Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die van de Merwe grondeise saak.
Die van de Merwe grondeise saak. [boodskap #43368] Wo, 06 Junie 2001 06:51 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek het lank terug 'n artikel gepos oor 'n wit vrou wat eis dat sy geregtig
is op grond omdat haar man daar gewoon het (dis nou onder die grondeise
wet). Ek het ook belowe om die opvolg daarvan te stuur. Ek het nie meer die
opvolg artikel nie so, ek moet maar my eie opsomming daarvan maak.

Die saak (vir die wat nie daarvan kan onthou nie of nie weet nie) -
Mev van der Merwe (dis haar werklike getroude van) doen aansoek, volgens die
grondeiesewet) dat sy geregtig is op grond en eis van ABSA (die bank) om
haar skuld af te skryf en haar die grond te gee waarop haar man nou al baie
jare bly. Haar man was bankrot en toe selfmoord gepleeg. Dit laat die vd
Merwe vrou toe sonder heenkome (of dak oor haar kop)

Die argument ingedien -
Volgens een van die wete op die regstelling van grond gebruik mag niemand
van grond afgesit word nie tensy altenatiewe verblyf verskaf word nie (tensy
die afgesittes verblyf van hulle eie het). mev. van der Merwe het niks. Dus,
sy mag nie van die grond verwyder word nie tensy die nuwe eienaar van die
grond (ABSA - want hulle het die grond teruggeneem as gevolg van 'n
uitstaande verband) vir haar veblyf voorsien.

Regskoste -
So 'n saak kos baie geld en die Transvaalse Landbounie voorsien haar dus met
hulp. Hulle verskaf toe die regspan en die regskostes.

Uitspraak -
Omdat mev van der Merwe nie direk betrokke was met die grond nie maar, slegs
'n 'bywoner' is die argument ingedien nie van toepassing nie (aldus die
regter). Dus slegs 'n persoon wat aktief op die grond gewerk en dit bearbei
het mag eis op alternatiewe verblyf.

Opvolg -
Geen instansie sal mens geld verniet gee nie. Die TLU (Transvaalse Landbou
Unie) het al die kostes gedra. Mev van der Merwe het selfs 'n klein bedrag
van hulle ontvang om haar weer gevestig te kry en 'n nuwe lewe te kan begin
('n skenking en dus nie teen die wet nie). So, waarom het die TLU dit
gedoen? Bespiegeling en na aanleiding van wat 'n TLU advokaat in 'n geslote
vergadering genoem het - dit is die mooite werd om die saak te verloor en om
ander soortgelyke sake wat mag voorkom ook dan te verloor. Daar is honderde
gevalle waar families by ander op plase bly en ook 'n eis kan instel. Deur
die saak te 'verloor' stel dit 'n president (sp) sodat geen ander 'bywoners'
ook eiese mag instel nie.

Ernest
Re: Die van de Merwe grondeise saak. [boodskap #43505 is 'n antwoord op boodskap #43368] Vr, 08 Junie 2001 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder nou net. My OO-----Orgrootoupa Dirk het in 1683 op Coetzenburg,
Stellenbosch geboer. Miskien moet ek my flaggie daar in die middel van die
stadion gaan plant en almal vertel om hulle universiteit te vat en te
skoert.

Stikland is nie baie vér daar vandaan nie né.
Sakkie

"Ernest" skryf in boodskap news:3b1efae7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het lank terug 'n artikel gepos oor 'n wit vrou wat eis dat sy geregtig
> is op grond omdat haar man daar gewoon het (dis nou onder die grondeise
> wet). Ek het ook belowe om die opvolg daarvan te stuur. Ek het nie meer die
> opvolg artikel nie so, ek moet maar my eie opsomming daarvan maak.
>
> Die saak (vir die wat nie daarvan kan onthou nie of nie weet nie) -
> Mev van der Merwe (dis haar werklike getroude van) doen aansoek, volgens die
> grondeiesewet) dat sy geregtig is op grond en eis van ABSA (die bank) om
> haar skuld af te skryf en haar die grond te gee waarop haar man nou al baie
> jare bly. Haar man was bankrot en toe selfmoord gepleeg. Dit laat die vd
> Merwe vrou toe sonder heenkome (of dak oor haar kop)
>
> Die argument ingedien -
> Volgens een van die wete op die regstelling van grond gebruik mag niemand
> van grond afgesit word nie tensy altenatiewe verblyf verskaf word nie (tensy
> die afgesittes verblyf van hulle eie het). mev. van der Merwe het niks. Dus,
> sy mag nie van die grond verwyder word nie tensy die nuwe eienaar van die
> grond (ABSA - want hulle het die grond teruggeneem as gevolg van 'n
> uitstaande verband) vir haar veblyf voorsien.
>
> Regskoste -
> So 'n saak kos baie geld en die Transvaalse Landbounie voorsien haar dus met
> hulp. Hulle verskaf toe die regspan en die regskostes.
>
> Uitspraak -
> Omdat mev van der Merwe nie direk betrokke was met die grond nie maar, slegs
> 'n 'bywoner' is die argument ingedien nie van toepassing nie (aldus die
> regter). Dus slegs 'n persoon wat aktief op die grond gewerk en dit bearbei
> het mag eis op alternatiewe verblyf.
>
> Opvolg -
> Geen instansie sal mens geld verniet gee nie. Die TLU (Transvaalse Landbou
> Unie) het al die kostes gedra. Mev van der Merwe het selfs 'n klein bedrag
> van hulle ontvang om haar weer gevestig te kry en 'n nuwe lewe te kan begin
> ('n skenking en dus nie teen die wet nie). So, waarom het die TLU dit
> gedoen? Bespiegeling en na aanleiding van wat 'n TLU advokaat in 'n geslote
> vergadering genoem het - dit is die mooite werd om die saak te verloor en om
> ander soortgelyke sake wat mag voorkom ook dan te verloor. Daar is honderde
> gevalle waar families by ander op plase bly en ook 'n eis kan instel. Deur
> die saak te 'verloor' stel dit 'n president (sp) sodat geen ander 'bywoners'
> ook eiese mag instel nie.
>
> Ernest
>
Re: Die van de Merwe grondeise saak. [boodskap #43580 is 'n antwoord op boodskap #43368] Sa, 09 Junie 2001 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:gcc2it8t7ags2ib14m7b973id5i631j3gs@4ax.com...
> On Fri, 8 Jun 2001 10:45:54 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Ek wonder nou net. My OO-----Orgrootoupa Dirk het in 1683 op Coetzenburg,
>> Stellenbosch geboer. Miskien moet ek my flaggie daar in die middel van die
>> stadion gaan plant en almal vertel om hulle universiteit te vat en te
>> skoert.
>>
>> Stikland is nie baie vér daar vandaan nie né.
>
> LOL! Ai Sakkie - jy was weer op jou stukke gisteraand, né! :-) Ek
> het my omtrent doodgelag vir elke boodskap van jou. Stikland is nogal
> vér van Coetzenburg af - dog maar net ek sê. :-))

V�r is relatief, in vergelyking met Kanada kan ek dit stap. Maar as ek nou
in Kanada was, sou ek ook nie mooi geweet het wat in Nuwe Suid Afrika
aangaan nie.

Ek ken mos van
> Stikland - het my eie, persoonlike kamer daar gehad - net die beste!

So dis JY wat elke keer daar uit die apteek uit gehardloop kom het met 'n
dik naald in die hand as daai ouens met die wit jassies my nie kon vasmaak
nie.

> :-))))
> Maar meer ernstig - wie is daardie Britse komediant nou weer wat altyd
> so verduidelik het van die "vlaggies plant" as jy nasies oorneem?
> Hy/sy (ek kan nooit onthou wat die term is vir sulke mense nie- en
> wil altyd hermafrodiet sê, maar dis nie goed nie)
> Anyway, ek vind "dit" nogal 'n baie snaakse en goeie komediant! :-)
>

Ken net vir Jim Carrot en mr. Bean. My sterkpunt is nou nie juis britse
komedie nie. Met al die groente hier bo kan jou verlore komediant dalk 'n
"cabbage" wees.

>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Die van de Merwe grondeise saak. [boodskap #43724 is 'n antwoord op boodskap #43580] So, 10 Junie 2001 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy soek lekker skoor, Sakkie... Ek moet erken ek weet self nie veel van wat
deesdae in SA aangaan nie - soveel teenstrydige berigte en verslae - ek sal
maar self moet kom kyk aan die einde van die jaar... En egte Kaapse snoek
eet. So terloops, wie is jy, Sakkie? Ek is doodnuuskierig om uit te vind
of ek jou geken het...

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b224ef3$0$252@helios.is.co.za...
>
> V�r is relatief, in vergelyking met Kanada kan ek dit stap. Maar as ek nou
> in Kanada was, sou ek ook nie mooi geweet het wat in Nuwe Suid Afrika
> aangaan nie.
>
Re: Die van de Merwe grondeise saak. [boodskap #43727 is 'n antwoord op boodskap #43724] So, 10 Junie 2001 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Vra vir Gloudina as jy nie weet wat in Suid Afrika aangaan nie. Haar suster
in Pretoria is 'n onuitputlike bron van inligting.
Groetnis
pjb

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:1pGU6.57102$hV3.88139@newsfeeds.bigpond.com...
> Jy soek lekker skoor, Sakkie... Ek moet erken ek weet self nie veel van wat
> deesdae in SA aangaan nie - soveel teenstrydige berigte en verslae - ek sal
> maar self moet kom kyk aan die einde van die jaar... En egte Kaapse snoek
> eet. So terloops, wie is jy, Sakkie? Ek is doodnuuskierig om uit te vind
> of ek jou geken het...
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b224ef3$0$252@helios.is.co.za...
>>
>> V�r is relatief, in vergelyking met Kanada kan ek dit stap. Maar as ek
> nou
>> in Kanada was, sou ek ook nie mooi geweet het wat in Nuwe Suid Afrika
>> aangaan nie.
>>
>
Re: Die van de Merwe grondeise saak. [boodskap #43764 is 'n antwoord op boodskap #43724] Ma, 11 Junie 2001 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Ozzie (dis makliker as om "me & bobby magee" uit te tik) Nee, as ons
mekaar geken het sou jy my sonder enige twyfel teen die tyd al kon uitken.
Jy moet laat weet wanneer jy in die Kaap is. Ek gaan heel dikwels af dan
kan ons so 'n eg Afrikaanse NG aand reel. So tussen ek, jy, Annette en ou
Plaasvarkie kan dit lekker wees. Het ons nog lesers in Kaapstad omgewing?

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:1pGU6.57102$hV3.88139@newsfeeds.bigpond.com...
> Jy soek lekker skoor, Sakkie... Ek moet erken ek weet self nie veel van wat
> deesdae in SA aangaan nie - soveel teenstrydige berigte en verslae - ek sal
> maar self moet kom kyk aan die einde van die jaar... En egte Kaapse snoek
> eet. So terloops, wie is jy, Sakkie? Ek is doodnuuskierig om uit te vind
> of ek jou geken het...
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b224ef3$0$252@helios.is.co.za...
>>
>> V�r is relatief, in vergelyking met Kanada kan ek dit stap. Maar as ek
> nou
>> in Kanada was, sou ek ook nie mooi geweet het wat in Nuwe Suid Afrika
>> aangaan nie.
>>
>
Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #43790 is 'n antwoord op boodskap #43764] Ma, 11 Junie 2001 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Paartie, 'n PAARTIE!!! Plaasvark is mal oor paarties!!!!!!!

Sakkie skryf in boodskap news:3b247cbe$0$229@hades.is.co.za...
Hallo Ozzie (dis makliker as om "me & bobby magee" uit te tik) Nee, as ons
mekaar geken het sou jy my sonder enige twyfel teen die tyd al kon uitken.
Jy moet laat weet wanneer jy in die Kaap is. Ek gaan heel dikwels af dan
kan ons so 'n eg Afrikaanse NG aand reel. So tussen ek, jy, Annette en ou
Plaasvarkie kan dit lekker wees. Het ons nog lesers in Kaapstad omgewing?
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #43873 is 'n antwoord op boodskap #43790] Di, 12 Junie 2001 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Na 'n paar goeie rooies praat sy Afrikaans saam met ons!!!!!

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:1YiV6.59776$hV3.97628@newsfeeds.bigpond.com...
> Ja-nee, Boet, 'n paartie sal dit beslis wees - sal van ons rooiwyn Hier
> Onder saambring (definitief NIE Jacobs Creek nie! Dis seker die slegste wat
> hulle hier maak..). Maar hulle maak darem wyntjies hier wat die tone laat
> opkrul. Sal maar so bietjie Ingels ook moet praat - die Pommie wederhelfte
> sukkel maar met die Boeretaal...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b24d728.0@news1.mweb.co.za...
>> 'n Paartie, 'n PAARTIE!!! Plaasvark is mal oor paarties!!!!!!!
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b247cbe$0$229@hades.is.co.za...
>> Hallo Ozzie (dis makliker as om "me & bobby magee" uit te tik) Nee, as
> ons
>> mekaar geken het sou jy my sonder enige twyfel teen die tyd al kon uitken.
>> Jy moet laat weet wanneer jy in die Kaap is. Ek gaan heel dikwels af dan
>> kan ons so 'n eg Afrikaanse NG aand reel. So tussen ek, jy, Annette en ou
>> Plaasvarkie kan dit lekker wees. Het ons nog lesers in Kaapstad omgewing?
>>
>
Paartie [boodskap #43877 is 'n antwoord op boodskap #43873] Di, 12 Junie 2001 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sy? Of dalk hy?

"Sakkie"
Na 'n paar goeie rooies praat sy Afrikaans saam met ons!!!!!

"me & bobby magee" wrote in message
Sal maar so bietjie Ingels ook moet praat - die Pommie wederhelfte
> sukkel maar met die Boeretaal...
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #43882 is 'n antwoord op boodskap #43873] Di, 12 Junie 2001 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As die Bos nou in die Kaap is nie, is dit darem dêm naby...

Waar wanneer en wat? is die grrot vraag...

Vir 'n paartie seg ek nooit nee nie....
Thys oppie Bos van vannerstel
>>> Plaasvarkie kan dit lekker wees. Het ons nog lesers in Kaapstad
> omgewing?
Re: Paartie [boodskap #43887 is 'n antwoord op boodskap #43877] Di, 12 Junie 2001 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja O-Kei Wouter, ek het maar aangeneem.......slegte gewoonte wat ek het.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b25d49a.0@news1.mweb.co.za...
> Sy? Of dalk hy?
>
> "Sakkie"
> Na 'n paar goeie rooies praat sy Afrikaans saam met ons!!!!!
>
> "me & bobby magee" wrote in message
> Sal maar so bietjie Ingels ook moet praat - die Pommie wederhelfte
>> sukkel maar met die Boeretaal...
>
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #43910 is 'n antwoord op boodskap #43882] Di, 12 Junie 2001 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
'Skuus Thys, hoe kón ek jou naam van die lys af gelos het. Ek hoop nie ons
gaan wag tot daar sneeu in jou dorp val nie.

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9g4mg5$27c8$1@news.adamastor.ac.za...
> As die Bos nou in die Kaap is nie, is dit darem dêm naby...
>
> Waar wanneer en wat? is die grrot vraag...
>
> Vir 'n paartie seg ek nooit nee nie....
> Thys oppie Bos van vannerstel
>>>> Plaasvarkie kan dit lekker wees. Het ons nog lesers in Kaapstad
>> omgewing?
>
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #43938 is 'n antwoord op boodskap #43790] Di, 12 Junie 2001 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee, Boet, 'n paartie sal dit beslis wees - sal van ons rooiwyn Hier
Onder saambring (definitief NIE Jacobs Creek nie! Dis seker die slegste wat
hulle hier maak..). Maar hulle maak darem wyntjies hier wat die tone laat
opkrul. Sal maar so bietjie Ingels ook moet praat - die Pommie wederhelfte
sukkel maar met die Boeretaal...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b24d728.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Paartie, 'n PAARTIE!!! Plaasvark is mal oor paarties!!!!!!!
>
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b247cbe$0$229@hades.is.co.za...
> Hallo Ozzie (dis makliker as om "me & bobby magee" uit te tik) Nee, as ons
> mekaar geken het sou jy my sonder enige twyfel teen die tyd al kon uitken.
> Jy moet laat weet wanneer jy in die Kaap is. Ek gaan heel dikwels af dan
> kan ons so 'n eg Afrikaanse NG aand reel. So tussen ek, jy, Annette en ou
> Plaasvarkie kan dit lekker wees. Het ons nog lesers in Kaapstad omgewing?
>
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #43958 is 'n antwoord op boodskap #43790] Di, 12 Junie 2001 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jun 2001 15:21:31 -0400, Danielle wrote:

> Ag foeitog mens, so jy sit OOK met 'n anderstalige wederhelfte?

> 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
> mens dan nou maak?
>
> Hey, wat is fout met julle ou wit omies????? En waar is julle
> vroutjies? Hoekom skryf hulle nie hier nie? :-)))))))))))
>

Danielle, ons vroutjies sal ook graag hier wol deelneem. My vroutjie
het so paar woorde vir jou en Annette te sê. (Ek is toevallig ook met
'n anderstalige wederhelfte getroud! - sy is beter taalvaardig in haar
eie taal)
Ek gee oor aan haar (sy wil lankal met jou en Annette gesels en toe jy
nou vra waar is hulle het sy besluit nou is haar kans!).

Danielle & Annette
ÖйúÒøÐС¡°æȨË ùÓС¡Ê¹ÓÃÌõ¿î
µØÖ·£º±±¾Â©ÃŠÃÂ¸Â´Ã ËÃÅÄÚ´ó½Ã–1ºÅ£¨100818
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #44005 is 'n antwoord op boodskap #43790] Wo, 13 Junie 2001 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jun 2001 19:14:23 -0400, Danielle wrote:

>
> Dankie Davie!! Sjoe, maar dis darem 'n vurige nooi wat jy daar
> het!!!
>
> Hallo Dawid se annerhelfte, :-)

>
>> Ó­½Ã“APEC»áÒ飬Öйú ÒøÐÐÉϺ£ÊзÖÐÐÍ ƳöË«Óï·þÎñ¡¡
>> ¡¤ ÖйúÒøÐн«Ê״ζ Ôº£Íâ·ÖÐнøÐм¨ Ч¿¼ÂºÃ‹Â¡Â¡(2001.6.7)
>> ¡¤ ¹úÄÚÒ»¼Â¶Â·Ã–ÐÐ2000Äê ¶È¼Â¨ÃÂ§Â¿¼ÂºÃ‹Ã”²Âú½ áÊø¡¡(2001.6.7)
>> ¡¤ ÈÈÐĹ«Òæ ¾è×ÊÖú½ÃŒÂ¡Â¡(2001.6.7)
>> ¡¤ ÖÐÐÐÐÅÏ¢¿Æ¼¼Â´ó¼ ¯Öй¤×÷È¡µÃ½Ã—¶Î ÐԳɹû¡¡(2001.5.28)
>> ¡¤ ÖйúÒøÐÐÓªÒµ²¿Ñ àɯӪҵ´¦°áǨͨ Öª
>> ¡¤ ÖÐÐÐÓëµÂÒâ־ÒøÐ ÐÔÚ¿ª·Åʽ»ù½ðÒµ ÎñÁìÓò½Ã¸ÃÃÂºÃÃ—÷¡ ¡
>
> Sjoe, ek hoop dat ek jou misverstaan het!! Was jy ERNSTIG?? Dan mis
> ek rerig BAIE!!!

En vir die enkeles van julle oningeligtes wat nie verstaan waarop
Danielle hier reageer het nie, ¶ÎÐԳɹû¡¡ het haar huwelik met my
bespreek. ( Wanneet Danielle terugkeer SA toe beoog sy om buurvrou te
word ((het sy in 'n privaat epos genoem.)) )

>> «Óï·þÎñ¡¡
>> ¶ÎÐԳɹû¡¡
>
> «Óï·þÎñ¡¡ vir jou ook!
>
> Jou naam is pragtig!! Mooi bly ¶ÎÐԳɹû¡¡. Dit was lekker om van jou
> te gehoor het. Skryf gou weer!

LGMGTF....:-)))))

Jy't sommer in die vroumens se hart gekruip Danielle. Nooit geweet dat
jou kennis oor ekonomie en ander wêreldsake so breed is nie.

Mooi loop

DD
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #44008 is 'n antwoord op boodskap #43790] Wo, 13 Junie 2001 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Jun 2001 04:53:35 +1000, "me & bobby magee" wrote:

>
>> Ag foeitog mens, so jy sit OOK met 'n anderstalige wederhelfte?
>> Wonder jy soms wat ons gemis het deur nie met 'n boereseun te trou
>> nie?
>
> Ek wonner nie... ek het getry before ek gebuy het...
>

So my afleiding is reg wanneer ek aanneem dat jy nié met 'n boereseun
getroud in nie Bobby?
Is net die 'getryery' wat my pla'

DD
Re: Paartie!! [boodskap #44043 is 'n antwoord op boodskap #43790] Wo, 13 Junie 2001 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" wrote in message
> Maar nou wonner ek darem....as mens nou na die feite en "inligting" op
> hierdie nuusgroep kyk. 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
> mens dan nou maak?

me & bobby magee
Lyk my jy het sake nou heel goed opgesom... Sela.

Wouter:
Ja die afleiding is duidelik. Die wat met uitlanders getroud is het 'n
behoefte om met die boerseuns en plaasvarke op hierdie ng te rinkink :-)
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #44047 is 'n antwoord op boodskap #44005] Wo, 13 Junie 2001 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet sê, ek het lanklaas so lekker gelag. Damn, julle maak my dag.
pjb (wat steeds trane afvee)

"Davie Davis" skryf in boodskap news:on5eit46bd3unphiu8c2r3aoi316rjd1d4@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 19:14:23 -0400, Danielle
> wrote:
>
>>
>> Dankie Davie!! Sjoe, maar dis darem 'n vurige nooi wat jy daar
>> het!!!
>>
>> Hallo Dawid se annerhelfte, :-)
>
>>
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #44072 is 'n antwoord op boodskap #44047] Wo, 13 Junie 2001 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
haai PJ, ons het op ons geneem om die morbiede atmosfeer wat Gloudina
hier skep te herstel
Sò bly jy't ons geniet

Groetnis

DD

On Wed, 13 Jun 2001 13:42:40 +0200, p...@eskom.co.za wrote:

> Ek moet sê, ek het lanklaas so lekker gelag. Damn, julle maak my dag.
> pjb (wat steeds trane afvee)
> "Davie Davis" wrote in message
> news:on5eit46bd3unphiu8c2r3aoi316rjd1d4@4ax.com...
>> On Tue, 12 Jun 2001 19:14:23 -0400, Danielle
>> wrote:

>>>
>>> Dankie Davie!! Sjoe, maar dis darem 'n vurige nooi wat jy daar
>>> het!!!
>>>
>>> Hallo Dawid se annerhelfte, :-)

>>>
>
Re: Paartie!! [boodskap #44074 is 'n antwoord op boodskap #43790] Wo, 13 Junie 2001 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle :
Maar ek probeer darem ook om julle vroutjies hier te betrek, né! :-)

Wouter:
Ja, en ons vergewe jou dit ook ;-)
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #44092 is 'n antwoord op boodskap #43790] Wo, 13 Junie 2001 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:k0qcit042e4qdvv7kffv2qiia3jm7fjlct@4ax.com...

> Volgens Annette, bly jy daar bo. Heel bo!! :-))

Sal nooit daarvan droom om nie met Annette saam te stem nie...

> Ek het nogal nou die dag 'n Australiese (?Australiaanse) wyntjie
> gekoop wat op 'n special was, en wat heerlik was. Het nou vergeet om
> te onthou wat die naam was.

Ja-nee, die wyne hier het die manier om mens te laat vergeet wat jy wou
gedoen het...

> Ag foeitog mens, so jy sit OOK met 'n anderstalige wederhelfte?
> Wonder jy soms wat ons gemis het deur nie met 'n boereseun te trou
> nie?

Ek wonner nie... ek het getry before ek gebuy het...

> Maar nou wonner ek darem....as mens nou na die feite en "inligting" op
> hierdie nuusgroep kyk. 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
> mens dan nou maak?
>
Lyk my jy het sake nou heel goed opgesom... Sela.
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #44184 is 'n antwoord op boodskap #43790] Do, 14 Junie 2001 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Jun 2001 07:34:58 +1000, "me & bobby magee" wrote:

>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:i87eit8nksul4e0rf6avgop1o29g58852e@4ax.com...
>
>> So my afleiding is reg wanneer ek aanneem dat jy nié met 'n boereseun
>> getroud in nie Bobby?
>> Is net die 'getryery' wat my pla'

>> DD
>
> Jy soek, Didi, jy soek...
>

Groooot askies Bobby...!!! ....-:))))))))

DD
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #44247 is 'n antwoord op boodskap #44008] Do, 14 Junie 2001 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:i87eit8nksul4e0rf6avgop1o29g58852e@4ax.com...

> So my afleiding is reg wanneer ek aanneem dat jy nié met 'n boereseun
> getroud in nie Bobby?
> Is net die 'getryery' wat my pla'
>
> DD

Jy soek, Didi, jy soek...
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #45137 is 'n antwoord op boodskap #43938] Di, 26 Junie 2001 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vreeslik mostert na die maal hier - maar ek vind nou eers uit die mense wil
partytjie hou!!!
Stuur net die name en hoeveelhede - ons kan 'n ding hier in die Kaap
organiseer!!
Ons sal 'n aparte tafel hê vir die Engelse gades:)))
Annette ( 'n bok vir paarties:)) )

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

me & bobby magee skryf in boodskap news:1YiV6.59776$hV3.97628@newsfeeds.bigpond.com...
> Ja-nee, Boet, 'n paartie sal dit beslis wees - sal van ons rooiwyn Hier
> Onder saambring (definitief NIE Jacobs Creek nie! Dis seker die slegste wat
> hulle hier maak..). Maar hulle maak darem wyntjies hier wat die tone laat
> opkrul. Sal maar so bietjie Ingels ook moet praat - die Pommie wederhelfte
> sukkel maar met die Boeretaal...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b24d728.0@news1.mweb.co.za...
>> 'n Paartie, 'n PAARTIE!!! Plaasvark is mal oor paarties!!!!!!!
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b247cbe$0$229@hades.is.co.za...
>> Hallo Ozzie (dis makliker as om "me & bobby magee" uit te tik) Nee, as
> ons
>> mekaar geken het sou jy my sonder enige twyfel teen die tyd al kon uitken.
>> Jy moet laat weet wanneer jy in die Kaap is. Ek gaan heel dikwels af dan
>> kan ons so 'n eg Afrikaanse NG aand reel. So tussen ek, jy, Annette en ou
>> Plaasvarkie kan dit lekker wees. Het ons nog lesers in Kaapstad omgewing?
>>
>
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #45139 is 'n antwoord op boodskap #43790] Di, 26 Junie 2001 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle!!! Ons meisies hier is hulle skelmpies:))))

Goeie waarneming - ivm met die gades en so aan:)))
My afleiding? As jy Afrikaans is, en met 'n Afrikaanse man getroud is,
moenie op hierdie nuusgroep 'n draai maak nie - dit maak jou deurmekaar:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:k0qcit042e4qdvv7kffv2qiia3jm7fjlct@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 05:10:08 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Ja-nee, Boet, 'n paartie sal dit beslis wees - sal van ons rooiwyn Hier
>> Onder saambring
>
> Volgens Annette, bly jy daar bo. Heel bo!! :-))
>
>> (definitief NIE Jacobs Creek nie! Dis seker die slegste wat
>> hulle hier maak..).
>
> Wonner hoe dit vergelyk met sommige van die rooiwyne wat hulle hier in
> Amerika maak? :-))
>
>> Maar hulle maak darem wyntjies hier wat die tone laat
>> opkrul.
>
> Ek het nogal nou die dag 'n Australiese (?Australiaanse) wyntjie
> gekoop wat op 'n special was, en wat heerlik was. Het nou vergeet om
> te onthou wat die naam was. En nee Pop - dit wassie by Pigly Wiggly
> waar ek dit die keer gekoop het nie!!!! :-))
>
>> Sal maar so bietjie Ingels ook moet praat - die Pommie wederhelfte
>> sukkel maar met die Boeretaal...
>
> Ag foeitog mens, so jy sit OOK met 'n anderstalige wederhelfte?
> Wonder jy soms wat ons gemis het deur nie met 'n boereseun te trou
> nie?
>
> Maar nou wonner ek darem....as mens nou na die feite en "inligting" op
> hierdie nuusgroep kyk. 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
> mens dan nou maak?
>
> Hey, wat is fout met julle ou wit omies????? En waar is julle
> vroutjies? Hoekom skryf hulle nie hier nie? :-)))))))))))
>
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #45140 is 'n antwoord op boodskap #43958] Di, 26 Junie 2001 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie Davie!! Sê vir vroulief ek stem 100% met haar saam:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:6a6ditkpna1l31i587psga2ja3n2jm5qsb@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 15:21:31 -0400, Danielle
> wrote:
>
>> Ag foeitog mens, so jy sit OOK met 'n anderstalige wederhelfte?
>
>> 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
>> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
>> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
>> mens dan nou maak?
>>
>> Hey, wat is fout met julle ou wit omies????? En waar is julle
>> vroutjies? Hoekom skryf hulle nie hier nie? :-)))))))))))
>>
>
>
> Danielle, ons vroutjies sal ook graag hier wol deelneem. My vroutjie
> het so paar woorde vir jou en Annette te sê. (Ek is toevallig ook met
> 'n anderstalige wederhelfte getroud! - sy is beter taalvaardig in haar
> eie taal)
> Ek gee oor aan haar (sy wil lankal met jou en Annette gesels en toe jy
> nou vra waar is hulle het sy besluit nou is haar kans!).
>
> Danielle & Annette
> �й����С���Ȩ���С�ʹ����
Re: Paartie!! [boodskap #45155 is 'n antwoord op boodskap #44043] Di, 26 Junie 2001 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien reg daar Wouter - mens word ook maar moeg om in Engels te dink:)))
Maar waar is die vrouliewe dan? Hoekom kan ons so lekker hier met julle
rinkink? Is hulle besig met ander buitemuurse bedrywighede - soos
inkopies?:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b2744cc.0@news1.mweb.co.za...
> "Danielle" wrote in message
>> Maar nou wonner ek darem....as mens nou na die feite en "inligting" op
>> hierdie nuusgroep kyk. 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
>> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
>> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
>> mens dan nou maak?
>
> me & bobby magee
> Lyk my jy het sake nou heel goed opgesom... Sela.
>
> Wouter:
> Ja die afleiding is duidelik. Die wat met uitlanders getroud is het 'n
> behoefte om met die boerseuns en plaasvarke op hierdie ng te rinkink :-)
>
Re: Paartie!! [boodskap #45156 is 'n antwoord op boodskap #43790] Di, 26 Junie 2001 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Betrek!!! Danielle!! Hou jou in!!!
Ons wil hulle net ontmoet, sodat hulle kan sien hoe onskuldig ons hier
is:))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:qpheito0fqchfcq3ka5p5c1s80gtgphqbs@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 12:46:21 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> "Danielle" wrote in message
>>> Maar nou wonner ek darem....as mens nou na die feite en "inligting" op
>>> hierdie nuusgroep kyk. 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
>>> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
>>> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
>>> mens dan nou maak?
>>
>> me & bobby magee
>> Lyk my jy het sake nou heel goed opgesom... Sela.
>>
>> Wouter:
>> Ja die afleiding is duidelik. Die wat met uitlanders getroud is het 'n
>> behoefte om met die boerseuns en plaasvarke op hierdie ng te rinkink :-)
>
> LOL!
> EINA!! Ek het so iets/antwoord verdien nè!!! :-))
> Maar ek probeer darem ook om julle vroutjies hier te betrek, né! :-)
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Paartie!! [boodskap #45158 is 'n antwoord op boodskap #45155] Di, 26 Junie 2001 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Annette
> Maar waar is die vrouliewe dan? Hoekom kan ons so lekker hier met julle
rinkink? Is hulle besig met ander buitemuurse bedrywighede - soos
inkopies?:))

Wouter:
Jy vra waar is die vrouliewe? Seker maar daar waar julle manliewe is?

Het jy al enige nuusgroep of poslys gesien waar 'n man en vrou suksesvol
saamgesels? Dis baie skaars. Wat ek al wel gesien het is dat wanneer die
tweede gade bykom, dan demp dit nommer 1 skoon uit die groep uit.

Re�l die paartie, dan kom wys ek myne. Ek kan haar nie hiernatoe bring nie,
sy is te slim vir ons almal saam, sy help my daagliks baie mooi reg met
alles wat ek doen en sê :-)~

Terloops, dis 'n Bobby Skinstad smiley daai :-)~
Re: Paartie!! [boodskap #45159 is 'n antwoord op boodskap #45158] Di, 26 Junie 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Jy is natuurlik reg - ivm met die vrouliewe en manliewe saam op
dieselfde ng;)))
My manlief stel nie eers belang hoe om 'n rekenaar aan te skakel nie:))

Daardie tongetjie van jou Bobby is bietjie kort;)))))

Kry jy die mense bymekaar, en slaan vir ons 'n partytjie aanmekaar:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b387eff.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> Maar waar is die vrouliewe dan? Hoekom kan ons so lekker hier met julle
> rinkink? Is hulle besig met ander buitemuurse bedrywighede - soos
> inkopies?:))
>
> Wouter:
> Jy vra waar is die vrouliewe? Seker maar daar waar julle manliewe is?
>
> Het jy al enige nuusgroep of poslys gesien waar 'n man en vrou suksesvol
> saamgesels? Dis baie skaars. Wat ek al wel gesien het is dat wanneer die
> tweede gade bykom, dan demp dit nommer 1 skoon uit die groep uit.
>
> Re�l die paartie, dan kom wys ek myne. Ek kan haar nie hiernatoe bring nie,
> sy is te slim vir ons almal saam, sy help my daagliks baie mooi reg met
> alles wat ek doen en sê :-)~
>
> Terloops, dis 'n Bobby Skinstad smiley daai :-)~
>
Re: Paartie!! [boodskap #45224 is 'n antwoord op boodskap #45159] Wo, 27 Junie 2001 04:45 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ons moet 'n party hier in PTA ook organiseer. Miskien dit 'n "funny-dress"
maak. Glouzak sal nie genooi word nie en as sou sou aandring omrede sy "in
die oe van die nuusgroep..... fabel) sou wou kom.... Nee sy bly liewers by
die huis. Haar skoothond egter se kostuum sal nie veel kos nie. Hy kan maar
net na Checkers gaan en daar 'n groot doos gaan kry en dit aantrek.

Die res dink ek sal 'n party kan lewend hou.

"Annette" skryf in boodskap news:9ha00v$ckhgn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Jy is natuurlik reg - ivm met die vrouliewe en manliewe saam op
> dieselfde ng;)))
> My manlief stel nie eers belang hoe om 'n rekenaar aan te skakel nie:))
>
> Daardie tongetjie van jou Bobby is bietjie kort;)))))
>
> Kry jy die mense bymekaar, en slaan vir ons 'n partytjie aanmekaar:)))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b387eff.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette
>>> Maar waar is die vrouliewe dan? Hoekom kan ons so lekker hier met julle
>> rinkink? Is hulle besig met ander buitemuurse bedrywighede - soos
>> inkopies?:))
>>
>> Wouter:
>> Jy vra waar is die vrouliewe? Seker maar daar waar julle manliewe is?
>>
>> Het jy al enige nuusgroep of poslys gesien waar 'n man en vrou suksesvol
>> saamgesels? Dis baie skaars. Wat ek al wel gesien het is dat wanneer die
>> tweede gade bykom, dan demp dit nommer 1 skoon uit die groep uit.
>>
>> Re�l die paartie, dan kom wys ek myne. Ek kan haar nie hiernatoe bring
> nie,
>> sy is te slim vir ons almal saam, sy help my daagliks baie mooi reg met
>> alles wat ek doen en sê :-)~
>>
>> Terloops, dis 'n Bobby Skinstad smiley daai :-)~
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Reservate?
Volgende onderwerp: Aandag Chief Wouter Bull
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:17:08 MGT 2024