Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NZ voor of agter ons?
NZ voor of agter ons? [boodskap #43567] Sa, 09 Junie 2001 11:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend die wedstryd gekyk tussen Australië en die NZ Maori's.
Glo die eerste keer sedert 1958 dat daar 'n NZ Maori span internasionaal
meeding.
So NZ is voor ons!!:))

Dit kan egter nie hier gebeur nie - dit sal onkonstitisioneel wees.
Maar oor 44 jaar is ons kop deur!! Dan kan ons etlike spanne hê wat
internasionaal kan deelneem!!
Die Springbokspan.
Die SA Zoeloe span
Die SA Venda span
Die SA Xhosa span
Die SA Sotho span
Die SA Kaapse Maleier span
Die SA Griekwaspan
Die SA Khoi span.

Ons kan wêreldrugby oorheers!!!
Dan kan ons ook, nes die Amerikaners met hulle sissie-rugby, baseball, en
basketball, net die spanne hier teen mekaar laat speel, en die wenner is
die Wêreldkampioen:))))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Rooiwyn ( Pinotage verkieslik) liefhebber.
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43583 is 'n antwoord op boodskap #43567] Sa, 09 Junie 2001 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ons rugbymanne kan moontlik na Amerikaanse voetbal se gebruik van
beskermende klere kyk om spelers teen beserings te beskerm.... Of, is dit
dit wat hulle sissies maak?

"Annette" skryf in boodskap news:9ft1m5$5vsie$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend die wedstryd gekyk tussen Australië en die NZ Maori's.
> Glo die eerste keer sedert 1958 dat daar 'n NZ Maori span internasionaal
> meeding.
> So NZ is voor ons!!:))
>
> Dit kan egter nie hier gebeur nie - dit sal onkonstitisioneel wees.
> Maar oor 44 jaar is ons kop deur!! Dan kan ons etlike spanne hê wat
> internasionaal kan deelneem!!
> Die Springbokspan.
> Die SA Zoeloe span
> Die SA Venda span
> Die SA Xhosa span
> Die SA Sotho span
> Die SA Kaapse Maleier span
> Die SA Griekwaspan
> Die SA Khoi span.
>
> Ons kan wêreldrugby oorheers!!!
> Dan kan ons ook, nes die Amerikaners met hulle sissie-rugby, baseball, en
> basketball, net die spanne hier teen mekaar laat speel, en die wenner is
> die Wêreldkampioen:))))
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Rooiwyn ( Pinotage verkieslik) liefhebber.
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43587 is 'n antwoord op boodskap #43583] Sa, 09 Junie 2001 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nie hulle klere wat hulle sissies maak nie:)))) Hulle mag miskien so
lyk:))
Nee, die Amerikaanse rugby is mos 'n snaakse spul - almal hardloop voor en
maak skoon uit die pad uit sodat 'n skoon seun 'n bal agter die pale kan
gaan neergooi. Ek noem dit rokpantrugby:)))
Dan kan ek ook nie verstaan hoekom hulle so baie tyd afkry om te probeer
uitwerk wie skree Hug, Hug nie:)))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Jonas skryf in boodskap news:3b225127$0$225@hades.is.co.za...
> Ek dink ons rugbymanne kan moontlik na Amerikaanse voetbal se gebruik van
> beskermende klere kyk om spelers teen beserings te beskerm.... Of, is dit
> dit wat hulle sissies maak?
> "Annette" wrote in message
> news:9ft1m5$5vsie$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend die wedstryd gekyk tussen Australië en die NZ Maori's.
>> Glo die eerste keer sedert 1958 dat daar 'n NZ Maori span internasionaal
>> meeding.
>> So NZ is voor ons!!:))
>>
>> Dit kan egter nie hier gebeur nie - dit sal onkonstitisioneel wees.
>> Maar oor 44 jaar is ons kop deur!! Dan kan ons etlike spanne hê wat
>> internasionaal kan deelneem!!
>> Die Springbokspan.
>> Die SA Zoeloe span
>> Die SA Venda span
>> Die SA Xhosa span
>> Die SA Sotho span
>> Die SA Kaapse Maleier span
>> Die SA Griekwaspan
>> Die SA Khoi span.
>>
>> Ons kan wêreldrugby oorheers!!!
>> Dan kan ons ook, nes die Amerikaners met hulle sissie-rugby, baseball, en
>> basketball, net die spanne hier teen mekaar laat speel, en die wenner is
>> die Wêreldkampioen:))))
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Rooiwyn ( Pinotage verkieslik) liefhebber.
>>
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43666 is 'n antwoord op boodskap #43567] So, 10 Junie 2001 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
me & bobby magee schreef in berichtnieuws
a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
> SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei hard vir 'n
> aparte regering!

In België heb je een Franse en Vlaamse regering ....
Ze werken samen in een overkoepelend orgaan.....

Grt Emmy

En jy moet in aanmerking neem dat die meeste All Blacks
> natuurlik Maori's is (of Samoans... of Tongans... of Fijians...) - dus wil
> die NZ regering niks hoor van 'n aparte staat vir Maori's nie. Want wie
> gaan dan in die All Black span speel?
>
> Ek hoop ten minste SA sal die volgende Wereldbeker wen - ek verloor gereeld
> geld in weddenskappe hier met my studente - die laaste een het my $10 gekos!
> En nou het ek 'n weddenskap aan dat Engeland die krieket Ashes gaan wen...
>
> Die Amerikaanse soort rugby vind ek self moeilik om te volg. Maar een ding
> kan ek jou vertel: AFL hier (Aussie Rules Football) is een van die beste
> tipes rugby wat ek nog gesien het!
>
> Groetnis uit 'n wonderlike wintersonskyn Paradys Hier Onder
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ft1m5$5vsie$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend die wedstryd gekyk tussen Australië en die NZ Maori's.
>> Glo die eerste keer sedert 1958 dat daar 'n NZ Maori span internasionaal
>> meeding.
>> So NZ is voor ons!!:))
>>
>> Dit kan egter nie hier gebeur nie - dit sal onkonstitisioneel wees.
>> Maar oor 44 jaar is ons kop deur!! Dan kan ons etlike spanne hê wat
>> internasionaal kan deelneem!!
>> Die Springbokspan.
>> Die SA Zoeloe span
>> Die SA Venda span
>> Die SA Xhosa span
>> Die SA Sotho span
>> Die SA Kaapse Maleier span
>> Die SA Griekwaspan
>> Die SA Khoi span.
>>
>> Ons kan wêreldrugby oorheers!!!
>> Dan kan ons ook, nes die Amerikaners met hulle sissie-rugby, baseball, en
>> basketball, net die spanne hier teen mekaar laat speel, en die wenner is
>> die Wêreldkampioen:))))
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Rooiwyn ( Pinotage verkieslik) liefhebber.
>>
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43676 is 'n antwoord op boodskap #43567] So, 10 Junie 2001 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou self van Ausie Rules Rugby.
Die spelers lyk baie sexy met hul kort stuwe broekies en frokkies sonder
moue.
En die skeidsregters laat my giggel elke keer as hulle onder die pale gaan
staan:)))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
> SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei hard vir 'n
> aparte regering! En jy moet in aanmerking neem dat die meeste All Blacks
> natuurlik Maori's is (of Samoans... of Tongans... of Fijians...) - dus wil
> die NZ regering niks hoor van 'n aparte staat vir Maori's nie. Want wie
> gaan dan in die All Black span speel?
>
> Ek hoop ten minste SA sal die volgende Wereldbeker wen - ek verloor gereeld
> geld in weddenskappe hier met my studente - die laaste een het my $10 gekos!
> En nou het ek 'n weddenskap aan dat Engeland die krieket Ashes gaan wen...
>
> Die Amerikaanse soort rugby vind ek self moeilik om te volg. Maar een ding
> kan ek jou vertel: AFL hier (Aussie Rules Football) is een van die beste
> tipes rugby wat ek nog gesien het!
>
> Groetnis uit 'n wonderlike wintersonskyn Paradys Hier Onder
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ft1m5$5vsie$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend die wedstryd gekyk tussen Australië en die NZ Maori's.
>> Glo die eerste keer sedert 1958 dat daar 'n NZ Maori span internasionaal
>> meeding.
>> So NZ is voor ons!!:))
>>
>> Dit kan egter nie hier gebeur nie - dit sal onkonstitisioneel wees.
>> Maar oor 44 jaar is ons kop deur!! Dan kan ons etlike spanne hê wat
>> internasionaal kan deelneem!!
>> Die Springbokspan.
>> Die SA Zoeloe span
>> Die SA Venda span
>> Die SA Xhosa span
>> Die SA Sotho span
>> Die SA Kaapse Maleier span
>> Die SA Griekwaspan
>> Die SA Khoi span.
>>
>> Ons kan wêreldrugby oorheers!!!
>> Dan kan ons ook, nes die Amerikaners met hulle sissie-rugby, baseball, en
>> basketball, net die spanne hier teen mekaar laat speel, en die wenner is
>> die Wêreldkampioen:))))
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Rooiwyn ( Pinotage verkieslik) liefhebber.
>>
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43714 is 'n antwoord op boodskap #43567] So, 10 Junie 2001 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei hard vir 'n
aparte regering! En jy moet in aanmerking neem dat die meeste All Blacks
natuurlik Maori's is (of Samoans... of Tongans... of Fijians...) - dus wil
die NZ regering niks hoor van 'n aparte staat vir Maori's nie. Want wie
gaan dan in die All Black span speel?

Ek hoop ten minste SA sal die volgende Wereldbeker wen - ek verloor gereeld
geld in weddenskappe hier met my studente - die laaste een het my $10 gekos!
En nou het ek 'n weddenskap aan dat Engeland die krieket Ashes gaan wen...

Die Amerikaanse soort rugby vind ek self moeilik om te volg. Maar een ding
kan ek jou vertel: AFL hier (Aussie Rules Football) is een van die beste
tipes rugby wat ek nog gesien het!

Groetnis uit 'n wonderlike wintersonskyn Paradys Hier Onder

"Annette" skryf in boodskap news:9ft1m5$5vsie$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend die wedstryd gekyk tussen Australië en die NZ Maori's.
> Glo die eerste keer sedert 1958 dat daar 'n NZ Maori span internasionaal
> meeding.
> So NZ is voor ons!!:))
>
> Dit kan egter nie hier gebeur nie - dit sal onkonstitisioneel wees.
> Maar oor 44 jaar is ons kop deur!! Dan kan ons etlike spanne hê wat
> internasionaal kan deelneem!!
> Die Springbokspan.
> Die SA Zoeloe span
> Die SA Venda span
> Die SA Xhosa span
> Die SA Sotho span
> Die SA Kaapse Maleier span
> Die SA Griekwaspan
> Die SA Khoi span.
>
> Ons kan wêreldrugby oorheers!!!
> Dan kan ons ook, nes die Amerikaners met hulle sissie-rugby, baseball, en
> basketball, net die spanne hier teen mekaar laat speel, en die wenner is
> die Wêreldkampioen:))))
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Rooiwyn ( Pinotage verkieslik) liefhebber.
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43733 is 'n antwoord op boodskap #43567] Ma, 11 Junie 2001 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wys jou - ons dames hou nie van sissy rugby nie:))))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:MDUU6.58972$hV3.89662@newsfeeds.bigpond.com...
> Jy weet natuurlik wat daardie teken van die skeidsregters beteken... "How
> big is your......?"
> So 'n paar jaar terug wou die mense in beheer van die spel wyer broeke
> inbring sodat die spelers meer gemaklik kon rondhardloop en nie strategiese
> beserings opdoen nie... Dit het so 'n opstand onder die vroumense
> veroorsaak dat die plan nooit deurgevoer is nie...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fvr15$6d1dp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hou self van Ausie Rules Rugby.
>> Die spelers lyk baie sexy met hul kort stuwe broekies en frokkies sonder
>> moue.
>> En die skeidsregters laat my giggel elke keer as hulle onder die pale gaan
>> staan:)))
>> Annette
>>
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43759 is 'n antwoord op boodskap #43666] Ma, 11 Junie 2001 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" skryf in boodskap news:9fvct5$nvt$1@news.pcmnet.nl...
>
> me & bobby magee schreef in berichtnieuws
> a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
>> SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei hard vir
> 'n
>> aparte regering!
>
> In België heb je een Franse en Vlaamse regering ...
> Ze werken samen in een overkoepelend orgaan.....

Dit klink vir my dan nou net soos die jare van die driekamer regering.
Apartheid in Europa????
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43787 is 'n antwoord op boodskap #43676] Ma, 11 Junie 2001 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet natuurlik wat daardie teken van die skeidsregters beteken... "How
big is your......?"
So 'n paar jaar terug wou die mense in beheer van die spel wyer broeke
inbring sodat die spelers meer gemaklik kon rondhardloop en nie strategiese
beserings opdoen nie... Dit het so 'n opstand onder die vroumense
veroorsaak dat die plan nooit deurgevoer is nie...

"Annette" skryf in boodskap news:9fvr15$6d1dp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hou self van Ausie Rules Rugby.
> Die spelers lyk baie sexy met hul kort stuwe broekies en frokkies sonder
> moue.
> En die skeidsregters laat my giggel elke keer as hulle onder die pale gaan
> staan:)))
> Annette
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43823 is 'n antwoord op boodskap #43759] Ma, 11 Junie 2001 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie schreef in berichtnieuws
3b24708a$0$229@hades.is.co.za...
> "emmy" wrote in message
> news:9fvct5$nvt$1@news.pcmnet.nl...
>>

> Dit klink vir my dan nou net soos die jare van die driekamer regering.
> Apartheid in Europa????

Dan is de VS ook apartheid...ieder staat heeft daar zijn eigen regering....
Duitsland bestaat ook uit deelstaten.....

Grt Emmy
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43870 is 'n antwoord op boodskap #43823] Di, 12 Junie 2001 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" skryf in boodskap news:9g3879$dvu$2@news.pcmnet.nl...
>
> Sakkie schreef in berichtnieuws
> 3b24708a$0$229@hades.is.co.za...
>> "emmy" wrote in message
>> news:9fvct5$nvt$1@news.pcmnet.nl...
>>>
>
>> Dit klink vir my dan nou net soos die jare van die driekamer regering.
>> Apartheid in Europa????
>
> Dan is de VS ook apartheid...ieder staat heeft daar zijn eigen regering....
> Duitsland bestaat ook uit deelstaten.....
>
> Grt Emmy
>

Dis mos nou my punt Emmy!!! In Suid-Afrika was dit die driekamer parlement
en die selfregerende swart state. 'n Ou kan 'n groot argument opsit of die
grond verdeling regverdig was, maar dit is 'n ander probleem met baie
merriete. Gaan lees ook Krokkie se "No white frien(d)s of mine". Ek stem
nou nie heeltemal saam dat 'n mens kan lewensvatbare afleidings maak van 'n
studie waar n=3727 en P=43(?)mijoen nie, maar daar is 'n paar interresante
stellings gemaak wat jou sal laat dink.
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43889 is 'n antwoord op boodskap #43759] Di, 12 Junie 2001 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie,
Jy is mos in hulle land nie. So, jy kan hulle maar vertel hoe hulle land
werk :)

Ernest

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b24708a$0$229@hades.is.co.za...
> "emmy" wrote in message
> news:9fvct5$nvt$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> me & bobby magee schreef in berichtnieuws
>> a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
>>> SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei hard
vir
>> 'n
>>> aparte regering!
>>
>> In België heb je een Franse en Vlaamse regering ...
>> Ze werken samen in een overkoepelend orgaan.....
>
> Dit klink vir my dan nou net soos die jare van die driekamer regering.
> Apartheid in Europa????
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43895 is 'n antwoord op boodskap #43870] Di, 12 Junie 2001 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie schreef in berichtnieuws
3b25cf69$0$259@helios.is.co.za...
> Dis mos nou my punt Emmy!!! In Suid-Afrika was dit die driekamer parlement
> en die selfregerende swart state.

Zelfregulerend dat is ook goed.....
met een verschil in België waren er gelijke kansen met
gelijk
geschoolde mensen en vrijheid van reizen en vestigen ( wonen )

> 'n Ou kan 'n groot argument opsit of die
> grond verdeling regverdig was, maar dit is 'n ander probleem met baie
> merriete.

In NL zei eens een cabaretier (net zo iemand als Uys)
Het verschil tussen de eerste wereld en derde wereld....
De eerste heeft 10% van zijn inkomen aan voedsel uit. De derde 90%
dus waarom ontwikkelingshulp...ze zijn dik genoeg........

Als je niets overhoudt van je inkomen kan je ook niets opbouwen..
dat kan alleen met hulp van buitenaf.
Als je geen inkomen hebt krijg je ook geen lening..hoe kan je dan uit de
misere komen??

>Gaan lees ook Krokkie se "No white frien(d)s of mine".

Ik ga op zoek ;-))

Grt Emmy
Raad vir Emmy was Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43909 is 'n antwoord op boodskap #43895] Di, 12 Junie 2001 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Emmy, dit is baie moeilik om vir jou in kort stukkies te verduidelik wat in
Suid-Afrika gebeur het, en wat nou hier gebeur. Hoekom dit alles gebeur het
sal nog moeiliker wees. Ek weet nie of hier enigiemand op die NG is wat die
WERKLIKE geskiedenis so goed ken dat ons onsself as kenners kan uitmaak en
daarom al die antwoorde op jou vrae sal hê nie. Jy moet onthou dat die
geskiedenis wat vir ons voorgehou is, is ook maar net die gedeelte wat die
geskiedskrywer gepas het.

My kommentaar is maar my eie persoonlike sienings wat ek, soos al die ander,
maar met tyd vir myself kon uitwerk. Dit is om hierdie rede dat 'n groep
soos die "TRC" gestig is.

Pasop vir radikale se opmerkings. Dit is meeste van die tyd eenogig en
gemik om almal wat teen hulle praat af te kraak. Dit is nou as persoon
en/of as nasie. Gelukkig is dit maklik om hulle uit te ken.

Sonder om self 'n paar jaar hier te woon, sal dit bykans onmoontlik wees vir
jou om ons baie komplekse land te verstaan. Wat dit nog moeiliker maak is
dat die verhoudinge in soveel verskillende rigtings verander, dat dit amper
vir ons hier onmoontlik raak om by te hou.
Re: Raad vir Emmy was Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43914 is 'n antwoord op boodskap #43909] Di, 12 Junie 2001 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Onlangs had ik een echt gesprek ( hij was bij mij op bezoek)
Hij zei...
Ik zie dat in ZA hetzelfde gebeurd als de tijd VOOR de Franse revolutie...
in Europa gebeurd is.
Je had twee standen armen en midden rijken en enkele hele rijken.
De middenklasse en de armen komen in opstand.
Dan krijg je 15 chaos...een land weet niet hoe uit de problemen
te komen en hoe het te besturen dan gebeuren er de gekste dingen.

Later kan het wel weer goed komen dan heeft men de richting die men
moet gaan gevonden.
Hopelijk komt die tijd ook!! zei hij....het kan twee richtingen uit gaan...

Ik vroeg hem of een burgeroorlog nog mogelijk was....als er tussen de
bevolkingsgroepen onenigheid gaat bestaan....
Hij hoopte van niet maar de kans is aanwezig zei hij....

Hoe denk jij over deze stelling?? Sakkie
Ik ben heel benieuwd....hoe zal ZA er over 10 jaar uit zien??

> Sonder om self 'n paar jaar hier te woon, sal dit bykans onmoontlik wees vir
> jou om ons baie komplekse land te verstaan. Wat dit nog moeiliker maak is
> dat die verhoudinge in soveel verskillende rigtings verander, dat dit amper
> vir ons hier onmoontlik raak om by te hou.

Daarom is het ook interessant om zo,n land in zijn ontwikkeling te
volgen....
Grt Emmy
Re: Raad vir Emmy was Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #43932 is 'n antwoord op boodskap #43909] Di, 12 Junie 2001 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Sonder om self 'n paar jaar hier te woon, sal dit bykans onmoontlik wees vir
> jou om ons baie komplekse land te verstaan. Wat dit nog moeiliker maak is
> dat die verhoudinge in soveel verskillende rigtings verander, dat dit amper
> vir ons hier onmoontlik raak om by te hou.

Ek is egter altyd vol bewondering vir die manier waaropSuid-Afrika hierdie
drastiese ommekeer so redelik vredevol
deurlewe het. Vir iemand wat in Noord-Amerika was en
al die onrus en onmin gesien het wat gevolg het op die
onwettig-verklaring van diskriminasie, slaan dit my skoon
dronk dat SA so sonder omtrent enige onrus die skole
byvoorbeeld kon integreer het.

Gloudina
Re: Raad vir Emmy was Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #44002 is 'n antwoord op boodskap #43914] Wo, 13 Junie 2001 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> " dan gebeuren er de gekste dingen."

Jy sal nie glo hoe gek dit partykeer gaan nie

>
> Ik vroeg hem of een burgeroorlog nog mogelijk was....als er tussen de
> bevolkingsgroepen onenigheid gaat bestaan....
> Hij hoopte van niet maar de kans is aanwezig zei hij....
>
> Hoe denk jij over deze stelling?? Sakkie
> Ik ben heel benieuwd....hoe zal ZA er over 10 jaar uit zien??

Hel ek hoop nie so nie Emmy, baie van ons het genoeg oorlog gemaak. Ek kan
jou nog 'n ding sê, as hier burgeroorlog uitbreek, wat ek persoonlik dink en
hoop onwaarskynlik is, gaan dit die Franse revolusie na 'n sondagmiddag
uitstappie laat lyk.

My opinie van oor 10 jaar? Ek dink nie tien jaar is genoeg om mense te laat
vergeet nie. Nie na dekades van indoktrinasie aan beide kante nie.
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #44003 is 'n antwoord op boodskap #43889] Wo, 13 Junie 2001 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit eintlik tong in die kies gesê Ernest ;-)

"Ernest" skryf in boodskap news:3b26e505.0@news1.mweb.co.za...
> Sakkie,
> Jy is mos in hulle land nie. So, jy kan hulle maar vertel hoe hulle land
> werk :)
>
> Ernest
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b24708a$0$229@hades.is.co.za...
>> "emmy" wrote in message
>> news:9fvct5$nvt$1@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> me & bobby magee schreef in berichtnieuws
>>> a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
>>>> SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei hard
> vir
>>> 'n
>>>> aparte regering!
>>>
>>> In België heb je een Franse en Vlaamse regering ...
>>> Ze werken samen in een overkoepelend orgaan.....
>>
>> Dit klink vir my dan nou net soos die jare van die driekamer regering.
>> Apartheid in Europa????
>>
>
Vraag vir Emmy [boodskap #44026 is 'n antwoord op boodskap #43909] Wo, 13 Junie 2001 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Net een vraag an Emmy:

As alles in Europa dan so goed gaan, hoekom sukkel julle dan so om eenheid
in die EU te verkry?

Verstaan dat ons in Suid-Afrika so om en by 11 hoofstrome van verkillende
taal en kultuur groeperinge het, wat dait net so moeilik maak soos in
Europa.

Thys oppie Bos wat maar net wil weet
Re: Vraag vir Emmy [boodskap #44046 is 'n antwoord op boodskap #44026] Wo, 13 Junie 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet schreef in berichtnieuws
9g79ri$1anm$1@news.adamastor.ac.za...
> Net een vraag an Emmy:
>
> As alles in Europa dan so goed gaan, hoekom sukkel julle dan so om eenheid
> in die EU te verkry?
> Verstaan dat ons in Suid-Afrika so om en by 11 hoofstrome van verkillende
> taal en kultuur groeperinge het, wat dait net so moeilik maak soos in
> Europa.

Misschien nog moeilijker...Europeanen verschillen wel van elkaar maar niet
zo veel als de bevolkngsgroepen...in ZA
Daarom is ZA ook zo interessant om te volgen....

Grt Emmy
Re: Vraag vir Emmy [boodskap #44086 is 'n antwoord op boodskap #44046] Wo, 13 Junie 2001 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" schreef...
> Thys de Wet schreef...
>> Net een vraag an Emmy:
>>
>> As alles in Europa dan so goed gaan, hoekom sukkel julle dan so om eenheid
>> in die EU te verkry?
>> Verstaan dat ons in Suid-Afrika so om en by 11 hoofstrome van verkillende
>> taal en kultuur groeperinge het, wat dait net so moeilik maak soos in
>> Europa.
>
> Misschien nog moeilijker...Europeanen verschillen wel van elkaar maar niet
> zo veel als de bevolkngsgroepen...in ZA
> Daarom is ZA ook zo interessant om te volgen....

In geval van Europa gaat het om zo'n tien maal zoveel mensen. 15 soevereine
naties, meer dan 20 volkeren. De culterele verschillen zijn aanzienlijk en
de financiële belangen zijn groter (ter illustratie, het gecombineerde GDP
was in 1999 meer dan het 27-voudige van ZA).

Overigens denk ik niet dat je het streven naar eenheid als maatstaf voor hoe
"goed" het in Europa gaat kunt gebruiken. Die eenheid is helemaal geen
noodzaak, het is vooral de politiek die daarnaar streeft.

Groeten,
Arthur
Re: Raad vir Emmy was Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #44134 is 'n antwoord op boodskap #44002] Do, 14 Junie 2001 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie - die stille meerderheid hier ( ek:))) stem volmondig met jou saam.
Ons het en minste 15 jaar nodig om dinge ordentlik om te swaai en reg te
stel - dit is wat ek in 1994 gesê het toe daar beweer is dat dinge binne 5
jaar sal verander.
Lyk my ek was toentertyd al meer reg as die politici:)))

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b2714de$0$225@hades.is.co.za...
>
>> " dan gebeuren er de gekste dingen."
>
> Jy sal nie glo hoe gek dit partykeer gaan nie
>
>>
>> Ik vroeg hem of een burgeroorlog nog mogelijk was....als er tussen de
>> bevolkingsgroepen onenigheid gaat bestaan....
>> Hij hoopte van niet maar de kans is aanwezig zei hij....
>>
>> Hoe denk jij over deze stelling?? Sakkie
>> Ik ben heel benieuwd....hoe zal ZA er over 10 jaar uit zien??
>
> Hel ek hoop nie so nie Emmy, baie van ons het genoeg oorlog gemaak. Ek kan
> jou nog 'n ding sê, as hier burgeroorlog uitbreek, wat ek persoonlik dink en
> hoop onwaarskynlik is, gaan dit die Franse revolusie na 'n sondagmiddag
> uitstappie laat lyk.
>
> My opinie van oor 10 jaar? Ek dink nie tien jaar is genoeg om mense te laat
> vergeet nie. Nie na dekades van indoktrinasie aan beide kante nie.
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #44135 is 'n antwoord op boodskap #44003] Do, 14 Junie 2001 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nou nie die lot deurmekaar maak met verwysing na die 3kamer regering
nie;)))))
Dit was 'n properse bolsup:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b271539$0$228@hades.is.co.za...
> Ek het dit eintlik tong in die kies gesê Ernest ;-)
>
> "Ernest" wrote in message
> news:3b26e505.0@news1.mweb.co.za...
>> Sakkie,
>> Jy is mos in hulle land nie. So, jy kan hulle maar vertel hoe hulle land
>> werk :)
>>
>> Ernest
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b24708a$0$229@hades.is.co.za...
>>> "emmy" wrote in message
>>> news:9fvct5$nvt$1@news.pcmnet.nl...
>>>>
>>>> me & bobby magee schreef in berichtnieuws
>>>> a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
>>>> > SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei
hard
>> vir
>>>> 'n
>>>> > aparte regering!
>>>>
>>>> In België heb je een Franse en Vlaamse regering ...
>>>> Ze werken samen in een overkoepelend orgaan.....
>>>
>>> Dit klink vir my dan nou net soos die jare van die driekamer regering.
>>> Apartheid in Europa????
>>>
>>
>
Re: NZ voor of agter ons? [boodskap #44148 is 'n antwoord op boodskap #44135] Do, 14 Junie 2001 06:56 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dis belangrik. Jy weet mos geskiedenis het hierdie nare gewoonte om
homself te herhaal. Die hoof rede?

"Annette" skryf in boodskap news:9g9huc$826rn$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nou nie die lot deurmekaar maak met verwysing na die 3kamer regering
> nie;)))))
> Dit was 'n properse bolsup:)))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b271539$0$228@hades.is.co.za...
>> Ek het dit eintlik tong in die kies gesê Ernest ;-)
>>
>> "Ernest" wrote in message
>> news:3b26e505.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sakkie,
>>> Jy is mos in hulle land nie. So, jy kan hulle maar vertel hoe hulle land
>>> werk :)
>>>
>>> Ernest
>>> "Sakkie" wrote in message
>>> news:3b24708a$0$229@hades.is.co.za...
>>>> "emmy" wrote in message
>>>> news:9fvct5$nvt$1@news.pcmnet.nl...
>>>> >
>>>> > me & bobby magee schreef in berichtnieuws
>>>> > a5GU6.57086$hV3.88264@newsfeeds.bigpond.com...
>>>> > > SA is ver voor NZ wat dit aanbetref... die Maori's daar baklei
> hard
>>> vir
>>>> > 'n
>>>> > > aparte regering!
>>>> >
>>>> > In België heb je een Franse en Vlaamse regering ...
>>>> > Ze werken samen in een overkoepelend orgaan.....
>>>>
>>>> Dit klink vir my dan nou net soos die jare van die driekamer regering.
>>>> Apartheid in Europa????
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Byname
Volgende onderwerp: Piesangblatjang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 10:21:56 MGT 2024