moenie die dêm goed crosspost nie want dan kry
> on allerhande jafels wat daarop antwoord in engels- en vir geval jy
> vergeet het - DIT IS 'N AFRIKAANSE NUUSGROEP DIE!!!!!
>

Jong, ou Lou, ek het noual opgegee om net Afrikaans op hierdie
nuusgroep te verwag, sedert Reenen en nog ander van die ouens
op hierdie nuusgroep nou knaend godsdienstige stukke en
Amerikaanse grappe pos in Engels.

Gloudina
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44745 is 'n antwoord op boodskap #44714] Do, 21 Junie 2001 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Terloops ek merk dat jou stukke wat jy pos "archives" is ook in Engels.Hoe
nou???

Reenen
skryf in boodskap news:3B31F4AD.80076E73@home.com...
Lou wrote:

> Hi Gloudina
>
> Doen ons tog 'n guns en moenie die dêm goed crosspost nie want dan kry
> on allerhande jafels wat daarop antwoord in engels- en vir geval jy
> vergeet het - DIT IS 'N AFRIKAANSE NUUSGROEP DIE!!!!!
>

Jong, ou Lou, ek het noual opgegee om net Afrikaans op hierdie
nuusgroep te verwag, sedert Reenen en nog ander van die ouens
op hierdie nuusgroep nou knaend godsdienstige stukke en
Amerikaanse grappe pos in Engels.

Gloudina
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44756 is 'n antwoord op boodskap #44714] Do, 21 Junie 2001 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Hi Gloudina
>
> Doen ons tog 'n guns en moenie die dêm goed crosspost nie want dan kry
> on allerhande jafels wat daarop antwoord in engels- en vir geval jy
> vergeet het - DIT IS 'N AFRIKAANSE NUUSGROEP DIE!!!!!
>

Jong, ou Lou, ek het noual opgegee om net Afrikaans op hierdie
nuusgroep te verwag, sedert Reenen en nog ander van die ouens
op hierdie nuusgroep nou knaend godsdienstige stukke en
Amerikaanse grappe pos in Engels.

Gloudina
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44776 is 'n antwoord op boodskap #44714] Do, 21 Junie 2001 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Terloops ek merk dat jou stukke wat jy pos "archives" is ook in Engels.Hoe
> nou???
>

Ek pos dit natuurlik in Engels op die Engelse SA nuusgroep, en
kruispos dit ook na die Afrikaanse nuusgroep, Reenen. Dit maak
effens meer sin as jy wat sommer net uit die wans uit in Engels
uitsluitlik op die Afrikaanse nuusgroep pos, Reenen.

Gloudina
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44777 is 'n antwoord op boodskap #44714] Do, 21 Junie 2001 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Ons kan nie help as jy dit nie verstaan nie.
> Het jy n probleem met die Goddienstige goed.
> Jy kan dalk baat vind as jy n paar lees
> Nou ongelukkig is die stories in Engels geskryf maar ek sal baie hard
> probeer om n Afrikaanse een te kry sodat jy nie te uit voel nie ou dier
>

Nee, ek het nie 'n probleem met godsdienstige goed nie,
maar as dieselfde ou nou in Engels die sedige en geloofwaardige
goed pos, en tegelykertyd vloek en van vuil swart toiletpapier
praat, wat duidelik rassisties gebruik word, dan begin ek 'n
probleem sien met 'n dubbelgesig, twee gat jakkalsheid wat
die naam van Christus wil gebruik as voorwendsel om hom
heilig voor te doen, sodat mense moet dink hierdie man is
so heilig, hy kan niks verkeerd sê nie.

Tant Hessie, wat nog steeds by die gat
van die tweegesigjakkals sit, om die ou
wit omies te sien uitkruip, sodat hulle die
lig kan sien.
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44802 is 'n antwoord op boodskap #44714] Vr, 22 Junie 2001 01:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Luister Gloudina
Nerens in die stuk het ek gese jy is rasisties nie.Ek het presies geweet dat
dit jou antwoord sou wees op die stuk.Jy is die laaste persoon wat kan skryf
van dubbelsinnigheid.In een skrywe haal jy aan van die witmese wat
rassistiese varke is en dit lyk jy skeer my onder die selfde kam.Ek het jou
uitgedaag om in jou woorde te beskryf wat jy dink watter tipe persoon ek is
en jy kan ou skrywers aanhaal

Jy wil ook beweer dat jy nog nooit iemand iets kras gese het nie,in n
persoon se karakter ingeklim het nie en nog niemand iets genoem het nie.

Nou vra ek vir jou waar het ek my heilig voorgedoen.

So MAW VEE VOOR JOU EIE DEUR EN WAT JY VIR ONS SE SELF OP JOU TOE TE PAS

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3B32593E.17EDAF9D@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:

> Ons kan nie help as jy dit nie verstaan nie.
> Het jy n probleem met die Goddienstige goed.
> Jy kan dalk baat vind as jy n paar lees
> Nou ongelukkig is die stories in Engels geskryf maar ek sal baie hard
> probeer om n Afrikaanse een te kry sodat jy nie te uit voel nie ou dier
>

Nee, ek het nie 'n probleem met godsdienstige goed nie,
maar as dieselfde ou nou in Engels die sedige en geloofwaardige
goed pos, en tegelykertyd vloek en van vuil swart toiletpapier
praat, wat duidelik rassisties gebruik word, dan begin ek 'n
probleem sien met 'n dubbelgesig, twee gat jakkalsheid wat
die naam van Christus wil gebruik as voorwendsel om hom
heilig voor te doen, sodat mense moet dink hierdie man is
so heilig, hy kan niks verkeerd sê nie.

Tant Hessie, wat nog steeds by die gat
van die tweegesigjakkals sit, om die ou
wit omies te sien uitkruip, sodat hulle die
lig kan sien.
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44812 is 'n antwoord op boodskap #44744] Vr, 22 Junie 2001 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis seker omdat jy niks van Boeda plaas dat sy nou 'n briekmerk in haar
broek maak

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3b323e7c.0@news1.mweb.co.za...
> Ons kan nie help as jy dit nie verstaan nie.
> Het jy n probleem met die Goddienstige goed.
> Jy kan dalk baat vind as jy n paar lees
> Nou ongelukkig is die stories in Engels geskryf maar ek sal baie hard
> probeer om n Afrikaanse een te kry sodat jy nie te uit voel nie ou dier
>
> Reenen
> skryf in boodskap news:3B31F4AD.80076E73@home.com...
> Lou wrote:
>
>> Hi Gloudina
>>
>> Doen ons tog 'n guns en moenie die dêm goed crosspost nie want dan kry
>> on allerhande jafels wat daarop antwoord in engels- en vir geval jy
>> vergeet het - DIT IS 'N AFRIKAANSE NUUSGROEP DIE!!!!!
>>
>
> Jong, ou Lou, ek het noual opgegee om net Afrikaans op hierdie
> nuusgroep te verwag, sedert Reenen en nog ander van die ouens
> op hierdie nuusgroep nou knaend godsdienstige stukke en
> Amerikaanse grappe pos in Engels.
>
> Gloudina
>
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44813 is 'n antwoord op boodskap #44745] Vr, 22 Junie 2001 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Onthou Glouzak val buite alle reels

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3b323ee1.0@news1.mweb.co.za...
> Terloops ek merk dat jou stukke wat jy pos "archives" is ook in Engels.Hoe
> nou???
>
> Reenen
> skryf in boodskap news:3B31F4AD.80076E73@home.com...
> Lou wrote:
>
>> Hi Gloudina
>>
>> Doen ons tog 'n guns en moenie die dêm goed crosspost nie want dan kry
>> on allerhande jafels wat daarop antwoord in engels- en vir geval jy
>> vergeet het - DIT IS 'N AFRIKAANSE NUUSGROEP DIE!!!!!
>>
>
> Jong, ou Lou, ek het noual opgegee om net Afrikaans op hierdie
> nuusgroep te verwag, sedert Reenen en nog ander van die ouens
> op hierdie nuusgroep nou knaend godsdienstige stukke en
> Amerikaanse grappe pos in Engels.
>
> Gloudina
>
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44853 is 'n antwoord op boodskap #44714] Vr, 22 Junie 2001 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...
Reenen van Niekerk wrote:

> Ons kan nie help as jy dit nie verstaan nie.
> Het jy n probleem met die Goddienstige goed.
> Jy kan dalk baat vind as jy n paar lees
> Nou ongelukkig is die stories in Engels geskryf maar ek sal baie hard
> probeer om n Afrikaanse een te kry sodat jy nie te uit voel nie ou dier
>

Nee, ek het nie 'n probleem met godsdienstige goed nie,
maar as dieselfde ou nou in Engels die sedige en geloofwaardige
goed pos, en tegelykertyd vloek en van vuil swart toiletpapier
praat, wat duidelik rassisties gebruik word, dan begin ek 'n
probleem sien met 'n dubbelgesig, twee gat jakkalsheid wat
die naam van Christus wil gebruik as voorwendsel om hom
heilig voor te doen, sodat mense moet dink hierdie man is
so heilig, hy kan niks verkeerd sê nie.

Tant Hessie, wat nog steeds by die gat
van die tweegesigjakkals sit, om die ou
wit omies te sien uitkruip, sodat hulle die
lig kan sien.

------------------------------------------------------------ ----

Om nie te praat van die volgende stukkie sappige prosa wat eens van Reenen
se sleutelbord geval het nie:

"Ek dink jou probleem is dat jou man jou nie genoeg bevredig nie.
Loop af na n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy
kan kry en jy weet waar jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in
Suid Afrika. Ons is mans genoeg om ons eie fokken probleme op te
los sonder jou stront."

Swart Simon
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44856 is 'n antwoord op boodskap #44853] Sa, 23 Junie 2001 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As jy onthou het ek later gese dat ek verkeerd was en het ek gese dat jammer
is.

Het ek nie.
Ek kan darem erken dat ek verkeerd was!!
Kan sekere ander???

Reenen

Swart Simon skryf in boodskap news:3b33cdb8.0@news1.mweb.co.za...
> @home.com wrote in message ...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Ons kan nie help as jy dit nie verstaan nie.
>> Het jy n probleem met die Goddienstige goed.
>> Jy kan dalk baat vind as jy n paar lees
>> Nou ongelukkig is die stories in Engels geskryf maar ek sal baie hard
>> probeer om n Afrikaanse een te kry sodat jy nie te uit voel nie ou dier
>>
>
> Nee, ek het nie 'n probleem met godsdienstige goed nie,
> maar as dieselfde ou nou in Engels die sedige en geloofwaardige
> goed pos, en tegelykertyd vloek en van vuil swart toiletpapier
> praat, wat duidelik rassisties gebruik word, dan begin ek 'n
> probleem sien met 'n dubbelgesig, twee gat jakkalsheid wat
> die naam van Christus wil gebruik as voorwendsel om hom
> heilig voor te doen, sodat mense moet dink hierdie man is
> so heilig, hy kan niks verkeerd sê nie.
>
> Tant Hessie, wat nog steeds by die gat
> van die tweegesigjakkals sit, om die ou
> wit omies te sien uitkruip, sodat hulle die
> lig kan sien.
>
> ------------------------------------------------------------ ----
>
> Om nie te praat van die volgende stukkie sappige prosa wat eens van Reenen
> se sleutelbord geval het nie:
>
> "Ek dink jou probleem is dat jou man jou nie genoeg bevredig nie.
> Loop af na n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy
> kan kry en jy weet waar jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in
> Suid Afrika. Ons is mans genoeg om ons eie fokken probleme op te
> los sonder jou stront."
>
> Swart Simon
>
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44869 is 'n antwoord op boodskap #44714] Sa, 23 Junie 2001 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oor die toilet papier vra ek nie verskonong nie want ek het nie jou karakter
aangaval nie.

Oor die ander een het ek wel gese dat ek verkeerd was.Dit is nou tipies ,jy
wil net onthou wat jy wil en wat vir jou pas.Jy bly net die een voorval nou
waar is die ander

Reenen
skryf in boodskap news:3B34D3AB.51CD42AD@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> As jy onthou het ek later gese dat ek verkeerd was en het ek gese dat jammer
>> is.
>>
>> Het ek nie.
>> Ek kan darem erken dat ek verkeerd was!!
>> Kan sekere ander???
>>
>> Swart Simon wrote in message
>
>>> Om nie te praat van die volgende stukkie sappige prosa wat eens van Reenen
>>> se sleutelbord geval het nie:
>>>
>>> "Ek dink jou probleem is dat jou man jou nie genoeg bevredig nie.
>>> Loop af na n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy
>>> kan kry en jy weet waar jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in
>>> Suid Afrika. Ons is mans genoeg om ons eie fokken probleme op te
>>> los sonder jou stront."
>>>
>>> Swart Simon
>
> So, Reenen, verfris nou weer my geheue. Waaroor het jy
> verskoning gevra? Was dit nou verskoning oor die vibrator
> of oor die swart toiletpapier, of waaroor het jy nou om
> verskoning gevra? Ek raak so deurmekaar met al die dinge
> (meeste met verwysings na seks en toiletgewoontes daarin)
> dat ek nie kan byhou met die gesprek nie.
>
> Tant Hessie
>
Re: Archives: June 18, 1901 [boodskap #44881 is 'n antwoord op boodskap #44714] Sa, 23 Junie 2001 17:33 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> As jy onthou het ek later gese dat ek verkeerd was en het ek gese dat jammer
> is.
>
> Het ek nie.
> Ek kan darem erken dat ek verkeerd was!!
> Kan sekere ander???
>
> Swart Simon wrote in message

>> Om nie te praat van die volgende stukkie sappige prosa wat eens van Reenen
>> se sleutelbord geval het nie:
>>
>> "Ek dink jou probleem is dat jou man jou nie genoeg bevredig nie.
>> Loop af na n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy
>> kan kry en jy weet waar jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in
>> Suid Afrika. Ons is mans genoeg om ons eie fokken probleme op te
>> los sonder jou stront."
>>
>> Swart Simon

So, Reenen, verfris nou weer my geheue. Waaroor het jy
verskoning gevra? Was dit nou verskoning oor die vibrator
of oor die swart toiletpapier, of waaroor het jy nou om
verskoning gevra? Ek raak so deurmekaar met al die dinge
(meeste met verwysings na seks en toiletgewoontes daarin)
dat ek nie kan byhou met die gesprek nie.

Tant Hessie
Vorige onderwerp: System Engineers.
Volgende onderwerp: Re: Youth Day
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:26:10 MGT 2024