Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dr Basson
Dr Basson [boodskap #43115] Do, 31 Mei 2001 22:19 na volgende boodskap
cisse sekou  is tans af-lyn  cisse sekou
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
j'ai vu un reportage sur ce cardiologue qui a pour mission de maintenir des
milliers de Blancs en vain, mais de tout faire pour tuer des Noirs. C'est
une betise humaine qui m'attriste.
Re: Dr Basson [boodskap #43134 is 'n antwoord op boodskap #43115] Vr, 01 Junie 2001 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dingetjie, ek verstaan nie 'n dooie woord van jou boodskap nie, behalwe "
pour":)))
Basson se naam is ook Wouter, maar ek glo nie hy is nederig genoeg om
homself plaasvark te noem nie:))
Annette

cisse sekou wrote in message ...
> j'ai vu un reportage sur ce cardiologue qui a pour mission de maintenir des
> milliers de Blancs en vain, mais de tout faire pour tuer des Noirs. C'est
> une betise humaine qui m'attriste.
>
Re: Dr Basson [boodskap #43164 is 'n antwoord op boodskap #43134] Vr, 01 Junie 2001 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee, nee. Plaasvarke is lieftallige goed en daardie doktor Wouter is 'n
bietjie te poukergesig daarvoor :-)

Annette skryf in boodskap news:9f7f82$9g1$4@ctb-nnrp2.saix.net...
Dingetjie, ek verstaan nie 'n dooie woord van jou boodskap nie, behalwe "
pour":)))
Basson se naam is ook Wouter, maar ek glo nie hy is nederig genoeg om
homself plaasvark te noem nie:))
Annette

cisse sekou wrote in message ...
> j'ai vu un reportage sur ce cardiologue qui a pour mission de maintenir des
> milliers de Blancs en vain, mais de tout faire pour tuer des Noirs. C'est
> une betise humaine qui m'attriste.
>
Re: Dr Basson [boodskap #43191 is 'n antwoord op boodskap #43134] Vr, 01 Junie 2001 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

As jy nie kan verstaan wat die man geskryf het nie, dan is hier die
vertaling:

"Ek het 'n verslaggewing gesien oor daardie kardioloog wat homself
voorgeneem het dit lewe van duisende van blankes tevergeefs in
stand te hou en alles te doen om die swartmense dood te maak. Dis
'n menslik bees wat hom baie droewig maak..."

Verskoning, ek weet nie van die saak nie, Annette! Ek kan slegs
vertaal wat hierdie man hier geskryf het.

Beste groete,

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Dingetjie, ek verstaan nie 'n dooie woord van jou boodskap nie, behalwe "
> pour":)))
> Basson se naam is ook Wouter, maar ek glo nie hy is nederig genoeg om
> homself plaasvark te noem nie:))
> Annette
>
> cisse sekou wrote in message ...
>> j'ai vu un reportage sur ce cardiologue qui a pour mission de maintenir des
>> milliers de Blancs en vain, mais de tout faire pour tuer des Noirs. C'est
>> une betise humaine qui m'attriste.


>
Re: Dr Basson [boodskap #43192 is 'n antwoord op boodskap #43115] Vr, 01 Junie 2001 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Je vous demande pardon, monsieur, mais je ne crois pas qu'il y aurait
beaucoup de gens qui vont vous comprendre dans ce bulletin
d'information. � mon avis il vous faudra mieux de parler ici l'Anglais
si vous ne connaissez pas l'Africain.

Norbert (des Flandres)

Verskoning, geagte heer, maar ek glo nie dat baie mense van hierdie
nuusgroep jou sal verstaan nie. As jy tog geen Afrikaans praat nie dan
dis miskien beter as jy in Engels skryf.

Norbert (uit Vlaanderen)

"cisse sekou" schreef:

> j'ai vu un reportage sur ce cardiologue qui a pour mission de maintenir des
> milliers de Blancs en vain, mais de tout faire pour tuer des Noirs. C'est
> une betise humaine qui m'attriste.
>
Re: Dr Basson [boodskap #43196 is 'n antwoord op boodskap #43191] Sa, 02 Junie 2001 03:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Norbert. Ek weet nie hoekom 'n bees nou so beledig moet word nie.
My kennis oor Wouter Basson is beperk - ek weet net wat in die koerante
weergegee is.
In kort kom dit daarop neer dat hy proefnemings gedoen het om groot getalle
mense te vernietig.
Hy was in diens van die weermag, en het 'n fortuin bymekaargemaak.
Miskien is hier iemand wat jou meer van stoute Wouter kan vertel. Sy dooie
oë het my afgeskrik, en ek het verkies om nie iets oor hom te lees nie.
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Annette,
>
> As jy nie kan verstaan wat die man geskryf het nie, dan is hier die
> vertaling:
>
> "Ek het 'n verslaggewing gesien oor daardie kardioloog wat homself
> voorgeneem het dit lewe van duisende van blankes tevergeefs in
> stand te hou en alles te doen om die swartmense dood te maak. Dis
> 'n menslik bees wat hom baie droewig maak..."
>
> Verskoning, ek weet nie van die saak nie, Annette! Ek kan slegs
> vertaal wat hierdie man hier geskryf het.
>
> Beste groete,
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Dingetjie, ek verstaan nie 'n dooie woord van jou boodskap nie, behalwe "
>> pour":)))
>> Basson se naam is ook Wouter, maar ek glo nie hy is nederig genoeg om
>> homself plaasvark te noem nie:))
>> Annette

>> cisse sekou wrote in message ...
>>> j'ai vu un reportage sur ce cardiologue qui a pour mission de maintenir des
>>> milliers de Blancs en vain, mais de tout faire pour tuer des Noirs. C'est
>>> une betise humaine qui m'attriste.
>
>


>
Re: Dr Basson [boodskap #43201 is 'n antwoord op boodskap #43115] Sa, 02 Junie 2001 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ontspan Norbert. Dankie vir jou vertaling, en ek het verstaan wat jy wou sê.
Ek weet ook dat Wouter Basson nie droewig is oor wat hy voor beskuldig word
nie.
Hy het self so gesê.
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Verskoning, Annette, 'n droewige vertaling miskien ook vanweë
> myself... Ek het bedoel: dis nie Wouter Basson wat bedroef was nie;
> dis die skrywer van hierdie artikel (Cisse Sekou) wat homself
> verdrietig voel vanweë die verslaggewing..
> (My Afrikaans is nog nie honderd persent korrek nie!)
>
> Norbert
>
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Dankie Norbert. Ek weet nie hoekom 'n bees nou so beledig moet word nie.
>> My kennis oor Wouter Basson is beperk - ek weet net wat in die koerante
>> weergegee is.
>> In kort kom dit daarop neer dat hy proefnemings gedoen het om groot getalle
>> mense te vernietig.
>> Hy was in diens van die weermag, en het 'n fortuin bymekaargemaak.
>> Miskien is hier iemand wat jou meer van stoute Wouter kan vertel. Sy dooie
>> oë het my afgeskrik, en ek het verkies om nie iets oor hom te lees nie.
>> Annette

>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>> Annette,
>
>>> As jy nie kan verstaan wat die man geskryf het nie, dan is hier die
>>> vertaling:
>
>>> "Ek het 'n verslaggewing gesien oor daardie kardioloog wat homself
>>> voorgeneem het dit lewe van duisende van blankes tevergeefs in
>>> stand te hou en alles te doen om die swartmense dood te maak. Dis
>>> 'n menslik bees wat hom baie droewig maak..."
>
>>> Verskoning, ek weet nie van die saak nie, Annette! Ek kan slegs
>>> vertaal wat hierdie man hier geskryf het.
>
>>> Beste groete,
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>>> "Annette" schreef:
>
>>>> Dingetjie, ek verstaan nie 'n dooie woord van jou boodskap nie, behalwe "
>>>> pour":)))
>>>> Basson se naam is ook Wouter, maar ek glo nie hy is nederig genoeg om
>>>> homself plaasvark te noem nie:))
>>>> Annette
>>
>>>> cisse sekou wrote in message ...
>>>> >j'ai vu un reportage sur ce cardiologue qui a pour mission de maintenir
>> des
>>>> >milliers de Blancs en vain, mais de tout faire pour tuer des Noirs. C'est
>>>> >une betise humaine qui m'attriste.
>>>
>>
>


>
Re: Dr Basson [boodskap #43202 is 'n antwoord op boodskap #43196] Sa, 02 Junie 2001 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Verskoning, Annette, 'n droewige vertaling miskien ook vanweë
myself... Ek het bedoel: dis nie Wouter Basson wat bedroef was nie;
dis die skrywer van hierdie artikel (Cisse Sekou) wat homself
verdrietig voel vanweë die verslaggewing..
(My Afrikaans is nog nie honderd persent korrek nie!)

Norbert

"Annette" schreef:

> Dankie Norbert. Ek weet nie hoekom 'n bees nou so beledig moet word nie.
> My kennis oor Wouter Basson is beperk - ek weet net wat in die koerante
> weergegee is.
> In kort kom dit daarop neer dat hy proefnemings gedoen het om groot getalle
> mense te vernietig.
> Hy was in diens van die weermag, en het 'n fortuin bymekaargemaak.
> Miskien is hier iemand wat jou meer van stoute Wouter kan vertel. Sy dooie
> oë het my afgeskrik, en ek het verkies om nie iets oor hom te lees nie.
> Annette
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Annette,

>> As jy nie kan verstaan wat die man geskryf het nie, dan is hier die
>> vertaling:

>> "Ek het 'n verslaggewing gesien oor daardie kardioloog wat homself
>> voorgeneem het dit lewe van duisende van blankes tevergeefs in
>> stand te hou en alles te doen om die swartmense dood te maak. Dis
>> 'n menslik bees wat hom baie droewig maak..."

>> Verskoning, ek weet nie van die saak nie, Annette! Ek kan slegs
>> vertaal wat hierdie man hier geskryf het.

>> Beste groete,

>> Norbert (uit Vlaanderen)



>> "Annette" schreef:

>>> Dingetjie, ek verstaan nie 'n dooie woord van jou boodskap nie, behalwe "
>>> pour":)))
>>> Basson se naam is ook Wouter, maar ek glo nie hy is nederig genoeg om
>>> homself plaasvark te noem nie:))
>>> Annette
>
>>> cisse sekou wrote in message ...
>>>> j'ai vu un reportage sur ce cardiologue qui a pour mission de maintenir
> des
>>>> milliers de Blancs en vain, mais de tout faire pour tuer des Noirs. C'est
>>>> une betise humaine qui m'attriste.
>>
>
>

>
Re: Dr Basson [boodskap #43214 is 'n antwoord op boodskap #43115] Sa, 02 Junie 2001 12:34 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Min mense weet dit, maar Basson het skynbaar aan ' kuur vir vigs gewerk en
is al talle male deur SWART mense geprys vir sy chirurgiese werk op SWART
passiente. Iets strook nie....

Net 'n bietjie perspektief
Vorige onderwerp: Re: Annette van die Kaap
Volgende onderwerp: Werk in die VSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:29:41 MGT 2024