Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die parmantige Samaritaan
Die parmantige Samaritaan [boodskap #44040] Wo, 13 Junie 2001 10:29 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ou Jonas het saam met die kinders gekatkiseer en toe die dag van aanneming

plaasvind besluit die kommissie van die kerkraad dat hy slegs 'n paar vrae

gevra sal word om te kyk of hy darem iets geleer het gedurende hierdie tyd.

"Ou Jonas", sj die dominee, "was die katkisasie darem die moeite werd, het

jy darem iets geleer?"

"Auk: Ja, Meneer, daardie storie van die parmantige sarmaritaan, ekke

onthou

hom goed!".

"Vertel Jonas!".

"Die parmantige samaritaan het by die pad geloop, toe kry hy mos die man

wat

halfdood daar lj. Sy donkie het daar eenkant gestaan, sy naam was Beleam.

Die parmantige samaritaan klim toe op die donkie en toe begin die donkie

weghardloop. Die parmantige samaritaan se hare was lank en het opgewaai in

die wind. Toe die donkie in die bos in hardloop waai sy hare in 'n tak vas

en daar hang hy aan sy nek. Hy het lank gehang tot sy nek baia moeg was.

Gelukkig toe kom daar 'n vroumens verby - sy het 'n skjr by haar gehad -

haar naam was Dilila. Sy knip toe die parmantige samaritaan se haare en hy

val binne in 'n bos. Die bos was aan die brand. Dit het gebrand vir 40 dae

en 40 nagte en toe begin dit reen. Dit het baie gerekn, sommer baia, baia.

Eers het die riviere afgekom en toe het alles sommer afgekom.

Die parmantige samaritaan moes net swem en swem tot hy moeg was.

Toe kom baas Noag se skip verby, maar die oubaas wil nie die parmantige

samaritaan oplaai nie. Toe hy verder wou swem kom daar 'n groot vis verby

en

sluk hom in.

Die parmantige samaritaan is toe nie dood nie, maar hy het daar binne in

die

vis gebly vir lank, maar toe gaan die vis land toe en hy spoeg die

parmantige sarmaritaan daar uit - stuk, vir stuk, vir stuk - twalf mandjies

vol."

Ou Jonas is toe aangeneem!)
Re: Die parmantige Samaritaan [boodskap #44041 is 'n antwoord op boodskap #44040] Wo, 13 Junie 2001 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
LOL!!! Dis nou wat ek kompak noem.
pjb

"krokkie" skryf in boodskap news:3b273ff3$0$223@hades.is.co.za...
> Ou Jonas het saam met die kinders gekatkiseer en toe die dag van aanneming
>
> plaasvind besluit die kommissie van die kerkraad dat hy slegs 'n paar vrae
>
> gevra sal word om te kyk of hy darem iets geleer het gedurende hierdie tyd.
>
> "Ou Jonas", sj die dominee, "was die katkisasie darem die moeite werd, het
>
> jy darem iets geleer?"
>
> "Auk: Ja, Meneer, daardie storie van die parmantige sarmaritaan, ekke
>
> onthou
>
> hom goed!".
>
> "Vertel Jonas!".
>
> "Die parmantige samaritaan het by die pad geloop, toe kry hy mos die man
>
> wat
>
> halfdood daar lj. Sy donkie het daar eenkant gestaan, sy naam was Beleam.
>
> Die parmantige samaritaan klim toe op die donkie en toe begin die donkie
>
> weghardloop. Die parmantige samaritaan se hare was lank en het opgewaai in
>
> die wind. Toe die donkie in die bos in hardloop waai sy hare in 'n tak vas
>
> en daar hang hy aan sy nek. Hy het lank gehang tot sy nek baia moeg was.
>
> Gelukkig toe kom daar 'n vroumens verby - sy het 'n skjr by haar gehad -
>
> haar naam was Dilila. Sy knip toe die parmantige samaritaan se haare en hy
>
> val binne in 'n bos. Die bos was aan die brand. Dit het gebrand vir 40 dae
>
> en 40 nagte en toe begin dit reen. Dit het baie gerekn, sommer baia, baia.
>
> Eers het die riviere afgekom en toe het alles sommer afgekom.
>
> Die parmantige samaritaan moes net swem en swem tot hy moeg was.
>
> Toe kom baas Noag se skip verby, maar die oubaas wil nie die parmantige
>
> samaritaan oplaai nie. Toe hy verder wou swem kom daar 'n groot vis verby
>
> en
>
> sluk hom in.
>
> Die parmantige samaritaan is toe nie dood nie, maar hy het daar binne in
>
> die
>
> vis gebly vir lank, maar toe gaan die vis land toe en hy spoeg die
>
> parmantige sarmaritaan daar uit - stuk, vir stuk, vir stuk - twalf mandjies
>
> vol."
>
> Ou Jonas is toe aangeneem!)
>
Re: Die parmantige Samaritaan [boodskap #44048 is 'n antwoord op boodskap #44040] Wo, 13 Junie 2001 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie dat die storie so goed eindig vir my Krokkie!

"krokkie" skryf in boodskap news:3b273ff3$0$223@hades.is.co.za...
> Ou Jonas het saam met die kinders gekatkiseer en toe die dag van aanneming
>
> plaasvind besluit die kommissie van die kerkraad dat hy slegs 'n paar vrae
>
> gevra sal word om te kyk of hy darem iets geleer het gedurende hierdie tyd.
>
> "Ou Jonas", sj die dominee, "was die katkisasie darem die moeite werd, het
>
> jy darem iets geleer?"
>
> "Auk: Ja, Meneer, daardie storie van die parmantige sarmaritaan, ekke
>
> onthou
>
> hom goed!".
>
> "Vertel Jonas!".
>
> "Die parmantige samaritaan het by die pad geloop, toe kry hy mos die man
>
> wat
>
> halfdood daar lj. Sy donkie het daar eenkant gestaan, sy naam was Beleam.
>
> Die parmantige samaritaan klim toe op die donkie en toe begin die donkie
>
> weghardloop. Die parmantige samaritaan se hare was lank en het opgewaai in
>
> die wind. Toe die donkie in die bos in hardloop waai sy hare in 'n tak vas
>
> en daar hang hy aan sy nek. Hy het lank gehang tot sy nek baia moeg was.
>
> Gelukkig toe kom daar 'n vroumens verby - sy het 'n skjr by haar gehad -
>
> haar naam was Dilila. Sy knip toe die parmantige samaritaan se haare en hy
>
> val binne in 'n bos. Die bos was aan die brand. Dit het gebrand vir 40 dae
>
> en 40 nagte en toe begin dit reen. Dit het baie gerekn, sommer baia, baia.
>
> Eers het die riviere afgekom en toe het alles sommer afgekom.
>
> Die parmantige samaritaan moes net swem en swem tot hy moeg was.
>
> Toe kom baas Noag se skip verby, maar die oubaas wil nie die parmantige
>
> samaritaan oplaai nie. Toe hy verder wou swem kom daar 'n groot vis verby
>
> en
>
> sluk hom in.
>
> Die parmantige samaritaan is toe nie dood nie, maar hy het daar binne in
>
> die
>
> vis gebly vir lank, maar toe gaan die vis land toe en hy spoeg die
>
> parmantige sarmaritaan daar uit - stuk, vir stuk, vir stuk - twalf mandjies
>
> vol."
>
> Ou Jonas is toe aangeneem!)
>
Re: Die parmantige Samaritaan [boodskap #44059 is 'n antwoord op boodskap #44041] Wo, 13 Junie 2001 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou een ding van ons SA's . Ons kan 'n storie kompak vertel:))))
Dankie Krokkie - nou kan ek die hele bybel om 'n velletjie A4 uitdruk:)))
Annette

wrote in message
news:9g7fig$jh0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> LOL!!! Dis nou wat ek kompak noem.
> pjb
>
> "krokkie" wrote in message
> news:3b273ff3$0$223@hades.is.co.za...
>> Ou Jonas het saam met die kinders gekatkiseer en toe die dag van aanneming
>>
>> plaasvind besluit die kommissie van die kerkraad dat hy slegs 'n paar vrae
>>
>> gevra sal word om te kyk of hy darem iets geleer het gedurende hierdie tyd.
>>
>> "Ou Jonas", sj die dominee, "was die katkisasie darem die moeite werd, het
>>
>> jy darem iets geleer?"
>>
>> "Auk: Ja, Meneer, daardie storie van die parmantige sarmaritaan, ekke
>>
>> onthou
>>
>> hom goed!".
>>
>> "Vertel Jonas!".
>>
>> "Die parmantige samaritaan het by die pad geloop, toe kry hy mos die man
>>
>> wat
>>
>> halfdood daar lj. Sy donkie het daar eenkant gestaan, sy naam was Beleam.
>>
>> Die parmantige samaritaan klim toe op die donkie en toe begin die donkie
>>
>> weghardloop. Die parmantige samaritaan se hare was lank en het opgewaai in
>>
>> die wind. Toe die donkie in die bos in hardloop waai sy hare in 'n tak vas
>>
>> en daar hang hy aan sy nek. Hy het lank gehang tot sy nek baia moeg was.
>>
>> Gelukkig toe kom daar 'n vroumens verby - sy het 'n skjr by haar gehad -
>>
>> haar naam was Dilila. Sy knip toe die parmantige samaritaan se haare en hy
>>
>> val binne in 'n bos. Die bos was aan die brand. Dit het gebrand vir 40 dae
>>
>> en 40 nagte en toe begin dit reen. Dit het baie gerekn, sommer baia, baia.
>>
>> Eers het die riviere afgekom en toe het alles sommer afgekom.
>>
>> Die parmantige samaritaan moes net swem en swem tot hy moeg was.
>>
>> Toe kom baas Noag se skip verby, maar die oubaas wil nie die parmantige
>>
>> samaritaan oplaai nie. Toe hy verder wou swem kom daar 'n groot vis verby
>>
>> en
>>
>> sluk hom in.
>>
>> Die parmantige samaritaan is toe nie dood nie, maar hy het daar binne in
>>
>> die
>>
>> vis gebly vir lank, maar toe gaan die vis land toe en hy spoeg die
>>
>> parmantige sarmaritaan daar uit - stuk, vir stuk, vir stuk - twalf mandjies
>>
>> vol."
>>
>> Ou Jonas is toe aangeneem!)
>>
>
Re: Die parmantige Samaritaan [boodskap #44225 is 'n antwoord op boodskap #44040] Do, 14 Junie 2001 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nie moontlik nie!!
..?
Is julle in SA almal van die soort?
Ek val onderstebo van die lag!
Julle is tog 'n ongelooflik sarkasties volk!!
Die Suidafrikaanse humor is baie gevaarliker as wapens en koeëls!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"krokkie" schreef:

> Ou Jonas het saam met die kinders gekatkiseer en toe die dag van aanneming
>
> plaasvind besluit die kommissie van die kerkraad dat hy slegs 'n paar vrae
>
> gevra sal word om te kyk of hy darem iets geleer het gedurende hierdie tyd.
>
> "Ou Jonas", sj die dominee, "was die katkisasie darem die moeite werd, het
>
> jy darem iets geleer?"
>
> "Auk: Ja, Meneer, daardie storie van die parmantige sarmaritaan, ekke
>
> onthou
>
> hom goed!".
>
> "Vertel Jonas!".
>
> "Die parmantige samaritaan het by die pad geloop, toe kry hy mos die man
>
> wat
>
> halfdood daar lj. Sy donkie het daar eenkant gestaan, sy naam was Beleam.
>
> Die parmantige samaritaan klim toe op die donkie en toe begin die donkie
>
> weghardloop. Die parmantige samaritaan se hare was lank en het opgewaai in
>
> die wind. Toe die donkie in die bos in hardloop waai sy hare in 'n tak vas
>
> en daar hang hy aan sy nek. Hy het lank gehang tot sy nek baia moeg was.
>
> Gelukkig toe kom daar 'n vroumens verby - sy het 'n skjr by haar gehad -
>
> haar naam was Dilila. Sy knip toe die parmantige samaritaan se haare en hy
>
> val binne in 'n bos. Die bos was aan die brand. Dit het gebrand vir 40 dae
>
> en 40 nagte en toe begin dit reen. Dit het baie gerekn, sommer baia, baia.
>
> Eers het die riviere afgekom en toe het alles sommer afgekom.
>
> Die parmantige samaritaan moes net swem en swem tot hy moeg was.
>
> Toe kom baas Noag se skip verby, maar die oubaas wil nie die parmantige
>
> samaritaan oplaai nie. Toe hy verder wou swem kom daar 'n groot vis verby
>
> en
>
> sluk hom in.
>
> Die parmantige samaritaan is toe nie dood nie, maar hy het daar binne in
>
> die
>
> vis gebly vir lank, maar toe gaan die vis land toe en hy spoeg die
>
> parmantige sarmaritaan daar uit - stuk, vir stuk, vir stuk - twalf mandjies
>
> vol."
>
> Ou Jonas is toe aangeneem!)
>
Re: Die parmantige Samaritaan [boodskap #44228 is 'n antwoord op boodskap #44225] Do, 14 Junie 2001 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet ons darem nou nie almal oor een kam skeer nie:))
Maar ek moet erken- ek is een van daardie;)))
Annette

Sterrenkijker skryf in boodskap news:3b285236.6611053@news.online.be...
> Nie moontlik nie!!
> ..?
> Is julle in SA almal van die soort?
> Ek val onderstebo van die lag!
> Julle is tog 'n ongelooflik sarkasties volk!!
> Die Suidafrikaanse humor is baie gevaarliker as wapens en koeëls!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "krokkie" schreef:
>
>> Ou Jonas het saam met die kinders gekatkiseer en toe die dag van aanneming
>>
>> plaasvind besluit die kommissie van die kerkraad dat hy slegs 'n paar vrae
>>
>> gevra sal word om te kyk of hy darem iets geleer het gedurende hierdie tyd.
>>
>> "Ou Jonas", sj die dominee, "was die katkisasie darem die moeite werd, het
>>
>> jy darem iets geleer?"
>>
>> "Auk: Ja, Meneer, daardie storie van die parmantige sarmaritaan, ekke
>>
>> onthou
>>
>> hom goed!".
>>
>> "Vertel Jonas!".
>>
>> "Die parmantige samaritaan het by die pad geloop, toe kry hy mos die man
>>
>> wat
>>
>> halfdood daar lj. Sy donkie het daar eenkant gestaan, sy naam was Beleam.
>>
>> Die parmantige samaritaan klim toe op die donkie en toe begin die donkie
>>
>> weghardloop. Die parmantige samaritaan se hare was lank en het opgewaai in
>>
>> die wind. Toe die donkie in die bos in hardloop waai sy hare in 'n tak vas
>>
>> en daar hang hy aan sy nek. Hy het lank gehang tot sy nek baia moeg was.
>>
>> Gelukkig toe kom daar 'n vroumens verby - sy het 'n skjr by haar gehad -
>>
>> haar naam was Dilila. Sy knip toe die parmantige samaritaan se haare en hy
>>
>> val binne in 'n bos. Die bos was aan die brand. Dit het gebrand vir 40 dae
>>
>> en 40 nagte en toe begin dit reen. Dit het baie gerekn, sommer baia, baia.
>>
>> Eers het die riviere afgekom en toe het alles sommer afgekom.
>>
>> Die parmantige samaritaan moes net swem en swem tot hy moeg was.
>>
>> Toe kom baas Noag se skip verby, maar die oubaas wil nie die parmantige
>>
>> samaritaan oplaai nie. Toe hy verder wou swem kom daar 'n groot vis verby
>>
>> en
>>
>> sluk hom in.
>>
>> Die parmantige samaritaan is toe nie dood nie, maar hy het daar binne in
>>
>> die
>>
>> vis gebly vir lank, maar toe gaan die vis land toe en hy spoeg die
>>
>> parmantige sarmaritaan daar uit - stuk, vir stuk, vir stuk - twalf mandjies
>>
>> vol."
>>
>> Ou Jonas is toe aangeneem!)
>>
>
Re: Die parmantige Samaritaan [boodskap #44270 is 'n antwoord op boodskap #44225] Vr, 15 Junie 2001 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert - jou pa het seker 'n neusaandoening gehad toe hy op die naam
besluit het... Nee, ons is nie 'n "sarkastiese volk" nie. Maar, jou
waarneming maak dit moontlik om jou intelligensievlak te bereken. Jou pa was
dus reg gewees...

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3b285236.6611053@news.online.be...
> Nie moontlik nie!!
> ..?
> Is julle in SA almal van die soort?
> Ek val onderstebo van die lag!
> Julle is tog 'n ongelooflik sarkasties volk!!
> Die Suidafrikaanse humor is baie gevaarliker as wapens en koeëls!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "krokkie" schreef:
>
>> Ou Jonas het saam met die kinders gekatkiseer en toe die dag van aanneming
>>
>> plaasvind besluit die kommissie van die kerkraad dat hy slegs 'n paar vrae
>>
>> gevra sal word om te kyk of hy darem iets geleer het gedurende hierdie tyd.
>>
>> "Ou Jonas", sj die dominee, "was die katkisasie darem die moeite werd, het
>>
>> jy darem iets geleer?"
>>
>> "Auk: Ja, Meneer, daardie storie van die parmantige sarmaritaan, ekke
>>
>> onthou
>>
>> hom goed!".
>>
>> "Vertel Jonas!".
>>
>> "Die parmantige samaritaan het by die pad geloop, toe kry hy mos die man
>>
>> wat
>>
>> halfdood daar lj. Sy donkie het daar eenkant gestaan, sy naam was Beleam.
>>
>> Die parmantige samaritaan klim toe op die donkie en toe begin die donkie
>>
>> weghardloop. Die parmantige samaritaan se hare was lank en het opgewaai in
>>
>> die wind. Toe die donkie in die bos in hardloop waai sy hare in 'n tak vas
>>
>> en daar hang hy aan sy nek. Hy het lank gehang tot sy nek baia moeg was.
>>
>> Gelukkig toe kom daar 'n vroumens verby - sy het 'n skjr by haar gehad -
>>
>> haar naam was Dilila. Sy knip toe die parmantige samaritaan se haare en hy
>>
>> val binne in 'n bos. Die bos was aan die brand. Dit het gebrand vir 40 dae
>>
>> en 40 nagte en toe begin dit reen. Dit het baie gerekn, sommer baia, baia.
>>
>> Eers het die riviere afgekom en toe het alles sommer afgekom.
>>
>> Die parmantige samaritaan moes net swem en swem tot hy moeg was.
>>
>> Toe kom baas Noag se skip verby, maar die oubaas wil nie die parmantige
>>
>> samaritaan oplaai nie. Toe hy verder wou swem kom daar 'n groot vis verby
>>
>> en
>>
>> sluk hom in.
>>
>> Die parmantige samaritaan is toe nie dood nie, maar hy het daar binne in
>>
>> die
>>
>> vis gebly vir lank, maar toe gaan die vis land toe en hy spoeg die
>>
>> parmantige sarmaritaan daar uit - stuk, vir stuk, vir stuk - twalf mandjies
>>
>> vol."
>>
>> Ou Jonas is toe aangeneem!)
>>
>
Re: Die parmantige Samaritaan [boodskap #44287 is 'n antwoord op boodskap #44225] Vr, 15 Junie 2001 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Norbert, ons is nie van nature sarkasties nie, net as iemand aanhoudend
krap waar dit jare al nie meer jeuk nie!!!
Sakkie

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3b285236.6611053@news.online.be...
> Nie moontlik nie!!
> ..?
> Is julle in SA almal van die soort?
> Ek val onderstebo van die lag!
> Julle is tog 'n ongelooflik sarkasties volk!!
> Die Suidafrikaanse humor is baie gevaarliker as wapens en koeëls!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "krokkie" schreef:
>
>> Ou Jonas het saam met die kinders gekatkiseer en toe die dag van aanneming
>>
>> plaasvind besluit die kommissie van die kerkraad dat hy slegs 'n paar vrae
>>
>> gevra sal word om te kyk of hy darem iets geleer het gedurende hierdie tyd.
>>
>> "Ou Jonas", sj die dominee, "was die katkisasie darem die moeite werd, het
>>
>> jy darem iets geleer?"
>>
>> "Auk: Ja, Meneer, daardie storie van die parmantige sarmaritaan, ekke
>>
>> onthou
>>
>> hom goed!".
>>
>> "Vertel Jonas!".
>>
>> "Die parmantige samaritaan het by die pad geloop, toe kry hy mos die man
>>
>> wat
>>
>> halfdood daar lj. Sy donkie het daar eenkant gestaan, sy naam was Beleam.
>>
>> Die parmantige samaritaan klim toe op die donkie en toe begin die donkie
>>
>> weghardloop. Die parmantige samaritaan se hare was lank en het opgewaai in
>>
>> die wind. Toe die donkie in die bos in hardloop waai sy hare in 'n tak vas
>>
>> en daar hang hy aan sy nek. Hy het lank gehang tot sy nek baia moeg was.
>>
>> Gelukkig toe kom daar 'n vroumens verby - sy het 'n skjr by haar gehad -
>>
>> haar naam was Dilila. Sy knip toe die parmantige samaritaan se haare en hy
>>
>> val binne in 'n bos. Die bos was aan die brand. Dit het gebrand vir 40 dae
>>
>> en 40 nagte en toe begin dit reen. Dit het baie gerekn, sommer baia, baia.
>>
>> Eers het die riviere afgekom en toe het alles sommer afgekom.
>>
>> Die parmantige samaritaan moes net swem en swem tot hy moeg was.
>>
>> Toe kom baas Noag se skip verby, maar die oubaas wil nie die parmantige
>>
>> samaritaan oplaai nie. Toe hy verder wou swem kom daar 'n groot vis verby
>>
>> en
>>
>> sluk hom in.
>>
>> Die parmantige samaritaan is toe nie dood nie, maar hy het daar binne in
>>
>> die
>>
>> vis gebly vir lank, maar toe gaan die vis land toe en hy spoeg die
>>
>> parmantige sarmaritaan daar uit - stuk, vir stuk, vir stuk - twalf mandjies
>>
>> vol."
>>
>> Ou Jonas is toe aangeneem!)
>>
>
Re: Die parmantige Samaritaan [boodskap #44366 is 'n antwoord op boodskap #44270] Vr, 15 Junie 2001 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy mag altyd eens uitlê wat jy daarmee bedoel...

Beste groete,

Norbert (uit Vlaanderen)

"Jonas" schreef:

> Norbert - jou pa het seker 'n neusaandoening gehad toe hy op die naam
> besluit het... Nee, ons is nie 'n "sarkastiese volk" nie. Maar, jou
> waarneming maak dit moontlik om jou intelligensievlak te bereken. Jou pa was
> dus reg gewees...
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:3b285236.6611053@news.online.be...
>> Nie moontlik nie!!
>> ..?
>> Is julle in SA almal van die soort?
>> Ek val onderstebo van die lag!
>> Julle is tog 'n ongelooflik sarkasties volk!!
>> Die Suidafrikaanse humor is baie gevaarliker as wapens en koeëls!

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)


>> "krokkie" schreef:

>>> Ou Jonas het saam met die kinders gekatkiseer en toe die dag van aanneming
>>>
>>> plaasvind besluit die kommissie van die kerkraad dat hy slegs 'n paar vrae
>>>
>>> gevra sal word om te kyk of hy darem iets geleer het gedurende hierdie tyd.
>>>
>>> "Ou Jonas", sj die dominee, "was die katkisasie darem die moeite werd, het
>>>
>>> jy darem iets geleer?"
>>>
>>> "Auk: Ja, Meneer, daardie storie van die parmantige sarmaritaan, ekke
>>>
>>> onthou
>>>
>>> hom goed!".
>>>
>>> "Vertel Jonas!".
>>>
>>> "Die parmantige samaritaan het by die pad geloop, toe kry hy mos die man
>>>
>>> wat
>>>
>>> halfdood daar lj. Sy donkie het daar eenkant gestaan, sy naam was Beleam.
>>>
>>> Die parmantige samaritaan klim toe op die donkie en toe begin die donkie
>>>
>>> weghardloop. Die parmantige samaritaan se hare was lank en het opgewaai in
>>>
>>> die wind. Toe die donkie in die bos in hardloop waai sy hare in 'n tak vas
>>>
>>> en daar hang hy aan sy nek. Hy het lank gehang tot sy nek baia moeg was.
>>>
>>> Gelukkig toe kom daar 'n vroumens verby - sy het 'n skjr by haar gehad -
>>>
>>> haar naam was Dilila. Sy knip toe die parmantige samaritaan se haare en hy
>>>
>>> val binne in 'n bos. Die bos was aan die brand. Dit het gebrand vir 40 dae
>>>
>>> en 40 nagte en toe begin dit reen. Dit het baie gerekn, sommer baia, baia.
>>>
>>> Eers het die riviere afgekom en toe het alles sommer afgekom.
>>>
>>> Die parmantige samaritaan moes net swem en swem tot hy moeg was.
>>>
>>> Toe kom baas Noag se skip verby, maar die oubaas wil nie die parmantige
>>>
>>> samaritaan oplaai nie. Toe hy verder wou swem kom daar 'n groot vis verby
>>>
>>> en
>>>
>>> sluk hom in.
>>>
>>> Die parmantige samaritaan is toe nie dood nie, maar hy het daar binne in
>>>
>>> die
>>>
>>> vis gebly vir lank, maar toe gaan die vis land toe en hy spoeg die
>>>
>>> parmantige sarmaritaan daar uit - stuk, vir stuk, vir stuk - twalf mandjies
>>>
>>> vol."
>>>
>>> Ou Jonas is toe aangeneem!)
>>>
>
Re: Die parmantige Samaritaan [boodskap #44367 is 'n antwoord op boodskap #44287] Vr, 15 Junie 2001 20:49 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Pragtig!

Norbert

"Sakkie" schreef:

> Nee Norbert, ons is nie van nature sarkasties nie, net as iemand aanhoudend
> krap waar dit jare al nie meer jeuk nie!!!
> Sakkie
>
Vorige onderwerp: Dans van ons suster
Volgende onderwerp: " Die dans van die reën " deur EUGÈNE MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 17:41:04 MGT 2024