Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wil jy lekker geld maak? Lees hier!
Wil jy lekker geld maak? Lees hier! [boodskap #44631] Di, 19 Junie 2001 10:16 na volgende boodskap
cfvanas  is tans af-lyn  cfvanas
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
http://www.activesms.co.za?sponsor=270828199272
Bogenoemde is jou antwoord.

As jy 'n selfoon het kan jy geld maak deur bemarking.
Maw deur sms'e te ontvang.
Gaan lees self op die webbladsy waarvan ek praat.
Jy sal nie spuit wees nie!

Francois
Re: Wil jy lekker geld maak? Lees hier! [boodskap #44643 is 'n antwoord op boodskap #44631] Di, 19 Junie 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Francois :
Gaan lees self op die webbladsy waarvan ek praat.
Jy sal nie spuit wees nie!

Wouter:
Ek stem saam, jy sal nie spuit wees nie.
Dis van groen appelkose wat 'n mens spuit raak. :-)
Re: Wil jy lekker geld maak? Lees hier! [boodskap #44723 is 'n antwoord op boodskap #44643] Wo, 20 Junie 2001 20:56 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Jun 2001 14:45:00 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Francois :
> Gaan lees self op die webbladsy waarvan ek praat.
> Jy sal nie spuit wees nie!
>
> Wouter:
> Ek stem saam, jy sal nie spuit wees nie.
> Dis van groen appelkose wat 'n mens spuit raak. :-)
>

Miskien was jy gespuit toe jy hier geskryf het Francois

DD
Vorige onderwerp: Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit?
Volgende onderwerp: Opgewonde Verslaggewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 13:09:04 MGT 2024