Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Net Genade!!
Net Genade!! [boodskap #44582] Ma, 18 Junie 2001 21:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My senuwees is klaar!!! Dankie tog dat Retief Goosen s'n gehou het!!
Die Gans het die Tier getem!!
'n Moderne ware fabel.
Annette
Re: Net Genade!! [boodskap #44583 is 'n antwoord op boodskap #44582] Ma, 18 Junie 2001 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jun 2001 23:01:59 +0200, "Annette" wrote:

>
> My senuwees is klaar!!! Dankie tog dat Retief Goosen s'n gehou het!!
> Die Gans het die Tier getem!!
> 'n Moderne ware fabel.

Baie geluk!!!! Nou kan jy sommer NOG 'n glasie wyn skink
en dan lekker gaan slaap! Sien jou môre weer Annette! :-)
Re: Net Genade!! [boodskap #44593 is 'n antwoord op boodskap #44583] Di, 19 Junie 2001 04:27 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Fantasties - pas wakker geword met die goeie nuus.

"Danielle" skryf in boodskap news:bfrsit0us87m4v1d6mko3nvb22tm5ij4bg@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 23:01:59 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> My senuwees is klaar!!! Dankie tog dat Retief Goosen s'n gehou het!!
>> Die Gans het die Tier getem!!
>> 'n Moderne ware fabel.
>
> Baie geluk!!!! Nou kan jy sommer NOG 'n glasie wyn skink
> en dan lekker gaan slaap! Sien jou môre weer Annette! :-)
>
Vorige onderwerp: Small Wooden people
Volgende onderwerp: Uit "Rooi Oog" van D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 17:41:54 MGT 2024