Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Magiese woorde.
Re: Magiese woorde. [boodskap #44362 is 'n antwoord op boodskap #44354] Vr, 15 Junie 2001 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy wil gedreig word, moet jy Gloudina vra:)))
Ek is mos 'n vredeliewende ou dier;)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b2a43a3$0$231@hades.is.co.za...
> Net gedag jy dreig my hier voor baie getuies:-))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gd1vg$86n32$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Bloot 'n uitnodiging:))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b29b09a$0$232@hades.is.co.za...
>>> Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gav1v$7vli8$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2855aa$0$228@hades.is.co.za...
>>>> > Nee Annette ek verseker jou, die son het my nog nie so bygekom dat ek so
>>>> > verrimpeld is nie.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9g8jud$7opuk$23@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Is jy SEKER Jy is nie BB Nie?:))))))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b1c9fc9$0$225@hades.is.co.za...
>>>> > > > Toe ek nog op skool was het ons 'n Kadette Kamp net duskant
>>>> Rawsonville
>>>> > op
>>>> > > > Christiaan de Wet se druiwe plaas gehad. Sommer tente opgeslaan in die
>>>> > > > middel van die Gimkana(Sp??) baan. Wat my altyd sal bybly is die rivier wat
>>>> > > > daar deur loop. Dit was die soetste water wat ek nog gedrink het. Ek weet
>>>> > > > nie of dit nog so is nie, maar daardie jare is Rawsonville se dorpswater glo
>>>> > > > ongesuiwer uit die rivier gebruik. Sy dogter het ons met 'n verkyker
>>>> > > > dopgehou as ons in die rivier gebad het. Sy't nooit uitgevind ons het
>>>> > > > geweet nie.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Velkleur [boodskap #44383 is 'n antwoord op boodskap #44286] Sa, 16 Junie 2001 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))

Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??

Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))

Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
Re: Velkleur [boodskap #44389 is 'n antwoord op boodskap #44383] Sa, 16 Junie 2001 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie sal erken
of hy 'n Skot is of nie:))))
Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>
> Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>
> Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>
> Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
> Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>
Re: Velkleur [boodskap #44510 is 'n antwoord op boodskap #44389] Ma, 18 Junie 2001 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie sal erken
> of hy 'n Skot is of nie:))))
> Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
> Annette
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>
>> Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>
>> Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>
>> Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
>> Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44511 is 'n antwoord op boodskap #44389] Ma, 18 Junie 2001 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.

Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se pa was
Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog Couchés in
Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.

Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel met die rokkie
en die oop knaters.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie sal erken
> of hy 'n Skot is of nie:))))
> Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
> Annette
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>
>> Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>
>> Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>
>> Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
>> Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44536 is 'n antwoord op boodskap #44511] Ma, 18 Junie 2001 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
Annette ( 50% Frans)

Sakkie skryf in boodskap news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>
> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se pa was
> Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog Couchés in
> Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>
> Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel met die rokkie
> en die oop knaters.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie sal erken
>> of hy 'n Skot is of nie:))))
>> Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>> Annette
>>
>> Wouter Plaasvark wrote in message
>> news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>
>>> Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>
>>> Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>
>>> Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
>>> Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44543 is 'n antwoord op boodskap #44511] Ma, 18 Junie 2001 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie" wrote:

> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>
> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)

Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
(jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).

DD
Re: Velkleur [boodskap #44546 is 'n antwoord op boodskap #44536] Ma, 18 Junie 2001 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Paar dinge wat gesê word oor fransmanne wat darem baie beter klink as
doedelsak speel :-))
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gknvf$9ergs$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
> Annette ( 50% Frans)
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>
>> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se pa was
>> Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog Couchés in
>> Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>>
>> Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel met die rokkie
>> en die oop knaters.
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie sal erken
>>> of hy 'n Skot is of nie:))))
>>> Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>>> Annette
>>>
>>> Wouter Plaasvark wrote in message
>>> news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>>
>>>> Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>>
>>>> Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>>
>>>> Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
>>>> Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44549 is 'n antwoord op boodskap #44543] Ma, 18 Junie 2001 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
vriende.......

Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en Gloudina maak
gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
Sakkie

"Davie Davis" skryf in boodskap news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>
>> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>
> Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
> hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
> (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>
> DD
Re: Velkleur [boodskap #44558 is 'n antwoord op boodskap #44549] Ma, 18 Junie 2001 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Designer papier:)))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
> Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
> vriende.......
>
> Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en Gloudina maak
> gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
> Sakkie
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>> On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>
>>> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>>
>> Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
>> hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
>> (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>
>> DD
>
Re: Velkleur [boodskap #44559 is 'n antwoord op boodskap #44546] Ma, 18 Junie 2001 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooohhhhhh!!! Hoe het jy geweet dat Frans praat my laat swymel?:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b2de911$0$223@hades.is.co.za...
> 'n Paar dinge wat gesê word oor fransmanne wat darem baie beter klink as
> doedelsak speel :-))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gknvf$9ergs$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
>> Annette ( 50% Frans)
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>>> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>
>>> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se pa was
>>> Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog Couchés in
>>> Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>>>
>>> Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel met die rokkie
>>> en die oop knaters.
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie sal erken
>>>> of hy 'n Skot is of nie:))))
>>>> Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> >
>>>> > Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>> >
>>>> > Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>> >
>>>> > Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige Skotte nie.
>>>> > Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44601 is 'n antwoord op boodskap #44536] Di, 19 Junie 2001 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar in Nederland getroud. Sy pa Gerhard is blykbaar ook in Nederland
gebore. So blykbaar ook sy ma - Margaretha CLAAS.

Ernest
> Sakkie wrote in message
> news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se pa was
>> Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog Couchés in
>> Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
Re: Velkleur [boodskap #44613 is 'n antwoord op boodskap #44558] Di, 19 Junie 2001 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Designer papier:)))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>> Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
>> vriende.......
>>
>> Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en Gloudina maak
>> gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>> Sakkie
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>> On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>> wrote:
>>>
>>>> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>>
>>>> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>>>
>>> Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
>>> hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
>>> (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44615 is 'n antwoord op boodskap #44559] Di, 19 Junie 2001 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is 'n taal wat sag is op die oor is dit nie. Ek sien Vodacom het weer
Saterdag die advertensie uitgesaai van die fransman in die bad. Dis nou die
een waar hy soentjies stuur oor die telefoon. Ek onthou nog goed toe dit in
'95 uitgesaai is. 'n Ou kan hom baie maklik misverstaan. Ek het amper van
die stoel af geneuk toe ek hom die eerste keer hoor :-)))))))
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gl9dp$9q38v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ooooohhhhhh!!! Hoe het jy geweet dat Frans praat my laat swymel?:))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b2de911$0$223@hades.is.co.za...
>> 'n Paar dinge wat gesê word oor fransmanne wat darem baie beter klink as
>> doedelsak speel :-))
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gknvf$9ergs$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
>>> Annette ( 50% Frans)
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>>>> "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>>
>>>> Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se pa
> was
>>>> Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog
Couchés
> in
>>>> Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>>>>
>>>> Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel met
die
>>> rokkie
>>>> en die oop knaters.
>>>> Sakkie
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of Sakkie
> sal
>>>> erken
>>>> > of hy 'n Skot is of nie:))))
>>>> > Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> > news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> > >
>>>> > > Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>> > >
>>>> > > Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>> > >
>>>> > > Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige
Skotte
>>> nie.
>>>> > > Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44617 is 'n antwoord op boodskap #44613] Di, 19 Junie 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is waar!!:))))
Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n boom?
A: 'n Stoof.
V: 'n Stoof?
A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
> Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Designer papier:)))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>> Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
>>> vriende.......
>>>
>>> Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en Gloudina maak
>>> gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"

>>>> wrote:
>>>>
>>>> >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> >
>>>> >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>>>>
>>>> Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
>>>> hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
>>>> (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44618 is 'n antwoord op boodskap #44615] Di, 19 Junie 2001 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was jy toentertyd nog jonk en onskuldig?:))))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b2ef0d6$0$260@helios.is.co.za...
> Dit is 'n taal wat sag is op die oor is dit nie. Ek sien Vodacom het weer
> Saterdag die advertensie uitgesaai van die fransman in die bad. Dis nou die
> een waar hy soentjies stuur oor die telefoon. Ek onthou nog goed toe dit in
> '95 uitgesaai is. 'n Ou kan hom baie maklik misverstaan. Ek het amper van
> die stoel af geneuk toe ek hom die eerste keer hoor :-)))))))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gl9dp$9q38v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ooooohhhhhh!!! Hoe het jy geweet dat Frans praat my laat swymel?:))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2de911$0$223@hades.is.co.za...
>>> 'n Paar dinge wat gesê word oor fransmanne wat darem baie beter klink as
>>> doedelsak speel :-))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gknvf$9ergs$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
>>>> Annette ( 50% Frans)
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>>>> > "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> >
>>>> > Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655) se
pa
>> was
>>>> > Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog
> Couchés
>> in
>>>> > Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>>>> >
>>>> > Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel met
> die
>>>> rokkie
>>>> > en die oop knaters.
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of
Sakkie
>> sal
>>>> > erken
>>>> > > of hy 'n Skot is of nie:))))
>>>> > > Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> > > news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> > > >
>>>> > > > Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>> > > >
>>>> > > > Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>> > > >
>>>> > > > Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige
> Skotte
>>>> nie.
>>>> > > > Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44622 is 'n antwoord op boodskap #44618] Di, 19 Junie 2001 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie so mooi van een van die twee nie :-)))))
Sakkie(wat skielik top oor onskuld en ouderdom)

"Annette" skryf in boodskap news:9gms5b$9qv4n$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Was jy toentertyd nog jonk en onskuldig?:))))
> Annette
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Sakkie wrote in message
> news:3b2ef0d6$0$260@helios.is.co.za...
>> Dit is 'n taal wat sag is op die oor is dit nie. Ek sien Vodacom het weer
>> Saterdag die advertensie uitgesaai van die fransman in die bad. Dis nou
> die
>> een waar hy soentjies stuur oor die telefoon. Ek onthou nog goed toe dit
> in
>> '95 uitgesaai is. 'n Ou kan hom baie maklik misverstaan. Ek het amper
> van
>> die stoel af geneuk toe ek hom die eerste keer hoor :-)))))))
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gl9dp$9q38v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ooooohhhhhh!!! Hoe het jy geweet dat Frans praat my laat swymel?:))))
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b2de911$0$223@hades.is.co.za...
>>>> 'n Paar dinge wat gesê word oor fransmanne wat darem baie beter
klink
> as
>>>> doedelsak speel :-))
>>>> Sakkie
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9gknvf$9ergs$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
>>>> > Annette ( 50% Frans)
>>>> >
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>>>> > > "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> > >
>>>> > > Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
se
> pa
>>> was
>>>> > > Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog
>> Couchés
>>> in
>>>> > > Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>>>> > >
>>>> > > Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel
met
>> die
>>>> > rokkie
>>>> > > en die oop knaters.
>>>> > > Sakkie
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of
> Sakkie
>>> sal
>>>> > > erken
>>>> > > > of hy 'n Skot is of nie:))))
>>>> > > > Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> > > > news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> > > > >
>>>> > > > > Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>> > > > >
>>>> > > > > Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos sommige
>> Skotte
>>>> > nie.
>>>> > > > > Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44623 is 'n antwoord op boodskap #44617] Di, 19 Junie 2001 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is waar!!:))))
> Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n boom?
> A: 'n Stoof.
> V: 'n Stoof?
> A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Sakkie wrote in message
> news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>> Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Designer papier:)))))
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
>>>> vriende.......
>>>>
>>>> Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en Gloudina
> maak
>>>> gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> Sakkie
>>>>
>>>> "Davie Davis" wrote in message
>>>> news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> > >
>>>> > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>>>> >
>>>> > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
>>>> > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
>>>> > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> >
>>>> > DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44635 is 'n antwoord op boodskap #44623] Di, 19 Junie 2001 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Die Lulu?:)))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b2f0798$0$224@hades.is.co.za...
> Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is waar!!:))))
>> Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n boom?
>> A: 'n Stoof.
>> V: 'n Stoof?
>> A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>>> Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Designer papier:)))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
>>>> > vriende.......
>>>> >
>>>> > Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en
Gloudina
>> maak
>>>> > gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> > > >
>>>> > > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>>>> > >
>>>> > > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die poeliste
>>>> > > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
>>>> > > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> > >
>>>> > > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44646 is 'n antwoord op boodskap #44635] Di, 19 Junie 2001 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai, ken jy hom ook?!!!!!
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gn8oi$9nvfh$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Die Lulu?:)))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b2f0798$0$224@hades.is.co.za...
>> Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit is waar!!:))))
>>> Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n boom?
>>> A: 'n Stoof.
>>> V: 'n Stoof?
>>> A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>>>> Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>>>> Sakkie
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Designer papier:)))))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
>>>> > > vriende.......
>>>> > >
>>>> > > Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en
> Gloudina
>>> maak
>>>> > > gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> > > Sakkie
>>>> > >
>>>> > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > > > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>>
>>>> > > > wrote:
>>>> > > >
>>>> > > > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf
> het.
>>>> > > > >
>>>> > > > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
>>>> > > >
>>>> > > > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die
> poeliste
>>>> > > > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak het
>>>> > > > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> > > >
>>>> > > > DD
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44648 is 'n antwoord op boodskap #44646] Di, 19 Junie 2001 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek ken baie liedjies:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b2f4c9a$0$223@hades.is.co.za...
> Haai, ken jy hom ook?!!!!!
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gn8oi$9nvfh$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))))) Die Lulu?:)))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2f0798$0$224@hades.is.co.za...
>>> Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit is waar!!:))))
>>>> Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n
> boom?
>>>> A: 'n Stoof.
>>>> V: 'n Stoof?
>>>> A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>>>> > Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Designer papier:)))))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net jou
>>>> > > > vriende.......
>>>> > > >
>>>> > > > Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en
>> Gloudina
>>>> maak
>>>> > > > gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> > > > Sakkie
>>>> > > >
>>>> > > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > > news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > > > > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>>>
>>>> > > > > wrote:
>>>> > > > >
>>>> > > > > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf
>> het.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk
> Coetzee(*1655)
>>>> > > > >
>>>> > > > > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die
>> poeliste
>>>> > > > > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon gemaak
> het
>>>> > > > > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> > > > >
>>>> > > > > DD
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44661 is 'n antwoord op boodskap #44622] Di, 19 Junie 2001 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) As jy daaroor moet tob, dan is jy nog onskuldig:)))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b2f0715$0$229@hades.is.co.za...
> Ek weet nie so mooi van een van die twee nie :-)))))
> Sakkie(wat skielik top oor onskuld en ouderdom)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gms5b$9qv4n$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Was jy toentertyd nog jonk en onskuldig?:))))
>> Annette
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2ef0d6$0$260@helios.is.co.za...
>>> Dit is 'n taal wat sag is op die oor is dit nie. Ek sien Vodacom het
> weer
>>> Saterdag die advertensie uitgesaai van die fransman in die bad. Dis
nou
>> die
>>> een waar hy soentjies stuur oor die telefoon. Ek onthou nog goed toe
dit
>> in
>>> '95 uitgesaai is. 'n Ou kan hom baie maklik misverstaan. Ek het
amper
>> van
>>> die stoel af geneuk toe ek hom die eerste keer hoor :-)))))))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gl9dp$9q38v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ooooohhhhhh!!! Hoe het jy geweet dat Frans praat my laat swymel?:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2de911$0$223@hades.is.co.za...
>>>> > 'n Paar dinge wat gesê word oor fransmanne wat darem baie beter
> klink
>> as
>>>> > doedelsak speel :-))
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9gknvf$9ergs$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Maar jy sal kan doedelsak speel:)))))
>>>> > > Annette ( 50% Frans)
>>>> > >
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b2dbc96$0$223@hades.is.co.za...
>>>> > > > "Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek geskryf het.
>>>> > > >
>>>> > > > Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk Coetzee(*1655)
> se
>> pa
>>>> was
>>>> > > > Gerard Couché, sover bekend 'n fransman. Daar is glo nou nog
>>> Couchés
>>>> in
>>>> > > > Frankryk en België. Ek het nog nie probeer navors nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek is ook maar bly ek is nie 'n skot nie. Ek sal maar sukkel
> met
>>> die
>>>> > > rokkie
>>>> > > > en die oop knaters.
>>>> > > > Sakkie
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:9gf265$8ihn3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Jy is doodreg daar Wouter;)))) Ons sal maar wag en sien of
>> Sakkie
>>>> sal
>>>> > > > erken
>>>> > > > > of hy 'n Skot is of nie:))))
>>>> > > > > Vir al wat ons weet is hy McSaki:)))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > > Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> > > > > news:3b2aec37.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Annette : Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Sakkie : Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Annette : Bloot 'n uitnodiging:))))
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Wouter : Ek hoop nie Sakkie het 'n ligblou tan soos
sommige
>>> Skotte
>>>> > > nie.
>>>> > > > > > Hulle moet 'n week op die strand lê voor hulle wit is...
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44670 is 'n antwoord op boodskap #44648] Wo, 20 Junie 2001 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan ons noot vir noot speel?
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gntoa$9vj4r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek ken baie liedjies:)))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Sakkie wrote in message
> news:3b2f4c9a$0$223@hades.is.co.za...
>> Haai, ken jy hom ook?!!!!!
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gn8oi$9nvfh$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))))) Die Lulu?:)))))
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b2f0798$0$224@hades.is.co.za...
>>>> Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
>>>> Sakkie
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dit is waar!!:))))
>>>> > Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in 'n
>> boom?
>>>> > A: 'n Stoof.
>>>> > V: 'n Stoof?
>>>> > A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis,
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > Happiness is a state of Mind.
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>>>> > > Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>>>> > > Sakkie
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Designer papier:)))))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > Sakkie wrote in message
>>>> > > > news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > > Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig net
> jou
>>>> > > > > vriende.......
>>>> > > > >
>>>> > > > > Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en
>>> Gloudina
>>>> > maak
>>>> > > > > gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> > > > > Sakkie
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > > > news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > > > > > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>>> >
>>>> > > > > > wrote:
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek
geskryf
>>> het.
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk
>> Coetzee(*1655)
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die
>>> poeliste
>>>> > > > > > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon
gemaak
>> het
>>>> > > > > > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > DD
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Velkleur [boodskap #44693 is 'n antwoord op boodskap #44670] Wo, 20 Junie 2001 13:06 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kom ons begin agter - met 5 in 'n ry:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b3045e7$0$229@hades.is.co.za...
> Gaan ons noot vir noot speel?
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gntoa$9vj4r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek ken baie liedjies:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2f4c9a$0$223@hades.is.co.za...
>>> Haai, ken jy hom ook?!!!!!
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gn8oi$9nvfh$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :))))) Die Lulu?:)))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b2f0798$0$224@hades.is.co.za...
>>>> > Ek het eintlik gedink aan die liedjie........
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9gms55$9qv4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dit is waar!!:))))
>>>> > > Laat my dink aan die raaisel: Wat is vierkantig, wit, en sit in
'n
>>> boom?
>>>> > > A: 'n Stoof.
>>>> > > V: 'n Stoof?
>>>> > > A: Dit is my stoof - ek kan maak met dit wat ek wil:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis,
>>>> > > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > > Happiness is a state of Mind.
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b2eef87$0$248@helios.is.co.za...
>>>> > > > Ek kan maak met my papier wat ek wil...... :-)))))))
>>>> > > > Sakkie
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:9gl9dn$9q38v$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Designer papier:)))))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > > Sakkie wrote in message
>>>> > > > > news:3b2df20d$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > > > > Ja DD, ek wou al naslaan, maar mens kies mos ongelukkig
net
>> jou
>>>> > > > > > vriende.......
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Gat skoonmaak?.....wanneer laas was jy hier DD. Reenen en
>>>> Gloudina
>>>> > > maak
>>>> > > > > > gereeld so. En nogal met swart papier :-))))))
>>>> > > > > > Sakkie
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > > > > news:4kpritos70b6d9191kvti644rflsncc15l@4ax.com...
>>>> > > > > > > On Mon, 18 Jun 2001 10:34:24 +0200, "Sakkie"
>>>> > >
>>>> > > > > > > wrote:
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > >"Skuus vir die vorige een. Ek het ge"send" voor ek
> geskryf
>>>> het.
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >Beslis nie skots nie. My Gro------ot oupa Dirk
>>> Coetzee(*1655)
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Jy klink vir my so bietjie familie van die ou wat oor die
>>>> poeliste
>>>> > > > > > > hier (Vlakplaas ens.) geskinner het en toe gat skoon
> gemaak
>>> het
>>>> > > > > > > (jislaak wanneer het ek laas daai uitdrukking gehoor!).
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > DD
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: The lesson of the Homeless Man
Volgende onderwerp: Ou Omies in Engeland!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 16:28:17 MGT 2024