Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boodskap van Annette
Boodskap van Annette [boodskap #43351] Di, 05 Junie 2001 21:24 na volgende boodskap
Waterblommetjie  is tans af-lyn  Waterblommetjie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Annette ondervind tans probleme met haar komper en ISP.
Of soos in haar eie woorde: "My PC het die tyd met die ewige verwissel,
en terselfdertyd is daar probleme by die ISP, geen kontak met die news
server nie."
Sy vra ook dat as daar iemand is wat die afgelope 10 dae emails vir haar
gestuur het, dat hulle dit asseblief weer moet stuur.

Spesiale boodskap aan H. Gird:
"Wees asseblief ook so gaaf om aan H. Gird op Soc Afr die boodskap deur
te stuur. Ons het tog te lekker gepraat oor Bloemfontein - en toe word ek
afgesny."

Danielle (wat ewe mooitjies onder 'n ander naam skryf spesiaal sodat H.
Gird en die ander wat my blok dit ook kan lees) :-)
Re: Boodskap van Annette [boodskap #43356 is 'n antwoord op boodskap #43351] Di, 05 Junie 2001 23:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Danielle, is jy moeg om te lees of moeg om te pos??
pjb
"Waterblommetjie
> Annette ondervind tans probleme met haar komper en ISP.
> Danielle (wat ewe mooitjies onder 'n ander naam skryf spesiaal sodat H.
> Gird en die ander wat my blok dit ook kan lees) :-)
>
Re: Boodskap van Annette [boodskap #43360 is 'n antwoord op boodskap #43351] Wo, 06 Junie 2001 01:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kudzu pas goed by jou Danielle!
:-)

Danielle skryf in boodskap news:0rsqhtc4shert75scegl10g02qnkjdc5tf@4ax.com...
> Was "waterblommetjie" nie 'n goeie naam vir my nie? Ek soek 'n nuwe
> skuilnaam, want dis nie meer lekker om as myself te pos nie. Enige
> idees? Het gedink aan iets soos "Kudzu", 'n indringer rankplant, wat
> 'n groot pes/onkruid geraak het veral hier in die Suid-ooste van
> Amerika. Oorspronklik van Japan af ingebring as 'n ornamentele
> rankplant, en ook bleikbaar om die grond-erosie te beheer.
> Enige idees?
>
Re: Boodskap van Annette [boodskap #43633 is 'n antwoord op boodskap #43351] So, 10 Junie 2001 02:36 Na vorige boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat van n...@home.com

"Danielle" skryf in boodskap news:0rsqhtc4shert75scegl10g02qnkjdc5tf@4ax.com...
> On Wed, 6 Jun 2001 01:57:29 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>
>> Danielle, is jy moeg om te lees of moeg om te pos??
>
> Nee, ek kyk Baseball vanaand. :-) Sal laaaaater skryf/pos. :-)
>
>> "Waterblommetjie
>>> Annette ondervind tans probleme met haar komper en ISP.
>>> Danielle (wat ewe mooitjies onder 'n ander naam skryf spesiaal sodat H.
>>> Gird en die ander wat my blok dit ook kan lees) :-)
>
> Was "waterblommetjie" nie 'n goeie naam vir my nie? Ek soek 'n nuwe
> skuilnaam, want dis nie meer lekker om as myself te pos nie. Enige
> idees? Het gedink aan iets soos "Kudzu", 'n indringer rankplant, wat
> 'n groot pes/onkruid geraak het veral hier in die Suid-ooste van
> Amerika. Oorspronklik van Japan af ingebring as 'n ornamentele
> rankplant, en ook bleikbaar om die grond-erosie te beheer.
> Enige idees?
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Vorige onderwerp: Re: Generaal maer skalk Hondswaai
Volgende onderwerp: 'n Ditjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 11:05:20 MGT 2024