Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kulturele partytjie
Kulturele partytjie [boodskap #44424] So, 17 Junie 2001 07:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand het ons partytjie gehou, en die kultuurgedeelte was die wyne wat
ons gedrink het. Moet sê, ons ou lot het nog steeds vrolik en geselserig
geraak -ons laat ons nie afsit deur onbekombare wyn nie.:)))
Net as agtergrond - sedert my pa se dood sit ons met hierdie klomp ou rooi
wyn. Ek wou dit eers alles verkoop het, maar het besluit om eers behoorlik
partytjie te hou, en dit wat oor is te verkoop. Die klomp by die partytjie
sou ook dan my proefkonyne wees om te sien of die wyn nog reg en drinkbaar
is.
Sommige van die etikette was deur die vismotte bygekom, maar dit het die
bottels net meer besonders gemaak.

Nie een van die wyne was so sleg dat dit moes uitgespoeg word nie -
inteendeel, dit was almal onverwags besonder goed.
Baie van die wyne het 'n ekstra aangename smaak gehad, wat mens nie by
jonger wyne proe nie.
Vir die kenners - hieronder 'n lys van die wyn wat ek nie meer kan verkoop
nie, maar wat ek vir ewig sal onthou:
1982 Spruitdrift Pinotage
1982 Spruitdrift Cabernet Sauvignon
1984 Alto Cabernet Saucignon
1983 Kanonkop Pinotage
1982 Mamreweg Pinotage
1982 Bergsig Pinotage
1987 Backsberg Dry Red
1974 Backsberg Cabernet Sauvignon
1973 Backsberg Pinotage
1979 KWV Cabernet Sauvignon

Soos julle kan sien hou ek van Pinotage en Cabernet Sauvignon:)))
Die mense wat by die partytjie was stel nogal belang in die 1978 & 1979 KWV
Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek nie self
drink nie;))))

Annette. ann...@ctnet.co.za
Rooiwyn Liefhebber.
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44426 is 'n antwoord op boodskap #44424] So, 17 Junie 2001 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws 9ghnjh$8meah$1@ID-

> Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek nie self
> drink nie;))))

Is Roodeberg dan geen goede wijn??
Grt Emmy
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44434 is 'n antwoord op boodskap #44426] So, 17 Junie 2001 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sommige mense dink dit is absoluut die mees gesogde wyn Emmy.
Net my eie persoonlike smaak - wat dit liewer sal verkoop as om te drink.
Annette

emmy skryf in boodskap news:9ghpfb$fds$1@news.pcmnet.nl...
>
> Annette schreef in berichtnieuws 9ghnjh$8meah$1@ID-
>
>
>> Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek nie self
>> drink nie;))))
>
> Is Roodeberg dan geen goede wijn??
> Grt Emmy
>
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44437 is 'n antwoord op boodskap #44434] So, 17 Junie 2001 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws 9ghs3d$93jcr$1@ID-
> Sommige mense dink dit is absoluut die mees gesogde wyn Emmy.
> Net my eie persoonlike smaak - wat dit liewer sal verkoop as om te drink.

Ik heb deze wijn kunnen kopen bij een slijterij...ik geloof dat ik er FL
16,- voor betaald
heb dat is ongeveer 48 rand.....

Grt Emmy

>>> Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek nie self
>>> drink nie;))))
>>
>> Is Roodeberg dan geen goede wijn??
>> Grt Emmy
>>
>
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44438 is 'n antwoord op boodskap #44437] So, 17 Junie 2001 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien die 2000 oesjaar Emmy.
Die 1979 en 1978 oesjare wal 'n bietjie baie meer kos:)))
Annette

emmy skryf in boodskap news:9gi0iu$h8k$2@news.pcmnet.nl...
>
> Annette schreef in berichtnieuws 9ghs3d$93jcr$1@ID-
>> Sommige mense dink dit is absoluut die mees gesogde wyn Emmy.
>> Net my eie persoonlike smaak - wat dit liewer sal verkoop as om te
drink.
>
> Ik heb deze wijn kunnen kopen bij een slijterij...ik geloof dat ik er FL
> 16,- voor betaald
> heb dat is ongeveer 48 rand.....
>
> Grt Emmy
>
>
>
>>>> Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek nie
> self
>>>> drink nie;))))
>>>
>>> Is Roodeberg dan geen goede wijn??
>>> Grt Emmy
>>>
>>
>
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44539 is 'n antwoord op boodskap #44424] Ma, 18 Junie 2001 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan kom haal as jy wil - ek stuur niks van hier per pos nie;)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

me & bobby magee skryf in boodskap news:y3kX6.71645$hV3.125584@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ghnjh$8meah$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jinne, Annette, voor julle volgende keer partytjie hou, dink maar bietjie
> aan ons Hier Onder wat laaaankal on SA wyne gedrink het, en stuur so 'n paar
> diekant toe... Ag, pleez, man...
>
>> 1982 Spruitdrift Pinotage
>> 1982 Spruitdrift Cabernet Sauvignon
>> 1984 Alto Cabernet Saucignon
>> 1983 Kanonkop Pinotage
>> 1982 Mamreweg Pinotage
>> 1982 Bergsig Pinotage
>> 1987 Backsberg Dry Red
>> 1974 Backsberg Cabernet Sauvignon
>> 1973 Backsberg Pinotage
>> 1979 KWV Cabernet Sauvignon
>>
>> Soos julle kan sien hou ek van Pinotage en Cabernet Sauvignon:)))
>> Die mense wat by die partytjie was stel nogal belang in die 1978 & 1979
> KWV
>> Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek nie self
>> drink nie;))))
>>
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Rooiwyn Liefhebber.
>>
>
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44541 is 'n antwoord op boodskap #44539] Ma, 18 Junie 2001 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stel dit nie voor nie Annette, jy kan dalk gedagvaar word omdat jy die
oorsaak was van besope poskantoor sorteerders ;-))))))
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gkoaf$9f4m1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy kan kom haal as jy wil - ek stuur niks van hier per pos nie;)))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> me & bobby magee wrote in message
> news:y3kX6.71645$hV3.125584@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9ghnjh$8meah$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jinne, Annette, voor julle volgende keer partytjie hou, dink maar bietjie
>> aan ons Hier Onder wat laaaankal on SA wyne gedrink het, en stuur so 'n
> paar
>> diekant toe... Ag, pleez, man...
>>
>>> 1982 Spruitdrift Pinotage
>>> 1982 Spruitdrift Cabernet Sauvignon
>>> 1984 Alto Cabernet Saucignon
>>> 1983 Kanonkop Pinotage
>>> 1982 Mamreweg Pinotage
>>> 1982 Bergsig Pinotage
>>> 1987 Backsberg Dry Red
>>> 1974 Backsberg Cabernet Sauvignon
>>> 1973 Backsberg Pinotage
>>> 1979 KWV Cabernet Sauvignon
>>>
>>> Soos julle kan sien hou ek van Pinotage en Cabernet Sauvignon:)))
>>> Die mense wat by die partytjie was stel nogal belang in die 1978 &
1979
>> KWV
>>> Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek nie self
>>> drink nie;))))
>>>
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Rooiwyn Liefhebber.
>>>
>>
>
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44553 is 'n antwoord op boodskap #44541] Ma, 18 Junie 2001 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog!! Mens raak mos nie besope op sulke goeie wyn nie;)))))
Maar mens weet nooit - as hulle coke of bier bygooi dan sal hulle 'n bietjie
baie oproerig raag:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b2de57c$0$226@hades.is.co.za...
> Ek stel dit nie voor nie Annette, jy kan dalk gedagvaar word omdat jy die
> oorsaak was van besope poskantoor sorteerders ;-))))))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gkoaf$9f4m1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy kan kom haal as jy wil - ek stuur niks van hier per pos nie;)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> me & bobby magee wrote in message
>> news:y3kX6.71645$hV3.125584@newsfeeds.bigpond.com...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9ghnjh$8meah$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jinne, Annette, voor julle volgende keer partytjie hou, dink maar
> bietjie
>>> aan ons Hier Onder wat laaaankal on SA wyne gedrink het, en stuur so
'n
>> paar
>>> diekant toe... Ag, pleez, man...
>>>
>>>> 1982 Spruitdrift Pinotage
>>>> 1982 Spruitdrift Cabernet Sauvignon
>>>> 1984 Alto Cabernet Saucignon
>>>> 1983 Kanonkop Pinotage
>>>> 1982 Mamreweg Pinotage
>>>> 1982 Bergsig Pinotage
>>>> 1987 Backsberg Dry Red
>>>> 1974 Backsberg Cabernet Sauvignon
>>>> 1973 Backsberg Pinotage
>>>> 1979 KWV Cabernet Sauvignon
>>>>
>>>> Soos julle kan sien hou ek van Pinotage en Cabernet Sauvignon:)))
>>>> Die mense wat by die partytjie was stel nogal belang in die 1978 &
> 1979
>>> KWV
>>>> Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek nie
> self
>>>> drink nie;))))
>>>>
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Rooiwyn Liefhebber.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44591 is 'n antwoord op boodskap #44424] Ma, 18 Junie 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9ghnjh$8meah$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Jinne, Annette, voor julle volgende keer partytjie hou, dink maar bietjie
aan ons Hier Onder wat laaaankal on SA wyne gedrink het, en stuur so 'n paar
diekant toe... Ag, pleez, man...

> 1982 Spruitdrift Pinotage
> 1982 Spruitdrift Cabernet Sauvignon
> 1984 Alto Cabernet Saucignon
> 1983 Kanonkop Pinotage
> 1982 Mamreweg Pinotage
> 1982 Bergsig Pinotage
> 1987 Backsberg Dry Red
> 1974 Backsberg Cabernet Sauvignon
> 1973 Backsberg Pinotage
> 1979 KWV Cabernet Sauvignon
>
> Soos julle kan sien hou ek van Pinotage en Cabernet Sauvignon:)))
> Die mense wat by die partytjie was stel nogal belang in die 1978 & 1979 KWV
> Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek nie self
> drink nie;))))
>
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Rooiwyn Liefhebber.
>
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44610 is 'n antwoord op boodskap #44553] Di, 19 Junie 2001 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou vertel jy my 'n ding!!!!! Ek het altyd geweet dit kan nie die rum wees
nie. Dit moes net eenvoudig die Coke wees :-))))))
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gl9dd$9q38v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai tog!! Mens raak mos nie besope op sulke goeie wyn nie;)))))
> Maar mens weet nooit - as hulle coke of bier bygooi dan sal hulle 'n bietjie
> baie oproerig raag:)))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b2de57c$0$226@hades.is.co.za...
>> Ek stel dit nie voor nie Annette, jy kan dalk gedagvaar word omdat jy die
>> oorsaak was van besope poskantoor sorteerders ;-))))))
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gkoaf$9f4m1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jy kan kom haal as jy wil - ek stuur niks van hier per pos nie;)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>> me & bobby magee wrote in message
>>> news:y3kX6.71645$hV3.125584@newsfeeds.bigpond.com...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9ghnjh$8meah$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jinne, Annette, voor julle volgende keer partytjie hou, dink maar
>> bietjie
>>>> aan ons Hier Onder wat laaaankal on SA wyne gedrink het, en stuur so
> 'n
>>> paar
>>>> diekant toe... Ag, pleez, man...
>>>>
>>>> > 1982 Spruitdrift Pinotage
>>>> > 1982 Spruitdrift Cabernet Sauvignon
>>>> > 1984 Alto Cabernet Saucignon
>>>> > 1983 Kanonkop Pinotage
>>>> > 1982 Mamreweg Pinotage
>>>> > 1982 Bergsig Pinotage
>>>> > 1987 Backsberg Dry Red
>>>> > 1974 Backsberg Cabernet Sauvignon
>>>> > 1973 Backsberg Pinotage
>>>> > 1979 KWV Cabernet Sauvignon
>>>> >
>>>> > Soos julle kan sien hou ek van Pinotage en Cabernet Sauvignon:)))
>>>> > Die mense wat by die partytjie was stel nogal belang in die 1978 &
>> 1979
>>>> KWV
>>>> > Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek
nie
>> self
>>>> > drink nie;))))
>>>> >
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > Rooiwyn Liefhebber.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kulturele partytjie [boodskap #44620 is 'n antwoord op boodskap #44610] Di, 19 Junie 2001 07:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie bly om 'n ou mite te ruste te lê:)))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b2eec1b$0$223@hades.is.co.za...
> Nou vertel jy my 'n ding!!!!! Ek het altyd geweet dit kan nie die rum wees
> nie. Dit moes net eenvoudig die Coke wees :-))))))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gl9dd$9q38v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog!! Mens raak mos nie besope op sulke goeie wyn nie;)))))
>> Maar mens weet nooit - as hulle coke of bier bygooi dan sal hulle 'n
> bietjie
>> baie oproerig raag:)))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2de57c$0$226@hades.is.co.za...
>>> Ek stel dit nie voor nie Annette, jy kan dalk gedagvaar word omdat jy
> die
>>> oorsaak was van besope poskantoor sorteerders ;-))))))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gkoaf$9f4m1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jy kan kom haal as jy wil - ek stuur niks van hier per pos nie;)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>> me & bobby magee wrote in message
>>>> news:y3kX6.71645$hV3.125584@newsfeeds.bigpond.com...
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9ghnjh$8meah$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Jinne, Annette, voor julle volgende keer partytjie hou, dink maar
>>> bietjie
>>>> > aan ons Hier Onder wat laaaankal on SA wyne gedrink het, en stuur
so
>> 'n
>>>> paar
>>>> > diekant toe... Ag, pleez, man...
>>>> >
>>>> > > 1982 Spruitdrift Pinotage
>>>> > > 1982 Spruitdrift Cabernet Sauvignon
>>>> > > 1984 Alto Cabernet Saucignon
>>>> > > 1983 Kanonkop Pinotage
>>>> > > 1982 Mamreweg Pinotage
>>>> > > 1982 Bergsig Pinotage
>>>> > > 1987 Backsberg Dry Red
>>>> > > 1974 Backsberg Cabernet Sauvignon
>>>> > > 1973 Backsberg Pinotage
>>>> > > 1979 KWV Cabernet Sauvignon
>>>> > >
>>>> > > Soos julle kan sien hou ek van Pinotage en Cabernet Sauvignon:)))
>>>> > > Die mense wat by die partytjie was stel nogal belang in die 1978
&
>>> 1979
>>>> > KWV
>>>> > > Roodeberg, maar ek sal mos nooit aan vriende wyn aanbied wat ek
> nie
>>> self
>>>> > > drink nie;))))
>>>> > >
>>>> > > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > > Rooiwyn Liefhebber.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: confession ?
Volgende onderwerp: Departement het vir 12 jaar geswyg oor Staatsteater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:16:30 MGT 2024