Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danie-Helle
Danie-Helle [boodskap #44245 is 'n antwoord op boodskap #44333] Vr, 15 Junie 2001 13:15 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

Vetti had 'n vreemde passie
te doen met Dublinse rokke
toe koop hy 'n opmaak-tassie
en 'n naam onder by die dokke.

Nou noem hy haarself Danie-Hel
en sit in die kuber-kas en raas en skel
Re: Danie-Helle [boodskap #44326 is 'n antwoord op boodskap #44245] Vr, 15 Junie 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis reg Mnr/Me Grayling - bepaal jou by die dinge wat jy ken.
skryf in boodskap news:3b34092d.10443512@news.is.co.za...
>
>
> Vetti had 'n vreemde passie
> te doen met Dublinse rokke
> toe koop hy 'n opmaak-tassie
> en 'n naam onder by die dokke.
>
> Nou noem hy haarself Danie-Hel
> en sit in die kuber-kas en raas en skel
>
Re: Danie-Helle [boodskap #44333 is 'n antwoord op boodskap #44245] Do, 14 Junie 2001 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Jun 2001 14:41:40 GMT, (Ferdi Greyling) wrote:

> On Fri, 15 Jun 2001 15:28:37 +0200, "Krokkie"
>
> wrote:
>
> Wow.......
> So slim en elegant!
>
> (ha,ha)
>

Dìt klink bietjie dig Krokkie!

DD
Re: Danie-Helle [boodskap #44335 is 'n antwoord op boodskap #44333] Vr, 15 Junie 2001 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Soos die wereld nou al weet FERDI KAN NIE DIG NIE HYS TE DUG

skryf in boodskap news:3b3512cf.12910716@news.is.co.za...
>
>
> Kyk vir Jonassie
> hys so kwaad
> hy maak skoon 'n plassie!
>
> "Raak net aan Danie-Hel,"
> skree hy soos 'n siedende dassie,
> "en ek sal ook op jou raak en skel!"
>
>
>
>
> On Fri, 15 Jun 2001 14:36:54 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Dis reg Mnr/Me Grayling - bepaal jou by die dinge wat jy ken.
>> skryf in boodskap news:3b34092d.10443512@news.is.co.za...
>
>
>>> Vetti had 'n vreemde passie
>>> te doen met Dublinse rokke
>>> toe koop hy 'n opmaak-tassie
>>> en 'n naam onder by die dokke.
>
>>> Nou noem hy haarself Danie-Hel
>>> en sit in die kuber-kas en raas en skel
>
>>
>
Re: Danie-Helle [boodskap #44340 is 'n antwoord op boodskap #44333] Vr, 15 Junie 2001 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

Kyk vir Jonassie
hys so kwaad
hy maak skoon 'n plassie!

"Raak net aan Danie-Hel,"
skree hy soos 'n siedende dassie,
"en ek sal ook op jou raak en skel!"

On Fri, 15 Jun 2001 14:36:54 +0200, "Jonas" wrote:

> Dis reg Mnr/Me Grayling - bepaal jou by die dinge wat jy ken.
> skryf in boodskap news:3b34092d.10443512@news.is.co.za...


>> Vetti had 'n vreemde passie
>> te doen met Dublinse rokke
>> toe koop hy 'n opmaak-tassie
>> en 'n naam onder by die dokke.

>> Nou noem hy haarself Danie-Hel
>> en sit in die kuber-kas en raas en skel

>
Re: Danie-Helle [boodskap #44343 is 'n antwoord op boodskap #44333] Vr, 15 Junie 2001 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Fri, 15 Jun 2001 15:28:37 +0200, "Krokkie"

wrote:

oos die wereld nou al weet FERDI KAN NIE DIG NIE HYS TE DUG

Wow.......
So slim en elegant!

(ha,ha)
Re: Danie-Helle [boodskap #44380 is 'n antwoord op boodskap #44333] Sa, 16 Junie 2001 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"en ek sal ook op jou raak en skel!"

"Raak en skel..." ?
Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).

skryf in boodskap news:3b3512cf.12910716@news.is.co.za...
>
>
> Kyk vir Jonassie
> hys so kwaad
> hy maak skoon 'n plassie!
>
> "Raak net aan Danie-Hel,"
> skree hy soos 'n siedende dassie,
> "en ek sal ook op jou raak en skel!"
>
>
>
>
> On Fri, 15 Jun 2001 14:36:54 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Dis reg Mnr/Me Grayling - bepaal jou by die dinge wat jy ken.
>> skryf in boodskap news:3b34092d.10443512@news.is.co.za...
>
>
>>> Vetti had 'n vreemde passie
>>> te doen met Dublinse rokke
>>> toe koop hy 'n opmaak-tassie
>>> en 'n naam onder by die dokke.
>
>>> Nou noem hy haarself Danie-Hel
>>> en sit in die kuber-kas en raas en skel
>
>>
>
Re: Danie-Helle [boodskap #44388 is 'n antwoord op boodskap #44380] Sa, 16 Junie 2001 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai, Jonas - selfs hier in die nuusgroepe is daar nie 'n Utopia nie:)))
Mens kan mos nie mense hier verban nie - net sterk aanbevelings in hulle
midde lê:)) Oeps!!! Dit is wat jy gedoen het!!Jammer, my fout.

Mens moet maar die slegte ignoreer en die goeie geniet.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b2af298$0$231@hades.is.co.za...
> "en ek sal ook op jou raak en skel!"
>
> "Raak en skel..." ?
> Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
> toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
> Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
> eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).
>
> skryf in boodskap news:3b3512cf.12910716@news.is.co.za...
>>
>>
>> Kyk vir Jonassie
>> hys so kwaad
>> hy maak skoon 'n plassie!
>>
>> "Raak net aan Danie-Hel,"
>> skree hy soos 'n siedende dassie,
>> "en ek sal ook op jou raak en skel!"
>>
>>
>>
>>
>> On Fri, 15 Jun 2001 14:36:54 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Dis reg Mnr/Me Grayling - bepaal jou by die dinge wat jy ken.
>>> wrote in message news:3b34092d.10443512@news.is.co.za...
>>
>>
>>>> Vetti had 'n vreemde passie
>>>> te doen met Dublinse rokke
>>>> toe koop hy 'n opmaak-tassie
>>>> en 'n naam onder by die dokke.
>>
>>>> Nou noem hy haarself Danie-Hel
>>>> en sit in die kuber-kas en raas en skel
>>
>>>
>>
>
Re: Danie-Helle [boodskap #44469 is 'n antwoord op boodskap #44380] So, 17 Junie 2001 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
donot  is tans af-lyn  donot
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 16 Jun 2001 07:44:57 +0200, "Jonas" wrote:

> "en ek sal ook op jou raak en skel!"
>
> "Raak en skel..." ?
> Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
> toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
> Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
> eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).

Dis 'n "pun" Jonas.
Raas en raak in een.
Verstaan?
Indien nie, moenie worry nie.
Re: Danie-Helle [boodskap #44496 is 'n antwoord op boodskap #44469] Ma, 18 Junie 2001 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek verstaan ook nie, en ek worry ook nie.
Dit is hoekom ek nie van resitasies hou nie.
Net die skrywer weet wat hy/sy bedoel sou bedoel het - Die res raai ( en
sommige worry ook nog daaroor) maar wat daar geskryf is.
Annette

Ferdi skryf in boodskap news:3b2df4db.1982609@news.is.co.za...
> On Sat, 16 Jun 2001 07:44:57 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> >
>> "Raak en skel..." ?
>> Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
>> toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
>> Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
>> eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).
>
> Dis 'n "pun" Jonas.
> Raas en raak in een.
> Verstaan?
> Indien nie, moenie worry nie.
>
Re: Danie-Helle [boodskap #44516 is 'n antwoord op boodskap #44496] Ma, 18 Junie 2001 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Annette - resitasies is iets baie meer sinvols as die Ferdie perdtjie
...

"Annette" skryf in boodskap news:9gk2s6$9cb2i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek verstaan ook nie, en ek worry ook nie.
> Dit is hoekom ek nie van resitasies hou nie.
> Net die skrywer weet wat hy/sy bedoel sou bedoel het - Die res raai ( en
> sommige worry ook nog daaroor) maar wat daar geskryf is.
> Annette
>
> Ferdi wrote in message
> news:3b2df4db.1982609@news.is.co.za...
>> On Sat, 16 Jun 2001 07:44:57 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>> >>
>>> "Raak en skel..." ?
>>> Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
>>> toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
>>> Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
>>> eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).
>>
>> Dis 'n "pun" Jonas.
>> Raas en raak in een.
>> Verstaan?
>> Indien nie, moenie worry nie.
>>
>
Re: Danie-Helle [boodskap #44518 is 'n antwoord op boodskap #44516] Ma, 18 Junie 2001 09:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dit is dan ek wat om verskoning moet vra:)))))
Die laaste resitasie wat ek geleer het was Muskietejag - en ek het gedog dit
is stupid dat net Van der Merwes met muskiete kan praat:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b2dc999$0$250@helios.is.co.za...
> Jammer Annette - resitasies is iets baie meer sinvols as die Ferdie perdtjie
> ...
> "Annette" wrote in message
> news:9gk2s6$9cb2i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek verstaan ook nie, en ek worry ook nie.
>> Dit is hoekom ek nie van resitasies hou nie.
>> Net die skrywer weet wat hy/sy bedoel sou bedoel het - Die res raai en
>> sommige worry ook nog daaroor) maar wat daar geskryf is.
>> Annette
>>
>> Ferdi wrote in message
>> news:3b2df4db.1982609@news.is.co.za...
>>> On Sat, 16 Jun 2001 07:44:57 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>>>
>>> >>>
>>>> "Raak en skel..." ?
>>>> Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
>>>> toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
>>>> Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
>>>> eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).
>>>
>>> Dis 'n "pun" Jonas.
>>> Raas en raak in een.
>>> Verstaan?
>>> Indien nie, moenie worry nie.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Help, I need "action stop farm attack" adress
Volgende onderwerp: Waatlemoen wat ook nie is nie Was: Mev Knaters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:57:12 MGT 2024