Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Woutertjie P
Woutertjie P [boodskap #43435] Do, 07 Junie 2001 20:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier naby werk.
Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek Halloooooo
Plaasvarkie!!!! skree:))))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Woutertjie P [boodskap #43457 is 'n antwoord op boodskap #43435] Do, 07 Junie 2001 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Jun 2001 22:50:51 +0200, "Annette" wrote:
> Halloooooo
> Plaasvarkie!!!!))))???????

dié 'Plaasvarkie' dink ek somtyds, is 'n 'Large White'

DD
Re: Woutertjie P [boodskap #43473 is 'n antwoord op boodskap #43457] Vr, 08 Junie 2001 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is jy lus vir 'n bord vol gekrummelde varktjops?:)))
Annette ( Wat is 'n varktjoppie sonder mostert?:)))

--

Davie Davis skryf in boodskap news:16uvhtsfc2ghtskrcl5notaatb109rbocf@4ax.com...
> On Thu, 7 Jun 2001 22:50:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>> Halloooooo
>> Plaasvarkie!!!!))))???????
>
> dié 'Plaasvarkie' dink ek somtyds, is 'n 'Large White'
>
> DD
>
Re: Woutertjie P [boodskap #43522 is 'n antwoord op boodskap #43457] Vr, 08 Junie 2001 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Halloooooo
> Plaasvarkie!!!!))))???????

DD : dié 'Plaasvarkie' dink ek somtyds, is 'n 'Large White'

Wouter : Huhhhhh?
Re: Woutertjie P [boodskap #43524 is 'n antwoord op boodskap #43435] Vr, 08 Junie 2001 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette : Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier
naby werk. Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek
Halloooooo Plaasvarkie!!!! skree:))))

Groetnis,
Annette.
Happiness is a state of Mind.

Wouter:
Ek luister en ek luister, maar ek hoor flippêll :-(((
Watter kant van die N1 werk jy?

Wouter Plaasvark
plaa...@hotmail.com
Happiness is a Positive Cashflow
Re: Woutertjie P [boodskap #43535 is 'n antwoord op boodskap #43524] Vr, 08 Junie 2001 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het net vanmiddag daar verby gery en Joe hoooeeee!!! Wouter!!! geskree en
gewaai.

Ry gereeld vanaf Bill Bezuidenhout na Tygervallei.
Jy het mos gesê jy werk daar iewers oorkant Edwardstraat.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b20bea1.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier
> naby werk. Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek
> Halloooooo Plaasvarkie!!!! skree:))))
>
> Groetnis,
> Annette.
> Happiness is a state of Mind.
>
>
> Wouter:
> Ek luister en ek luister, maar ek hoor flippêll :-(((
> Watter kant van die N1 werk jy?
>
> Wouter Plaasvark
> plaa...@hotmail.com
> Happiness is a Positive Cashflow
>
Re: Woutertjie P [boodskap #43547 is 'n antwoord op boodskap #43535] Vr, 08 Junie 2001 23:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is langs die N1, naby Saddles.
Klink of jy by 'n versekeringsmaatskappy werk....

"Annette"
Het net vanmiddag daar verby gery en Joe hoooeeee!!! Wouter!!! geskree en
gewaai.

Ry gereeld vanaf Bill Bezuidenhout na Tygervallei.
Jy het mos gesê jy werk daar iewers oorkant Edwardstraat.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b20bea1.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier
> naby werk. Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek
> Halloooooo Plaasvarkie!!!! skree:))))
>
> Groetnis,
> Annette.
> Happiness is a state of Mind.
>
>
> Wouter:
> Ek luister en ek luister, maar ek hoor flippêll :-(((
> Watter kant van die N1 werk jy?
>
> Wouter Plaasvark
> plaa...@hotmail.com
> Happiness is a Positive Cashflow
Re: Woutertjie P [boodskap #43555 is 'n antwoord op boodskap #43547] Sa, 09 Junie 2001 03:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wag, wag nou!!!
Ek het nog niemand hier gesien wat hier intree en hulle hele pedigree
uitbasuin nie.

Versekeringsagent? Nee ek glo nie.:)))) Net soos 'n motorverkoopsman het
versekeringsagente bepaalde talente:)) Ek werk net vir een baas - myself -
en sy is 'n verskriklike slawedrywer.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b215f16.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is langs die N1, naby Saddles.
> Klink of jy by 'n versekeringsmaatskappy werk....
>
> "Annette"
> Het net vanmiddag daar verby gery en Joe hoooeeee!!! Wouter!!! geskree en
> gewaai.
>
> Ry gereeld vanaf Bill Bezuidenhout na Tygervallei.
> Jy het mos gesê jy werk daar iewers oorkant Edwardstraat.
> Annette
>
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b20bea1.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette : Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier
>> naby werk. Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek
>> Halloooooo Plaasvarkie!!!! skree:))))
>>
>> Groetnis,
>> Annette.
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>>
>> Wouter:
>> Ek luister en ek luister, maar ek hoor flippêll :-(((
>> Watter kant van die N1 werk jy?
>>
>> Wouter Plaasvark
>> plaa...@hotmail.com
>> Happiness is a Positive Cashflow
>
Vorige onderwerp: 31 Mei, 40 jaar gelede
Volgende onderwerp: PDU Wysheid.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:52:27 MGT 2024