Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle ?
Danielle ? [boodskap #43850] Di, 12 Junie 2001 04:29 na volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Nou weet ek verseker dat jy 'n vrou is maar ek wonder tog nog of jy nie
Frelina se misies is nie ? .

Waarom het julle die land verlaat ?

Groete
Krokkie
Re: Danielle ? [boodskap #43902 is 'n antwoord op boodskap #43850] Di, 12 Junie 2001 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer!!! Het klaar jou geheimpie aan Thysie van Bos uitgelap:))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:mpdbit8his72rs9jft90s899pglp02rbfv@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 06:29:28 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
>> Nou weet ek verseker dat jy 'n vrou
>
> Woa!! En wat het jou oortuig? Ek dink hier is spioene op die groep
>
>
>> is maar ek wonder tog nog of jy nie
>> Frelina se misies is nie ? .
>
> Jy kan maar wonner as jy wil. Ek wonner soms of dit 'n
> kompliment of uiterse belediging is! :-)))
> Krokkie, ek het dit al velemale voorheen ook gese. Ek is ongelukkig
> werklik 'n newbie. Jy is welkom om my te email as jy wil.
> (dani...@easynews.com) Jy weet tog dat mens nie maklik email headers
> kan fake nie, so dan sal jy presies weet dat ek nie jok as ek se dat
> ek hier in Georgia sit nie. Ek is nie juis iemand wat dinge probeer
> wegsteek of geheim hou nie. Sal al jou vrae eerlik antwoord - skryf
> en vra maar as jy wil. :-)
>
>> Waarom het julle die land verlaat ?
>
> Dis persoonlik! :-))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Danielle ? [boodskap #43971 is 'n antwoord op boodskap #43850] Wo, 13 Junie 2001 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Woa!! En wat het jou oortuig? Ek dink hier is spioene op die groep

Dit was die eerste keer wat dat jy na jou man verwys en die sin was nie met
jou tong n die kies nie

>
>
>> is maar ek wonder tog nog of jy nie
>> Frelina se misies is nie ? .
>
> Jy kan maar wonner as jy wil. Ek wonner soms of dit 'n
> kompliment of uiterse belediging is! :-)))

Nee beslis nie 'n belediging nie , ek het van OM gehou.
Daar is baie ooreenkomste tussen jou en hom ; veral julle asemrowende liefde
vir Gloudina (LO)

> Krokkie, ek het dit al velemale voorheen ook gese. Ek is ongelukkig
> werklik 'n newbie. Jy is welkom om my te email as jy wil.
> (dani...@easynews.com) Jy weet tog dat mens nie maklik email headers
> kan fake nie, so dan sal jy presies weet dat ek nie jok as ek se dat
> ek hier in Georgia sit nie. Ek is nie juis iemand wat dinge probeer
> wegsteek of geheim hou nie. Sal al jou vrae eerlik antwoord - skryf
> en vra maar as jy wil. :-)
>
>> Waarom het julle die land verlaat ?
>
> Dis persoonlik! :-))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Danielle ? [boodskap #43983 is 'n antwoord op boodskap #43850] Wo, 13 Junie 2001 05:23 Na vorige boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ok ek glo jou nou.

Ek dink sekere mense sal jou toelaat in Kanada nie. Hulle slagspreuk seker
"There can only be one" . (Wat's die fliek se naam nou weer )

> LOL! Dan dink ek sal ek ook van OM hou! :-))))
> Ek kan vir jou sê met alle eerlikheid dat ek in my lewe nog nooit in
> Kanada was nie. In elkgeval nie in HIERDIE lewe nie!! :-)))
Vorige onderwerp: Studeer in VK
Volgende onderwerp: nou sweety antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 12:42:05 MGT 2024