Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Suid-Afrikaanse kuberkontrei - Kyk gerus hierna
Die Suid-Afrikaanse kuberkontrei - Kyk gerus hierna [boodskap #43386] Wo, 06 Junie 2001 20:29 na volgende boodskap
Johann Steynberg  is tans af-lyn  Johann Steynberg
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hi daar

Hier is Suid Afrika se beste kuberkontrei. Laat weet my asb wat julle
daarvan dink. Stuur dit ook aan vir al julle vriende.
teken dan ook in op die nuusbrief wat julle op die webwerf sal sien.

hier is die adres: http://www.ahoy.co.za

laat weet vir Ron Steynberg by : piete...@ahoy.co.za indien julle
advertensies op die site wil plaas.

http://www.ahoy.co.za

Groete

Johann
Re: Die Suid-Afrikaanse kuberkontrei - Kyk gerus hierna [boodskap #43653 is 'n antwoord op boodskap #43386] So, 10 Junie 2001 06:20 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Johann
Ek moet jou waarsku. Om op hierdie nuusgroep te adverteer skep jy die gevaar
om die teiken te word van virusse, spam, ens. Dit het my al duur te staan
gekom. Ek stel voor - gebruik jou plaaslik koerantjie...

"Johann Steynberg" skryf in boodskap news:3b1e9258.0@news1.mweb.co.za...
> Hi daar
>
> Hier is Suid Afrika se beste kuberkontrei. Laat weet my asb wat julle
> daarvan dink. Stuur dit ook aan vir al julle vriende.
> teken dan ook in op die nuusbrief wat julle op die webwerf sal sien.
>
> hier is die adres: http://www.ahoy.co.za
>
> laat weet vir Ron Steynberg by : piete...@ahoy.co.za indien julle
> advertensies op die site wil plaas.
>
>
> http://www.ahoy.co.za
>
>
> Groete
>
> Johann
>
Vorige onderwerp: 'n Ditjie
Volgende onderwerp: Een van daardie dae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 15:51:42 MGT 2024