Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Snaakse gevoel.
Snaakse gevoel. [boodskap #43156] Vr, 01 Junie 2001 10:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaan sit die TV netnou aan om te kyk wat met die tennis aangaan.
Toe speel daar 'n dame van Spanje met die van van Marrero(sp?) wat lyk net
soos
ek gelyk het toe ek jonger was.
Dieselfde gelaatstrekke.
Ons is 'n identiese tweeling, behalwe dat sy ligter hare as ek het.
Dit voel asof ek in tydmasjien gespring het:))

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43179 is 'n antwoord op boodskap #43156] Vr, 01 Junie 2001 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hulle sê mos elkeen het 'n "dabbel" êrens. Soek nog myne.
Glo jy aan reinkarnasie???
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9f7qbv$15b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Gaan sit die TV netnou aan om te kyk wat met die tennis aangaan.
> Toe speel daar 'n dame van Spanje met die van van Marrero(sp?) wat lyk net
> soos
> ek gelyk het toe ek jonger was.
> Dieselfde gelaatstrekke.
> Ons is 'n identiese tweeling, behalwe dat sy ligter hare as ek het.
> Dit voel asof ek in tydmasjien gespring het:))
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43180 is 'n antwoord op boodskap #43179] Vr, 01 Junie 2001 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee man PJ, Annette is nog baie lewendig.

wrote in message
news:9f86mo$45n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hulle sê mos elkeen het 'n "dabbel" êrens. Soek nog myne.
> Glo jy aan reinkarnasie???
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9f7qbv$15b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Gaan sit die TV netnou aan om te kyk wat met die tennis aangaan.
>> Toe speel daar 'n dame van Spanje met die van van Marrero(sp?) wat lyk net
>> soos
>> ek gelyk het toe ek jonger was.
>> Dieselfde gelaatstrekke.
>> Ons is 'n identiese tweeling, behalwe dat sy ligter hare as ek het.
>> Dit voel asof ek in tydmasjien gespring het:))
>>
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>>
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43186 is 'n antwoord op boodskap #43179] Vr, 01 Junie 2001 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik glo ek daaraan, sal jou later van my ondervinding vertel ter
stawing.
Maar ek dink nie reinkarnasie werk terwyl ek nog lewe nie;))))
Annette

pjb...@eskom.co.za wrote in message ...
> Hulle sê mos elkeen het 'n "dabbel" êrens. Soek nog myne.
> Glo jy aan reinkarnasie???
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9f7qbv$15b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Gaan sit die TV netnou aan om te kyk wat met die tennis aangaan.
>> Toe speel daar 'n dame van Spanje met die van van Marrero(sp?) wat lyk net
>> soos
>> ek gelyk het toe ek jonger was.
>> Dieselfde gelaatstrekke.
>> Ons is 'n identiese tweeling, behalwe dat sy ligter hare as ek het.
>> Dit voel asof ek in tydmasjien gespring het:))

>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43187 is 'n antwoord op boodskap #43186] Vr, 01 Junie 2001 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek glo jy leef, natuurlik, maar ek het 'n ander teorie gehad maar hoe meer
ek toe daaroor dink kon ek sien dit sou nie werk nie.
Vertel ons van jou ondervinding.
Ek het heelwat ondervindings wat ek nie kan verklaar nie en tog weet ek nie
so mooi van die reinkarnasie storie nie. Iemand hier kan my dalk oortuig?/
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9f8dej$4um$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Natuurlik glo ek daaraan, sal jou later van my ondervinding vertel ter
> stawing.
> Maar ek dink nie reinkarnasie werk terwyl ek nog lewe nie;))))
> Annette
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43198 is 'n antwoord op boodskap #43187] Sa, 02 Junie 2001 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, 'n paar jaar gelede kom ek in York ( Engeland) aan. Was nog nooit in my
ganse lewe daar nie, maar toe ek op 'n sekere hoek kom, en ek kyk die straat
af, toe weet ek ek was al defininitief voorheen daar. Ek ken die plek. Ek
het selfs 'n "flashback" gehad van die klere wat ek gedra het, en van
winkels wat daar voorheen was. Ek het geweet van een plek wat wat nou 'n
apteek is, en wat toe 'n bakkery was.
Dieselfde het met my in 1980 gebeur toe ek die eerste maal in Salzburg
aangekom het. Wildvreemde plek, maar ek vat toe die pad na die bakkery toe
ek hou van die reuk daar:)) ) en kry 'n bank op die plek waar die bakkery
moes wees.
Nee, ek was nie in koninklike of adelike klere nie.:))))
Ja, ek was toe ook vroulik.
Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
Annette

pjb...@eskom.co.za wrote in message ...
> Ek glo jy leef, natuurlik, maar ek het 'n ander teorie gehad maar hoe meer
> ek toe daaroor dink kon ek sien dit sou nie werk nie.
> Vertel ons van jou ondervinding.
> Ek het heelwat ondervindings wat ek nie kan verklaar nie en tog weet ek nie
> so mooi van die reinkarnasie storie nie. Iemand hier kan my dalk oortuig?/
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9f8dej$4um$4@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Natuurlik glo ek daaraan, sal jou later van my ondervinding vertel ter
>> stawing.
>> Maar ek dink nie reinkarnasie werk terwyl ek nog lewe nie;))))
>> Annette

>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43218 is 'n antwoord op boodskap #43198] Sa, 02 Junie 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dit het met my ookal gebeur dat ek iewers oppad is waar ek nog nooit tevore
was nie en skielik weet ek presies hoe en wat ek gaan sien as ek bv. om die
volgende draai sal gaan ens.
Was ook al verskeie kere in gesprek met iemand en op 'n spesifieke punt weet
ek vooruit hoe die gesprek gaan verloop, woord vir woord.
Eienaardig, soos ook jou ondervindings. Daar moet sekerlik iets in steek,
maar ek weet net nie wat nie.
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9f9rlv$fm0$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wel, 'n paar jaar gelede kom ek in York ( Engeland) aan. Was nog nooit in my
> ganse lewe daar nie, maar toe ek op 'n sekere hoek kom, en ek kyk die straat
> af, toe weet ek ek was al defininitief voorheen daar. Ek ken die plek. Ek
> het selfs 'n "flashback" gehad van die klere wat ek gedra het, en van
> winkels wat daar voorheen was. Ek het geweet van een plek wat wat nou 'n
> apteek is, en wat toe 'n bakkery was.
> Dieselfde het met my in 1980 gebeur toe ek die eerste maal in Salzburg
> aangekom het. Wildvreemde plek, maar ek vat toe die pad na die bakkery toe
> ek hou van die reuk daar:)) ) en kry 'n bank op die plek waar die bakkery
> moes wees.
> Nee, ek was nie in koninklike of adelike klere nie.:))))
> Ja, ek was toe ook vroulik.
> Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
> Annette
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43234 is 'n antwoord op boodskap #43218] So, 03 Junie 2001 03:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry ook daardie gevoel - wanneer politici hul monde oopmaak dan weet ek
dat ek die snert wat nou volg voorheen gehoor het... ;-)
Persoonlik - daardie deja vu gevoel dink ek spruit eerder voort uit ons
onderbewussyns-wêreld. Waar dinge gedink en ervaar word en waarvan ons slegs
soms bewus van raak...

skryf in boodskap news:9faosa$chb$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Dit het met my ookal gebeur dat ek iewers oppad is waar ek nog nooit tevore
> was nie en skielik weet ek presies hoe en wat ek gaan sien as ek bv. om die
> volgende draai sal gaan ens.
> Was ook al verskeie kere in gesprek met iemand en op 'n spesifieke punt weet
> ek vooruit hoe die gesprek gaan verloop, woord vir woord.
> Eienaardig, soos ook jou ondervindings. Daar moet sekerlik iets in steek,
> maar ek weet net nie wat nie.
> pjb
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f9rlv$fm0$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wel, 'n paar jaar gelede kom ek in York ( Engeland) aan. Was nog nooit in my
>> ganse lewe daar nie, maar toe ek op 'n sekere hoek kom, en ek kyk die straat
>> af, toe weet ek ek was al defininitief voorheen daar. Ek ken die plek. Ek
>> het selfs 'n "flashback" gehad van die klere wat ek gedra het, en van
>> winkels wat daar voorheen was. Ek het geweet van een plek wat wat nou 'n
>> apteek is, en wat toe 'n bakkery was.
>> Dieselfde het met my in 1980 gebeur toe ek die eerste maal in Salzburg
>> aangekom het. Wildvreemde plek, maar ek vat toe die pad na die bakkery toe
>> ek hou van die reuk daar:)) ) en kry 'n bank op die plek waar die bakkery
>> moes wees.
>> Nee, ek was nie in koninklike of adelike klere nie.:))))
>> Ja, ek was toe ook vroulik.
>> Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
>> Annette
>>
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43242 is 'n antwoord op boodskap #43198] So, 03 Junie 2001 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ek kan jou vertel wat ek dink hier gebeur het, maar is nie 100%
seker van my saak nie. Sarel van der Merwe (nie die tydrenjaer
nie) sal jou meskien defenitief kan inlig oor wat hier 'aangaan'
--
----------------------------------------
To much analysis leads to paralysis.
----------------------------------------
"Annette"
: Wel, 'n paar jaar gelede kom ek in York ( Engeland) aan. Was
nog nooit in my
: ganse lewe daar nie, maar toe ek op 'n sekere hoek kom,
----------knip----------
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43243 is 'n antwoord op boodskap #43218] So, 03 Junie 2001 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
pjb, jou ondervinding is totaal anders as Annette se geval, om
die waarheid te sê, joue is die 'teenoorgestelde' as Annette sin.
Het jy al ooit die boek oor Siener van Rensburg gelees?
--
----------------------------------------
To much analysis leads to paralysis.
----------------------------------------
pjbestwrote in message
: Dit het met my ookal gebeur dat ek iewers oppad is waar ek nog
nooit tevore
: was nie en skielik weet ek presies hoe en wat ek gaan sien as
ek bv. om die
: volgende draai sal gaan ens.
: Was ook al verskeie kere in gesprek met iemand en op 'n
spesifieke punt weet
: ek vooruit hoe die gesprek gaan verloop, woord vir woord.
: Eienaardig, soos ook jou ondervindings. Daar moet sekerlik iets
in steek,
: maar ek weet net nie wat nie.
: pjb
:
: "Annette" wrote in message
: news:9f9rlv$fm0$3@ctb-nnrp1.saix.net...
: > Wel, 'n paar jaar gelede kom ek in York ( Engeland) aan. Was
nog nooit in
: my
: > ganse lewe daar nie, maar toe ek op 'n sekere hoek kom, en ek
kyk die
: straat
: > af, toe weet ek ek was al defininitief voorheen daar. Ek ken
die plek. Ek
: > het selfs 'n "flashback" gehad van die klere wat ek gedra
het, en van
: > winkels wat daar voorheen was. Ek het geweet van een plek wat
wat nou 'n
: > apteek is, en wat toe 'n bakkery was.
: > Dieselfde het met my in 1980 gebeur toe ek die eerste maal in
Salzburg
: > aangekom het. Wildvreemde plek, maar ek vat toe die pad na
die bakkery toe
: > ek hou van die reuk daar:)) ) en kry 'n bank op die plek
waar die bakkery
: > moes wees.
: > Nee, ek was nie in koninklike of adelike klere nie.:))))
: > Ja, ek was toe ook vroulik.
: > Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
: > Annette
: >
:
:
:
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43244 is 'n antwoord op boodskap #43242] So, 03 Junie 2001 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan enige mens so vinnig in trurat ry?:)))
Annette

Tobie wrote in message ...
> ek kan jou vertel wat ek dink hier gebeur het, maar is nie 100%
> seker van my saak nie. Sarel van der Merwe (nie die tydrenjaer
> nie) sal jou meskien defenitief kan inlig oor wat hier 'aangaan'
> --
> ----------------------------------------
> To much analysis leads to paralysis.
> ----------------------------------------
> "Annette"
> : Wel, 'n paar jaar gelede kom ek in York ( Engeland) aan. Was
> nog nooit in my
> : ganse lewe daar nie, maar toe ek op 'n sekere hoek kom,
> ----------knip----------
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43247 is 'n antwoord op boodskap #43198] So, 03 Junie 2001 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Jun 2001 06:43:42 +0200, "Annette" wrote:

> Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
> Annette
>

Dìt Annette, is nie reinkarnasie nie, maar devolusie :-)D

DD
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43249 is 'n antwoord op boodskap #43247] So, 03 Junie 2001 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Davie - ek word so deurmekaar met al die groot woorde:)))
So, as 'n hond as 'n mens terugkom is dit evolusie?:)))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Sat, 2 Jun 2001 06:43:42 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
>> Annette

>
>
> Dít Annette, is nie reinkarnasie nie, maar devolusie :-)D
>
> DD
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43251 is 'n antwoord op boodskap #43243] So, 03 Junie 2001 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ja, Tobie, alles oor Siener v Rensburg, Johanna Brandt ens ens.
Wat wil jy sê?
pjb

"Tobie" skryf in boodskap news:9fcs3r$m7g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> pjb, jou ondervinding is totaal anders as Annette se geval, om
> die waarheid te sê, joue is die 'teenoorgestelde' as Annette sin.
> Het jy al ooit die boek oor Siener van Rensburg gelees?
> --
> ----------------------------------------
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43252 is 'n antwoord op boodskap #43249] So, 03 Junie 2001 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Jun 2001 14:05:06 +0200, "Annette" wrote:

> Dankie Davie - ek word so deurmekaar met al die groot woorde:)))
> So, as 'n hond as 'n mens terugkom is dit evolusie?:)))
> Annette

Annette, wanneer mens die nuus luister en loerante lees, dan sou ek sê
dat juis dìt devolusie is wanneer hond terugkom as mens!

DD
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43260 is 'n antwoord op boodskap #43247] So, 03 Junie 2001 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Weer vroulik?
>
>> Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
>> Annette
Déjà vu, Déjà Senti en Déjà Visite - was Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43261 is 'n antwoord op boodskap #43243] Ma, 04 Junie 2001 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Jun 2001 10:26:44 +0200, "Tobie" wrote:

> pjb, jou ondervinding is totaal anders as Annette se geval, om
> die waarheid te sê, joue is die 'teenoorgestelde' as Annette sin.

Dit was 'n interessante observasie van jou Tobie. :-)
Ek is geen kenner op hierdie gebied nie, maar party mense klassifiseer
hierdie tipe dinge/ervaringe onder Déjà vu (alreeds ervaar), Déjà
Senti (alreeds gevoel) en Déjà Visite (alreeds besoek - was al
voorheen hier).
Persoonlik dink ek dat baie mense Déjà vu verkeerdelik assosieer of
eerder verwar met konsepte wat varieer en strek van reinkarnasie tot
sekere tipes van epileptiese aanvalle wat dieselfde "gevoel" teweeg
kan bring.

1. Déjà Vecu of Deja Vu kan beskryf word as 'n gevoel or ervaring van
"ek was al hier gewees, het dit voorheen ervaar of belewe" Dit sluit
gehoor, gevoel en smaak ook in. Gewoonlik gebeur dit ook tydens 'n
alledaagse tipe van aktiwiteit soos wanneer inkopies doen, jou motor
bestuur of selfs terwyl hy na 'n CD luister. Dit kan dus nie
dieselfde as reinkarnasie wees nie.
Watse moontlike verklarings kan ons voorle vir hierdie tipe
verskyning? Moontlike parallelle of veelvuldige heelal(s) of "time
loops"? :-)
2. Déjà senti is wanneer ons voel ons weet presies wat die persoon
volgende gaan sê of doen. Soos wat Pjb ook ervaar het. Mens hoor
baie keer van pasiente wat temporale lob epilepsie aanvalle kry, dat
hulle ook hierdie tipe van ding ervaar.
3. Déjà visite is soos in "already visited". Ek weet nie of dit net
so baie voorkom as die ander deja's nie. Dis soos wanneer jy na 'n
totale vreemde plek gaan waar jy definitief nog nooit voorheen was
nie, maar presies weet waar wat is - amper soos wat Annette beskryf
het.
Miskien sal Davie se "astrale reise/projeksie" en ander "out of body"
ervaringe hier inpas? Miskien dan selfs ook reinkarnasie as mens
daaraan wil glo. :-) Persoonlik dink ek dat dit kan gebeur as mens
dalk 'n boek gelees het oor die spesifieke area met prentjies en
beskrywinge, en heeltemal vergeet het dat jy ooit so boek gelees het.
Selfs miskien 'n fliek of iets in daardie lyn. :-)
Iets wat in jou onderbewussyn vassit, en dan skielik na vore kom as
die brein die "bekende" raaksien.

Ek het onder andere Edgar Cayce se boeke gelees oor reinkarnasie en
ander dinge. Dit is interessant, maar ook baie "pie in the
skie"....:-)
Daar moet mos 'n logiese verklaring wees vir hierdie tipe van
verskynsels. Miskien is "geheue" ook vasgevang in ons genetiese
materiaal, en soms is daar 'n kortsluiting in ons breine, en dan raak
die ou brein verward met die "nuwe" en "ou" seine wat hy kry vanaf die
boodskapper sisteme in ons liggame. Dit klink meer logies vir my as
airy fairy konsepte van reinkarnasie en sulke dinge! :-))

> Het jy al ooit die boek oor Siener van Rensburg gelees?

Nee, ek het ook nie. Was dit nie Leendert van Oostrum wat so baie van
Siener van Rensburg se stories en dinge geweet het nie? Ek het al
gehoor van, en so bietjie agtergrond gelees, maar stel nogal baie
belang in sy profesiee, en die van ander profete in SA ook. Is jy
dalk lus om bietjie daaroor te begin gesels? Dit behoort deksels
interessant te wees!

> --
> ----------------------------------------
> To much analysis leads to paralysis.
> ----------------------------------------
> pjbestwrote in message
> : Dit het met my ookal gebeur dat ek iewers oppad is waar ek nog
> nooit tevore
> : was nie en skielik weet ek presies hoe en wat ek gaan sien as ek bv. om die
> : volgende draai sal gaan ens.
> : Was ook al verskeie kere in gesprek met iemand en op 'n spesifieke punt weet
> : ek vooruit hoe die gesprek gaan verloop, woord vir woord.
> : Eienaardig, soos ook jou ondervindings. Daar moet sekerlik iets in steek,
> : maar ek weet net nie wat nie.
> : pjb
> :
> : "Annette" wrote in message
> : news:9f9rlv$fm0$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> : > Wel, 'n paar jaar gelede kom ek in York ( Engeland) aan. Was nog nooit in my
> : > ganse lewe daar nie, maar toe ek op 'n sekere hoek kom, en ek kyk die straat
> : > af, toe weet ek ek was al defininitief voorheen daar. Ek ken die plek. Ek
> : > het selfs 'n "flashback" gehad van die klere wat ek gedra het, en van
> : > winkels wat daar voorheen was. Ek het geweet van een plek wat wat nou 'n
> : > apteek is, en wat toe 'n bakkery was.
> : > Dieselfde het met my in 1980 gebeur toe ek die eerste maal in Salzburg
> : > aangekom het. Wildvreemde plek, maar ek vat toe die pad na die bakkery toe
> : > ek hou van die reuk daar:)) ) en kry 'n bank op die plek waar die bakkery
> : > moes wees.
> : > Nee, ek was nie in koninklike of adelike klere nie.:))))
> : > Ja, ek was toe ook vroulik.
> : > Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
> : > Annette
> : >
> :
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43272 is 'n antwoord op boodskap #43198] Ma, 04 Junie 2001 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar word te veel van honde verwag, liewer as 'n kat!
________________________________________________________
"Annette"
> Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
> Annette
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43276 is 'n antwoord op boodskap #43156] Ma, 04 Junie 2001 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:54bmhtkc81o2qgvb8lmnkhu5cb6qpc9l1p@4ax.com...
> On Fri, 1 Jun 2001 16:03:35 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Nee man PJ, Annette is nog baie lewendig.
>
> Sakkie, is daar iets wat jy en Annette vir ons moet vertel? :-))))
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43277 is 'n antwoord op boodskap #43156] Ma, 04 Junie 2001 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai Danielle, ek dag jy ken ons altwee darem nou al redelik. Albei van
ons hou van die Kaap, albei vurige Afrikaners, klink of ons altwee kan
lekker eet (Annette?), 'n glasie Cabernet kan geniet. Wil jy byvoeg
Annette?

"Danielle" skryf in boodskap news:54bmhtkc81o2qgvb8lmnkhu5cb6qpc9l1p@4ax.com...
> On Fri, 1 Jun 2001 16:03:35 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Nee man PJ, Annette is nog baie lewendig.
>
> Sakkie, is daar iets wat jy en Annette vir ons moet vertel? :-))))
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43287 is 'n antwoord op boodskap #43247] Ma, 04 Junie 2001 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" wrote in message
: Dít Annette, is nie reinkarnasie nie, maar devolusie :-)D
:
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
skerp DD, baie skerp .... heheh
--
------------------------------------------------------------ -----
When man is wrapped up in himself, he makes a pretty small
package.
------------------------------------------------------------ -----
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43288 is 'n antwoord op boodskap #43251] Ma, 04 Junie 2001 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:9fdc6g$j7n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
: Ja, Tobie, alles oor Siener v Rensburg, Johanna Brandt ens ens.
: Wat wil jy sê?
: pjb
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Sorry, het gedink jy sal verstaan. Vergeet dit.
--
------------------------------------------------------------ -----
When man is wrapped up in himself, he makes a pretty small
package.
------------------------------------------------------------ -----
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43289 is 'n antwoord op boodskap #43156] Ma, 04 Junie 2001 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Danielle, eintlik glo ek nie aan reinkarnasie nie maar...............maar
daar is al so baie beweringe gemaak en soveel mense het al getuig van sulke
ondervindinge soos ook onse Annette. Dis hoekom ek nie regtig weet wat om te
glo nie.
Om te antwoord op daai teorie wat ek gehad het. Daar het ek begin dink aan
astrale projeksies soos wat DD ook genoem het maar daarvan weet ek net so
min. Wil liewer nie my bek oopmaak as ek nie weet waarvan ek praat
nie.Netnou is ek so deurmekaar soos 'n trapsuutjie in 'n
Smartieboks..........en ek raak maklik deurmekaar!
pjb

"Danielle" skryf in boodskap news:jvamhto4v3d7c8lngn4tre8nv3d62sgmk4@4ax.com...
> On Fri, 1 Jun 2001 15:52:27 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>
>> Hulle sê mos elkeen het 'n "dabbel" êrens. Soek nog myne.
>> Glo jy aan reinkarnasie???
>
> Glo jy aan reinkarnasie pj?
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43480 is 'n antwoord op boodskap #43260] Vr, 08 Junie 2001 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik!! Ek wil nie die agtermekaarkêrels se geliefde skelwoord verander
nie:))
Annette

--

Afro Ozzie skryf in boodskap news:9feipf$196m$1@corolla.OntheNet.com.au...
> Weer vroulik?
>>
>>> Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
>>> Annette
>
Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43481 is 'n antwoord op boodskap #43272] Vr, 08 Junie 2001 04:22 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan nie help dat ek 'n liefdevolle mens is nie:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9ffd6u$p28$2@azure.nl.gxn.net...
> Daar word te veel van honde verwag, liewer as 'n kat!
> ________________________________________________________
> "Annette"
>> Ek sal graag in my volgende lewe wil terugkom as 'n hond:))
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Lekker hier
Volgende onderwerp: 31 Mei, 40 jaar gelede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:04:21 MGT 2024