Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaasvark ontmasker?
Plaasvark ontmasker? [boodskap #44027] Wo, 13 Junie 2001 08:59 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle : Want nadat ek daardie stuk oor jou gelees het, het ek tot die
volgende slotsom gekom:
1. Jy is 'n oud Eendragter (of ander bekende grênd mans koshuis
op Maties). Maar jy klink tipies "Eendragt", so my geld is daarop.
2. Jy is 'n ANC ondersteuner.
3. Jy ken G en haar familie of suster.
4. Jy moet een of ander vername pos beklee in een of ander groot
instansie.
Terloops, jy klink na 'n oulik mens andersinds. Mens kan seker nie
die boonste 4 punte verhelp nie. :-)))

Wouter:
Ek gee jou 'n hele paar punte vir jou ontledingsvermoë, Danielle.
Alhoewel jy baie ver uit is, is jy nogal naby, laat ek verduidelik.

1. Bullseye. Volpunte. Eendrag.

2. Geen punte nie. Ek kom uit 'n konserwatiewe huis, ma was 'n plaasnooi
Steyn van Steynsburg. Is 'n nasaat van Paul Kruger. Maar my pa het my
aangemoedig en toegelaat om my eie mind op te maak en ek het net voor die
HNP uit die NP gegaan toe my geliefde dominee van my skooljare (Andries
Treurnicht) die hel uit my geïrriteer het as minister. Destyds na die
Progge, later dus die DP. In 1994 weer na baie jare vir die NP gestem en
onlangs die DA aktief ondersteun in hulle suksesvolle pogings om ons
provinsie en unistad uit ANC-beheer te hou. Ek is nie blind vir wat die ANC
goed doen nie; maar ek kan nie vrede maak met hulle beleid tov byvoorbeeld
arbeid nie. Ek hou egter 'n open mind daaroor, dis my filosofie.

3. Ek het reeds hier gesê dat ek Gloudina se suster ken. Sy is 'n vriend en
'n pragtige mens. Maar nie die res van die familie nie, vir Gloudina het ek
'n week of twee gelede hier op die ng kom ontmoet. Ek het vroeër ook al
enkele van Gloudina se briewe op Litnet gelees, geen ander kontak nie.

4. Ek is 'n konsultant in 'n relatief klein praktyk, geen fancy pos nie.
Maar tot so 5 jaar gelede sou jou opmerking in die kol gewees het.

Nou my ontleding van jou . . . . .

Jammer, ek het nie vandag tyd nie :-)

Maar jy klink ook nie te bad nie, kan ek jou telefoonnommer in na 'n oulik
mens :-)))
Re: Plaasvark ontmasker? [boodskap #44067 is 'n antwoord op boodskap #44027] Wo, 13 Junie 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter:
> Ek gee jou 'n hele paar punte vir jou ontledingsvermoë, Danielle.
> Alhoewel jy baie ver uit is, is jy nogal naby, laat ek verduidelik.

Danielle
Ek erken ruiterlik dat ek dan meer verkeerd as reg oor jou was
plaasvark. Ek hoop dat jy my bombastiese en ongevraagde
analise sal vergewe. :-)

Wouter:
Vergewe? Niks om te vergewe nie, dit was interessant! En daar is 'n
hele paar duim van my plaasvarkvel oor, waardeur jy nie kon dring nie :-)
En onthou, my analise van jou kom nog, ek laat jou eers 'n rukkie worry ;-)

Maar ek wonder nog hoe de duiwel jy die Eendrag in my gesien het?
Sê maar, my renostervel kan dit hanteer.....

In my tyd (1965-68), ek vermoed so 'n bietjie voor joune, het Eendrag (en
Helderberg) 'n reputasie gehad van mense wat minder akademies ingestel is.
Ja, suipers en jollers. Daarna is beide se karakter omgeswaai deur 'n
oormaat teologiestudente en akademiese nerds in albei te prop.

Wat is jou beeld van Eendrag? Dalk soos die wat ek destyds van
Wilgenhof gehad het?
Re: Plaasvark ontmasker? [boodskap #44090 is 'n antwoord op boodskap #44027] Wo, 13 Junie 2001 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Ek het vroeër ook al
> enkele van Gloudina se briewe op Litnet gelees

Ek het nog nooit briewe aan Litnet geskryf nie.Bedoel jy die draad "Litnet" op
hierdie nuusgroep?

Gloudina
Re: Plaasvark ontmasker? [boodskap #44108 is 'n antwoord op boodskap #44027] Wo, 13 Junie 2001 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) O gits!! Ek beter niks sê oor hoe ek stem nie:)))
Sommige mense sal dit baie onverantwoordelik noem:))))
Annette ( mens moet stem )

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b2742c3.0@news1.mweb.co.za...
> Danielle : Want nadat ek daardie stuk oor jou gelees het, het ek tot die
> volgende slotsom gekom:
> 1. Jy is 'n oud Eendragter (of ander bekende grênd mans koshuis
> op Maties). Maar jy klink tipies "Eendragt", so my geld is daarop.
> 2. Jy is 'n ANC ondersteuner.
> 3. Jy ken G en haar familie of suster.
> 4. Jy moet een of ander vername pos beklee in een of ander groot
> instansie.
> Terloops, jy klink na 'n oulik mens andersinds. Mens kan seker nie
> die boonste 4 punte verhelp nie. :-)))
>
> Wouter:
> Ek gee jou 'n hele paar punte vir jou ontledingsvermoë, Danielle.
> Alhoewel jy baie ver uit is, is jy nogal naby, laat ek verduidelik.
>
> 1. Bullseye. Volpunte. Eendrag.
>
> 2. Geen punte nie. Ek kom uit 'n konserwatiewe huis, ma was 'n plaasnooi
> Steyn van Steynsburg. Is 'n nasaat van Paul Kruger. Maar my pa het my
> aangemoedig en toegelaat om my eie mind op te maak en ek het net voor die
> HNP uit die NP gegaan toe my geliefde dominee van my skooljare (Andries
> Treurnicht) die hel uit my geïrriteer het as minister. Destyds na die
> Progge, later dus die DP. In 1994 weer na baie jare vir die NP gestem en
> onlangs die DA aktief ondersteun in hulle suksesvolle pogings om ons
> provinsie en unistad uit ANC-beheer te hou. Ek is nie blind vir wat die ANC
> goed doen nie; maar ek kan nie vrede maak met hulle beleid tov byvoorbeeld
> arbeid nie. Ek hou egter 'n open mind daaroor, dis my filosofie.
>
> 3. Ek het reeds hier gesê dat ek Gloudina se suster ken. Sy is 'n vriend en
> 'n pragtige mens. Maar nie die res van die familie nie, vir Gloudina het ek
> 'n week of twee gelede hier op die ng kom ontmoet. Ek het vroeër ook al
> enkele van Gloudina se briewe op Litnet gelees, geen ander kontak nie.
>
> 4. Ek is 'n konsultant in 'n relatief klein praktyk, geen fancy pos nie.
> Maar tot so 5 jaar gelede sou jou opmerking in die kol gewees het.
>
> Nou my ontleding van jou . . . . .
>
>
>
>
>
>
> Jammer, ek het nie vandag tyd nie :-)
>
> Maar jy klink ook nie te bad nie, kan ek jou telefoonnommer in na 'n oulik
> mens :-)))
>
Re: Plaasvark ontmasker? [boodskap #44109 is 'n antwoord op boodskap #44027] Wo, 13 Junie 2001 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil jy orakel klasse by my kom loop?:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:i4heitk2fkcrmruo385lllqceiqfa48r0l@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 10:59:51 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> Wouter:
>> Ek gee jou 'n hele paar punte vir jou ontledingsvermoë, Danielle.
>> Alhoewel jy baie ver uit is, is jy nogal naby, laat ek verduidelik.
>
> Ek erken ruiterlik dat ek dan meer verkeerd as reg oor jou was
> plaasvark. Ek hoop dat jy my bombastiese en ongevraagde analise sal
> vergewe. :-)
> Ek gaan nou maar daai kristal bal en my helmet weggooi - dis stukkend!
> :-)
>
> Danielle - eating humble pie...again!
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Plaasvark ontmasker? [boodskap #44110 is 'n antwoord op boodskap #44027] Wo, 13 Junie 2001 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oeps Wouter!! Jy is reg!! Iemand anders gebruik Gloudina se naam!!
Miskien moet jy vir Ons Gloudina die Litnet se Gloudina se bydrae stuur. Jy
het gesê die Litnet bydrae was baie goed.
Hoop jou opinie van Ons Gloudina se skryfvermoë verander nie.
Annette

skryf in boodskap news:3B27A40B.ED6EF0A6@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

> Ek het vroeër ook al
> enkele van Gloudina se briewe op Litnet gelees

Ek het nog nooit briewe aan Litnet geskryf nie.Bedoel jy die draad "Litnet"
op
hierdie nuusgroep?

Gloudina
Re: Plaasvark ontmasker? [boodskap #44137 is 'n antwoord op boodskap #44027] Do, 14 Junie 2001 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het 'n nuwe woord daar Danielle:)))
Gloudiniaans!!:)
Annette

Danielle skryf in boodskap news:8ujfit00ap30rtfsc645hob7ro0qddus32@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 15:14:53 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> Wouter:
>> Vergewe? Niks om te vergewe nie, dit was interessant! En daar is 'n
>> hele paar duim van my plaasvarkvel oor, waardeur jy nie kon dring nie
:-)
>
> Slaak 'n groot sug van verligting! :-))
>
>> En onthou, my analise van jou kom nog, ek laat jou eers 'n rukkie worry
;-)
>
> Hehehehe....ek worry niks. Het selfs goeie raad vir jou in hierdie
> verband. Moenie te veel tyd mors nie, want ek is ab origine met ad
> hominum aanvalle, ad infinitum en ad nauseam aanvallend ge-analiseer
> deur jou vriendin Gloudina en Ferdi Greyling met caco�thes carpendi op
> hierdie einste nuusgroep en as persona non grata voorgehou van dag een
> wat ek hier begin deelneem het. Die finale analise was laas as sulks:
> 1. Ferdi - na vele gevloekery, het hy my geklassifiseer as 'n
> crossdresser wat in Ierland woon. Iemand met 'n baie lae IQ en bitter
> klein woordeskat.
> 2. Die Gloudiniaanse analise was bietjie meer omvattend en beskrywend:
> Kortliks is ek leeg, boring, 'n swyn en drek, 'n nuutjie wat Americans
> probeer out-American, verkleurmannetjie, jaloers, holografiese faset
> en jellievis en platanna. O, en laastens fênsie ek myself as die groot
> kuberspeler op die net, en was op 'n stadium ook 'n verwyfde ou man
> van 63 of daar rond. Onlangs was ek ook beskuldig van glibberig wees
> en iemand wat mense probeer beindruk met my kennis of non-kennis (as
> daar so woord is - jy moet maar onthou dat ek daai bitter klein
> woordeskat het, so dit gaan maar sukkel soms!. :-)
>
> Hoop bogenoemde help jou so ietwat met jou analise? Dit is altyd goed
> om perspektief te behou oor jouself. Danksy die hulp van veral hierdie
> vriendelike 2 mensies, kon ek die ware self in myself weer vind.
>
>> Maar ek wonder nog hoe de duiwel jy die Eendrag in my gesien het?
>> Sê maar, my renostervel kan dit hanteer.....
>
> LOL! Steur jou asseblief nie aan my gebabbel nie, Plaasvark. Dit was
> 'n raaiskoot. :-))
>
>> In my tyd (1965-68), ek vermoed so 'n bietjie voor joune,
>
> O jaaa...laaaaank voor my tyd Oom Wouter. Nee, ernstig - jy is presies
> 10 jaar agter my! :-)
>
>> Wat is jou beeld van Eendrag? Dalk soos die wat ek destyds van
>> Wilgenhof gehad het?
>
> Ek sê liewers niks, want - cave quid dicis, quando, et cui -
> beware what you say, when and to whom. :-))))
Re: Plaasvark ontmasker? [boodskap #44369 is 'n antwoord op boodskap #44027] Vr, 15 Junie 2001 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" :
:
: O jaaa...laaaaank voor my tyd Oom Wouter. Nee, ernstig - jy is
presies
: 10 jaar agter my! :-)
:
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

........... dis toe sy gebore is né.
btw., kyk hoe groei haar neus, amper net so lank soos joune al
--
------------------------------------------------------------ -----
When man is wrapped up in himself, he makes a pretty small
package.
------------------------------------------------------------ -----
Re: Plaasvark ontmasker? [boodskap #44580 is 'n antwoord op boodskap #44369] Ma, 18 Junie 2001 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Jun 2001 23:18:06 +0200, "Tobie" wrote:

> "Danielle" :
> :
> : O jaaa...laaaaank voor my tyd Oom Wouter. Nee, ernstig - jy is
> presies
> : 10 jaar agter my! :-)
> :
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> ........... dis toe sy gebore is nê.
> btw., kyk hoe groei haar neus, amper net so lank soos joune al

LOL!! TOOOOOBBBIIEEEEEE!!! Ek het al gesê dat ek 'n foutjie gemaak
het met die "voor" en "agter". Kan nie help ek so dom is nie!! Dis in elkgeval alles Annette se skuld!! Vra vir haar en Bobby
wat is onner en wat is bo, dan sal jy sien wat ek bedoel!!! :-)

Ek wou juis vanoggend so briefie in die pos gooi vir my mees geliefde
"ou wit omie", want ek het laaaanklaas iets gesien van Tobie se pen.
:-)
Hoop alles gaan nog voor die wind?

Pinocchio - ...:-)
Re: Plaasvark....... HuH??? [boodskap #44625 is 'n antwoord op boodskap #44580] Di, 19 Junie 2001 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jun 2001 19:50:36 GMT, Danielle wrote:

> Vra vir haar en Bobby
> wie is onner en wie is bo, dan sal jy sien wat ek bedoel!!! :-)
>
>> Hoop alles gaan nog voor die wind?
>
> Pinocchio - ...:-)
>
Re: Plaasvark....... HuH??? [boodskap #44638 is 'n antwoord op boodskap #44625] Di, 19 Junie 2001 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark vra (veral oor die opskrif) : Huh???????

"Davie Davis" skryf in boodskap news:4r4uitcjdciu9ps9oh0ibq5b2otj6isdce@4ax.com...
On Mon, 18 Jun 2001 19:50:36 GMT, Danielle wrote:

> Vra vir haar en Bobby
> wie is onner en wie is bo, dan sal jy sien wat ek bedoel!!! :-)
>
>> Hoop alles gaan nog voor die wind?
>
> Pinocchio - ...:-)
>
Re: Plaasvark....... HuH??? [boodskap #44639 is 'n antwoord op boodskap #44638] Di, 19 Junie 2001 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Jun 2001 11:41:54 +0100, "plaasvark" wrote:

> Wouter Plaasvark vra (veral oor die opskrif) : Huh???????
>
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:4r4uitcjdciu9ps9oh0ibq5b2otj6isdce@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 19:50:36 GMT, Danielle wrote:
>
>> Vra vir haar en Bobby
>> wie is onner en wie is bo, dan sal jy sien wat ek bedoel!!! :-)

>>> Hoop alles gaan nog voor die wind?

>> Pinocchio - ...:-)

Nee Wouter, dis 'n brief (myne) wat, lyk my, verkeerde pad gevolg het
toe ek twee dinge gelyk gedoen het. Ek het was besig om 'n epos af te
laai met 'n groot aanhangsel en het tussendeur in die sitkamer
ingestap waar ons groepie sit en gesels. Toe sien ek Pinocchio wat die
woorde hier bo sê en het gereageer daarop.
Die 'huh' was nie vir plaasvark nie maar vir die bo en onder en
Pinocchio . Die briefhoof het jou naam in so dis waar jy betrokke
geraak het.

bye

DD
Re: Plaasvark ontmasker? [boodskap #44845 is 'n antwoord op boodskap #44580] Vr, 22 Junie 2001 18:36 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" :
---------knip--------
: Ek wou juis vanoggend so briefie in die pos gooi vir my mees
geliefde
: "ou wit omie", want ek het laaaanklaas iets gesien van Tobie se
pen.
: :-)
: Hoop alles gaan nog voor die wind?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
[ ja, het reeds vanaand ertjiesop gehad ]
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
:
: Pinocchio - ...:-)
:
:
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
my liewe Pinok
ek kry nie kans om te skrywe nie want op elke 3 de aand kry ek �
300 posstukke klaar gelees. Omlat ek stadig lees, (want ek dink
stadig)
en dan laai ek al weer af, nog 300, so ek kry nie kans om te
skrywe nie. Ek het sommer nou allie posstukke gekies en gesê
"julle is gelees" en toe skryf ek dié brief. Ook maar goed dat ek
so baie 'block senders' het, anners moes ek nog baie meer lees.
hmmmm .... ek wonder nou net, as ek nou Annette blok, sal my
posstukke mos met die helfte verminder. [ Gina kruip nou agter
Pinok weg:-) ]
van Gina
--
------------------------------------------------------------ -----
Those who are praised are not necessarily
worthy. Those who are criticised are not
necessarily wicked. Better to ask:
"who is paying the poet?"
------------------------------------------------------------ -----
Vorige onderwerp: Danielle se mite
Volgende onderwerp: HIV-dinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:34:03 MGT 2024