Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle...
Danielle... [boodskap #43292] Ma, 04 Junie 2001 20:04 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle, ek het hardeskyf verloor en geformateer oor die naweek wat
beteken dat jou epos adres verloor het. Gooi net asb. 'n briefie in
die pos diekant toe.

(askies julle ander maar dis al hoe ek dit kan doen!)

DD
Re: Danielle... [boodskap #43293 is 'n antwoord op boodskap #43292] Ma, 04 Junie 2001 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ag nee DD. Gebruik jou selfoon man.
pjb

"Davie Davis" skryf in boodskap news:37qnhtsgbtvb75o3rfngs8fa7njo2tgc9u@4ax.com...
>
>
> Danielle, ek het hardeskyf verloor en geformateer oor die naweek wat
> beteken dat jou epos adres verloor het. Gooi net asb. 'n briefie in
> die pos diekant toe.
>
> (askies julle ander maar dis al hoe ek dit kan doen!)
>
> DD
Re: Danielle... [boodskap #43303 is 'n antwoord op boodskap #43292] Di, 05 Junie 2001 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
DD hoeveel keer 'n jaar verloor jy jou hardeskyf, wat maak jy dat dit so
gereeld gebeur

"Davie Davis" skryf in boodskap news:37qnhtsgbtvb75o3rfngs8fa7njo2tgc9u@4ax.com...
>
>
> Danielle, ek het hardeskyf verloor en geformateer oor die naweek wat
> beteken dat jou epos adres verloor het. Gooi net asb. 'n briefie in
> die pos diekant toe.
>
> (askies julle ander maar dis al hoe ek dit kan doen!)
>
> DD
Re: Danielle... [boodskap #43305 is 'n antwoord op boodskap #43303] Di, 05 Junie 2001 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Jun 2001 06:32:46 +0200, "Krokkie" wrote:

> DD hoeveel keer 'n jaar verloor jy jou hardeskyf, wat maak jy dat dit so
> gereeld gebeur
>
Per jaar Krokkie? Ek formateer vreeslik maklik wanneer my hardeskyf
oorlaai en traag word. Ek gebruik wel Norton Cleansweep 2001 wat
beweer dat dit àlles uithaal wat geinstalleer word, maar dit is nié
werklik so nie.

DD
Re: Danielle... [boodskap #43309 is 'n antwoord op boodskap #43305] Di, 05 Junie 2001 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
As jy 98 gebruik probeer FIXITUTILITIES 2000. Dit werk nogal goed om jou pc
op te ruim

"Davie Davis" skryf in boodskap news:uo4phtshpf0f6b9uoh24mofalis8am1ekv@4ax.com...
> On Tue, 5 Jun 2001 06:32:46 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
>> DD hoeveel keer 'n jaar verloor jy jou hardeskyf, wat maak jy dat dit so
>> gereeld gebeur
>>
> Per jaar Krokkie? Ek formateer vreeslik maklik wanneer my hardeskyf
> oorlaai en traag word. Ek gebruik wel Norton Cleansweep 2001 wat
> beweer dat dit álles uithaal wat geinstalleer word, maar dit is nié
> werklik so nie.
>
> DD
Re: Danielle... [boodskap #43311 is 'n antwoord op boodskap #43309] Di, 05 Junie 2001 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Jun 2001 12:04:15 +0200, "Krokkie" wrote:

> As jy 98 gebruik probeer FIXITUTILITIES 2000. Dit werk nogal goed om jou pc
> op te ruim
>
>
Ek gebruik Millenium Krokkie, en dis verkeerd gestel as ek sê
,hardeskyf verloor, want inderwaarheid is dit 'n moedswillige verloor.
Probleem is net wanneer ek nalaat om epos adresse en urls te 'backup'.

Nie een van daardie 'uninstallers' is werklik so goed as wat hulle
beweer nie. Die bewys daarvan is tog die feit dat jy nie weer 'n
'demo' kan gebruik deur te 'uninstall' nie.

My gunsteling is Cleansweep 2001 terwyl my vrou se gunsteling(e) ek en
Norton Uninstaller is.
Cleansweep is natuurlik ook 'n Norton produk. (snaaks genoeg -
Symantec was nie eens die jaar by die Midrand uitstalling nie.)

Ek formateer dikwels omdat ek baie aktief is op my rekenaar. In die
aande is ek gewoonlik besig met tenminste een ander program (Corel
Draw 10 of so iets) wanneer ek hier gesels. Danielle het nou my
belangstelling aangewakker vir Adobe Photoshop 6.

Dit Krokkie, sê vir jou dat ek nie jaarliks formateer nie maar baaaaie
meer dikwels.

DD
Re: Danielle... [boodskap #43322 is 'n antwoord op boodskap #43311] Di, 05 Junie 2001 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoi Davie, doe zoals ik en maak een ghost van een schone installatie (dus op
het moment dat alles werkt maar je nog niet veel rommel hebt geinstalleerd).
Zorg er dan ook voor dat je mappen met documenten, je favorieten en je email
bestanden op een andere schijf staan. Zodra de boel weer langzaam wordt zet
je dan gewoon je oude (snelle) ghost terug.

Groeten,
Arthur

"Davie Davis" schreef...
> On Tue, 5 Jun 2001 12:04:15 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
>> As jy 98 gebruik probeer FIXITUTILITIES 2000. Dit werk nogal goed om jou pc
>> op te ruim
>>
>>
> Ek gebruik Millenium Krokkie, en dis verkeerd gestel as ek sê
> ,hardeskyf verloor, want inderwaarheid is dit 'n moedswillige verloor.
> Probleem is net wanneer ek nalaat om epos adresse en urls te 'backup'.
>
> Nie een van daardie 'uninstallers' is werklik so goed as wat hulle
> beweer nie. Die bewys daarvan is tog die feit dat jy nie weer 'n
> 'demo' kan gebruik deur te 'uninstall' nie.
>
> My gunsteling is Cleansweep 2001 terwyl my vrou se gunsteling(e) ek en
> Norton Uninstaller is.
> Cleansweep is natuurlik ook 'n Norton produk. (snaaks genoeg -
> Symantec was nie eens die jaar by die Midrand uitstalling nie.)
>
> Ek formateer dikwels omdat ek baie aktief is op my rekenaar. In die
> aande is ek gewoonlik besig met tenminste een ander program (Corel
> Draw 10 of so iets) wanneer ek hier gesels. Danielle het nou my
> belangstelling aangewakker vir Adobe Photoshop 6.
>
> Dit Krokkie, sê vir jou dat ek nie jaarliks formateer nie maar baaaaie
> meer dikwels.
>
> DD
Re: Danielle... [boodskap #43331 is 'n antwoord op boodskap #43322] Di, 05 Junie 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Jun 2001 17:30:31 +0200, "Arthur Hagen" wrote:

> Hoi Davie, doe zoals ik en maak een ghost van een schone installatie (dus op
> het moment dat alles werkt maar je nog niet veel rommel hebt geinstalleerd).
> Zorg er dan ook voor dat je mappen met documenten, je favorieten en je email
> bestanden op een andere schijf staan. Zodra de boel weer langzaam wordt zet
> je dan gewoon je oude (snelle) ghost terug.
>
> Groeten,
> Arthur
>

Dìt is presies wat ek doen Arhur... ek gebruik Ghost 2001 (Norton
alweer!) Maar 'maak een ghost van een schone installatie (dus op
het moment dat alles werkt maar je nog niet veel rommel hebt
geinstalleerd).' en die probleem is dat wanneer jou favourites en epos
adresse gedoen is, is dit nie meer 'een schone instalatie' nie. Sò...
dit is nie op die image nie.
Ek het so tyd gelede vir die mense hier vertel van 'Ghost' (dit was
lank voor ons oor spoke begin gesels het!) en daar was van hulle wat
belang gestel het. Of hulle dit ooit geinstalleer het sal ek nie weet
nie.

Groetjes

DD
Re: Danielle... [boodskap #43338 is 'n antwoord op boodskap #43331] Di, 05 Junie 2001 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> Dít is presies wat ek doen Arhur... ek gebruik Ghost 2001 (Norton
> alweer!) Maar 'maak een ghost van een schone installatie (dus op
> het moment dat alles werkt maar je nog niet veel rommel hebt
> geinstalleerd).' en die probleem is dat wanneer jou favourites en epos
> adresse gedoen is, is dit nie meer 'een schone instalatie' nie. Só...
> dit is nie op die image nie.

Het enige wat ik heb gedaan is in de registry de locatie van de mappen
waarin de favorieten, "mijn documenten" en de bestanden van Outlook Express
(niet het programma zelf, maar de dbx-bestanden) standaard worden geplaatst
te veranderen. In plaats van op C: staan ze nu op G:. Ik beschouw het nog
steeds als een schone installatie, want ik heb niets hoeven installeren om
dit voor elkaar te krijgen en dus is er geen vervuiling van Windows met
allerhande dll'etjes en dergelijke opgetreden.

Ik vind het ideaal, ik kan nu rommelen wat ik wil en binnen een kwartier
weer schoon beginnen. Zelfs een virus is geen serieus probleem meer.

Ik gebruik Ghost 2000, bij voorkeur vanuit DOS (vanuit Windows is het een
paar keer fout gegaan).

Misschien kun jij me nog iets wijzer maken: mijn standaard manier van werken
is om een image te maken van mijn c-schijf en deze op een andere schijf op
te slaan. Dat werkt goed voor mijn gewone computers, want die hebben
meerdere schijven, maar mijn laptop (of is het notebook?) heeft er maar één
en daar heb ik dus geen Ghost van. De hardeschijf is ook te klein om in twee
partities te delen (bovendien moet ik dan waarschijnlijk dagen zoeken om
alle drivers weer te vinden). Graag zou ik dus via het netwerk een ghost
maken van de hardeschijf op mijn laptop. Is dat soms met Ghost 2001
mogelijk?

Groeten,
Arthur
Re: Danielle... [boodskap #43342 is 'n antwoord op boodskap #43338] Di, 05 Junie 2001 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Jun 2001 21:07:28 +0200, "Arthur Hagen" wrote:
> . In plaats van op C: staan ze nu op G:.

Ek hou van jou idee Arthur -

> Graag zou ik dus via het netwerk een ghost
> maken van de hardeschijf op mijn laptop. Is dat soms met Ghost 2001
> mogelijk?

die enigste manier om dit te doen Arthur (en ek praat van ondervinding
want ek het dit op een van my 'notebooks' gedoen) is om dit te
partisie. Jy kan nooit 'n skyf na dit self backup nie.
Waarom sê jy dat die hardeskyf te klein is daarvoor? Sorg net dat
die image nie meer as die helfte beslaan nie.
Ek werk ook in dos wanneer ek 'n image maak. Dit is immers Norton
Ghost 2001 se werkswyse.
Download 'Partition Magic 6' (jy weet waar om 'n url te kry!) en
gebruik dit op jou notebook Arthur.
Ander alternatiewe is lastig (troublesome) soos die notebook oopmaak
en 'n tweede hardeskyf opkoppel of 'n scuzzy - PCMCIA of iets dergliks
CD writer te kry wat jy kan inprop en direk daarheen skryf.

die eerste idee is die mees praktiese plan, maak 'n partisie én as jy
ruimte het, laat Partion Magic (6 let wel) op die image.

Groeten

DD
Re: Danielle... [boodskap #43345 is 'n antwoord op boodskap #43342] Di, 05 Junie 2001 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote:
>> Graag zou ik dus via het netwerk een ghost
>> maken van de hardeschijf op mijn laptop. Is dat soms met Ghost 2001
>> mogelijk?
>
> die enigste manier om dit te doen Arthur (en ek praat van ondervinding
> want ek het dit op een van my 'notebooks' gedoen) is om dit te
> partisie. Jy kan nooit 'n skyf na dit self backup nie.

Dat weet ik. Nu weet ik wel hoe ik Windows kan laten geloven dat een map op
een andere computer een schijf is. Ik had dus gehoopt dat een versie van
Ghost die goed vanuit Windows werkt een image naar die "schijf" zou kunnen
wegschrijven.

> Download 'Partition Magic 6' (jy weet waar om 'n url te kry!) en
> gebruik dit op jou notebook Arthur.

Die heb ik al, ik heb die URL inderdaad regelmatig langs zien komen ;)

Ik heb echter wel eens een probleem gehad met PQMagic dat zich alleen met
fdisk liet verhelpen. Dat risico wil ik met m'n laptop liever niet lopen. Ik
heb maar 2GB, dus in tweëen delen gaat misschien net.

> Ander alternatiewe is lastig (troublesome) soos die notebook oopmaak
> en 'n tweede hardeskyf opkoppel of 'n scuzzy - PCMCIA of iets dergliks
> CD writer te kry wat jy kan inprop en direk daarheen skryf.

Dat is allemaal inderdaad té lastig. En duur (niet vergeten dat je met een
Hollander praat, hoor).

Wat nou als ik de c-schijf integraal kopieer naar een lege schijf op een
andere pc en dan die schijf "bootable" maak met het sys-commando? Zou ik dan
een werkbare Ghost hebben?

> die eerste idee is die mees praktiese plan, maak 'n partisie 'n as jy
> ruimte het, laat Partion Magic (6 let wel) op die image.

Is die dan echt 100% betrouwbaar in combinatie met Windows 98SE?

Groeten,
Arthur
Re: Danielle... [boodskap #43347 is 'n antwoord op boodskap #43345] Di, 05 Junie 2001 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Jun 2001 21:50:32 +0200, "Arthur Hagen" wrote:

>
> Die heb ik al, ik heb die URL inderdaad regelmatig langs zien komen ;)
>
> Ik heb echter wel eens een probleem gehad met PQMagic dat zich alleen met
> fdisk liet verhelpen. Dat risico wil ik met m'n laptop liever niet lopen. Ik
> heb maar 2GB, dus in tweëen delen gaat misschien net.

Arthur, ek is baie lief vir Fdisk. Inderwaarheid Fdisk ek àltyd vòòr
ek formateer. Ghost gebruik 'n formule wat Gdisk genoem word en beweer
dat dit beter is. Steeds Fdisk ek self voor ek 'n image laai.
>
>> Ander alternatiewe is lastig (troublesome) soos die notebook oopmaak
>> en 'n tweede hardeskyf opkoppel of 'n scuzzy - PCMCIA of iets dergliks
>> CD writer te kry wat jy kan inprop en direk daarheen skryf.
>
> Dat is allemaal inderdaad tè lastig. En duur (niet vergeten dat je met een
> Hollander praat, hoor).

en ek dog die Jode is suinig!
>
> Wat nou als ik de c-schijf integraal kopieer naar een lege schijf op een
> andere pc en dan die schijf "bootable" maak met het sys-commando? Zou ik dan
> een werkbare Ghost hebben?

wat werklik die probleem is, is die feit dat jy programme wat
geinstalleer is, wil koppieer. Indien jou programme nog aktief sou
wees na die koppiëring, sal dit werk. Die kritieke vraag is of j die
programme sàl kan koppieer.

> Is die dan echt 100% betrouwbaar in combinatie met Windows 98SE?
indien ek jou vraag reg verstaan, is dit net 'n geval van, indien jy
die image in '98 maak sal dit 'n '98 wees.

Buitendien het ek reeds aan jou tipe vrae agtergekom dat jy wel weet
wat jy doen. Jy is geen newbie.

DD
Re: Danielle... [boodskap #43379 is 'n antwoord op boodskap #43345] Wo, 06 Junie 2001 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Arthur

Boot vanaf flop met DOS drivers voor je netwerkkaart. Map een drive naar
een netwerkschijf, en klaar is kees!!!
____________________________________________________________

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:9fjda7$2b6q$1@news.kabelfoon.nl...
> "Davie Davis" schreef...
>> "Arthur Hagen" wrote:
>>> Graag zou ik dus via het netwerk een ghost
>>> maken van de hardeschijf op mijn laptop. Is dat soms met Ghost 2001
>>> mogelijk?
>>
>> die enigste manier om dit te doen Arthur (en ek praat van ondervinding
>> want ek het dit op een van my 'notebooks' gedoen) is om dit te
>> partisie. Jy kan nooit 'n skyf na dit self backup nie.
>
> Dat weet ik. Nu weet ik wel hoe ik Windows kan laten geloven dat een map op
> een andere computer een schijf is. Ik had dus gehoopt dat een versie van
> Ghost die goed vanuit Windows werkt een image naar die "schijf" zou kunnen
> wegschrijven.
>
>> Download 'Partition Magic 6' (jy weet waar om 'n url te kry!) en
>> gebruik dit op jou notebook Arthur.
>
> Die heb ik al, ik heb die URL inderdaad regelmatig langs zien komen ;)
>
> Ik heb echter wel eens een probleem gehad met PQMagic dat zich alleen met
> fdisk liet verhelpen. Dat risico wil ik met m'n laptop liever niet lopen. Ik
> heb maar 2GB, dus in tweëen delen gaat misschien net.
>
>> Ander alternatiewe is lastig (troublesome) soos die notebook oopmaak
>> en 'n tweede hardeskyf opkoppel of 'n scuzzy - PCMCIA of iets dergliks
>> CD writer te kry wat jy kan inprop en direk daarheen skryf.
>
> Dat is allemaal inderdaad té lastig. En duur (niet vergeten dat je met een
> Hollander praat, hoor).
>
> Wat nou als ik de c-schijf integraal kopieer naar een lege schijf op een
> andere pc en dan die schijf "bootable" maak met het sys-commando? Zou ik dan
> een werkbare Ghost hebben?
>
>> die eerste idee is die mees praktiese plan, maak 'n partisie 'n as jy
>> ruimte het, laat Partion Magic (6 let wel) op die image.
>
> Is die dan echt 100% betrouwbaar in combinatie met Windows 98SE?
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Danielle... [boodskap #43382 is 'n antwoord op boodskap #43305] Wo, 06 Junie 2001 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
gebruik norton gost om copy te maak van jou OS en dan copy jy dit
net weer op c: dryf ....... en bob's your uncle ........ nuwe
installasie met al jou sagte en harde ware op sy plek. ek het
maar 'n cd kopie gemaak van my setup en sit die kopie dan net op
c: ..... is dit dan nie jy wat my daarvan vertel het nie?
--
--------------------------------------
Atheism is intellectual vandalism
--------------------------------------
"Davie Davis" wrote in message : On Tue, 5 Jun 2001 06:32:46 +0200, "Krokkie"
: wrote:
: >DD hoeveel keer 'n jaar verloor jy jou hardeskyf, wat maak jy dat dit so
: >gereeld gebeur
: >

: Per jaar Krokkie? Ek formateer vreeslik maklik wanneer my hardeskyf
: oorlaai en traag word. Ek gebruik wel Norton Cleansweep 2001 wat
: beweer dat dit álles uithaal wat geinstalleer word, maar dit is nié
: werklik so nie.
:
: DD
Re: Danielle... [boodskap #43383 is 'n antwoord op boodskap #43331] Wo, 06 Junie 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ok ............. ek het nou verder die postings gelees :-) sit
jou outlook se 'store folder' op 'n 2 de hardedryf, dis wat ek
doen. d: dryf gebruik ek vir alle backups wat ek dan so elke 6
maande op cd sit. adresse voer ek uit na d: dryf so nou en dan
net vir updating. dis nou die .wab file. met die nuwe installasie
import ek weer die adres boek en natuurlik my custom.dic ook.
groete
--
--------------------------------------

"Davie Davis" skryf in boodskap news:ek6qhtkrkmf0fvvi8iqs76l3d20kck5147@4ax.com...
: On Tue, 5 Jun 2001 17:30:31 +0200, "Arthur Hagen"

: wrote:
:
: >Hoi Davie, doe zoals ik en maak een ghost van een schone installatie (dus op
: >het moment dat alles werkt maar je nog niet veel rommel hebt geinstalleerd).
: >Zorg er dan ook voor dat je mappen met documenten, je favorieten en je email
: >bestanden op een andere schijf staan. Zodra de boel weer langzaam wordt zet
: >je dan gewoon je oude (snelle) ghost terug.
: >
: >Groeten,
: >Arthur
: >
:
: Dít is presies wat ek doen Arhur... ek gebruik Ghost 2001 (Norton
: alweer!) Maar 'maak een ghost van een schone installatie (dus op
: het moment dat alles werkt maar je nog niet veel rommel hebt
: geinstalleerd).' en die probleem is dat wanneer jou favourites en epos
: adresse gedoen is, is dit nie meer 'een schone instalatie' nie. Só...
: dit is nie op die image nie.
: Ek het so tyd gelede vir die mense hier vertel van 'Ghost' (dit was
: lank voor ons oor spoke begin gesels het!) en daar was van hulle wat
: belang gestel het. Of hulle dit ooit geinstalleer het sal ek nie weet
: nie.
:
: Groetjes
:
: DD
Re: Danielle... [boodskap #43384 is 'n antwoord op boodskap #43383] Wo, 06 Junie 2001 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Jun 2001 20:11:32 +0200, "Tobie" wrote:

> ok ............. ek het nou verder die postings gelees :-) sit
> jou outlook se 'store folder' op 'n 2 de hardedryf, dis wat ek
> doen. d: dryf gebruik ek vir alle backups wat ek

dankie vir dié een Tobie - hiervan hou ek...

DD
Re: Danielle... [boodskap #43388 is 'n antwoord op boodskap #43382] Wo, 06 Junie 2001 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Jun 2001 20:04:31 +0200, "Tobie" wrote:

> gebruik norton gost om copy te maak van jou OS en dan copy jy dit
> net weer op c: dryf ....... en bob's your uncle ........ nuwe
> installasie met al jou sagte en harde ware op sy plek. ek het
> maar 'n cd kopie gemaak van my setup en sit die kopie dan net op
> c: ..... is dit dan nie jy wat my daarvan vertel het nie?

Dìt is presies wat ek doen Tobie... en ek kyk op die oomblik na 'Take
Two' van Adaptac. 'Image' kan enige grote wees ongeag hoeveel jy
daarop wil sit. Ek het op die oomblik drie images - een basies - een
met MS Office 2000 ingesluit en die derde het easy CD 5 Platinum
Direct CD5 Partition magic 6 ens. by. Tog installeer ek gewoonlik die
basiese een wat slegs bestaan uit Millenium - Modem - en die Netwerk
tussen die rekenaars van my vrou en myself. Dan gebruik ek ook 'n
skakel tussen my Notebook en Desktop.
Ek het opgeskeep gesit met 'n ouer notebook (P1) en so pas werk
daarvoor gekry - Danielle het my gemotiveer vir Adobe Photoshop 6 en
weet jy hoe handig is dit om tutorials op die notebook te laai wat
langs my desktop staan!

DD
Re: Danielle... [boodskap #43417 is 'n antwoord op boodskap #43382] Do, 07 Junie 2001 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Goeie roep daai Tobias die Tobiet! Die nortonse spook werk regtig goed.
Waar's 'n spook as jy hom nodig het? Op jou CD! Skerp..

Thys oppie Bos

"Tobie" skryf in boodskap news:9flrcg$o0b$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> gebruik norton gost om copy te maak van jou OS en dan copy jy dit
> net weer op c: dryf ....... en bob's your uncle ........ nuwe
> installasie met al jou sagte en harde ware op sy plek. ek het
> maar 'n cd kopie gemaak van my setup en sit die kopie dan net op
> c: ..... is dit dan nie jy wat my daarvan vertel het nie?
Re: Danielle... [boodskap #43424 is 'n antwoord op boodskap #43347] Do, 07 Junie 2001 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> Arthur, ek is baie lief vir Fdisk. Inderwaarheid Fdisk ek áltyd vóór
> ek formateer. Ghost gebruik 'n formule wat Gdisk genoem word en beweer
> dat dit beter is. Steeds Fdisk ek self voor ek 'n image laai.

Dat is mos heeltemaal nie noodsaaklik nie? Al die "ou" partisie-informasie
word oorskryf deur die nuut informasie.

>> Dat is allemaal inderdaad té lastig. En duur (niet vergeten dat je met een
>> Hollander praat, hoor).
> en ek dog die Jode is suinig!

'N vrind van my is Joods en hy het 'n Nederlands klinkende van (hoewel ek
vermoed sy voorsate is Duits) en hy verkondig nou ooral baie trots dat hy
dubbel suinig is :)

>> Is die dan echt 100% betrouwbaar in combinatie met Windows 98SE?
> indien ek jou vraag reg verstaan, is dit net 'n geval van, indien jy
> die image in '98 maak sal dit 'n '98 wees.

Nee, ek het gepraat van PQMagic 6, het jy al van probleme gehoor by die
gebruik van die programma onder Win98SE?

Dees naweek gaan ek die metode van Max probeer ('n DOS-opstartdiskette maak
met netwerkondersteuning en dan Ghost run).

Groete,
Arthur
Re: Danielle... [boodskap #43613 is 'n antwoord op boodskap #43388] Sa, 09 Junie 2001 19:51 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" :
Danielle het my gemotiveer vir Adobe Photoshop 6 en
: weet jy hoe handig is dit om tutorials op die notebook te laai wat
: langs my desktop staan!
:
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

:-(
Vorige onderwerp: Herschelle: Swartskaap Witbroodjie?
Volgende onderwerp: Re: Generaal maer skalk Hondswaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 05:09:10 MGT 2024