Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Byname
Byname [boodskap #43977] Wo, 13 Junie 2001 05:02 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons hoor 'n bietjie na die beste (snaakste en mees toepaslike) byname
waarvan jy weet. Soos daai OP-stut - "Domkrag". "Draadkar de Lange"..., ens.
(Jy kan twee weke vakansie in Kanada wen (by jou gunsteling Antie) vir die
beste ene...)
Re: Byname [boodskap #43980 is 'n antwoord op boodskap #43977] Wo, 13 Junie 2001 05:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Velddrif is bekend vir sy mense met byname.
Daar is gewoonlik 'n storie aan elkeen.
1) Piet Klinkballe ( hy het altyd rondgeloop en met kleingeld in sy broeksak
gespeel en laat klingel)
2) Jan Dooiekaffer ( polisieman wat 'n swartman langs die pad gesien het -
en gedink het dis 'n dronkie wat hy kon arresteer. Met groot gesukkel die
persoon tot by die polisiestasie gesleep vir offisiele arrestasie - om daar
uit te vind die persoon is al 'n rukkie gelede dood aan natuurlike oorsake)
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b26f3e1$0$232@hades.is.co.za...
> Kom ons hoor 'n bietjie na die beste (snaakste en mees toepaslike) byname
> waarvan jy weet. Soos daai OP-stut - "Domkrag". "Draadkar de Lange"..., ens.
> (Jy kan twee weke vakansie in Kanada wen (by jou gunsteling Antie) vir die
> beste ene...)
>
Re: Byname [boodskap #43987 is 'n antwoord op boodskap #43980] Wo, 13 Junie 2001 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken iemand wat redelik lank is met 'n dunnerige nek en nie te groot kop
nie en sy bynaam is Lollipopkop.
Ander een wat blykbaar plat voete het en soort van binnetoe trap het die
naam van Wheelalignment.
Die motorgeesdriftige is somme Crankshaft
pj (nee Annette)

"Annette" skryf in boodskap news:9g6tek$7e8gg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Velddrif is bekend vir sy mense met byname.
> Daar is gewoonlik 'n storie aan elkeen.
> 1) Piet Klinkballe ( hy het altyd rondgeloop en met kleingeld in sy broeksak
> gespeel en laat klingel)
> 2) Jan Dooiekaffer ( polisieman wat 'n swartman langs die pad gesien het -
> en gedink het dis 'n dronkie wat hy kon arresteer. Met groot gesukkel die
> persoon tot by die polisiestasie gesleep vir offisiele arrestasie - om daar
> uit te vind die persoon is al 'n rukkie gelede dood aan natuurlike oorsake)
> Annette
>
> Jonas wrote in message
> news:3b26f3e1$0$232@hades.is.co.za...
>> Kom ons hoor 'n bietjie na die beste (snaakste en mees toepaslike) byname
>> waarvan jy weet. Soos daai OP-stut - "Domkrag". "Draadkar de Lange"...,
> ens.
>> (Jy kan twee weke vakansie in Kanada wen (by jou gunsteling Antie) vir die
>> beste ene...)
>>
>
Re: Byname [boodskap #44006 is 'n antwoord op boodskap #43977] Wo, 13 Junie 2001 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Jun 2001 02:12:42 -0400, Danielle wrote:

> On Wed, 13 Jun 2001 07:02:12 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Kom ons hoor 'n bietjie na die beste (snaakste en mees toepaslike) byname
>> waarvan jy weet. Soos daai OP-stut - "Domkrag". "Draadkar de Lange"..., ens.
>> (Jy kan twee weke vakansie in Kanada wen (by jou gunsteling Antie) vir die
>> beste ene...)
>
> Eeeek - kan ek die ene maar uitsit asseblief Jonas. Ek is bang vir
> daai kwaai antie jong! En ek het nog kinners om groot te maak - wel,
> ek moet hulle nog deur kollege kry ten minste!!! :-)))
> Maar dit sal 'n interessante draad wees! Ek sien baie uit na die
> bydraes. :-)
>

Gedink meer mense gaan soos jy reageer Danielle
Kan jy dit glo... hulle gààn vir die prys!

DD
Re: Byname [boodskap #44028 is 'n antwoord op boodskap #44006] Wo, 13 Junie 2001 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een van my vele foutjies:))) As daar 'n prys is, moet ek 'n kans staan om
dit te wen:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:0u6eit0lbgsvlaucpf75vlqg8sudrq84hu@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 02:12:42 -0400, Danielle
> wrote:
>
>> On Wed, 13 Jun 2001 07:02:12 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Kom ons hoor 'n bietjie na die beste (snaakste en mees toepaslike) byname
>>> waarvan jy weet. Soos daai OP-stut - "Domkrag". "Draadkar de Lange"..., ens.
>>> (Jy kan twee weke vakansie in Kanada wen (by jou gunsteling Antie) vir die
>>> beste ene...)
>>
>> Eeeek - kan ek die ene maar uitsit asseblief Jonas. Ek is bang vir
>> daai kwaai antie jong! En ek het nog kinners om groot te maak - wel,
>> ek moet hulle nog deur kollege kry ten minste!!! :-)))
>> Maar dit sal 'n interessante draad wees! Ek sien baie uit na die
>> bydraes. :-)
>>
>
> Gedink meer mense gaan soos jy reageer Danielle
> Kan jy dit glo... hulle géén vir die prys!
>
> DD
>
Re: Byname [boodskap #44051 is 'n antwoord op boodskap #43980] Wo, 13 Junie 2001 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goeie of slegte nuus Annette - jy loop nou voor...
Hier's ene - die seuntjie met die groot ore - hy is "Wingnut" gedoop.

"Annette" skryf in boodskap news:9g6tek$7e8gg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Velddrif is bekend vir sy mense met byname.
> Daar is gewoonlik 'n storie aan elkeen.
> 1) Piet Klinkballe ( hy het altyd rondgeloop en met kleingeld in sy broeksak
> gespeel en laat klingel)
> 2) Jan Dooiekaffer ( polisieman wat 'n swartman langs die pad gesien het -
> en gedink het dis 'n dronkie wat hy kon arresteer. Met groot gesukkel die
> persoon tot by die polisiestasie gesleep vir offisiele arrestasie - om daar
> uit te vind die persoon is al 'n rukkie gelede dood aan natuurlike oorsake)
> Annette
>
> Jonas wrote in message
> news:3b26f3e1$0$232@hades.is.co.za...
>> Kom ons hoor 'n bietjie na die beste (snaakste en mees toepaslike) byname
>> waarvan jy weet. Soos daai OP-stut - "Domkrag". "Draadkar de Lange"...,
> ens.
>> (Jy kan twee weke vakansie in Kanada wen (by jou gunsteling Antie) vir die
>> beste ene...)
>>
>
Re: Byname [boodskap #44053 is 'n antwoord op boodskap #44051] Wo, 13 Junie 2001 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
My suster se laaitjie met sy groot kakebeen toe hy klein was het "kopbeen"
geheet

"Jonas" skryf in boodskap news:3b275583$0$226@hades.is.co.za...
> Goeie of slegte nuus Annette - jy loop nou voor...
> Hier's ene - die seuntjie met die groot ore - hy is "Wingnut" gedoop.
> "Annette" wrote in message
> news:9g6tek$7e8gg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Velddrif is bekend vir sy mense met byname.
>> Daar is gewoonlik 'n storie aan elkeen.
>> 1) Piet Klinkballe ( hy het altyd rondgeloop en met kleingeld in sy
> broeksak
>> gespeel en laat klingel)
>> 2) Jan Dooiekaffer ( polisieman wat 'n swartman langs die pad gesien het -
>> en gedink het dis 'n dronkie wat hy kon arresteer. Met groot gesukkel die
>> persoon tot by die polisiestasie gesleep vir offisiele arrestasie - om
> daar
>> uit te vind die persoon is al 'n rukkie gelede dood aan natuurlike
> oorsake)
>> Annette
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b26f3e1$0$232@hades.is.co.za...
>>> Kom ons hoor 'n bietjie na die beste (snaakste en mees toepaslike)
> byname
>>> waarvan jy weet. Soos daai OP-stut - "Domkrag". "Draadkar de
Lange"...,
>> ens.
>>> (Jy kan twee weke vakansie in Kanada wen (by jou gunsteling Antie) vir
> die
>>> beste ene...)
>>>
>>
>
Re: Byname [boodskap #44068 is 'n antwoord op boodskap #44051] Wo, 13 Junie 2001 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy oor groot ore dan begin ek giggel.
Ma se Niggie Souf bly op Clanwilliam.
Dominee kom huisbesoek doen.
Pierre, met die groot ore, bring haar brood wat sy bestel het.
Tand Souf: Dominee, wag 'n bietjie - hier kom ou Oor met die groot pere:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b275583$0$226@hades.is.co.za...
> Goeie of slegte nuus Annette - jy loop nou voor...
> Hier's ene - die seuntjie met die groot ore - hy is "Wingnut" gedoop.
> "Annette" wrote in message
> news:9g6tek$7e8gg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Velddrif is bekend vir sy mense met byname.
>> Daar is gewoonlik 'n storie aan elkeen.
>> 1) Piet Klinkballe ( hy het altyd rondgeloop en met kleingeld in sy
> broeksak
>> gespeel en laat klingel)
>> 2) Jan Dooiekaffer ( polisieman wat 'n swartman langs die pad gesien het -
>> en gedink het dis 'n dronkie wat hy kon arresteer. Met groot gesukkel die
>> persoon tot by die polisiestasie gesleep vir offisiele arrestasie - om
> daar
>> uit te vind die persoon is al 'n rukkie gelede dood aan natuurlike
> oorsake)
>> Annette
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b26f3e1$0$232@hades.is.co.za...
>>> Kom ons hoor 'n bietjie na die beste (snaakste en mees toepaslike)
> byname
>>> waarvan jy weet. Soos daai OP-stut - "Domkrag". "Draadkar de
Lange"...,
>> ens.
>>> (Jy kan twee weke vakansie in Kanada wen (by jou gunsteling Antie) vir
> die
>>> beste ene...)
>>>
>>
>
Re: Byname [boodskap #44069 is 'n antwoord op boodskap #43977] Wo, 13 Junie 2001 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Koningin is nie 'n bynaam nie. Dis 'n Titel:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:vt0eit4jqkcn672g1jnrvmpcjgiuaven4n@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 07:02:12 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Kom ons hoor 'n bietjie na die beste (snaakste en mees toepaslike) byname
>> waarvan jy weet. Soos daai OP-stut - "Domkrag". "Draadkar de Lange"..., ens.
>> (Jy kan twee weke vakansie in Kanada wen (by jou gunsteling Antie) vir die
>> beste ene...)
>
> Eeeek - kan ek die ene maar uitsit asseblief Jonas. Ek is bang vir
> daai kwaai antie jong! En ek het nog kinners om groot te maak - wel,
> ek moet hulle nog deur kollege kry ten minste!!! :-)))
> Maar dit sal 'n interessante draad wees! Ek sien baie uit na die
> bydraes. :-)
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Byname [boodskap #44138 is 'n antwoord op boodskap #44068] Do, 14 Junie 2001 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
LOL!!
Wou nie sê nie maar miskien moet ek.
In ons familie het ons altyd hierdie jong knape wat so rankerig en spils
raak op 15, 16 rond, VVO's genoem.
Voël, Velle en Ore.
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9g80rf$7n8s7$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Praat jy oor groot ore dan begin ek giggel.
> Ma se Niggie Souf bly op Clanwilliam.
> Dominee kom huisbesoek doen.
> Pierre, met die groot ore, bring haar brood wat sy bestel het.
> Tand Souf: Dominee, wag 'n bietjie - hier kom ou Oor met die groot pere:)))
> Annette
>
Re: Byname [boodskap #44145 is 'n antwoord op boodskap #44138] Do, 14 Junie 2001 06:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inderdaad!!:)))))
Annette

wrote in message
news:9g9i3c$ped$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> LOL!!
> Wou nie sê nie maar miskien moet ek.
> In ons familie het ons altyd hierdie jong knape wat so rankerig en spils
> raak op 15, 16 rond, VVO's genoem.
> Voël, Velle en Ore.
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9g80rf$7n8s7$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Praat jy oor groot ore dan begin ek giggel.
>> Ma se Niggie Souf bly op Clanwilliam.
>> Dominee kom huisbesoek doen.
>> Pierre, met die groot ore, bring haar brood wat sy bestel het.
>> Tand Souf: Dominee, wag 'n bietjie - hier kom ou Oor met die groot
> pere:)))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Hallo almal
Volgende onderwerp: NZ voor of agter ons?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 18:51:52 MGT 2024