Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Definisie van 'n Ou Omie
Definisie van 'n Ou Omie [boodskap #44561] Ma, 18 Junie 2001 14:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ou grappie - maar as Gloudina dieselfde ding uit die verlede oor en oor kan
sê, kan ek ook mos;)))

Ou Omie kom by die Apteker en dring daarop om 'n kwart blou Viagra pilletjie
te koop.
Hoe meer die Apteker verduidelik dat hy net eenhede verkoop, en nie
gedeeltes van eenhede nie, hoe meer hou die Oom aan - hy wil net 'n kwart
enetjie koop.
Apteker: Nou hoekom Oom?
Oom: Ag ou seun, ek wil net hê die tippie moet oplig sodat ek nie meer my
voete nat piepie nie.

Annette ( 'n Ou Oom is 'n Kwartjie:))) )

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Definisie van 'n Ou Omie [boodskap #44595 is 'n antwoord op boodskap #44561] Di, 19 Junie 2001 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjie - jou apteker is besig om uit te praat - maat....

"Danielle" skryf in boodskap news:e3ititcaht9am20h4qa21l2t3l71or6s8f@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 16:38:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ou grappie - maar as Gloudina dieselfde ding uit die verlede oor en oor kan
>> sê, kan ek ook mos;)))
>
> Ek het (soos gewoonlik) nog nie hierdie ene gehoor nie, en het dit
> baie geniet! Dankie!! :-))))
>
>> Ou Omie kom by die Apteker en dring daarop om 'n kwart blou Viagra pilletjie
>> te koop.
>> Hoe meer die Apteker verduidelik dat hy net eenhede verkoop, en nie
>> gedeeltes van eenhede nie, hoe meer hou die Oom aan - hy wil net 'n kwart
>> enetjie koop.
>> Apteker: Nou hoekom Oom?
>> Oom: Ag ou seun, ek wil net hê die tippie moet oplig sodat ek nie meer my
>> voete nat piepie nie.
>>
>> Annette ( 'n Ou Oom is 'n Kwartjie:))) )
>
> LH! :-)))
>
Re: Definisie van 'n Ou Omie [boodskap #44607 is 'n antwoord op boodskap #44595] Di, 19 Junie 2001 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons is darem vreeslik goed hier!! Binne 4 dae het ons nuwe name vir G &
F!!!.
Ek dink ons moet as 'n groep aansoek doen as raadgewers vir Asmal se nuwe
projek - om name van sekere Afrikaanse skole te verander
Ek voel tog so jammer vir die lot in DF Malan. Al die tradisie in sy happy
kanon!:))
Hulle gaan seker nou 12th Avenue High genoem word - miskien moet hulle na
Vyfdelaan aftrek, 5th Avenue High genoem word en bekend word as die Cold
Ducks :)))
.Jan van Riebeeck kan self 'n erger lot tref -mens weet mos nie tot watter
groot hoogtes Asmal aangevuur gaan word nie -
hulle kan hernoem word na Longkloof High - LH vir kort - en as 'n linkse
skool gebrandmerk word:))
Die enigste skool waar ek in was, wie naam miskien moontlik verander kan
word ( ek glo nie - maar wie weet hoe diep Asmal seergekry het) is President
Brand laerskool in Bloemfontein.
Enigiemand hier wie se almal mater se naam miskien kan verander - en 'n nuwe
voorstel om aan die minister voor te lê?
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b2ed525$0$253@helios.is.co.za...
> Ferdietjie - jou apteker is besig om uit te praat - maat....
> "Danielle" wrote in message
> news:e3ititcaht9am20h4qa21l2t3l71or6s8f@4ax.com...
>> On Mon, 18 Jun 2001 16:38:20 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ou grappie - maar as Gloudina dieselfde ding uit die verlede oor en oor
> kan
>>> sê, kan ek ook mos;)))
>>
>> Ek het (soos gewoonlik) nog nie hierdie ene gehoor nie, en het dit
>> baie geniet! Dankie!! :-))))
>>
>>> Ou Omie kom by die Apteker en dring daarop om 'n kwart blou Viagra
> pilletjie
>>> te koop.
>>> Hoe meer die Apteker verduidelik dat hy net eenhede verkoop, en nie
>>> gedeeltes van eenhede nie, hoe meer hou die Oom aan - hy wil net 'n kwart
>>> enetjie koop.
>>> Apteker: Nou hoekom Oom?
>>> Oom: Ag ou seun, ek wil net hê die tippie moet oplig sodat ek nie meer my
>>> voete nat piepie nie.
>>>
>>> Annette ( 'n Ou Oom is 'n Kwartjie:))) )
>>
>> LH! :-)))
>>
>
Re: Definisie van 'n Ou Omie [boodskap #44627 is 'n antwoord op boodskap #44595] Di, 19 Junie 2001 09:21 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Jun 2001 06:29:09 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdietjie - jou apteker is besig om uit te praat - maat....
> "Danielle" wrote in message
> news:e3ititcaht9am20h4qa21l2t3l71or6s8f@4ax.com...

LGMGF...-:)))))))))))))))

DD
Vorige onderwerp: Departement het vir 12 jaar geswyg oor Staatsteater
Volgende onderwerp: Waarheid van die Dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 12:29:20 MGT 2024