Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Speedy en Lorinda?
Speedy en Lorinda? [boodskap #434] Wo, 28 Mei 2003 20:03 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom die aande as ek hierheen kom om lekker te wil gesêls is julle nooit
hier nie?
Re: Speedy en Lorinda? [boodskap #437 is 'n antwoord op boodskap #434] Wo, 28 Mei 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"ajk" skryf in boodskap news:bb34l5$i5b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom die aande as ek hierheen kom om lekker te wil gesêls is julle nooit
> hier nie?

Ek weet nie, Andries. Seker maar slegte timing. Ek het probeer, maar om een
of ander onverstaanbare rede wou jy nie oor mandrake gesels nie-:)

Loirnda
Re: Speedy en Lorinda? [boodskap #439 is 'n antwoord op boodskap #434] Wo, 28 Mei 2003 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 22:03:12 +0200, "ajk" wrote:

> Hoekom die aande as ek hierheen kom om lekker te wil gesêls is julle nooit
> hier nie?
>

Skuus vir vanaand ook, Andies:-) Ek was op 'n ander plek besig met 'n
brief wat meer tyd geneem het as wat ek gedink het. Sien nou eers
hoe laat dit is (hier, nie in England nie, Lorinda:-)

Speedy
Re: Speedy en Lorinda? [boodskap #443 is 'n antwoord op boodskap #439] Wo, 28 Mei 2003 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:claadvgdo92f7vtspb2he9otbh4fbms0t4@4ax.com...
> On Wed, 28 May 2003 22:03:12 +0200, "ajk"
> wrote:
>
>> Hoekom die aande as ek hierheen kom om lekker te wil gesêls is julle nooit
>> hier nie?
>>
>
> Skuus vir vanaand ook, Andies:-) Ek was op 'n ander plek besig met 'n
> brief wat meer tyd geneem het as wat ek gedink het. Sien nou eers
> hoe laat dit is (hier, nie in England nie, Lorinda:-)
>
> Speedy

Vliegtuie en hekse. Elkeen maar op sy eie manier:-) Hulle het darem iets in
gemeen.........

Lorinda
Re: Speedy en Lorinda? [boodskap #445 is 'n antwoord op boodskap #443] Wo, 28 Mei 2003 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 23:05:01 +0100, "Raj" wrote:

>

>
> Vliegtuie en hekse. Elkeen maar op sy eie manier:-) Hulle het darem iets in
> gemeen.........
>
> Lorinda
>
>

Interessant wat jy hier sê. Ek weet nie of jy weet
dat Gloudina 'n toetsvlieënier was nie. Erens het
ek dit op 'n CV van haar gelees. En sy is heel
beskeie daaroor. Sy het vir die besemfabriek
in Ottawa gewerk.

Davie Conzales
Re: Speedy en Lorinda? [boodskap #447 is 'n antwoord op boodskap #445] Wo, 28 Mei 2003 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ficadvga5n55qi25otkp66nj43f5l2mioc@4ax.com...

> Interessant wat jy hier sê. Ek weet nie of jy weet
> dat Gloudina 'n toetsvlieënier was nie. Erens het
> ek dit op 'n CV van haar gelees. En sy is heel
> beskeie daaroor. Sy het vir die besemfabriek
> in Ottawa gewerk.
>
> Davie Conzales
>

LOL Ek het eintlik van myself gepraat...... Maar noudat jy dit noem.;-) Gaan
jy die geveg daar duskant wen? Moet ons vir jou 'n spesiale dieet uitwerk of
iets?

Lorinda
Re: Speedy en Lorinda? [boodskap #448 is 'n antwoord op boodskap #447] Wo, 28 Mei 2003 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 23:14:42 +0100, "Raj" wrote:

>
> LOL Ek het eintlik van myself gepraat...... Maar noudat jy dit noem.;-) Gaan
> jy die geveg daar duskant wen? Moet ons vir jou 'n spesiale dieet uitwerk of
> iets?
>
> Lorinda
>
>

Daar is nie werklik 'n geveg om te wen nie. Feite is soos ek dit stel.
Hy lê woorde in my mond wat ek nie gesê het nie, re vliegtuigdeur
Duin Sewe ens.
Niemand kan oortuig word wat nie wil oortuig word nie. En hy gaan
geweldig prestige inboet as hy erken dat ek reg is.

Vir jou behoort dit logies te wees. As 'n viersitplek vliegtuig vir
meer passasiers as vier gemaak is, sal dit meer sitplekke hê.
Dit is ontwerp om 'n passasier op elke sitplek te dra, met
natuurlik die minimum bagasie.

'n Vyfde persoon het ook nie eens 'n veiligheidsgordel nie.

Maar die feit van die saak is dat, as 'n viersitplek vliegtuig
vyf mense kan dra (veilig kan dra) sou dit as 'n vyfsitplek
ontwerp gewees het.
Onthou ook dat by viersitplek word van groot mense gepraat.
Kleiner mense laat relatief plek toe vir meer gewig.


DD
Re: Speedy en Lorinda? [boodskap #451 is 'n antwoord op boodskap #448] Wo, 28 Mei 2003 22:37 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:k6dadvovscvajqj5476c8p5r72nise1qpt@4ax.com...


> Daar is nie werklik 'n geveg om te wen nie. Feite is soos ek dit stel.
> Hy lê woorde in my mond wat ek nie gesê het nie, re vliegtuigdeur
> Duin Sewe ens.
> Niemand kan oortuig word wat nie wil oortuig word nie. En hy gaan
> geweldig prestige inboet as hy erken dat ek reg is.
>
> Vir jou behoort dit logies te wees. As 'n viersitplek vliegtuig vir
> meer passasiers as vier gemaak is, sal dit meer sitplekke hê.
> Dit is ontwerp om 'n passasier op elke sitplek te dra, met
> natuurlik die minimum bagasie.
>
> 'n Vyfde persoon het ook nie eens 'n veiligheidsgordel nie.
>
> Maar die feit van die saak is dat, as 'n viersitplek vliegtuig
> vyf mense kan dra (veilig kan dra) sou dit as 'n vyfsitplek
> ontwerp gewees het.
> Onthou ook dat by viersitplek word van groot mense gepraat.
> Kleiner mense laat relatief plek toe vir meer gewig.
>
>
> DD


Ja, Dit klink logies. Ek dink nie regtig dis 'n geveg nie. Maar dit maak
interessante leestof. En dit was baie amusant hoe Gloudina toe inspring en
se wat sy van du plessis se karakter dink:-) - my enemy's enemy is my friend
en so aan.

Lorinda
Vorige onderwerp: Lorinda
Volgende onderwerp: Kanada en mal koeie!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 10:33:41 MGT 2024