Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slim mense help asb.
Slim mense help asb. [boodskap #43769] Ma, 11 Junie 2001 09:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die pos die naweek die begroting vir 2000/2001 vir Stad Kaapstad
( Ernst - vir jou onthalwe strek dit Noord tot by Bellville, Suid tot net
voor Wynberg, Wes tot verby Melkbos en Oos tot by Somerset-Wes ( ek dink -
ons moet mos 'n warm strand ook hê.) ( Die wat weet sal my wel reghelp - ek
maak staat op hulle:)))

Die opskrifte is: Paaie en Vervoer, Behuising, Gemeenskapsdienste,
Beplanning Ekonomiese ontwikkeling en Toerisme, Handelsdienste, Gesondheid
en Veiligheid, Ondersteuningsdienste en Projekte vir : "Reprioritisation".

OK - ek weet darem onderwys val nie onder die stad nie - en ek neem aan
water, elektrisiteit, vullisverwydering en erfbelasting kan miskien onder
ondersteuningsdienste of gemeenskapsdienste val.
Maar daardie laaste een?
'n Nuwe woord met nogal R468,144,384 in Kapitale Uitgawe vir dit begroot?
Hoekom klink dit vir my na daardie wrede gogga - Die Geheime Fonds?

Annette. ann...@ctnet.co.za
Pinotagedrinker.
Re: Slim mense help asb. [boodskap #43789 is 'n antwoord op boodskap #43769] Ma, 11 Junie 2001 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Seker deel van "Peter se trein: Souserig met extra byt"!

"Annette" skryf in boodskap news:9g24qu$6pc92$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> In die pos die naweek die begroting vir 2000/2001 vir Stad Kaapstad
> ( Ernst - vir jou onthalwe strek dit Noord tot by Bellville, Suid tot net
> voor Wynberg, Wes tot verby Melkbos en Oos tot by Somerset-Wes ( ek dink -
> ons moet mos 'n warm strand ook hê.) ( Die wat weet sal my wel reghelp - ek
> maak staat op hulle:)))
>
> Die opskrifte is: Paaie en Vervoer, Behuising, Gemeenskapsdienste,
> Beplanning Ekonomiese ontwikkeling en Toerisme, Handelsdienste, Gesondheid
> en Veiligheid, Ondersteuningsdienste en Projekte vir : "Reprioritisation".
>
> OK - ek weet darem onderwys val nie onder die stad nie - en ek neem aan
> water, elektrisiteit, vullisverwydering en erfbelasting kan miskien onder
> ondersteuningsdienste of gemeenskapsdienste val.
> Maar daardie laaste een?
> 'n Nuwe woord met nogal R468,144,384 in Kapitale Uitgawe vir dit begroot?
> Hoekom klink dit vir my na daardie wrede gogga - Die Geheime Fonds?
>
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Pinotagedrinker.
>
Kaapstad (was slim mense) [boodskap #43793 is 'n antwoord op boodskap #43769] Ma, 11 Junie 2001 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter: Wel ja, jy vra daarvoor.

Eerstens, Bellville is nie Noord nie, dis Oos van die middestad. Ek weet
Bellville/Durbanville staan bekend as die Noordelike Voorstede, maar dis in
reaksie op die tradisionele meer Engelssprekende Suidelike Voorstede in die
skiereiland. Noord sou dus Milnerton, Table View, Melkbosstrand, Atlantis
ens wees, die gebied wat ook as Blouberg bekend is

Tweedens, na die Weste land jy vinnig in die seewater. En derdens, die hele
Helderberg is deel van die unistad. Maar as jy dink daar is warm strande
daar rond, dan moet jy daar gaan (probeer) swem, sonder Danielle se
mini. Die water is yskoud tot anderkant Hermanus.

Dus Noord tot by Atlantis (Blouberg). Oos tot by Kraaifontein en Kuilsrivier
(Oostenberg), Wes tot in die see, Noord-Oos tot by Durbanville (Tygerberg)
en Suid-Oos tot by Gordonsbaai (Helderberg), sou ek reken. So ongeveer, in
elk geval.

Oor die Suidelike grens is ek in die duister. Loop dit nie tot so ongeveer
by Kaappunt se bobbejane nie?

Annette skryf in boodskap news:9g24qu$6pc92$5@ID-92016.news.dfncis.de...
In die pos die naweek die begroting vir 2000/2001 vir Stad Kaapstad
( Ernst - vir jou onthalwe strek dit Noord tot by Bellville, Suid tot net
voor Wynberg, Wes tot verby Melkbos en Oos tot by Somerset-Wes ( ek dink -
ons moet mos 'n warm strand ook hê.) ( Die wat weet sal my wel reghelp - ek
maak staat op hulle:)))
Re: Slim mense help asb. [boodskap #43795 is 'n antwoord op boodskap #43789] Ma, 11 Junie 2001 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet wees.
Die Kaalvoetklonkie het grootgeword;)))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9g2itc$kol$1@news.adamastor.ac.za...
> Seker deel van "Peter se trein: Souserig met extra byt"!
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g24qu$6pc92$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In die pos die naweek die begroting vir 2000/2001 vir Stad Kaapstad
>> ( Ernst - vir jou onthalwe strek dit Noord tot by Bellville, Suid tot net
>> voor Wynberg, Wes tot verby Melkbos en Oos tot by Somerset-Wes ( ek dink -
>> ons moet mos 'n warm strand ook hê.) ( Die wat weet sal my wel
reghelp -
> ek
>> maak staat op hulle:)))
>>
>> Die opskrifte is: Paaie en Vervoer, Behuising, Gemeenskapsdienste,
>> Beplanning Ekonomiese ontwikkeling en Toerisme, Handelsdienste, Gesondheid
>> en Veiligheid, Ondersteuningsdienste en Projekte vir : "Reprioritisation".
>>
>> OK - ek weet darem onderwys val nie onder die stad nie - en ek neem aan
>> water, elektrisiteit, vullisverwydering en erfbelasting kan miskien onder
>> ondersteuningsdienste of gemeenskapsdienste val.
>> Maar daardie laaste een?
>> 'n Nuwe woord met nogal R468,144,384 in Kapitale Uitgawe vir dit begroot?
>> Hoekom klink dit vir my na daardie wrede gogga - Die Geheime Fonds?
>>
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Pinotagedrinker.
>>
>
Re: Kaapstad (was slim mense) [boodskap #43796 is 'n antwoord op boodskap #43793] Ma, 11 Junie 2001 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie Wouter - nou weet jy hoekom ek as verkenner so verdwaal het:)))
Ek is mos heeltemal rigtingbedinges:))
As Tafelberg die dag toe is van die mis, dan verdwaal ek tog al te lekker:))

Verlede jaar, toe die Hubble Teleskoop hier oorbeweeg het - luister ek op
die radio, en draf gou uit om die wonder te aanskou.
Zat.
Kom toe die volgende dag agter ek het skoon in die verkeerde rigting
gekyk:))
Moet iets te doen het met die idee dat Tafelberg êrens Suid lê - so as ek
staan met my ryg na Tafelberg, kyk ek Noord, Reg?
mmmm, mm!! Verkeerd!!!
:))))

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b24d72f.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter: Wel ja, jy vra daarvoor.
>
> Eerstens, Bellville is nie Noord nie, dis Oos van die middestad. Ek weet
> Bellville/Durbanville staan bekend as die Noordelike Voorstede, maar dis in
> reaksie op die tradisionele meer Engelssprekende Suidelike Voorstede in die
> skiereiland. Noord sou dus Milnerton, Table View, Melkbosstrand, Atlantis
> ens wees, die gebied wat ook as Blouberg bekend is
>
> Tweedens, na die Weste land jy vinnig in die seewater. En derdens, die hele
> Helderberg is deel van die unistad. Maar as jy dink daar is warm strande
> daar rond, dan moet jy daar gaan (probeer) swem, sonder Danielle se
> mini. Die water is yskoud tot anderkant Hermanus.
>
> Dus Noord tot by Atlantis (Blouberg). Oos tot by Kraaifontein en Kuilsrivier
> (Oostenberg), Wes tot in die see, Noord-Oos tot by Durbanville (Tygerberg)
> en Suid-Oos tot by Gordonsbaai (Helderberg), sou ek reken. So ongeveer, in
> elk geval.
>
> Oor die Suidelike grens is ek in die duister. Loop dit nie tot so ongeveer
> by Kaappunt se bobbejane nie?
>
>
> Annette wrote in message
> news:9g24qu$6pc92$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> In die pos die naweek die begroting vir 2000/2001 vir Stad Kaapstad
> ( Ernst - vir jou onthalwe strek dit Noord tot by Bellville, Suid tot net
> voor Wynberg, Wes tot verby Melkbos en Oos tot by Somerset-Wes ( ek dink -
> ons moet mos 'n warm strand ook hê.) ( Die wat weet sal my wel reghelp - ek
> maak staat op hulle:)))
>
Re: Slim mense help asb. [boodskap #43859 is 'n antwoord op boodskap #43769] Di, 12 Junie 2001 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis wat ek gepos het toe raas jy met my:
"So, as ek 'n sirkel moet trek, met Kaapstad as die middelpunt, dan is die
Kaap van Melkbosstrand tot Somersetwes? Dus, die weskus snoek is nie eintlik
af die Kaap nie?"

Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:9g24qu$6pc92$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> ( Ernst - vir jou onthalwe strek dit Noord tot by Bellville, Suid tot net
> voor Wynberg, Wes tot verby Melkbos en Oos tot by Somerset-Wes ( ek dink -
> ons moet mos 'n warm strand ook hê.) ( Die wat weet sal my wel reghelp - ek
> maak staat op hulle:)))
Re: Slim mense help asb. [boodskap #43985 is 'n antwoord op boodskap #43859] Wo, 13 Junie 2001 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek het nie met jou geraas nie, Ernst.
Net probeer help.
Melkbosstrand lê mos aan die weskus.
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b26e4f4.0@news1.mweb.co.za...
> Dis wat ek gepos het toe raas jy met my:
> "So, as ek 'n sirkel moet trek, met Kaapstad as die middelpunt, dan is die
> Kaap van Melkbosstrand tot Somersetwes? Dus, die weskus snoek is nie eintlik
> af die Kaap nie?"
>
> Ernest
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g24qu$6pc92$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> ( Ernst - vir jou onthalwe strek dit Noord tot by Bellville, Suid tot net
>> voor Wynberg, Wes tot verby Melkbos en Oos tot by Somerset-Wes ( ek dink -
>> ons moet mos 'n warm strand ook hê.) ( Die wat weet sal my wel
reghelp -
> ek
>> maak staat op hulle:)))
>
Re: Slim mense help asb. [boodskap #44150 is 'n antwoord op boodskap #43985] Do, 14 Junie 2001 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja-ja so ook seker Kaapstad. Skuus (bedoel dit nie eintlik nie) want eintlik
kom snoek van baie ver wes.:))

Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:9g6teo$7e8gg$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek het nie met jou geraas nie, Ernst.
> Net probeer help.
> Melkbosstrand lê mos aan die weskus.
> Annette
>
>
> Ernest wrote in message
> news:3b26e4f4.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis wat ek gepos het toe raas jy met my:
>> "So, as ek 'n sirkel moet trek, met Kaapstad as die middelpunt, dan is die
>> Kaap van Melkbosstrand tot Somersetwes? Dus, die weskus snoek is nie
> eintlik
>> af die Kaap nie?"
>>
>> Ernest
Re: Slim mense help asb. [boodskap #44338 is 'n antwoord op boodskap #44150] Vr, 15 Junie 2001 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - die ou lot daar in Die Weste ( Amerika en so aan) ken niks van
snoek nie;)
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Ernest skryf in boodskap news:3b298bc2.0@news1.mweb.co.za...
> Ja-ja so ook seker Kaapstad. Skuus (bedoel dit nie eintlik nie) want eintlik
> kom snoek van baie ver wes.:))
>
> Ernest
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g6teo$7e8gg$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Ek het nie met jou geraas nie, Ernst.
>> Net probeer help.
>> Melkbosstrand lê mos aan die weskus.
>> Annette
>>
>>
>> Ernest wrote in message
>> news:3b26e4f4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dis wat ek gepos het toe raas jy met my:
>>> "So, as ek 'n sirkel moet trek, met Kaapstad as die middelpunt, dan is
> die
>>> Kaap van Melkbosstrand tot Somersetwes? Dus, die weskus snoek is nie
>> eintlik
>>> af die Kaap nie?"
>>>
>>> Ernest
>
Re: Slim mense help asb. [boodskap #44392 is 'n antwoord op boodskap #44338] Sa, 16 Junie 2001 11:15 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy is aspris domastrant. Nie die wildeweste die verreweste.:)

Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:9gd2ro$899t5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee man - die ou lot daar in Die Weste ( Amerika en so aan) ken niks van
> snoek nie;)
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Ernest wrote in message
> news:3b298bc2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja-ja so ook seker Kaapstad. Skuus (bedoel dit nie eintlik nie) want
> eintlik
>> kom snoek van baie ver wes.:))
>>
>> Ernest
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g6teo$7e8gg$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :)))) Ek het nie met jou geraas nie, Ernst.
>>> Net probeer help.
>>> Melkbosstrand lê mos aan die weskus.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Ernest wrote in message
>>> news:3b26e4f4.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dis wat ek gepos het toe raas jy met my:
>>>> "So, as ek 'n sirkel moet trek, met Kaapstad as die middelpunt, dan
is
>> die
>>>> Kaap van Melkbosstrand tot Somersetwes? Dus, die weskus snoek is nie
>>> eintlik
>>>> af die Kaap nie?"
>>>>
>>>> Ernest
>>
>
Vorige onderwerp: vir dié wat onthou...
Volgende onderwerp: 'n Datjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 19:57:31 MGT 2024