Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek het inligting nodig
Ek het inligting nodig [boodskap #43425] Do, 07 Junie 2001 17:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog steeds ISP probleme, maar wat - hulle probleme groter as myne - so ek
maak maar gebruik van 'n tolk:)))

Ek het so pas die draad? ( thread) van Dierbare Generaal Hondswaai gelees,
en skaars is dinge genoem, toe word modder rongegooi. ( toegegee - modder
minder skadelik as koeëls, maar dit is mos die ammunusie hier)
( gehoor wat is die Afrikaans vir die liedjie " Don't Fence Me In"?
Dit is: Draad My Nie In:))))))

Nou kinders, moet nou nie hier by my aankom met wie het eerste begin nie.
Wat vir my snaaks is, is hoe liggeraak sommige mense hier kan wees, en dan
sommer beledigend ook.
Dit is tog 'n teken van volwassenheid om te kan onderskei tussen gekskeer en
wanneer dinge liefs gelaat moet word.
Dit is ook 'n teken van 'n humorsin om as iets ten koste van jou self gesê
is, dit met humor te kan antwoord.
Op die gebied van geagte intelligensie, en wat die menslike ras van diere
onderskei sal ek liefs nie nou oor wil praat nie:))))

Hier is die inligting wat ek nodig het om die onverklaarbare reaksies te
probeer verstaan:
1) Gloudina - hoekom sal sy so 'n geykte antwoord op alles hê wat met
politiek te doen het? En doelbewus ander in die harnas jaag?
Hoekom sal sy so gou op haar perdjie wees, en so beledigend wees?
Het sy enige persoon teen wie sy so snaaks optree al persoonlik ontmoet?

2) Davie - Ek het die verwysing na reïnkarnasie en die papegaai geweldig
geniet - het nogal gedink dit was 'n bedekte kompliment - aangesien ek 'n
papegaai sien as 'n besondere kleurryke voël wat menige mens sal wil
besit:)))))
En aangesien ek weet hoe versigtig Davie vir konfrontasie is ( hy het self
so gesê:)) ) moes hy verbaas gewees het om skielik met 'n miskruier
vergelyk te word.
Wat sou Gloudina weet wat ek nie weet of selfs vermoed nie?:))))
Al wat ek weet is dat 'n miskruier 'n flukse insek is wat besonder groot
projekte met entoesiasme aanpak:)
Om een of ander onverklaarbare rede kry ek die indruk dat dit nie is wat
Gloudina bedoel het nie.

3) Danielle - hoekom is dit 'n nie goed as Gloudina jou beskuldig dat jy in
is by die wit ooms nie? Enige oom is 'n bate:)))
Ek sien ek het kompetisie:))
Ek het nog altyd gedog ek is die enigste een hier wat van my mans hou soos
van my koffie:))

Wat ek besonder onsmaaklik gevind het is die verwysing na chromosome.
Enigiemand van julle hier wat op 'n daaglikse basis tuis te doen het met 'n
kind of famielielid wat geneties nie normaal gebore is nie?
Indien nie - dan is julle gedrag niks beter as laerskoolboelies nie.

Die vrae is dus nou:
1) Kan Gloudina enigsins iets humoristies pos?
2) Is Gloudina is staat om enigsins iets anders as antwoord te pos as
vergelykings met PW ( Wyle E- Lise se man), Hani, en die verskriklike en
verskrikte wit mense wat dit nog durf waag om hier in Suid Afrika te bly?
3) Hoekom kom daar niemand tot Gloudina se redding nie?
4) Is Davie fluks en ambisieus?
5) Hoekom wil Danielle ons nie vertel hoe sexy sy lyk in haar oorpak wat sy
dra as sy die ruite was nie?
6) Hoekom wil Danielle nie in wees by wit ooms nie?

Ek vra maar net.
VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid) aka Annette
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43428 is 'n antwoord op boodskap #43425] Do, 07 Junie 2001 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2001 12:48:21 -0500, "Annette" wrote:

> En aangesien ek weet hoe versigtig Davie vir konfrontasie is

By dié een is jy verkeerd Annette, ek geniet dit om die uitgescheten
endoplasmatische lawaaipapegaai te vertel wat werklik die opinie
omtrent haar is. Die Hollanders weer, dink dat zij kan doorgaan als
een onderontwikkelde verwijfde stuk ectoplasma.
(ek spandeer genoeg tyd met die Nederlanders op hulle NG's om te weet
wat hulle van haar tipe dink)
> Om een of ander onverklaarbare rede kry ek die indruk dat dit nie is wat
> Gloudina bedoel het nie.
Om die een of ander rede dink ek dit is wat die uitgesprokenes bedoel

> ( hy het self so gesê:)) )
haal my aan asseblief...?

> 4) Is Davie fluks en ambisieus soos 'n miskruier?
Fluks en ambisieus genoeg om Gloudian te rol tot waar sy hoort.

> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid) aka Annette

LDD (Liefde Davie Davis)

NS
jy's reg Tobie
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43430 is 'n antwoord op boodskap #43428] Do, 07 Junie 2001 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> Die Hollanders weer, dink dat zij kan doorgaan als
> een onderontwikkelde verwijfde stuk ectoplasma.
> (ek spandeer genoeg tyd met die Nederlanders op
> hulle NG's om te weet wat hulle van haar tipe dink)

Nou niet alle Nederlands op één grote hoop gooien asjeblieft! Ik denk zeker
niet zo negatief over Gloudina. Zij heeft een grote kennis van het Afrikaans
en eerlijk gezegd zou de nuusgroep een stuk saaier zijn zonder haar.

Overigens denk ik bij een "onderontwikkeld verwijfd stuk ectoplasma" eerder
aan Liberace die teruggekeerd is als spook dan aan een vrouwspersoon .....
:)

Groeten,
Arthur
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43433 is 'n antwoord op boodskap #43428] Do, 07 Junie 2001 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elke keer as jy mmmmm antwoord neem ek aan jy vermy konfrontasie :)))))
Hulle noem dit tussen die letters lees:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:6egvht4k30okhg6iq1vi1dmaj5fhs59dtk@4ax.com...
> On 7 Jun 2001 12:48:21 -0500, "Annette" wrote:
>
>
>
>
>> En aangesien ek weet hoe versigtig Davie vir konfrontasie is
>
> By dié een is jy verkeerd Annette, ek geniet dit om die uitgescheten
> endoplasmatische lawaaipapegaai te vertel wat werklik die opinie
> omtrent haar is. Die Hollanders weer, dink dat zij kan doorgaan als
> een onderontwikkelde verwijfde stuk ectoplasma.
> (ek spandeer genoeg tyd met die Nederlanders op hulle NG's om te weet
> wat hulle van haar tipe dink)
>> Om een of ander onverklaarbare rede kry ek die indruk dat dit nie is wat
>> Gloudina bedoel het nie.
> Om die een of ander rede dink ek dit is wat die uitgesprokenes bedoel
>
>> ( hy het self so gesê:)) )
> haal my aan asseblief...?
>
>
>> 4) Is Davie fluks en ambisieus soos 'n miskruier?
> Fluks en ambisieus genoeg om Gloudian te rol tot waar sy hoort.
>
>> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid) aka Annette
>
> LDD (Liefde Davie Davis)
>
> NS
> jy's reg Tobie
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43434 is 'n antwoord op boodskap #43430] Do, 07 Junie 2001 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur - natuurlik stem ek met jou saam - om nie almal oor een kam te skeer
nie.
Natuurlik is Gloudina hier nodig.
Ek het iemand nodig om die weerlig van my af te weer:))))
Ander hier het haar nodig om die gedigte te lees:)
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Red Wine Lover

Arthur Hagen skryf in boodskap news:9foksc$2iqo$1@news.kabelfoon.nl...
> "Davie Davis" schreef...
>> Die Hollanders weer, dink dat zij kan doorgaan als
>> een onderontwikkelde verwijfde stuk ectoplasma.
>> (ek spandeer genoeg tyd met die Nederlanders op
>> hulle NG's om te weet wat hulle van haar tipe dink)
>
> Nou niet alle Nederlands op één grote hoop gooien asjeblieft! Ik denk zeker
> niet zo negatief over Gloudina. Zij heeft een grote kennis van het Afrikaans
> en eerlijk gezegd zou de nuusgroep een stuk saaier zijn zonder haar.
>
> Overigens denk ik bij een "onderontwikkeld verwijfd stuk ectoplasma" eerder
> aan Liberace die teruggekeerd is als spook dan aan een vrouwspersoon .....
> :)
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43441 is 'n antwoord op boodskap #43425] Do, 07 Junie 2001 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Annette, 1)Gloudina, is siek, baie siek, tsk tsk die arme ou dierasie.
2) Haar naald het vasgehaak en daai groef is amper
deurgewerk....sal nie meer lank wees nie, arme ou Ding
3) Almal hier is nog redelik by hulle positiewe.
4) Lyk so
5) Sy is skaam
6) Selde rede
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:3b1fbd84$0$391$45beb828@newscene.com...
> Nog steeds ISP probleme, maar wat - hulle probleme groter as myne - so ek
> maak maar gebruik van 'n tolk:)))
>
> Ek het so pas die draad? ( thread) van Dierbare Generaal Hondswaai gelees,
> en skaars is dinge genoem, toe word modder rongegooi. ( toegegee - modder
> minder skadelik as koeëls, maar dit is mos die ammunusie hier)
> ( gehoor wat is die Afrikaans vir die liedjie " Don't Fence Me In"?
> Dit is: Draad My Nie In:))))))
>
> Nou kinders, moet nou nie hier by my aankom met wie het eerste begin nie.
> Wat vir my snaaks is, is hoe liggeraak sommige mense hier kan wees, en dan
> sommer beledigend ook.
> Dit is tog 'n teken van volwassenheid om te kan onderskei tussen gekskeer en
> wanneer dinge liefs gelaat moet word.
> Dit is ook 'n teken van 'n humorsin om as iets ten koste van jou self gesê
> is, dit met humor te kan antwoord.
> Op die gebied van geagte intelligensie, en wat die menslike ras van diere
> onderskei sal ek liefs nie nou oor wil praat nie:))))
>
> Hier is die inligting wat ek nodig het om die onverklaarbare reaksies te
> probeer verstaan:
> 1) Gloudina - hoekom sal sy so 'n geykte antwoord op alles hê wat met
> politiek te doen het? En doelbewus ander in die harnas jaag?
> Hoekom sal sy so gou op haar perdjie wees, en so beledigend wees?
> Het sy enige persoon teen wie sy so snaaks optree al persoonlik ontmoet?
>
> 2) Davie - Ek het die verwysing na reïnkarnasie en die papegaai geweldig
> geniet - het nogal gedink dit was 'n bedekte kompliment - aangesien ek 'n
> papegaai sien as 'n besondere kleurryke voël wat menige mens sal wil
> besit:)))))
> En aangesien ek weet hoe versigtig Davie vir konfrontasie is ( hy het self
> so gesê:)) ) moes hy verbaas gewees het om skielik met 'n miskruier
> vergelyk te word.
> Wat sou Gloudina weet wat ek nie weet of selfs vermoed nie?:))))
> Al wat ek weet is dat 'n miskruier 'n flukse insek is wat besonder groot
> projekte met entoesiasme aanpak:)
> Om een of ander onverklaarbare rede kry ek die indruk dat dit nie is wat
> Gloudina bedoel het nie.
>
> 3) Danielle - hoekom is dit 'n nie goed as Gloudina jou beskuldig dat jy in
> is by die wit ooms nie? Enige oom is 'n bate:)))
> Ek sien ek het kompetisie:))
> Ek het nog altyd gedog ek is die enigste een hier wat van my mans hou soos
> van my koffie:))
>
> Wat ek besonder onsmaaklik gevind het is die verwysing na chromosome.
> Enigiemand van julle hier wat op 'n daaglikse basis tuis te doen het met 'n
> kind of famielielid wat geneties nie normaal gebore is nie?
> Indien nie - dan is julle gedrag niks beter as laerskoolboelies nie.
>
> Die vrae is dus nou:
> 1) Kan Gloudina enigsins iets humoristies pos?
> 2) Is Gloudina is staat om enigsins iets anders as antwoord te pos as
> vergelykings met PW ( Wyle E- Lise se man), Hani, en die verskriklike en
> verskrikte wit mense wat dit nog durf waag om hier in Suid Afrika te bly?
> 3) Hoekom kom daar niemand tot Gloudina se redding nie?
> 4) Is Davie fluks en ambisieus?
> 5) Hoekom wil Danielle ons nie vertel hoe sexy sy lyk in haar oorpak wat sy
> dra as sy die ruite was nie?
> 6) Hoekom wil Danielle nie in wees by wit ooms nie?
>
> Ek vra maar net.
> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid) aka Annette
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43453 is 'n antwoord op boodskap #43425] Do, 07 Junie 2001 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Hier is die inligting wat ek nodig het om die onverklaarbare reaksies te
> probeer verstaan:
> 1) Gloudina - hoekom sal sy so 'n geykte antwoord op alles hê wat met
> politiek te doen het? En doelbewus ander in die harnas jaag?
> Hoekom sal sy so gou op haar perdjie wees, en so beledigend wees?
> Het sy enige persoon teen wie sy so snaaks optree al persoonlik ontmoet?
>

Also sprach Annette nou. So sy fensie haarself maar
ook, né?

Gloudina
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43454 is 'n antwoord op boodskap #43433] Do, 07 Junie 2001 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Jun 2001 22:44:55 +0200, "Annette" wrote:

> Elke keer as jy mmmmm antwoord neem ek aan jy vermy konfrontasie :)))))
> Hulle noem dit tussen die letters lees:))
> Annette

mmmmmm

DD
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43455 is 'n antwoord op boodskap #43441] Do, 07 Junie 2001 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie PJ - te danke aan die volmaan en jou het ek nou die lig gesien:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
wrote in message
news:9forlf$1ttl$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, 1)Gloudina, is siek, baie siek, tsk tsk die arme ou dierasie.
> 2) Haar naald het vasgehaak en daai groef is amper
> deurgewerk....sal nie meer lank wees nie, arme ou Ding
> 3) Almal hier is nog redelik by hulle positiewe.
> 4) Lyk so
> 5) Sy is skaam
> 6) Selde rede
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:3b1fbd84$0$391$45beb828@newscene.com...
>> Nog steeds ISP probleme, maar wat - hulle probleme groter as myne - so ek
>> maak maar gebruik van 'n tolk:)))
>>
>> Ek het so pas die draad? ( thread) van Dierbare Generaal Hondswaai gelees,
>> en skaars is dinge genoem, toe word modder rongegooi. ( toegegee - modder
>> minder skadelik as koeëls, maar dit is mos die ammunusie hier)
>> ( gehoor wat is die Afrikaans vir die liedjie " Don't Fence Me In"?
>> Dit is: Draad My Nie In:))))))
>>
>> Nou kinders, moet nou nie hier by my aankom met wie het eerste begin nie.
>> Wat vir my snaaks is, is hoe liggeraak sommige mense hier kan wees, en dan
>> sommer beledigend ook.
>> Dit is tog 'n teken van volwassenheid om te kan onderskei tussen
gekskeer
> en
>> wanneer dinge liefs gelaat moet word.
>> Dit is ook 'n teken van 'n humorsin om as iets ten koste van jou self gesê
>> is, dit met humor te kan antwoord.
>> Op die gebied van geagte intelligensie, en wat die menslike ras van diere
>> onderskei sal ek liefs nie nou oor wil praat nie:))))
>>
>> Hier is die inligting wat ek nodig het om die onverklaarbare reaksies te
>> probeer verstaan:
>> 1) Gloudina - hoekom sal sy so 'n geykte antwoord op alles hê wat met
>> politiek te doen het? En doelbewus ander in die harnas jaag?
>> Hoekom sal sy so gou op haar perdjie wees, en so beledigend wees?
>> Het sy enige persoon teen wie sy so snaaks optree al persoonlik ontmoet?
>>
>> 2) Davie - Ek het die verwysing na reïnkarnasie en die papegaai geweldig
>> geniet - het nogal gedink dit was 'n bedekte kompliment - aangesien ek 'n
>> papegaai sien as 'n besondere kleurryke voël wat menige mens sal wil
>> besit:)))))
>> En aangesien ek weet hoe versigtig Davie vir konfrontasie is ( hy het self
>> so gesê:)) ) moes hy verbaas gewees het om skielik met 'n miskruier
>> vergelyk te word.
>> Wat sou Gloudina weet wat ek nie weet of selfs vermoed nie?:))))
>> Al wat ek weet is dat 'n miskruier 'n flukse insek is wat besonder groot
>> projekte met entoesiasme aanpak:)
>> Om een of ander onverklaarbare rede kry ek die indruk dat dit nie is wat
>> Gloudina bedoel het nie.
>>
>> 3) Danielle - hoekom is dit 'n nie goed as Gloudina jou beskuldig dat jy
> in
>> is by die wit ooms nie? Enige oom is 'n bate:)))
>> Ek sien ek het kompetisie:))
>> Ek het nog altyd gedog ek is die enigste een hier wat van my mans hou soos
>> van my koffie:))
>>
>> Wat ek besonder onsmaaklik gevind het is die verwysing na chromosome.
>> Enigiemand van julle hier wat op 'n daaglikse basis tuis te doen het met
> 'n
>> kind of famielielid wat geneties nie normaal gebore is nie?
>> Indien nie - dan is julle gedrag niks beter as laerskoolboelies nie.
>>
>> Die vrae is dus nou:
>> 1) Kan Gloudina enigsins iets humoristies pos?
>> 2) Is Gloudina is staat om enigsins iets anders as antwoord te pos as
>> vergelykings met PW ( Wyle E- Lise se man), Hani, en die verskriklike en
>> verskrikte wit mense wat dit nog durf waag om hier in Suid Afrika te bly?
>> 3) Hoekom kom daar niemand tot Gloudina se redding nie?
>> 4) Is Davie fluks en ambisieus?
>> 5) Hoekom wil Danielle ons nie vertel hoe sexy sy lyk in haar oorpak wat
> sy
>> dra as sy die ruite was nie?
>> 6) Hoekom wil Danielle nie in wees by wit ooms nie?
>>
>> Ek vra maar net.
>> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid) aka Annette
>>
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43459 is 'n antwoord op boodskap #43425] Do, 07 Junie 2001 22:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Jun 2001 00:16:45 +0200, "Rico" wrote:

welkom terug hier langs die kryt Rico
lanklaas gesien

DD
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43460 is 'n antwoord op boodskap #43430] Do, 07 Junie 2001 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:9foksc$2iqo$1@news.kabelfoon.nl...
> "Davie Davis" schreef...
>> Die Hollanders weer, dink dat zij kan doorgaan als
>> een onderontwikkelde verwijfde stuk ectoplasma.
>> (ek spandeer genoeg tyd met die Nederlanders op
>> hulle NG's om te weet wat hulle van haar tipe dink)
>
> Nou niet alle Nederlands op één grote hoop gooien asjeblieft! Ik denk zeker
> niet zo negatief over Gloudina. Zij heeft een grote kennis van het Afrikaans
> en eerlijk gezegd zou de nuusgroep een stuk saaier zijn zonder haar.

Ek stem saam met Arthur, ek dink ook nie so oor Gloudina nie!!.
Maar ek dink my Afrikaans is nie goed genoeg vir alles te verstaan nie.

En al die lank verhale lees ek nie heeltemal nie, of heeltemal nie :-).

Ek glo ek het nie baie geduld nie.

Gr.Rico
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43477 is 'n antwoord op boodskap #43425] Vr, 08 Junie 2001 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Djy wiet mos man, as ek nie myself fensie nie, wie sal?:)))))
Die slim mense sê dit het 'n snowball effect.
Annette met die passion gap:))

skryf in boodskap news:3B1FF8A8.CCAD4528@home.com...
Annette wrote:

> Hier is die inligting wat ek nodig het om die onverklaarbare reaksies te
> probeer verstaan:
> 1) Gloudina - hoekom sal sy so 'n geykte antwoord op alles hê wat met
> politiek te doen het? En doelbewus ander in die harnas jaag?
> Hoekom sal sy so gou op haar perdjie wees, en so beledigend wees?
> Het sy enige persoon teen wie sy so snaaks optree al persoonlik ontmoet?
>

Also sprach Annette nou. So sy fensie haarself maar
ook, nê?

Gloudina
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43490 is 'n antwoord op boodskap #43454] Vr, 08 Junie 2001 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sien?:))))
En wat presies bedoel jy met daardie m tussen die derde en die vyfde m? Ek
beter vra voordat ek bedreig voel?:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:q1uvht0d0nk1l9u2k2r2gda10umo3ka8ic@4ax.com...
> On Thu, 7 Jun 2001 22:44:55 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Elke keer as jy mmmmm antwoord neem ek aan jy vermy konfrontasie :)))))
>> Hulle noem dit tussen die letters lees:))
>> Annette
>
>
> mmmmmm
>
> DD
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43498 is 'n antwoord op boodskap #43425] Vr, 08 Junie 2001 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee, Annette is terug met 'n krag.

"Annette" skryf in boodskap news:3b1fbd84$0$391$45beb828@newscene.com...
> Nog steeds ISP probleme, maar wat - hulle probleme groter as myne - so ek
> maak maar gebruik van 'n tolk:)))
>
> Ek het so pas die draad? ( thread) van Dierbare Generaal Hondswaai gelees,
> en skaars is dinge genoem, toe word modder rongegooi. ( toegegee - modder
> minder skadelik as koeëls, maar dit is mos die ammunusie hier)
> ( gehoor wat is die Afrikaans vir die liedjie " Don't Fence Me In"?
> Dit is: Draad My Nie In:))))))
>
> Nou kinders, moet nou nie hier by my aankom met wie het eerste begin nie.
> Wat vir my snaaks is, is hoe liggeraak sommige mense hier kan wees, en dan
> sommer beledigend ook.
> Dit is tog 'n teken van volwassenheid om te kan onderskei tussen gekskeer en
> wanneer dinge liefs gelaat moet word.
> Dit is ook 'n teken van 'n humorsin om as iets ten koste van jou self gesê
> is, dit met humor te kan antwoord.
> Op die gebied van geagte intelligensie, en wat die menslike ras van diere
> onderskei sal ek liefs nie nou oor wil praat nie:))))
>
> Hier is die inligting wat ek nodig het om die onverklaarbare reaksies te
> probeer verstaan:
> 1) Gloudina - hoekom sal sy so 'n geykte antwoord op alles hê wat met
> politiek te doen het? En doelbewus ander in die harnas jaag?
> Hoekom sal sy so gou op haar perdjie wees, en so beledigend wees?
> Het sy enige persoon teen wie sy so snaaks optree al persoonlik ontmoet?
>
> 2) Davie - Ek het die verwysing na reïnkarnasie en die papegaai geweldig
> geniet - het nogal gedink dit was 'n bedekte kompliment - aangesien ek 'n
> papegaai sien as 'n besondere kleurryke voël wat menige mens sal wil
> besit:)))))
> En aangesien ek weet hoe versigtig Davie vir konfrontasie is ( hy het self
> so gesê:)) ) moes hy verbaas gewees het om skielik met 'n miskruier
> vergelyk te word.
> Wat sou Gloudina weet wat ek nie weet of selfs vermoed nie?:))))
> Al wat ek weet is dat 'n miskruier 'n flukse insek is wat besonder groot
> projekte met entoesiasme aanpak:)
> Om een of ander onverklaarbare rede kry ek die indruk dat dit nie is wat
> Gloudina bedoel het nie.
>
> 3) Danielle - hoekom is dit 'n nie goed as Gloudina jou beskuldig dat jy in
> is by die wit ooms nie? Enige oom is 'n bate:)))
> Ek sien ek het kompetisie:))
> Ek het nog altyd gedog ek is die enigste een hier wat van my mans hou soos
> van my koffie:))
>
> Wat ek besonder onsmaaklik gevind het is die verwysing na chromosome.
> Enigiemand van julle hier wat op 'n daaglikse basis tuis te doen het met 'n
> kind of famielielid wat geneties nie normaal gebore is nie?
> Indien nie - dan is julle gedrag niks beter as laerskoolboelies nie.
>
> Die vrae is dus nou:
> 1) Kan Gloudina enigsins iets humoristies pos?
> 2) Is Gloudina is staat om enigsins iets anders as antwoord te pos as
> vergelykings met PW ( Wyle E- Lise se man), Hani, en die verskriklike en
> verskrikte wit mense wat dit nog durf waag om hier in Suid Afrika te bly?
> 3) Hoekom kom daar niemand tot Gloudina se redding nie?
> 4) Is Davie fluks en ambisieus?
> 5) Hoekom wil Danielle ons nie vertel hoe sexy sy lyk in haar oorpak wat sy
> dra as sy die ruite was nie?
> 6) Hoekom wil Danielle nie in wees by wit ooms nie?
>
> Ek vra maar net.
> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid) aka Annette
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43511 is 'n antwoord op boodskap #43498] Vr, 08 Junie 2001 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sommige mense sal sê met 'n donderslag:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b207f08$0$230@hades.is.co.za...
> Ja-nee, Annette is terug met 'n krag.
>
> "Annette" wrote in message
> news:3b1fbd84$0$391$45beb828@newscene.com...
>> Nog steeds ISP probleme, maar wat - hulle probleme groter as myne - so ek
>> maak maar gebruik van 'n tolk:)))
>>
>> Ek het so pas die draad? ( thread) van Dierbare Generaal Hondswaai gelees,
>> en skaars is dinge genoem, toe word modder rongegooi. ( toegegee - modder
>> minder skadelik as koeëls, maar dit is mos die ammunusie hier)
>> ( gehoor wat is die Afrikaans vir die liedjie " Don't Fence Me In"?
>> Dit is: Draad My Nie In:))))))
>>
>> Nou kinders, moet nou nie hier by my aankom met wie het eerste begin nie.
>> Wat vir my snaaks is, is hoe liggeraak sommige mense hier kan wees, en dan
>> sommer beledigend ook.
>> Dit is tog 'n teken van volwassenheid om te kan onderskei tussen
gekskeer
> en
>> wanneer dinge liefs gelaat moet word.
>> Dit is ook 'n teken van 'n humorsin om as iets ten koste van jou self gesê
>> is, dit met humor te kan antwoord.
>> Op die gebied van geagte intelligensie, en wat die menslike ras van diere
>> onderskei sal ek liefs nie nou oor wil praat nie:))))
>>
>> Hier is die inligting wat ek nodig het om die onverklaarbare reaksies te
>> probeer verstaan:
>> 1) Gloudina - hoekom sal sy so 'n geykte antwoord op alles hê wat met
>> politiek te doen het? En doelbewus ander in die harnas jaag?
>> Hoekom sal sy so gou op haar perdjie wees, en so beledigend wees?
>> Het sy enige persoon teen wie sy so snaaks optree al persoonlik ontmoet?
>>
>> 2) Davie - Ek het die verwysing na reïnkarnasie en die papegaai geweldig
>> geniet - het nogal gedink dit was 'n bedekte kompliment - aangesien ek 'n
>> papegaai sien as 'n besondere kleurryke voël wat menige mens sal wil
>> besit:)))))
>> En aangesien ek weet hoe versigtig Davie vir konfrontasie is ( hy het self
>> so gesê:)) ) moes hy verbaas gewees het om skielik met 'n miskruier
>> vergelyk te word.
>> Wat sou Gloudina weet wat ek nie weet of selfs vermoed nie?:))))
>> Al wat ek weet is dat 'n miskruier 'n flukse insek is wat besonder groot
>> projekte met entoesiasme aanpak:)
>> Om een of ander onverklaarbare rede kry ek die indruk dat dit nie is wat
>> Gloudina bedoel het nie.
>>
>> 3) Danielle - hoekom is dit 'n nie goed as Gloudina jou beskuldig dat jy
> in
>> is by die wit ooms nie? Enige oom is 'n bate:)))
>> Ek sien ek het kompetisie:))
>> Ek het nog altyd gedog ek is die enigste een hier wat van my mans hou soos
>> van my koffie:))
>>
>> Wat ek besonder onsmaaklik gevind het is die verwysing na chromosome.
>> Enigiemand van julle hier wat op 'n daaglikse basis tuis te doen het met
> 'n
>> kind of famielielid wat geneties nie normaal gebore is nie?
>> Indien nie - dan is julle gedrag niks beter as laerskoolboelies nie.
>>
>> Die vrae is dus nou:
>> 1) Kan Gloudina enigsins iets humoristies pos?
>> 2) Is Gloudina is staat om enigsins iets anders as antwoord te pos as
>> vergelykings met PW ( Wyle E- Lise se man), Hani, en die verskriklike en
>> verskrikte wit mense wat dit nog durf waag om hier in Suid Afrika te bly?
>> 3) Hoekom kom daar niemand tot Gloudina se redding nie?
>> 4) Is Davie fluks en ambisieus?
>> 5) Hoekom wil Danielle ons nie vertel hoe sexy sy lyk in haar oorpak wat
> sy
>> dra as sy die ruite was nie?
>> 6) Hoekom wil Danielle nie in wees by wit ooms nie?
>>
>> Ek vra maar net.
>> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid) aka Annette
>>
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43512 is 'n antwoord op boodskap #43425] Vr, 08 Junie 2001 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Die vrae is dus nou:
> 1) Kan Gloudina enigsins iets humoristies pos?
Onmoontlik. Humorsin word beskou as 'n teken van gevorderde intelek. Dit is
beperk tot sekere subspesies van die Primate. Die res reageer maar volgens
in-stink----DD, waars jou miskruier.

> 2) Is Gloudina is staat om enigsins iets anders as antwoord te pos as
> vergelykings met PW ( Wyle E- Lise se man), Hani, en die verskriklike en
> verskrikte wit mense wat dit nog durf waag om hier in Suid Afrika te bly?
Onmoontlik. Dit is die laaste kontak wat sy gehad het met die werklikheid.
Alles daarna is bietjie vaag en onsamehangend. Die probleem lê iewers
tussen ouderdom en afstand. Seker meer oud as derdom, maar dit kan andersom
wees.

> 3) Hoekom kom daar niemand tot Gloudina se redding nie?
Selfs Samaritane het hul trots.

> 4) Is Davie fluks en ambisieus?
Sit 'n Gloudina voor(eintlik agter) hom neer dan kyk jy hoe lustig rol hy
hom.

> 5) Hoekom wil Danielle ons nie vertel hoe sexy sy lyk in haar oorpak wat sy
> dra as sy die ruite was nie?
Oorpak is so oudmodies. Danielle dra 'n mini vir die ooms.

> 6) Hoekom wil Danielle nie in wees by wit ooms nie?
Omdat dit baie meer plesierig is as die wit ooms in.......'skuus Danielle,
nie so bedoel nie. JA, wat's fout met wit ooms Danielle!!!!

>
> Ek vra maar net.
> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid) aka Annette
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43514 is 'n antwoord op boodskap #43425] Vr, 08 Junie 2001 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Waaroor is Tobie die keer reg? Tobie is nie maklik
> verkeerd nie, hoor. Maar email hom oor die "reg". :-)
>
Nie nodig om hom te epos nie want hy het hier openlik gevra waarom
ons die lawaaipapegaai verdra.

DD
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43519 is 'n antwoord op boodskap #43441] Vr, 08 Junie 2001 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette : Ek het nog altyd gedog ek is die enigste een hier wat van my mans
hou soos van my koffie:))

Wouter:
Ryk en lekker?
Of sterk en swart?
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43523 is 'n antwoord op boodskap #43512] Vr, 08 Junie 2001 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tsk.tsk Sakkie.
Skaam jou.
Mini's as al lankal uit die mode;))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b20ad0d$0$229@hades.is.co.za...
>> Die vrae is dus nou:
>> 1) Kan Gloudina enigsins iets humoristies pos?
> Onmoontlik. Humorsin word beskou as 'n teken van gevorderde intelek. Dit is
> beperk tot sekere subspesies van die Primate. Die res reageer maar volgens
> in-stink----DD, waars jou miskruier.
>
>> 2) Is Gloudina is staat om enigsins iets anders as antwoord te pos as
>> vergelykings met PW ( Wyle E- Lise se man), Hani, en die verskriklike en
>> verskrikte wit mense wat dit nog durf waag om hier in Suid Afrika te
bly?
> Onmoontlik. Dit is die laaste kontak wat sy gehad het met die werklikheid.
> Alles daarna is bietjie vaag en onsamehangend. Die probleem lê iewers
> tussen ouderdom en afstand. Seker meer oud as derdom, maar dit kan andersom
> wees.
>
>> 3) Hoekom kom daar niemand tot Gloudina se redding nie?
> Selfs Samaritane het hul trots.
>
>> 4) Is Davie fluks en ambisieus?
> Sit 'n Gloudina voor(eintlik agter) hom neer dan kyk jy hoe lustig rol hy
> hom.
>
>> 5) Hoekom wil Danielle ons nie vertel hoe sexy sy lyk in haar oorpak wat
> sy
>> dra as sy die ruite was nie?
> Oorpak is so oudmodies. Danielle dra 'n mini vir die ooms.
>
>> 6) Hoekom wil Danielle nie in wees by wit ooms nie?
> Omdat dit baie meer plesierig is as die wit ooms in.......'skuus Danielle,
> nie so bedoel nie. JA, wat's fout met wit ooms Danielle!!!!
>
>>
>> Ek vra maar net.
>> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid) aka Annette
>>
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43536 is 'n antwoord op boodskap #43519] Vr, 08 Junie 2001 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En hoekom kan dit nie Sterk, Swart, Ryk en Lekker wees nie?
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b20be9e.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Ek het nog altyd gedog ek is die enigste een hier wat van my mans
> hou soos van my koffie:))
>
> Wouter:
> Ryk en lekker?
> Of sterk en swart?
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43548 is 'n antwoord op boodskap #43536] Vr, 08 Junie 2001 23:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette : Ek het nog altyd gedog ek is die enigste een hier wat van my
mans hou soos van my koffie:))

Wouter:
Ryk en lekker?
Of sterk en swart?

Annette
En hoekom kan dit nie Sterk, Swart, Ryk en Lekker wees nie?

Walter
En hoekom antwoord jy nie die vraag nie? Heelwat van ons wil weet of jy ook
'n mini vir 'n wit omie sal uittrek, ek bedoel aantrek.

Maar om jou vraag te antwoord. Dit sal maar neuk, want dis 'n ff rare
kombinasie.
(ff = effe)
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43549 is 'n antwoord op boodskap #43460] Vr, 08 Junie 2001 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Felina  is tans af-lyn  Felina
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
In article , ricoh...@hotmail.com
says...

> Maar ek dink my Afrikaans is nie goed genoeg vir alles te verstaan nie.

Jou Afrikaans is heel goed, Rico. Maar ek vermoed dat jy reg is. Ek het
dit agtergekom toe ekself ander tale probeer aanleer het. Mens kan die
woorde aanleer, en selfs sommige nuanse ens. verstaan. Maar daar is
dinge wat dood eevoudig oor jou kop sal gaan as jy nie onder andere die
KULTUUR en samelewing van die MENSE van die taal wat jy aanleer, verstaan
nie. Sies, dit was nou 'n lelike en lomp sin wat ek daar saamgeflans het,
maar nou ja...Ek is en was nog nooit 'n taalkundige nie, en sukkel soms
om in Afrikaans te dink - veral as mens heeldag in Amerikaans omgaan. :-)
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43552 is 'n antwoord op boodskap #43536] Vr, 08 Junie 2001 23:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Felina  is tans af-lyn  Felina
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
In article , ann...@ctnet.co.za
says...
> En hoekom kan dit nie Sterk, Swart, Ryk en Lekker wees nie?

Hmmm....(let op die "h" voor die mmm's) :-)))
My antwoord aan jou sal wees: "whatever tickles your fancy Annette". :-))
Duidelik is jy dan ook nie met die virus besmet nie. (Max, ek het
VREESLIK baie gehou van jou virus storie!)
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43553 is 'n antwoord op boodskap #43514] Sa, 09 Junie 2001 00:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Felina  is tans af-lyn  Felina
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
davie...@email.com says...
>
>> Waaroor is Tobie die keer reg? Tobie is nie maklik
>> verkeerd nie, hoor. Maar email hom oor die "reg". :-)
>>
> Nie nodig om hom te epos nie want hy het hier openlik gevra waarom
> ons die lawaaipapegaai verdra.

Oooooo... :-)))

D
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43560 is 'n antwoord op boodskap #43548] Sa, 09 Junie 2001 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watter Vraag? Ek dog jy het die minivraag aan Danielle gerig?
Of ek 'n Mini deesdae sal dra? Natuurlik!! Na 'n maskerbal - 'n leermini met
swart visnetkouse en blonde pruik ten hemele hoog getease:)))

Ek weet waarheen jy mik - jy praat seker van die dame met die gorrel in
haar leermini, skewenaatkouse, spykerpolvye, luiperdkolonderbaadjie en
blonde haredos was deesdae op Sondae in Tygervallei doelbewus tussen Edgars
en Pick en Pay beweeg?:))))

Dit is definitief nie ek nie - ek sou omval:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b215f19.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Ek het nog altyd gedog ek is die enigste een hier wat van my
> mans hou soos van my koffie:))
>
> Wouter:
> Ryk en lekker?
> Of sterk en swart?
>
> Annette
> En hoekom kan dit nie Sterk, Swart, Ryk en Lekker wees nie?
>
> Walter
> En hoekom antwoord jy nie die vraag nie? Heelwat van ons wil weet of jy ook
> 'n mini vir 'n wit omie sal uittrek, ek bedoel aantrek.
>
> Maar om jou vraag te antwoord. Dit sal maar neuk, want dis 'n ff rare
> kombinasie.
> (ff = effe)
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43561 is 'n antwoord op boodskap #43425] Sa, 09 Junie 2001 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy nog nooit 'n mini gedra het nie, is jy nog bitter jonk:))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:s9b2it0gait22ujoiugt82334r8mt5fptd@4ax.com...
> On Fri, 8 Jun 2001 12:48:33 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>>> 4) Is Davie fluks en ambisieus?
>> Sit 'n Gloudina voor(eintlik agter) hom neer dan kyk jy hoe lustig rol hy
>> hom.
>
> LOL! :-))
>
>>> 5) Hoekom wil Danielle ons nie vertel hoe sexy sy lyk in haar oorpak wat sy
>>> dra as sy die ruite was nie?
>> Oorpak is so oudmodies. Danielle dra 'n mini vir die ooms.
>
> LOL! Um...Sakkie, ek dink dit is ongelukkig tyd om dinge in
> perspektief te plaas. Jammer om jou bobbeltjie te bars (hoe's daai
> translasie vir "burst your bubble"?) :-)))
> Tensy daar 'n anner Danielle hier rondhang (wat moontlik is) Maar
> hierdie ene het nog nooit in haar lewe mini's gedra nie- selfs nie
> eens vir die omies nie- VERAL nie vir die omies nie! :-)))
> Ek is een van daai stukkende jeans, tekkies en lang wit hemde tipe van
> meisies. Besit een rok, en een paar hoehakskoene vir noodgevalle - en
> glo my dit MOET 'n noodgeval wees! :-)
>
>>> 6) Hoekom wil Danielle nie in wees by wit ooms nie?
>> Omdat dit baie meer plesierig is as die wit ooms in.......'skuus Danielle,
>> nie so bedoel nie.
>
> LOL! Ag sies man Sakkie!! :-)))
> Georgia se "liedjie" is mos "Georgia on my mind". (By "liedjie"
> bedoel ek die song wat hulle altyd speel as die PBS public
> broadcasting station, sluit in die aande, en ook die liedjie wat hulle
> altyd speel wat mens dan vereenselwig met die "Perske-staat". Anyway,
> miskien is Amanzimtoti se liedjie "Tôti on my mind"? :-))
>
>> JA, wat's fout met wit ooms Danielle!!!!
>
> Um...absoluut niks hoor. Ek hou van wit ooms, dis die ou wit
> opgefrommelde tannies wat ek soms so effense probleempie mee het!
> :-)))
>
Re: Ek het oorproppe nodig :-) [boodskap #43610 is 'n antwoord op boodskap #43553] Sa, 09 Junie 2001 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
heheheheh .....................
lekker dag vir julle almal ................
en sou dit nag wees ...................
slaap dan gerus :-)

Kandas sê: HELLOOOOOO .... AAAAaaaaarrhhh!!!
Sammy sê: SHUTUP !!!
--
--------------------------------------
Atheism is intellectual vandalism
--------------------------------------

"Felina" skryf in boodskap news:MPG.158b306cb5ab3b17989683@news1.rdc1.bc.home.com...
: In article ,
: davie...@email.com says...
: >
: > >Waaroor is Tobie die keer reg? Tobie is nie maklik
: > >verkeerd nie, hoor. Maar email hom oor die "reg". :-)
: > >
: > Nie nodig om hom te epos nie want hy het hier openlik gevra waarom
: > ons die lawaaipapegaai verdra.
:
: Oooooo... :-)))
:
: D
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43611 is 'n antwoord op boodskap #43523] Sa, 09 Junie 2001 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" : Tsk.tsk Sakkie.
: Skaam jou.
: Mini's as al lankal uit die mode;))
: Annette
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
en mooi bene?
of kou jy nou ou bene Annette? :-)
--
----------------------------------------
Worry is simply the triumph of fear over faith.
---------------------------------------
re: ek het inligting nodig [boodskap #43631 is 'n antwoord op boodskap #43425] So, 10 Junie 2001 02:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Jun 2001 07:20:30 +0200, "Annette" wrote:

> Sien?:))))
> En wat presies bedoel jy met daardie m tussen die derde en die vyfde m? Ek
> beter vra voordat ek bedreig voel?:)))
> Annette

Dìt is 'n maklike manier om die moerige gevoel te beskryf wat mymer
oor die mislikheid van maansiek mense somtyds

DD
Re: ek het inligting nodig [boodskap #43715 is 'n antwoord op boodskap #43631] So, 10 Junie 2001 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))))) Jis, jy is goed!! Hoe weet jy ek is met die maan gepla?:))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:iqm5itgmcecruamtig9f1b8arjuss3bqke@4ax.com...
>
>
> On Fri, 8 Jun 2001 07:20:30 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sien?:))))
>> En wat presies bedoel jy met daardie m tussen die derde en die vyfde m? Ek
>> beter vra voordat ek bedreig voel?:)))
>> Annette
>
> Dít is 'n maklike manier om die moerige gevoel te beskryf wat mymer
> oor die mislikheid van maansiek mense somtyds
>
> DD
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43747 is 'n antwoord op boodskap #43425] Ma, 11 Junie 2001 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal nou nie 'n dame met 'n gorrel 'n prostituut noem nie;)))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:4ef8itsrbchr6cl0a29ph22u0bfeb4u059@4ax.com...
> On Sat, 9 Jun 2001 06:55:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek weet waarheen jy mik - jy praat seker van die dame met die gorrel in
>> haar leermini, skewenaatkouse, spykerpolvye, luiperdkolonderbaadjie en
>> blonde haredos was deesdae op Sondae in Tygervallei doelbewus tussen Edgars
>> en Pick en Pay beweeg?:))))
>
> Aarde, lyk my dinge het omtrent baie verander in 5 jaar! :-) Is
> prositusie dan nou wettig? Of is hierdie nie 'n prostituut nie, maar
> net een van die Kenridge meisies wat vergeet het wat sy moes koop?
> :-))))))))
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43768 is 'n antwoord op boodskap #43425] Ma, 11 Junie 2001 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, jy is miskien te jonk om 'n smokrokkie te gedra het, maar die kinders
het mos eers 10 jaar gelede begin om vloerlengte rokke van kindsdag te
dra:)))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Danielle skryf in boodskap news:4lf8itog1vov9kcktfv29u3pp0mqn66n04@4ax.com...
> On Sat, 9 Jun 2001 06:57:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> As jy nog nooit 'n mini gedra het nie, is jy nog bitter jonk:))))
>
> Jy dink? :-)))
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43779 is 'n antwoord op boodskap #43425] Ma, 11 Junie 2001 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eppiglottis:)))(sp?) ( Adamsappel)
Annette

Danielle skryf in boodskap news:shn8itga9vhtbbq8v31st3vmohitemkldv@4ax.com...
> On Mon, 11 Jun 2001 07:00:08 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek sal nou nie 'n dame met 'n gorrel 'n prostituut noem nie;))))
>
> Ooops, nou kan jy sien waarom ek hierdie groep NODIG het!! :-) Ek het
> die "gorrel" skoon misgekyk, en kan nou gladnie dink wat 'n gorrel is
> nie. :-(
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43847 is 'n antwoord op boodskap #43425] Di, 12 Junie 2001 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hulle is drolwolwe

"Danielle" skryf in boodskap news:q1mait0i27hvojkk4li1a0tnh2251em3gj@4ax.com...
> On Mon, 11 Jun 2001 13:44:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>>> Ek sal nou nie 'n dame met 'n gorrel 'n prostituut noem nie;))))
>> Eppiglottis:)))(sp?) ( Adamsappel)
>
> Aaah - natuurlik! Nou onthou ek - dankie! :-)
> So, hoekom sou jy dan nie 'n man/dame met gorrel en al, wat 'n
> prostituut is, 'n prostituut noem nie? :-)
>
Re: Ek het inligting nodig [boodskap #43951 is 'n antwoord op boodskap #43847] Di, 12 Junie 2001 21:18 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))))))) O Koek!! Dis snaaks!!:))))
Annette

Krokkie skryf in boodskap news:3b2597e0$0$231@hades.is.co.za...
> Hulle is drolwolwe
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:q1mait0i27hvojkk4li1a0tnh2251em3gj@4ax.com...
>> On Mon, 11 Jun 2001 13:44:04 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>>> >Ek sal nou nie 'n dame met 'n gorrel 'n prostituut noem nie;))))
>>> Eppiglottis:)))(sp?) ( Adamsappel)
>>
>> Aaah - natuurlik! Nou onthou ek - dankie! :-)
>> So, hoekom sou jy dan nie 'n man/dame met gorrel en al, wat 'n
>> prostituut is, 'n prostituut noem nie? :-)
>>
Vorige onderwerp: Skinderstories: Die nuutste gehoor?
Volgende onderwerp: Studeer in VK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:36:31 MGT 2024