Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Lirieke en Ou tannies
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #43934] Di, 12 Junie 2001 18:21 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jun 2001 14:10:02 -0400, Danielle wrote:

> On Tue, 12 Jun 2001 06:32:36 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Sy's 'n Auntie - nie 'n Tannie nie - kry dit reg asseblief.

eintlik 'n platvloerse antie (en suurgat daarby!)

DD
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44000 is 'n antwoord op boodskap #43934] Wo, 13 Junie 2001 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Raak lerieke Danielle. Dis eintlik tragies om te dink dat dit nie baie vêr
van die waarheid is nie.

"Danielle" skryf in boodskap news:vgmcit4npl8knt6ohsvd08il63lomqjgqf@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 06:32:36 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Sy's 'n Auntie - nie 'n Tannie nie - kry dit reg asseblief.
>
> Ja, sê vir hulle Jonas!! Dêm gelukkig dat die transvaalse "anties"
> nog nie hierdie groep ontdek het nie!! Sjoe!! :-)))
>
>> "Fatal Exception IO Occured in Module FFF02F0H" wrote in message
>> news:9g3e8k$qso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonder wanner laas die ou tannie Gloudina nou juis in SA was, en hoekom
>> sy uit SA weg is, hou sy dalk nie van die swart omies en tannies nie. En is
>> daar daar 'n ander engelse woord vir die mooi woord "aparthide" wat daar
>> gebruik word om na SA te verwys. Wel in daai ander oom se woorde "Ou tannies
>> of die meeste van hulle pis my af". - Koos Kombuis (Ou Tannies) Ek sal dit
>> waardeur as iemand die volle lirieke hier sal plaas.
>
> Jy het nou my nuuskurigheid geprikkel - teo gaan soek ek vir daai
> lyrics, maar kon net hierdie kry:
>
> BLAMEER DIT OP APARTHEID
>
> Daar's diewe in die driveway, daar's gangsters in die pad
> daar's ouens by die traffic light wat jou kar wil vat
> hulle steur hulle nie aan heinings nie, burglar bars is nutteloos
> die hele land is vol Satan, die hele land is boos
>
> Bele jy geld in Masterbond, verloor jy dit te gou
> pos 'n brief by Telkom dan verdwyn dit in die blou
> die regering gee nie om nie, die ministers bly stil
> selfs die Matie-rektor het sy vingers in die till
>
> Blameer dit op apartheid, blameer dit op De Klerk
> blameer dit op ou Satan, of blameer dit op die kerk
> die hele land vol onrus, fokkol werk en fokkol geld
> die Here is op holiday en die duiwel is nou los
>
> Verkeerskonstabels kyk maar weg as minibussies wette breek
> hulle doel is net om tickets op geel strepe aan te steek
> jy kan maar raas en toeter, jy kan maar vloek en rape
> moet net nie dat die twintigsent in jou parkeermeter verstryk
>
> Alex Borraine stel nie belang nie, Mbeki is oorsee
> Trevor Manuel is gou gym toe en Zuma roer haar rooibostee
> Blameer dit maar op Vlakplaas, blameer dit op De Kock
> Blameer dit op die army en die polisiemag wat als opfok
>
> Daar gebeur so baie skandes in elke blerrie taal
> Daar verdwyn so baie skoolkinders, hulle prentjies pryk op elke paal
> daar's diewe in jou driveway wat jou BMW wil steel
> daar's plakkers in die pastorie met messe teen jou keel
>
> ONS EN HULLE
>
> Almal is dronk, almal wonder wat gaan aan
> almal is net actors op die lewensbaan
> almal skink hulle drankies by dieselfde kraan
> maar o die angs en o die waan van ons wat buite staan
>
> Chorus:
> ons en hulle, ons en hulle
> hulle braai die tjips ons kou die skille
> Rusland se missiele, Amerika se pille,
> Maties teen die Ikeys, WP teen Bloubulle
> maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille
> tussen ons en hulle
>
> Almal ken die feite maar niemand kan verstaan
> almal wil graag kom, maar weet nie waar om te gaan
> almal is gepla met die son en die maan
> maar o die vrees en o die dieper waan
> van ons wat buite in die reen staan
>
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44120 is 'n antwoord op boodskap #44000] Wo, 13 Junie 2001 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nie tragies nie Sakkie. Dis 'n wonderwerk.
Ondanks alles gaan ons nog steeds aan met die lewe, en lag, en gesels.
Dankie vir die woorde Danielle

Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b270ebd$0$224@hades.is.co.za...
> Raak lerieke Danielle. Dis eintlik tragies om te dink dat dit nie baie vêr
> van die waarheid is nie.
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:vgmcit4npl8knt6ohsvd08il63lomqjgqf@4ax.com...
>> On Tue, 12 Jun 2001 06:32:36 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Sy's 'n Auntie - nie 'n Tannie nie - kry dit reg asseblief.
>>
>> Ja, sê vir hulle Jonas!! Dêm gelukkig dat die transvaalse "anties"
>> nog nie hierdie groep ontdek het nie!! Sjoe!! :-)))
>>
>>> "Fatal Exception IO Occured in Module FFF02F0H"

> wrote in message
>>> news:9g3e8k$qso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wonder wanner laas die ou tannie Gloudina nou juis in SA was, en hoekom
>>> sy uit SA weg is, hou sy dalk nie van die swart omies en tannies nie. En is
>>> daar daar 'n ander engelse woord vir die mooi woord "aparthide" wat daar
>>> gebruik word om na SA te verwys. Wel in daai ander oom se woorde "Ou tannies
>>> of die meeste van hulle pis my af". - Koos Kombuis (Ou Tannies) Ek sal dit
>>> waardeur as iemand die volle lirieke hier sal plaas.
>>
>> Jy het nou my nuuskurigheid geprikkel - teo gaan soek ek vir daai
>> lyrics, maar kon net hierdie kry:
>>
>> BLAMEER DIT OP APARTHEID
>>
>> Daar's diewe in die driveway, daar's gangsters in die pad
>> daar's ouens by die traffic light wat jou kar wil vat
>> hulle steur hulle nie aan heinings nie, burglar bars is nutteloos
>> die hele land is vol Satan, die hele land is boos
>>
>> Bele jy geld in Masterbond, verloor jy dit te gou
>> pos 'n brief by Telkom dan verdwyn dit in die blou
>> die regering gee nie om nie, die ministers bly stil
>> selfs die Matie-rektor het sy vingers in die till
>>
>> Blameer dit op apartheid, blameer dit op De Klerk
>> blameer dit op ou Satan, of blameer dit op die kerk
>> die hele land vol onrus, fokkol werk en fokkol geld
>> die Here is op holiday en die duiwel is nou los
>>
>> Verkeerskonstabels kyk maar weg as minibussies wette breek
>> hulle doel is net om tickets op geel strepe aan te steek
>> jy kan maar raas en toeter, jy kan maar vloek en rape
>> moet net nie dat die twintigsent in jou parkeermeter verstryk
>>
>> Alex Borraine stel nie belang nie, Mbeki is oorsee
>> Trevor Manuel is gou gym toe en Zuma roer haar rooibostee
>> Blameer dit maar op Vlakplaas, blameer dit op De Kock
>> Blameer dit op die army en die polisiemag wat als opfok
>>
>> Daar gebeur so baie skandes in elke blerrie taal
>> Daar verdwyn so baie skoolkinders, hulle prentjies pryk op elke paal
>> daar's diewe in jou driveway wat jou BMW wil steel
>> daar's plakkers in die pastorie met messe teen jou keel
>>
>> ONS EN HULLE
>>
>> Almal is dronk, almal wonder wat gaan aan
>> almal is net actors op die lewensbaan
>> almal skink hulle drankies by dieselfde kraan
>> maar o die angs en o die waan van ons wat buite staan
>>
>> Chorus:
>> ons en hulle, ons en hulle
>> hulle braai die tjips ons kou die skille
>> Rusland se missiele, Amerika se pille,
>> Maties teen die Ikeys, WP teen Bloubulle
>> maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille
>> tussen ons en hulle
>>
>> Almal ken die feite maar niemand kan verstaan
>> almal wil graag kom, maar weet nie waar om te gaan
>> almal is gepla met die son en die maan
>> maar o die vrees en o die dieper waan
>> van ons wat buite in die reen staan
>>
>
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44126 is 'n antwoord op boodskap #44120] Do, 14 Junie 2001 02:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Sommige Ou Tannies Blues
Deur Koos Kombuis

Ek haat sommige ou tannies
Dus is hierdie die
sommige ou tannies blues
sommige ou tannies hang dikwels rond vir kwaadgeld
in Garlicks se teekamer
en verorber kaaskoek en scones
terwyl hulle Polaroid-kiekies smokkel in hulle handtasse
van oorlede mans en stoutgat bedorwe kleinkinders
op ander kontinente
met hulle sekslose snawels
pik-pik hulle aan borde vol koekkrummels
moers trots op hul borsspelde
oorgeërf van geslag tot geslag
of gekoop op skuld by Clicks
met hoepelbene marsjeer hulle al om die goedkoop
jewelry-toonbanke
op soek na krale wat pas by hulle tuinstoelbekleedsel
in Zonnebloem of Brackenfell
soos poedelhondjies met nat neuse
sit hulle regop agter in busse
en weet nie eers wie was
Benny B. Funk and the Sons of Ghadaffi's Barmitzvah Band
Se baskitaarspeler nie
sommige ou tannies ken geen perke nie
take them away
met hulle mislike groot onderbroeke vol zips en clips
en period-vlekke uit die dertigerjare
en geparfumeerde blackmail-erfporsies
staar hulle verby hulle brille
na hulle kleindogters se nuutste sleezy boyfriends
en vergeet dat hulle ooit jags was
vroeër toe die eerste fanfare van die twintigste eeu
gebars het oor langbroektennisbane en strandverkleehokkies
stuur hulle Robbeneiland toe
dat hulle klippe kap

Ek hou nie van sommige ou tannies nie!!!
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44234 is 'n antwoord op boodskap #43934] Do, 14 Junie 2001 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Jun 2001 19:27:29 GMT, Danielle wrote:

> Plesier Annette. Maar die woorde behoort aan Koos Kombuis. Wat is sy
> regte naam?

Heelwaarskynlik gebruik hy die kombuisnaam net vir die aardigheid.
Dink sy regte naam is iets soos Piet Koolstoof.

DD
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44243 is 'n antwoord op boodskap #43934] Do, 14 Junie 2001 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Jun 2001 20:02:33 GMT, Danielle wrote:

>
> Hehehehe....ag, jy's alweer so slim vanaand Johan!! :-))))))
> (Is jy nog besig om "rassis" met 2 esse 100 maal uit te skryf?) :-))))

Eers dié een... het ek dit regtig soos in raaasis geskryf? (regter
groottoon borend in die grond ((al is dit koud Annette!)) )

> Terloops Davie, aangesien jy ook Agent gebruik. Weet jy dalk of daar
> iewers 'n opsie is waar ek eers al die boodskappe kan stoor wat ek
> geskryf het in die "outbox", sodat ek kan stuur as ek alles klaar
> geskryf het? Soms wil mens iets byvoeg, en dan is die ding al klaar
> in kuber-ruimte. Ek het orals gesoek, maar kan dit nerens kry nie.

(Selle toon nog meer en dieper borender in die grond... want ek weet
nie)

So by de way, ék is altyd lekker sarkasties met mense wat nie kan spel
nie - van waar die skielike ladylikegeit van jou dat jy my nòu eers
daarop wys? (of het ek dit gemis - sal moet gaan soek want ek het dit
in my kantoor geskryf en nou sit ek en ¶ÎÐԳɹû¡¡ hier by ons
rekenaars. Danielle (fluisterend) hoe spreek mens haar naam uit (want
spykerskrif help nie vannaand nie!)

DD
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44246 is 'n antwoord op boodskap #43934] Do, 14 Junie 2001 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Jun 2001 12:36:12 +0200, "Annette" wrote:

> Jakobus Kitchener?:)))))
> Annette

Totius To(i)let...-)))

DD
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44248 is 'n antwoord op boodskap #43934] Do, 14 Junie 2001 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Jun 2001 04:20:13 GMT, Danielle wrote:

>
> Hehehehe....okay, jy moet eers die ¶ÎÐ saggies uitspreek, en dan
> verhoog jy jou stem net so effentjies voordat jy Գɹû¡¡ sê. En onthou
> dat die ÐÔ 'n sagte "o" is.
> Hoop dit het gehelp?

GEHELP VRA JY...!!!???
Haar reaksie was "tingelingeling (met 'n passie!) As jy m naam sò kan
sê waarom wil jy die aand agter die rekenaar spandeer?"

Toe's my my aand agter die rekenaar in sy maai!

DD
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44309 is 'n antwoord op boodskap #43934] Vr, 15 Junie 2001 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jakobus Kitchener?:)))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Danielle skryf in boodskap news:6n3iitco3obaj9a5p2eet61ko6griuo2a6@4ax.com...
> On Thu, 14 Jun 2001 00:04:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dis nie tragies nie Sakkie. Dis 'n wonderwerk.
>> Ondanks alles gaan ons nog steeds aan met die lewe, en lag, en gesels.
>
> Ja, dit is 'n wonderwerk...
>
>> Dankie vir die woorde Danielle
>
> Plesier Annette. Maar die woorde behoort aan Koos Kombuis. Wat is sy
> regte naam?
>
Re: Lirieke en Ou tannies [boodskap #44360 is 'n antwoord op boodskap #44246] Vr, 15 Junie 2001 19:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Davie, Ek het geweet daar is 'n toi daar êrens - kon net nie onthou
waar nie:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:m4biit4emjjeem5diap79fueka43b2ibm6@4ax.com...
> On Fri, 15 Jun 2001 12:36:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jakobus Kitchener?:)))))
>> Annette
>
> Totius To(i)let...-)))
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Blatjangs Algemeen en Appelkoosblatjang.
Volgende onderwerp: Dans van ons suster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 09:37:44 MGT 2024