Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Studeer in USA
Studeer in USA [boodskap #43307] Di, 05 Junie 2001 09:22 na volgende boodskap
Pierre Conradie  is tans af-lyn  Pierre Conradie
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink Annette (?) het so 'n rukkie gelede gesê dat daar talle beurse
(scholarships) vir buitelanders in Amerika is. Ek het pas ge-"graduate" met
'n baie hoë GPA en SAT's in North Carolina.

Ek is aanvaar deur Michigan State University - studiegeld en inwoning
$21,000 per jaar. Ek kon na deeglike soek op die internet, SA ambasade,
skoolraadgewers ens. geen instansie vind wat vir nie-permanente inwoners
lenings gee sonder 'n handtekening van 'n Amerikaner nie (ek is hier met 'n
H4 visa - as afhanklike van my pa).

As iemand inligting het oor moontlike beurse/lenings wat beskikbaar is vir
iemand in my posisie, sal ek dit baie waardeer om per e-mail te laat weet
word.

Dankie byvoorbaat
Re: Studeer in USA [boodskap #43308 is 'n antwoord op boodskap #43307] Di, 05 Junie 2001 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre Conradie  is tans af-lyn  Pierre Conradie
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek gebruik my pa se naam ydelik - ekskuus :o)
my naam is Suzelle

"Pierre Conradie" wrote in message
news:Jx1T6.322$bZ6.48329@newsread1.prod.itd.earthlink.net...
> Ek dink Annette (?) het so 'n rukkie gelede gesê dat daar talle beurse
> (scholarships) vir buitelanders in Amerika is. Ek het pas ge-"graduate" met
> 'n baie hoë GPA en SAT's in North Carolina.
>
> Ek is aanvaar deur Michigan State University - studiegeld en inwoning
> $21,000 per jaar. Ek kon na deeglike soek op die internet, SA ambasade,
> skoolraadgewers ens. geen instansie vind wat vir nie-permanente inwoners
> lenings gee sonder 'n handtekening van 'n Amerikaner nie (ek is hier met 'n
> H4 visa - as afhanklike van my pa).
>
> As iemand inligting het oor moontlike beurse/lenings wat beskikbaar is vir
> iemand in my posisie, sal ek dit baie waardeer om per e-mail te laat weet
> word.
>
> Dankie byvoorbaat
>
Re: Studeer in USA [boodskap #43313 is 'n antwoord op boodskap #43307] Di, 05 Junie 2001 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Pierre Conradie wrote:

> Ek dink Annette (?) het so 'n rukkie gelede gesê dat daar talle beurse
> (scholarships) vir buitelanders in Amerika is. Ek het pas ge-"graduate" met
> 'n baie hoë GPA en SAT's in North Carolina.
>
> Ek is aanvaar deur Michigan State University - studiegeld en inwoning
> $21,000 per jaar. Ek kon na deeglike soek op die internet, SA ambasade,
> skoolraadgewers ens. geen instansie vind wat vir nie-permanente inwoners
> lenings gee sonder 'n handtekening van 'n Amerikaner nie (ek is hier met 'n
> H4 visa - as afhanklike van my pa).
>

Ek dink dit was "Pop" wat hierdie opmerking gemaak het. Ek
dink sy bly in Georgia en ek dink, in die loop van haar werk,
kom sy in aanraking met dinge soos universiteitsbeurse. Hoop
dat Pop vir jou sal antwoord.
Ja, my innige simpatie met die hoop geld wat jy nodig het om
te studeer. As die $21,000 inwoning insluit, is Michigan State
nog goedkoop. Maar hoekom wil jy na Michigan gaan en dit na
'n State University, as jy baie beter universiteite naby jou het?
En ek dink nie Michigan State is die beste wat Michigan kan bied
nie. Die Universiteit van Michigan is bekend as een van die baie
goeie universiteite in die VSA. Dis in Ann Arbor.

Gloudina ( in Kanada)
Re: Studeer in USA [boodskap #43352 is 'n antwoord op boodskap #43307] Di, 05 Junie 2001 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy bly in die beste staat vir n goeie universiteit. As ek jy is, gaan
ek na UNC Chapel Hill, myns insiens die beste. As ek ook jy is,
skryf ek n privaat en persoonlik brief aan die CEO van Nations Bank,
First Union Bank en ander finansiele instansies. Stuur jou resume
en skryf n korterige inleidingsbrief en sê wat jou SAT telling is. Vertel
jou storie.
Sê jy wil graag verder studeer, prys jouself en vra vir n spesifieke bedrag
as
lening. Sê jy sal dit afbetaal sodra jy begin werk.

Skryf ook aan Microsoft, Intel en ander belangrike IT maatskappye.
Volg die brief en resume dan op na n week met n oproep, en praat persoonlik
met\
die CEO (as jy kan). (CEO is Chief Executive Offiver, in Suid-Afrika
praat hulle van Managing Director). Vra reguit of hulle dit sal oorweeg.
Jy sal verbaas wees oor die reaksie as jy direk vra vir n lening. Ek
weet,
want ek weet persoonlik van twee studente wat dit gedoen het, wat
so geld gekry het.

Good luck, en laat ons weet.

Poppie

N.S. My veld is nie beurse nie, wel inligting, en publishing.

skryf in boodskap news:3B1CDBAC.98DE3252@home.com...
Pierre Conradie wrote:

> Ek dink Annette (?) het so 'n rukkie gelede gesê dat daar talle beurse
> (scholarships) vir buitelanders in Amerika is. Ek het pas ge-"graduate" met
> 'n baie hoë GPA en SAT's in North Carolina.
>
> Ek is aanvaar deur Michigan State University - studiegeld en inwoning
> $21,000 per jaar. Ek kon na deeglike soek op die internet, SA ambasade,
> skoolraadgewers ens. geen instansie vind wat vir nie-permanente inwoners
> lenings gee sonder 'n handtekening van 'n Amerikaner nie (ek is hier met 'n
> H4 visa - as afhanklike van my pa).
>

Ek dink dit was "Pop" wat hierdie opmerking gemaak het. Ek
dink sy bly in Georgia en ek dink, in die loop van haar werk,
kom sy in aanraking met dinge soos universiteitsbeurse. Hoop
dat Pop vir jou sal antwoord.
Ja, my innige simpatie met die hoop geld wat jy nodig het om
te studeer. As die $21,000 inwoning insluit, is Michigan State
nog goedkoop. Maar hoekom wil jy na Michigan gaan en dit na
'n State University, as jy baie beter universiteite naby jou het?
En ek dink nie Michigan State is die beste wat Michigan kan bied
nie. Die Universiteit van Michigan is bekend as een van die baie
goeie universiteite in die VSA. Dis in Ann Arbor.

Gloudina ( in Kanada)
Re: Studeer in USA [boodskap #43355 is 'n antwoord op boodskap #43352] Di, 05 Junie 2001 23:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Haai Poppie, en hoekom is jy so stil deesdae of het iemand jou hok
geskud?????? Wonder ook maar.
pjb

"poppie" skryf in boodskap news:9fjnve$jip$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Jy bly in die beste staat vir n goeie universiteit. As ek jy is, gaan
> ek na UNC Chapel Hill, myns insiens die beste. As ek ook jy is,
> skryf ek n privaat en persoonlik brief aan die CEO van Nations Bank,
> First Union Bank en ander finansiele instansies. Stuur jou resume
> en skryf n korterige inleidingsbrief en sê wat jou SAT telling is. Vertel
> jou storie.
> Sê jy wil graag verder studeer, prys jouself en vra vir n spesifieke bedrag
> as
> lening. Sê jy sal dit afbetaal sodra jy begin werk.
>
> Skryf ook aan Microsoft, Intel en ander belangrike IT maatskappye.
> Volg die brief en resume dan op na n week met n oproep, en praat persoonlik
> met\
> die CEO (as jy kan). (CEO is Chief Executive Offiver, in Suid-Afrika
> praat hulle van Managing Director). Vra reguit of hulle dit sal oorweeg.
> Jy sal verbaas wees oor die reaksie as jy direk vra vir n lening. Ek
> weet,
> want ek weet persoonlik van twee studente wat dit gedoen het, wat
> so geld gekry het.
>
> Good luck, en laat ons weet.
>
> Poppie
>
> N.S. My veld is nie beurse nie, wel inligting, en publishing.
>
Re: Studeer in USA [boodskap #43358 is 'n antwoord op boodskap #43355] Wo, 06 Junie 2001 01:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee pj, ek loer nog steeds hier, maar is baie besig by die werk
op die oomblik, en kan nie so baie op die net sit nie. Plus my
kinders het nou vakansie, en ek wil saans saam met hulle wees, in plaas
van in my kantoor sit en gesels. My hok skud nie veel nie jong,
ek is baie verdraagsaam en raak nie sommer kwaad nie.

Poppie

wrote in message
news:9fjqqo$15a8$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Haai Poppie, en hoekom is jy so stil deesdae of het iemand jou hok
> geskud?????? Wonder ook maar.
> pjb
>
> "poppie" wrote in message
> news:9fjnve$jip$1@slb7.atl.mindspring.net...
>> Jy bly in die beste staat vir n goeie universiteit. As ek jy is, gaan
>> ek na UNC Chapel Hill, myns insiens die beste. As ek ook jy is,
>> skryf ek n privaat en persoonlik brief aan die CEO van Nations Bank,
>> First Union Bank en ander finansiele instansies. Stuur jou resume
>> en skryf n korterige inleidingsbrief en sê wat jou SAT telling is.
> Vertel
>> jou storie.
>> Sê jy wil graag verder studeer, prys jouself en vra vir n spesifieke
> bedrag
>> as
>> lening. Sê jy sal dit afbetaal sodra jy begin werk.
>>
>> Skryf ook aan Microsoft, Intel en ander belangrike IT maatskappye.
>> Volg die brief en resume dan op na n week met n oproep, en praat
> persoonlik
>> met\
>> die CEO (as jy kan). (CEO is Chief Executive Offiver, in Suid-Afrika
>> praat hulle van Managing Director). Vra reguit of hulle dit sal oorweeg.
>> Jy sal verbaas wees oor die reaksie as jy direk vra vir n lening. Ek
>> weet,
>> want ek weet persoonlik van twee studente wat dit gedoen het, wat
>> so geld gekry het.
>>
>> Good luck, en laat ons weet.
>>
>> Poppie
>>
>> N.S. My veld is nie beurse nie, wel inligting, en publishing.
>>
>
Poppie se verdraagsaamheid was Re: Studeer in USA [boodskap #43367 is 'n antwoord op boodskap #43358] Wo, 06 Junie 2001 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is jou geheim Poppie, vertel my ook hoe.

> My hok skud nie veel nie jong,
> ek is baie verdraagsaam en raak nie sommer kwaad nie.
>
> Poppie
>
>
> wrote in message
> news:9fjqqo$15a8$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Haai Poppie, en hoekom is jy so stil deesdae of het iemand jou hok
>> geskud?????? Wonder ook maar.
>> pjb
>>
Re: Poppie se verdraagsaamheid was Re: Studeer in USA [boodskap #43391 is 'n antwoord op boodskap #43367] Wo, 06 Junie 2001 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kies jou gevegte Sakkie. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
oefening en slaap, bid, en lag. :-)

Poppie

Sakkie skryf in boodskap news:3b1dcc86$0$232@hades.is.co.za...
> Wat is jou geheim Poppie, vertel my ook hoe.
>
>> My hok skud nie veel nie jong,
>> ek is baie verdraagsaam en raak nie sommer kwaad nie.
>>
>> Poppie
>>
>>
>> wrote in message
>> news:9fjqqo$15a8$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Haai Poppie, en hoekom is jy so stil deesdae of het iemand jou hok
>>> geskud?????? Wonder ook maar.
>>> pjb
>>>
>
Re: Poppie se verdraagsaamheid was Re: Studeer in USA [boodskap #43395 is 'n antwoord op boodskap #43367] Wo, 06 Junie 2001 23:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet die Prozak sluk is as 'n grap bedoel maar dit laat my tog dink aan
hoe baie pille die ou mensdom sluk.
Vir elke skeet is daar 'n ou pilletjie en laat ek jou maar vertel, baie en
ek bedoel baie, het te doen met oortuiging en breinkrag. Ek soek nou die
regte woord of frase (is al laat innie nag, kannie meer helder dink nie)
maar wat ek bedoel is dit.
In 90% van die gevalle as die persoon glo dat die pilletjie of medisynetjie
sal werk, wel dan werk dit (of het dit?)
en andersom. Ek het dit al so baie gesien en ondervind.
Intussen smile die farmaseutiese mpye, dokters en aptekers al die pad bank
toe.
Dis soms pateties om te sien hoeveel mense besoek dokters en apteke terwyl
hulle in werklikheid net "ipekonders" het Regte woord is mos Hyperconders of
so iets??
pjb.

"Danielle" skryf in boodskap news:gactht8bqks5qepfg0h0mgvhuhnhjrh0si@4ax.com...
> On Wed, 6 Jun 2001 17:31:08 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Kies jou gevegte Sakkie. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
>> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
>> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>>
>> Poppie
>
> Makliker om net 'n Prozak te sluk! :-))))
>
Re: Poppie se verdraagsaamheid was Re: Studeer in USA [boodskap #43403 is 'n antwoord op boodskap #43391] Do, 07 Junie 2001 06:51 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar wat maak ek nou as dit wel saak maak, en in my karakter(geneties
Danielle?) bestaan die ander wang nie. Ek moet ook sê ek oefen baie. My
seun is 'n kookwater flank en sy pa hol hom nog weg oor 400m. Lag? Ek lag
baie, veral vir myself. Ek weet nie of jou raad so goed is nie. Jy't moet
'n ander metode hê en wil nie vir ons sê nie!

"poppie" skryf in boodskap news:9fmavc$ksj$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Kies jou gevegte Sakkie. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>
> Poppie
>
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b1dcc86$0$232@hades.is.co.za...
>> Wat is jou geheim Poppie, vertel my ook hoe.
>>
>>> My hok skud nie veel nie jong,
>>> ek is baie verdraagsaam en raak nie sommer kwaad nie.
>>>
>>> Poppie
>>>
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9fjqqo$15a8$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Haai Poppie, en hoekom is jy so stil deesdae of het iemand jou hok
>>>> geskud?????? Wonder ook maar.
>>>> pjb
>>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die Suid-Afrikaanse kuberkontrei - Kyk gerus hierna
Volgende onderwerp: Boekehuis Storie-Uur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 05:18:58 MGT 2024