Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle...
Danielle... [boodskap #42392] So, 20 Mei 2001 19:36 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle
Daar's iets wat ek jou wou gevra het, (re iets wat jy vroeër hier
geplaas het) maar in die soeke na jou epos adres, het ek vergeet wat
dit is. Weet jy dalk?

DD
Re: Danielle... [boodskap #42396 is 'n antwoord op boodskap #42392] So, 20 Mei 2001 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 19:46:31 GMT, Danielle wrote:

Klink asof jy heelwat weet van Willem Blake... my brief is al reeds
daar.

DD
Re: Danielle... [boodskap #43296 is 'n antwoord op boodskap #42392] Ma, 04 Junie 2001 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 04 Jun 2001 17:24:15 -0400, Danielle wrote:

> On Mon, 4 Jun 2001 22:27:25 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>
>> Ag nee DD. Gebruik jou selfoon man.
>
> Nee, hulle het sy selfoon voordele gestaak verlede naweek toe hy
> verplaas was na Pretoria Sentraal van Victor Verster af.
>
>
gmmmfff .... Boesak het dit in sy boeksak gesit toe hy hier uit is...

DD
Re: Danielle... [boodskap #43298 is 'n antwoord op boodskap #43296] Ma, 04 Junie 2001 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Slaap jy ook nie DD?????
pjb

"Davie Davis" skryf in boodskap news:nt2oht0c2vj4egkckb28qlo3k8m93aukr0@4ax.com...
> On Mon, 04 Jun 2001 17:24:15 -0400, Danielle
> wrote:
>
>> On Mon, 4 Jun 2001 22:27:25 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Ag nee DD. Gebruik jou selfoon man.
>>
>> Nee, hulle het sy selfoon voordele gestaak verlede naweek toe hy
>> verplaas was na Pretoria Sentraal van Victor Verster af.
>>
>>
> gmmmfff .... Boesak het dit in sy boeksak gesit toe hy hier uit is...
>
> DD
Re: Danielle... [boodskap #43332 is 'n antwoord op boodskap #43298] Di, 05 Junie 2001 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Jun 2001 00:59:25 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:

> Slaap jy ook nie DD?????
> pjb

PJ, miskien het jy al opgelet dat daar absoluut geen beter
gesinsbeperkingsmiddel op die mark is as PC nie.

Die 'PIL' kom nie naby nie!

DD
Re: Danielle... [boodskap #43436 is 'n antwoord op boodskap #43332] Do, 07 Junie 2001 20:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is doodreg!!!
Hoog tyd dat een van die lande wat so graag geld skenk sorg dat daar in elke
huis in die landelike gebiede 'n PC ( en dus elektristeit) is.:))))

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:q07qhtot0s23p294ob0ii7pj11pa1nebb0@4ax.com...
> On Tue, 5 Jun 2001 00:59:25 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>
>> Slaap jy ook nie DD?????
>> pjb
>
> PJ, miskien het jy al opgelet dat daar absoluut geen beter
> gesinsbeperkingsmiddel op die mark is as PC nie.
>
> Die 'PIL' kom nie naby nie!
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Krokkiedilswaai (was Generaal Hondswaai)
Volgende onderwerp: Strydomplein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 08:40:11 MGT 2024