Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iemand hier wat
Iemand hier wat [boodskap #43185] Vr, 01 Junie 2001 15:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek uitvind
voordat ek my mond verbypraat:))
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Iemand hier wat [boodskap #43227 is 'n antwoord op boodskap #43185] Sa, 02 Junie 2001 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nou toe Sentraal nog Sentraal was of nadat dit Dantraal geword het en
oor die "berg" geskuif het?

"Annette" skryf in boodskap news:9f8dei$4um$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
> Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek uitvind
> voordat ek my mond verbypraat:))
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Iemand hier wat [boodskap #43233 is 'n antwoord op boodskap #43227] So, 03 Junie 2001 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sentraal op Andries Pretoriusstraat.
Annette

WWW wrote in message ...
> Is dit nou toe Sentraal nog Sentraal was of nadat dit Dantraal geword het en
> oor die "berg" geskuif het?
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f8dei$4um$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
>> Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek uitvind
>> voordat ek my mond verbypraat:))
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Re: Iemand hier wat [boodskap #43236 is 'n antwoord op boodskap #43233] So, 03 Junie 2001 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Was nie in een van die twee nie - wou net jou kot so bietjie rattel - ek was
in JBM

"Annette" skryf in boodskap news:9fcasm$evu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sentraal op Andries Pretoriusstraat.
> Annette
>
> WWW wrote in message ...
>> Is dit nou toe Sentraal nog Sentraal was of nadat dit Dantraal geword het
> en
>> oor die "berg" geskuif het?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9f8dei$4um$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
>>> Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek uitvind
>>> voordat ek my mond verbypraat:))
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>
>
>>
>
Re: Iemand hier wat [boodskap #43241 is 'n antwoord op boodskap #43236] So, 03 Junie 2001 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir die versekering:))))
Annette

WWW wrote in message ...
> Was nie in een van die twee nie - wou net jou kot so bietjie rattel - ek was
> in JBM
> "Annette" wrote in message
> news:9fcasm$evu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sentraal op Andries Pretoriusstraat.
>> Annette

>> WWW wrote in message ...
>>> Is dit nou toe Sentraal nog Sentraal was of nadat dit Dantraal geword
het
>> en
>>> oor die "berg" geskuif het?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9f8dei$4um$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
>>>> Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek
> uitvind
>>>> voordat ek my mond verbypraat:))
>>>> --
>>>> ann...@ctnet.co.za
>>>> Red wine lover.
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Iemand hier wat [boodskap #43271 is 'n antwoord op boodskap #43236] Ma, 04 Junie 2001 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek ook. Was saam met Nico in die klas, wie homself in '83 die
hiernamaals ingeskiet het met 'n mortier. En jy?
_________________________________________________________
"WWW" ...
> Was nie in een van die twee nie - wou net jou kot so bietjie rattel - ek was
> in JBM
Re: Iemand hier wat [boodskap #43273 is 'n antwoord op boodskap #43185] Ma, 04 Junie 2001 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gekkenhuizen?!?
_______________________________________________________
"Danielle"
> Is hier iemand wat ook van Stikland of Valkenberg af kom?
Re: Iemand hier wat [boodskap #43275 is 'n antwoord op boodskap #43185] Ma, 04 Junie 2001 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Of Wes-koppies??

"Danielle" skryf in boodskap news:i9bmhtov1fpv99apsh3guom9lqq3234nr0@4ax.com...
> On Fri, 1 Jun 2001 17:36:56 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
>> Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek uitvind
>> voordat ek my mond verbypraat:))
>
> Goeie idee Annette. :-)
> Is hier iemand wat ook van Stikland of Valkenberg af kom?
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Iemand hier wat [boodskap #43299 is 'n antwoord op boodskap #43271] Di, 05 Junie 2001 00:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken nie vir Nico nie, Was saam met Dawie Jacobs, sdie seun van die
Laerskool se hoof in die klas.

"Max" skryf in boodskap news:9ffd6t$p28$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek ook. Was saam met Nico in die klas, wie homself in '83 die
> hiernamaals ingeskiet het met 'n mortier. En jy?
> _________________________________________________________
> "WWW" ...
>> Was nie in een van die twee nie - wou net jou kot so bietjie rattel -
> ek was
>> in JBM
>
Re: Iemand hier wat [boodskap #43648 is 'n antwoord op boodskap #43275] So, 10 Junie 2001 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat my dink:
Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
Die Vrystaat het Oranje
Gauteng het Weskoppies.

1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
2) Hoekom het die name van hierdie hospitale nie verander nie?

Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b1b3aa7$0$224@hades.is.co.za...
> Of Wes-koppies??
>
> "Danielle" wrote in message
> news:i9bmhtov1fpv99apsh3guom9lqq3234nr0@4ax.com...
>> On Fri, 1 Jun 2001 17:36:56 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
>>> Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek uitvind
>>> voordat ek my mond verbypraat:))
>>
>> Goeie idee Annette. :-)
>> Is hier iemand wat ook van Stikland of Valkenberg af kom?
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Iemand hier wat [boodskap #43751 is 'n antwoord op boodskap #43648] Ma, 11 Junie 2001 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
> Laat my dink:
> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
> Die Vrystaat het Oranje
> Gauteng het Weskoppies.
>
> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?

Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
Re: Iemand hier wat [boodskap #43777 is 'n antwoord op boodskap #43751] Ma, 11 Junie 2001 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Want jy het gehoor BB is op pad?:)))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b24665d$0$227@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Laat my dink:
>> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
>> Die Vrystaat het Oranje
>> Gauteng het Weskoppies.
>>
>> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
>
>
> Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
>
Re: Iemand hier wat [boodskap #43782 is 'n antwoord op boodskap #43777] Ma, 11 Junie 2001 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Geweet jy gaan dit sê!!!!!!!! Ek het nie sy strand nodig om myself te
geniet nie.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9g2aq2$6u410$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Want jy het gehoor BB is op pad?:)))))
> Annette
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Sakkie wrote in message
> news:3b24665d$0$227@hades.is.co.za...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Laat my dink:
>>> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
>>> Die Vrystaat het Oranje
>>> Gauteng het Weskoppies.
>>>
>>> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
>>
>>
>> Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
>>
>
Re: Iemand hier wat [boodskap #43866 is 'n antwoord op boodskap #43185] Di, 12 Junie 2001 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:timaitgigag09ir8cht1dvlg1is0rh4hq6@4ax.com...
> On Mon, 11 Jun 2001 08:36:09 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Laat my dink:
>>> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
>>> Die Vrystaat het Oranje
>>> Gauteng het Weskoppies.
>
>>> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
>>
>>
>> Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
>
> Heheheh....Yep, so gedink. :-))) Jy voel seker nou baie veiliger,
> Sakkie?
>

Absoluut!!!!! �-)
Gaan nie weer sukkel om daai knoop op my maag los te maak met my hande agter
my rug nie.

>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Iemand hier wat [boodskap #44105 is 'n antwoord op boodskap #43782] Wo, 13 Junie 2001 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wyse woorde Sakkie:)))) Ek meen nou dat jy nie die strand nodig het vir 'n
bietjie genot nie;)))
Annette ( sien? dit is maklik om 'n orakel te wees:)) )

Sakkie skryf in boodskap news:3b24bbcb$0$224@hades.is.co.za...
> Geweet jy gaan dit sê!!!!!!!! Ek het nie sy strand nodig om myself te
> geniet nie.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g2aq2$6u410$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Want jy het gehoor BB is op pad?:)))))
>> Annette
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b24665d$0$227@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Laat my dink:
>>>> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
>>>> Die Vrystaat het Oranje
>>>> Gauteng het Weskoppies.
>>>>
>>>> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
>>>
>>>
>>> Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
>>>
>>
>
Re: Iemand hier wat [boodskap #44147 is 'n antwoord op boodskap #43185] Do, 14 Junie 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:valfit0cpsp83v642tnl9ivgja71h8ts6b@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 22:34:27 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Annette ( sien? dit is maklik om 'n orakel te wees:)) )
>
> Die orakel met die gieft!!! :-))))
>
Om woorde te verdraai....., maar ja, die strand het te veel sand:-))))
Re: Iemand hier wat [boodskap #44410 is 'n antwoord op boodskap #43751] So, 17 Junie 2001 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy het vergeet van Lentegeur in Mitchels Plein

Reenen

Sakkie skryf in boodskap news:3b24665d$0$227@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Laat my dink:
>> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
>> Die Vrystaat het Oranje
>> Gauteng het Weskoppies.
>>
>> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
>
>
> Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
>
Re: Iemand hier wat [boodskap #44534 is 'n antwoord op boodskap #44410] Ma, 18 Junie 2001 11:20 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien - maar dit is nog steeds in die Weskaap:))
Annette

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3b2cbd3a.0@news1.mweb.co.za...
> Jy het vergeet van Lentegeur in Mitchels Plein
>
> Reenen
> Sakkie wrote in message
> news:3b24665d$0$227@hades.is.co.za...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Laat my dink:
>>> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
>>> Die Vrystaat het Oranje
>>> Gauteng het Weskoppies.
>>>
>>> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
>>
>>
>> Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Mrs Balls - vragie vir Thys oppie Bos
Volgende onderwerp: Dans van ons suster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 22:13:30 MGT 2024