Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Magiese woorde.
Re: Magiese woorde. [boodskap #43173 is 'n antwoord op boodskap #43144] Vr, 01 Junie 2001 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai nooit!!! Mens lees die koerante en gaan na die plekke wat die wyne
aanbied:))
Annette ( die enigste kliek wat sy doen is die kliek van die muis)

Krokkie wrote in message ...
> Dit kan waar wees , maar as jy die Kaap besoek wil jy tog nie eers deel word
> van 'n "click" om uittevind waar die wyne goedkoop is nie of hoe seg ek nou
> ?
>
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b174636.0@news1.mweb.co.za...
>> Krokkie:
>>> Een ding weet ek verseker die wyn in Gauteng is baie goedkoper as in die
>>> Kaap en nou praat ons van dieselfde wyn

>> Danielle :
>> Dit is iets nuuts. Gewoonlik was dit mos andersom?

>> Wouter : Dis net waar van Gautengers wat nie weet waar 'n mens in die Kaap
>> wyn koop nie, Danielle ;-)


>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43177 is 'n antwoord op boodskap #43020] Vr, 01 Junie 2001 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Danielle, DANIELLE!!!!! jy saal alweer die verkeerde verdomde perd op. Jy
begin nou krap in die verkeerde kultuur. Kyk, lekker wyn is lekker, rooi,
wit, soet, semi- , whatever. Partydae vrek ek van die lus vir 'n lekker
soetwyn, ander dae versuip ek in Late harvest en so aan en so aan. Hang
seker af van die "mood" en die geselskap of gebrek daaraan. Maar ek issie 'n
wynvlieg ni, okay?
En ja, jy wanneer om te begin koes........smile
Groetnis
pjb

"Danielle" skryf in boodskap news:tthdht0j409go8ogag5p56iap6hfluf8kd@4ax.com...
> On Thu, 31 May 2001 17:54:03 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
>> Een ding weet ek verseker die wyn in Gauteng is baie goedkoper as in die
>> Kaap en nou praat ons van dieselfde wyn
>
> Dit is iets nuuts. Gewoonlik was dit mos andersom? Hou die
> Transvalers nog steeds van hulle SOET wyne, of het hulle darem
> intussen al 'n bietjie kultuur bygekry? missiele> :-))))
> Ek mag sulke goed se, want ek was half vaalpens en half kypie. Noulat
> ek hier in Amerika sit, is ek NIKS. Soms is dit goed om niks te
> wees....:-)
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43178 is 'n antwoord op boodskap #43147] Vr, 01 Junie 2001 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Man, maar jy kan darem krap. Erger as Danielle.
Sjeessssss.
pjb

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b174636.0@news1.mweb.co.za...
> Krokkie:
>> Een ding weet ek verseker die wyn in Gauteng is baie goedkoper as in die
>> Kaap en nou praat ons van dieselfde wyn
>
> Danielle :
> Dit is iets nuuts. Gewoonlik was dit mos andersom?
>
> Wouter : Dis net waar van Gautengers wat nie weet waar 'n mens in die Kaap
> wyn koop nie, Danielle ;-)
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43182 is 'n antwoord op boodskap #43139] Vr, 01 Junie 2001 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie, jy is welkom. Laat my net vroegtydig weet sodat ek smokkelgaljoen en
vars snoek in velddrif kan gaan haal:))
Rawsonville se druiwe is baie lekker - veral as mens daarna gaan lê in die
warm water van Goudini.
Ja, die die kultuur staan mos blou en plate aanmekaar hier:))
As jy dit nie geproe het nie, sal jy nie weet nie - maar daar is 'n baie
groot verskil tussen gebakte, gebraaide of gerookte vars vis en die wat eers
op ys gelê
het.

Annette

Sakkie wrote in message ...
> Julle weet, ek lees vanoggend so deur almal se kommentaar oor wat begin het
> met PJ se brief oor "Magiese Kaapstad". As 'n ou nou so terugsit en lees
> deur alles wat almal skryf dan kom jou gou agter dat die Kaap "anders" is.
> Of jy nou hou van Kaapstad of nie is seker maar 'n kwessie van persoonlike
> smaak. Ekself is gek oor die Kaap en as ek kon sou ek vandag terug getrek
> het. Ek het al self druiwe gekoop op Nylstroom (dankie Krokkie), maar dis
> nie dieselfde as om dit op Rawsonville te koop by 'n uittand klong wat jou
> arm probeer draai om nog 'n boksie te koop nie. Ek en die vrou het ook al
> gerookte snoek op Houtbaai gesit en eet, en net gesit en nonsens praat oor
> alles en nog wat. Baie deur Potch gery Rooigrond toe in die Wes-Transvaal en
> kan my nie indink dat daai selfde snoek dieselfde kan proe nie.
>
> Nee, ek wil my benadering verander. Dit kan seker dieselfde proe, gerook is
> tog gerook en snoek is seker maar snoek, maar die atmosfeer en kultuur maak
> dit 'n ervaring in die Kaap, en dit kan niemand namaak nie.
> Annette, geniet die Kaap. Ek gaan nog vir jou kom kuier.
> Sakkie (oud-Capy, oud-Walie en nou Nataller wat skielik baie nostalgies
> voel)
>
>
> wrote in message
> news:9f0dle$2gcf$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Iemand op die nuusgroep het so 'n week of wat gelede iets gesê oor 'n
>> magiese woord.
>> Dit het my dadelik laat dink aan 'n woord wat veral hier bo in ons kontrei
>> absoluut "magic" is en dit is "Kaapse....."
>> As iemand 'n stalletjie of winkeltjie het waar hy enige iets verkoop en
>> hy/sy kan sê "kaapse........" dan is hy seker van goeie verkope. Ek sien
>> altyd die "kaapse druiwe", "kaapse snoek", "kaapse wyn ", "kaapse droë
>> vrugte" en hulle sal altyd sweer dat dit die lekkerste of beste is.
>> Ek wonder maar net
>> pjb
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43188 is 'n antwoord op boodskap #43123] Vr, 01 Junie 2001 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal nou sommer Danielle se vraag ook hier antwoord.
Die seewater kan jou maag nogal goed omkrap en daar is die geloof dat so een
keer per maand moet die maag "skoongemaak" word. Die seewater word gebruik
in die plek van onse mense se "bloubottel" (ons moes elke Saterdag
"skoongemaak " word)
Op 'n stadium hte manne met inisiatief gereeld afgery Durbs of iewers aan
die kus en teruggekom met dromme vol seewater en sand. Daar moes sand ook by
wees, waarvoor weet ek nie. Dalk was dit vir 'n raspereffek gedurende die
skoonmaak.
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9f76rh$6fg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons moes altyd 'n bottel seewater terugvat Witbank of Bloemfontein toe. Wat
> daarmee gedoen is sal ek nie weet nie - miskien sal dit interessant wees om
> dit uit te vind.
> I.v.m. met die wind wat nooit ophou om te waai nie - nooit is 'n lang woord.
> Annette
>
> Danielle wrote in message ...
>> On Thu, 31 May 2001 15:52:18 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>>
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43189 is 'n antwoord op boodskap #43182] Vr, 01 Junie 2001 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Sakkie, jammer ek knip jou pos maar ons weet van die spasie.
Punt is, ek vrek ook oor die Kaap en net soos jy sal ek daar gaan bly met 'n
lekker hart as ek kon.
Ek dink net party van die wat daar bly waardeer nie altyd wat hulle het nie.
Rawsonville, Goudini, enige naam, enige plek. Ek het al soveel daar gekuier
dat ek die plekke almal ken, elke dorpie, elke pas, elke wynplaas op die
roetes. Baie geproe daai tyd toe dit nog gratis was.
Vars vis en tjips by Snoekies in Houtbaai. Ai!
Dis 'n wonderlike plek, tenspyte van die wind of watter negatiewe 'n mens
kan noem.
Lekker is nie sleg nie en mooi is mooi..........tot die meisies.
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9f8cja$4nt$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Sakkie, jy is welkom. Laat my net vroegtydig weet sodat ek smokkelgaljoen en
> vars snoek in velddrif kan gaan haal:))
> Rawsonville se druiwe is baie lekker - veral as mens daarna gaan lê in die
> warm water van Goudini.
> Ja, die die kultuur staan mos blou en plate aanmekaar hier:))
> As jy dit nie geproe het nie, sal jy nie weet nie - maar daar is 'n baie
> groot verskil tussen gebakte, gebraaide of gerookte vars vis en die wat eers
> op ys gelê
> het.
>
> Annette
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43195 is 'n antwoord op boodskap #43171] Vr, 01 Junie 2001 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis eintlik Ballito . . . en dis 'n mooi plek.
http://www.thedolphincoast.com/towns/ballito/default.htm

"Annette" skryf in boodskap news:9f8cj6$4nt$1@ctb-nnrp1.saix.net...
O gits!! Nou het jy dit rugbaar gemaak!! Pasop vir die vlaag misdade wat
binnekort daar gepleeg gaan word:))
Annette

Krokkie wrote in message ...
> Die einste Balito, Die plek is nou baie gewild , daar gaan nie veel aan nie,
> maar die manne koop en bou lekker daar. Dis naby genoeg om vinnig deur te
> glip vir 'n naweek vanaf JHB. Die weer is lekker en jy kan nog in Mei/Junie
> deur die dag swem in die see sonder om regtig te koud te kry. Jy kan ook nog
> veilig rondstap in die plek sonder dat die crims jou toesak.
>
>
>
>
>

>>> Deesdae trek die Vaalpense eerder na Balito.

>> Krokkie, ek dink ek mis iets hier, maar dis 2:20 in die oggend,
>> so...:-)
>> Bedoel jy Balito in Natal, noord van Durbs?
>> Wat doen mens daar?
Re: Magiese woorde. [boodskap #43203 is 'n antwoord op boodskap #43097] Sa, 02 Junie 2001 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9f5v03$hil$4@ctb-nnrp1.saix.net...
: Dis waar - ons het hierdie jaar al 'n hele paar windstil dae
gehad.
: Gelukkig het die wind snags gewaai.
: Ek kan vir jou 'n botteltjie Kaapse lug met 'n korrel seesand
aanstuur.
: Al wat jy moet doen is om die lug oor te gooi in Gauteng
bottels.
: Jy sal 'n wonderwerk sien gebeur - hoe meer lug jy oorgooi, hoe
meer lug het
: jy om oor te gooi")
: Annette

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
al winter 'lug' wat hier in my huis deurtrek is gemeng met ertjie
of boontjiesop. ;-(
--
Re: Magiese woorde. [boodskap #43206 is 'n antwoord op boodskap #43120] Sa, 02 Junie 2001 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Seker maar af die weskus se see. Die Kaapse land se snoek is te duur.

"Annette" skryf in boodskap news:9f75ef$qmg$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> En waar sou die snoek wat so gerook word gevang word?
> Annette
Re: Magiese woorde. [boodskap #43207 is 'n antwoord op boodskap #43020] Sa, 02 Junie 2001 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nannies,
Snoekies doen die rook en paas dit weer terug. Blykbaar werk dit goekoper
uit. Daar by houtbaai het ek ook al gerrokte Snoekies snoek gekry (die
Transvaalse). Vars en gedroogte snoek word in die Kaap gedoen.

"Danielle" skryf in boodskap news:sm4ehtsho3p4e6lqsbid75mpp45u56l433@4ax.com...
> On Thu, 31 May 2001 08:19:05 +0200, "Ernest"
> wrote:
>
>> Die meerderheid snoek word gerook by Snoekies in Pooitjiesstroom.
>
> Dankie vir die inligting Ernest.
> Maar ai toggie - dit voel en klink net nie reg vir my nie!! :-) Snoek
> is 'n Kaapse ding.
Re: Magiese woorde. [boodskap #43208 is 'n antwoord op boodskap #43020] Sa, 02 Junie 2001 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:sm4ehtsho3p4e6lqsbid75mpp45u56l433@4ax.com...
> On Thu, 31 May 2001 08:19:05 +0200, "Ernest"
> wrote:
> Dit is baie interessant.
> So, wat bly dan oor wat "uniek" is in die Kaap? Hoekom trek al die
> vaalpense Kaap toe? :-)

Dis die in ding. Of anders gestel - daar is meer geskeide Transvaalers in
die Kaap as Kaapenaars.;-)
Re: Magiese woorde. [boodskap #43209 is 'n antwoord op boodskap #43133] Sa, 02 Junie 2001 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Krokkie" skryf in boodskap news:3b172d71$0$229@hades.is.co.za...
> Deesdae trek die Vaalpense eerder na Balito.

Ek dog hulle f.. Noord.
Re: Magiese woorde. [boodskap #43210 is 'n antwoord op boodskap #43143] Sa, 02 Junie 2001 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek dog dis hoekom hulle almal deeltyd en vakansie huise het hier vanaf
warmbad. Dis mos net so 'n 1-2 uur vanaf JHB. Dan kan kan jy ook sommer die
4x4 met so 1/2 kilo grondpad verras.

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b1749d9$0$224@hades.is.co.za...
> Die einste Balito, Die plek is nou baie gewild , daar gaan nie veel aan nie,
> maar die manne koop en bou lekker daar. Dis naby genoeg om vinnig deur te
> glip vir 'n naweek vanaf JHB. Die weer is lekker en jy kan nog in Mei/Junie
> deur die dag swem in die see sonder om regtig te koud te kry. Jy kan ook nog
> veilig rondstap in die plek sonder dat die crims jou toesak.
Re: Magiese woorde. [boodskap #43211 is 'n antwoord op boodskap #43129] Sa, 02 Junie 2001 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar die Weskus is hoeka nie wat bekend is as die Kaap nie? Ek dog dan as
julle praat vannie Kaap word daar net bedoel Kaapstad?

"Annette" skryf in boodskap news:9f77e2$6ms$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek eet hoeka net soek wat aan die Weskus gevang word:))
> Annette
>
> Danielle wrote in message ...
>> On Fri, 1 Jun 2001 06:11:38 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> En waar sou die snoek wat so gerook word gevang word?
>>
>> Ek se vir jou Annette - hulle rook daai lelike modderrige damvisse
>> daar, en almal verbeel hulle dat hulle die heerlikste "kaapse snoek"
>> eet! Dalk selfs nog krokkedil vleis? Wag tot hulle in die Kaap kom,
>> en agterkom dat RERIGE gerookte snoek heel anders lyk en proe!! Dan
>> gaan die poppe dans! :-))))
>>
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43212 is 'n antwoord op boodskap #43151] Sa, 02 Junie 2001 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b174e1c.0@news1.mweb.co.za...
> Hier is ongelukkig baie rip-offs in die Kaap
> deesdae.

Did nou seker van al die Vaalies wat daar is?
Re: Magiese woorde. [boodskap #43219 is 'n antwoord op boodskap #43211] Sa, 02 Junie 2001 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, hoe kan jy so iets dink?
Die Kaap begin mos wanneer jy deur die Du Toitsklooftonnel kom.
Annette

Ernest wrote in message ...
> Maar die Weskus is hoeka nie wat bekend is as die Kaap nie? Ek dog dan as
> julle praat vannie Kaap word daar net bedoel Kaapstad?
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f77e2$6ms$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek eet hoeka net soek wat aan die Weskus gevang word:))
>> Annette

>> Danielle wrote in message ...
>>> On Fri, 1 Jun 2001 06:11:38 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> En waar sou die snoek wat so gerook word gevang word?
>>>
>>> Ek se vir jou Annette - hulle rook daai lelike modderrige damvisse
>>> daar, en almal verbeel hulle dat hulle die heerlikste "kaapse snoek"
>>> eet! Dalk selfs nog krokkedil vleis? Wag tot hulle in die Kaap kom,
>>> en agterkom dat RERIGE gerookte snoek heel anders lyk en proe!! Dan
>>> gaan die poppe dans! :-))))
>>>
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43220 is 'n antwoord op boodskap #43206] Sa, 02 Junie 2001 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dieselfde see:))) Dieselfde bote en vissers ook:)))
Annette

Ernest wrote in message ...
> Seker maar af die weskus se see. Die Kaapse land se snoek is te duur.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f75ef$qmg$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> En waar sou die snoek wat so gerook word gevang word?
>> Annette
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43221 is 'n antwoord op boodskap #43207] Sa, 02 Junie 2001 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal more spesiaal Houtbaai toe ry en by Snoekies gaan soek vir gerookte
snoek wat in Transvaal verpak is. Sal jou laat weet of dit reg smaak:)
Annette

Ernest wrote in message ...
> Nannies,
> Snoekies doen die rook en paas dit weer terug. Blykbaar werk dit goekoper
> uit. Daar by houtbaai het ek ook al gerrokte Snoekies snoek gekry (die
> Transvaalse). Vars en gedroogte snoek word in die Kaap gedoen.
>
> "Danielle" wrote in message
> news:sm4ehtsho3p4e6lqsbid75mpp45u56l433@4ax.com...
>> On Thu, 31 May 2001 08:19:05 +0200, "Ernest"
>> wrote:

>>> Die meerderheid snoek word gerook by Snoekies in Pooitjiesstroom.

>> Dankie vir die inligting Ernest.
>> Maar ai toggie - dit voel en klink net nie reg vir my nie!! :-) Snoek
>> is 'n Kaapse ding.
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43222 is 'n antwoord op boodskap #43208] Sa, 02 Junie 2001 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy? Al die geskeides trek Kaap toe?
Annette

Ernest wrote in message ...
>
> "Danielle" wrote in message
> news:sm4ehtsho3p4e6lqsbid75mpp45u56l433@4ax.com...
>> On Thu, 31 May 2001 08:19:05 +0200, "Ernest"
>> wrote:
>> Dit is baie interessant.
>> So, wat bly dan oor wat "uniek" is in die Kaap? Hoekom trek al die
>> vaalpense Kaap toe? :-)
>
> Dis die in ding. Of anders gestel - daar is meer geskeide Transvaalers in
> die Kaap as Kaapenaars.;-)
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43223 is 'n antwoord op boodskap #43062] Sa, 02 Junie 2001 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die ouens hier by Nylstroom/Vaalwater (en hulle baie oorsese
klante!) sal jou dalk aanvat oor Kaapse druiwe wat noodwendig altyd die
beste is! Die Waterbergers kweek blêddie goeie tafeldruiwe - sulke lekker
groot korrels, en soet ook.

Dries Venter

"Danielle" wrote in message > Maar dit is mos die beste?
:-)) Mens kry tog nie "transvaalse snoek",
> "transvaalse druiwe" ens nie. Eeeeeuw!! :-)))
Re: Magiese woorde. [boodskap #43228 is 'n antwoord op boodskap #43020] Sa, 02 Junie 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:li6eht45bu4orc1brp4f3fopts49v777ta@4ax.com...
: On Fri, 1 Jun 2001 06:11:38 +0200, "Annette"

: wrote:
:
: >En waar sou die snoek wat so gerook word gevang word?
:
: Ek se vir jou Annette - hulle rook daai lelike modderrige
damvisse
: daar, en almal verbeel hulle dat hulle die heerlikste "kaapse
snoek"
: eet! Dalk selfs nog krokkedil vleis? Wag tot hulle in die Kaap
kom,
: en agterkom dat RERIGE gerookte snoek heel anders lyk en proe!!
Dan
: gaan die poppe dans! :-))))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
hoi - hoi....................... :-) gedog ek sal maar vir jou
in 'Ollands groet aangesien jy deesdae kaas eet.
Met die verhoging van Vaaldam se wal hier in die vroeë 80's het
yours truely gehelp om die wal nou behoorlik te bou tot op 'n
ordentlike hoogte .................. ewenwel, daar het ek daai
visse met die snorre gevang en gerook, en weet jy, my eie
buurman, ook uit die Kaap, het gedink dis gerookte snoek wat ek
hom gegee het om te eet. Johnny het lekker daaraan ge-eet totdat
my vrou vir hom ingelig het wat hy eet. Hy kyk so na die stuk
'snoek' en sê 'Snoek of de not, hy smaak voorentoe'. Die wit
vleis van die vis met die snor het so hier en daar 'n aartjie, en
jy moet mooi kyk om dit raak te sien.
Re: Magiese woorde. [boodskap #43235 is 'n antwoord op boodskap #43123] So, 03 Junie 2001 03:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9f76rh$6fg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons moes altyd 'n bottel seewater terugvat Witbank of Bloemfontein toe. Wat
> daarmee gedoen is sal ek nie weet nie - miskien sal dit interessant wees om
> dit uit te vind.
> I.v.m. met die wind wat nooit ophou om te waai nie - nooit is 'n lang woord.
> Annette

Nee dit is net 5 karakters lank - mag wel 'n laaaaang tyd wees
Re: Magiese woorde. [boodskap #43237 is 'n antwoord op boodskap #43219] So, 03 Junie 2001 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
So, as ek 'n sirkel moet trek, met Kaapstad as die middelpunt, dan is die
Kaap van Melkbosstrand tot Somersetwes? Dus, die weskus snoek is nie eintlik
af die Kaap nie?

"Annette" skryf in boodskap news:9fat7v$pfc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nee, hoe kan jy so iets dink?
> Die Kaap begin mos wanneer jy deur die Du Toitsklooftonnel kom.
> Annette
Re: Magiese woorde. [boodskap #43238 is 'n antwoord op boodskap #43222] So, 03 Junie 2001 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou maar een ding van die vaalies. As daar 'n skeisaak is moet een af
Kaap toe. Dis glo om hulle koppe reg te kry.
Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:9fat82$pfc$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat bedoel jy? Al die geskeides trek Kaap toe?
> Annette
>
> Ernest wrote in message ...
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:sm4ehtsho3p4e6lqsbid75mpp45u56l433@4ax.com...
>>> On Thu, 31 May 2001 08:19:05 +0200, "Ernest"
>>> wrote:
>>> Dit is baie interessant.
>>> So, wat bly dan oor wat "uniek" is in die Kaap? Hoekom trek al die
>>> vaalpense Kaap toe? :-)
>>
>> Dis die in ding. Of anders gestel - daar is meer geskeide Transvaalers in
>> die Kaap as Kaapenaars.;-)
>>
>
Wyne en drinkery - Re: Magiese woorde. [boodskap #43262 is 'n antwoord op boodskap #43136] Ma, 04 Junie 2001 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Jun 2001 09:02:52 +0200, "Annette" wrote:

> Okie Dokie - is dit dan goed dat ek die klomp daar oorkant droëbekke
> noem?:))))

Um....solank as jy dit in afrikaans doen, is dit goed. :-)))
Daar is natuurlik nog mense wat drink, maar dit nie meer algemene
aanvaarbare sosiale gedrag nie. Net soos rook. Dis net die skollies
en van die jonger kinders wat rook. Ek veralgemeen verskriklik,
maar...:-) Dit hang natuurlik ook baie af van die Staat waar jy
jouself bevind. En dan ook of jy in die Noorde of Suide is. :-)
Ek drink maar nogsteeds my glasie rooiwyn met elke aandmaal. Kook ook
baie met wyn, so as jy kom kuier sal jy definitief nie droëbek hoef te
wees nie. Wanneer kom jy kuier? :-)

> Nou weet jy hoekom hulle my simpatie het;)

Hehehehe.....eeeyup! :-)
Re: Magiese woorde. [boodskap #43267 is 'n antwoord op boodskap #43209] Ma, 04 Junie 2001 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Nee hulle kyk noord en f voort

"Ernest" skryf in boodskap news:3b18e0e4.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:3b172d71$0$229@hades.is.co.za...
>> Deesdae trek die Vaalpense eerder na Balito.
>
> Ek dog hulle f.. Noord.
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43269 is 'n antwoord op boodskap #43237] Ma, 04 Junie 2001 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is hopeloos te eng in jou denke:))))
Om jou meer gerus te maak en te spreek tot jou statistieke neigings:
Die Kaap waarvan ons praat is die Wes Kaap - nie Kaapstad nie.
As jy dus ons bont landkaart voor jou oopslaan, sal jy sien dat die Kaap
eintlik al begin by die Hexrivierberge.
Dit voel net meer Kaaps wanneer mens Tafelberg sien.
Annette

Ernest wrote in message ...
> So, as ek 'n sirkel moet trek, met Kaapstad as die middelpunt, dan is die
> Kaap van Melkbosstrand tot Somersetwes? Dus, die weskus snoek is nie eintlik
> af die Kaap nie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fat7v$pfc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Nee, hoe kan jy so iets dink?
>> Die Kaap begin mos wanneer jy deur die Du Toitsklooftonnel kom.
>> Annette
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43270 is 'n antwoord op boodskap #43238] Ma, 04 Junie 2001 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is 'n komplot:))))
Geen wonder ons is hier so lekker relaxed nie:)))
Ons hoef hier nie eers te skei om in die Kaap ons koppe reg te kry nie:)
Annette

Ernest wrote in message ...
> Dis nou maar een ding van die vaalies. As daar 'n skeisaak is moet een af
> Kaap toe. Dis glo om hulle koppe reg te kry.
> Ernest
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fat82$pfc$4@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wat bedoel jy? Al die geskeides trek Kaap toe?
>> Annette

>> Ernest wrote in message ...
>>>
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:sm4ehtsho3p4e6lqsbid75mpp45u56l433@4ax.com...
>>>> On Thu, 31 May 2001 08:19:05 +0200, "Ernest"
>>>> wrote:
>>>> Dit is baie interessant.
>>>> So, wat bly dan oor wat "uniek" is in die Kaap? Hoekom trek al die
>>>> vaalpense Kaap toe? :-)
>>>
>>> Dis die in ding. Of anders gestel - daar is meer geskeide Transvaalers in
>>> die Kaap as Kaapenaars.;-)
>>>
>>>


>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43290 is 'n antwoord op boodskap #43269] Ma, 04 Junie 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dis reg Annette, ek stem vir daai een en dêmmit, is hy nie mooi nie
Nou tevrede Ernest??
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9ff5fk$mim$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is hopeloos te eng in jou denke:))))
> Om jou meer gerus te maak en te spreek tot jou statistieke neigings:
> Die Kaap waarvan ons praat is die Wes Kaap - nie Kaapstad nie.
> As jy dus ons bont landkaart voor jou oopslaan, sal jy sien dat die Kaap
> eintlik al begin by die Hexrivierberge.
> Dit voel net meer Kaaps wanneer mens Tafelberg sien.
> Annette
>
> Ernest wrote in message ...
>> So, as ek 'n sirkel moet trek, met Kaapstad as die middelpunt, dan is die
>> Kaap van Melkbosstrand tot Somersetwes? Dus, die weskus snoek is nie
> eintlik
>> af die Kaap nie?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9fat7v$pfc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Nee, hoe kan jy so iets dink?
>>> Die Kaap begin mos wanneer jy deur die Du Toitsklooftonnel kom.
>>> Annette
>>
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43291 is 'n antwoord op boodskap #43020] Ma, 04 Junie 2001 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Danielle, ek glo dit word steeds gebruik maar daar vind ook baie
verwestering plaas, so ek dink hulle word al slimmer.Die toordokter se
invloed is nie meer so sterk nie
pjb

"Danielle" skryf in boodskap news:csbmhtg3e72scaoq5pcofdtgbasgg42mh1@4ax.com...
> On Fri, 1 Jun 2001 19:26:13 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>
>> Ek sal nou sommer Danielle se vraag ook hier antwoord.
>
> Dankie pj. Ek het dit waardeer. :-)
>
>> Die seewater kan jou maag nogal goed omkrap en daar is die geloof dat so een
>> keer per maand moet die maag "skoongemaak" word. Die seewater word gebruik
>> in die plek van onse mense se "bloubottel" (ons moes elke Saterdag
>> "skoongemaak " word)
>
> Gelukkig het my ma nie aan daai goed geglo nie. Maar ek weet van my
> vriende moes onder die bloubottel deurloop. :-) Ek moes weer altyd
> sulke slegte wit walvis olie of iets drink. (Cod Liver Oil? As ek reg
> onthou was daar 'n prentjie van 'n walvis op die bottel, en dit was so
> dik wit Yukkie stroop) Vidalin was bleikbaar nie genoeg nie, al was
> dit BAIE lekkerder! Gelukkig het nie een van daardie 2 medisynes my
> maag skoongemaak nie. So, ek sit seker maar met 'n verskriklike vuil
> maag! :-)
>
>> Op 'n stadium hte manne met inisiatief gereeld afgery Durbs of iewers aan
>> die kus en teruggekom met dromme vol seewater en sand. Daar moes sand ook by
>> wees, waarvoor weet ek nie. Dalk was dit vir 'n raspereffek gedurende die
>> skoonmaak.
>
> Hene, daai raspereffek klink vreeslik wreedaardig. EINA!!!! Ek voel
> 'n maagsweer aankom net om daaran te DINK! :-))))
>
> Dis goed om te weet waarvoor die seewater nou eintlik gebruik was. Ek
> het rerig altyd gewonner daaroor. Word dit vandag nogsteeds so
> gebruik?
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43295 is 'n antwoord op boodskap #43020] Ma, 04 Junie 2001 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Nee wat, ek raak nie sommer moerig nie. Ek vat dit soos dit kom en ek
besluit of ek dit my eie maak en of ek dit in die asblik gooi.
Ek stem saam dat die wêreld se slimmes eintlik besig is om alles op te
voeter.
As ek sê slimmer, sover dit die "previously disadvantaged" aangaan, dan
bedoel dit maar eintlik hulle glo nie meer blindelings wat die Sangomas
hulle vertel en wysmaak nie, omdat hulle daagliks met die meer moderne te
doen kry.

>> Ons is almal besig om so identiteitslose amorfe massa te>
raak....anyway...:-)

Ek weet nou nie hoe jy voel tov die Bybel en voorspellings ens. nie, maar
die hele idee is op die oomblik om die massas almal onder een koepel te kry
met een regering, een geloof ens.Dis die dinge wat "aan die einde van die
nasies" moet gebeur.
Nou wil EK nie 'n wille perd opsaal nie maar weet jy van die Illuminati en
hulle doelstellings??
Dis 'n perd van 'n ander kleur daai.
pjb

"Danielle" skryf in boodskap news:afvnhtspo60bfcmjginvrnql6l9omf50kl@4ax.com...
>
> PJ, nou moet jy gou eers 'n paar keer diep asemhaal soos Sakkie, en 'n
> paar wye draaie gaan loop voor jy verder lees, want ek vermoed dat jy
> my ALWEER by die verkeerde perd gaan betrap met wat ek nou gaan sê.
> :-)
> Okay - here goes...
> Ek weet darem nie of mens kan se "hulle word al slimmer" nie. Soms
> dink ek dit is net die teenoorgestelde. Ek is nie meer so seker dat
> die "westerse beskawing" die "beste" of "slimste" is nie. Nie as ek
> sien hoe ons die aarde opgemors het, en nogsteeds opmors nie.
>
> Soms dink ek dat ons voorouers en oerouers baie "slimmer" was as ons
> "moderne westerlinge". Selfs daardie ou boererate en dinge - hulle
> het dinge geweet wat ons nog moet LEER! Ek dink dat as mens na die ou
> beskawings van die wereld kyk, en veral met 'n antropologiese oog -
> dan dink ek soms dat ons agteruit boer.
>
> Daarom is dit ook half jammer vir my om te hoor dat die rol van die
> toordokter onder andere onder die swart nasies al hoe minder raak.
> Ons is almal besig om so identiteitslose amorfe massa te
> raak....anyway...:-)
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43300 is 'n antwoord op boodskap #43020] Di, 05 Junie 2001 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Danielle. Ja, dit is wat die Illuminati (Committee of 300) is.Ek het
ook 'n boek oor hulle en daarin word oa.ook beskryf presies hoe bv. selfs
elke oorlog wat plaasgevind het en steeds plaasvind deur hulle beplan en
uitgevoer is en steeds beplan word.
Ek het net gister op die radio gehoor van die nuwe microchip (eintlik
Nanochip) wat ontwikkel is en wat in mense ingeplant gaan word. Dit sal deur
die mens se gedagtes beheer word bv as jy net dink daaraan om 'n rekening te
betaal dan word dit gedoen.
Merk van die Dier???
Dis dan ook hoe die mense onderwerp gaan word aan die NWO. en as't ware
"verslaaf" word. Hulle sal werklik soos robotte beheer word.
Interessant aan die een kant maar skrikwekkend aan die ander kant, nie waar
nie?
Ons gesels weer. Nou gaan ek ook bietjie skuins lê.
pjb

"Danielle" skryf in boodskap news:iiiohtktprcn32vjgje20aek1l1u6ta8mh@4ax.com...
> On Tue, 5 Jun 2001 00:23:32 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>
>> Nee wat, ek raak nie sommer moerig nie. Ek vat dit soos dit kom en ek
>> besluit of ek dit my eie maak en of ek dit in die asblik gooi.
>
> Dis goed. :-)
>
>> Ek weet nou nie hoe jy voel tov die Bybel en voorspellings ens. nie, maar
>
> Ek voel maar soooooo....:-)))
> Ek geniet dit om oor bybelse en ander "profesieë" te gesels, en te
> luister na ander mense se opinies en insigte.
>
>> die hele idee is op die oomblik om die massas almal onder een koepel te kry
>> met een regering, een geloof ens.Dis die dinge wat "aan die einde van die
>> nasies" moet gebeur.
>
> Die NWO?
>
>> Nou wil EK nie 'n wille perd opsaal nie maar weet jy van die Illuminati en
>> hulle doelstellings??
>> Dis 'n perd van 'n ander kleur daai.
>
> Het so idee oor al die goeters. Daar is so baie PCT's (paranoid
> conspiracy theories). Dit is alles baie interessante teoriee, en soos
> jy ook tereg sê, dis nou perre van ander kleure daai! Ek is juis in
> kommunikasie met 'n vriend van my wat baie weet van daardie dinge, en
> hy het my ook vertel van onder andere die "committee of 300" en ander
> organisasies wat ek rerig nooit van gehoor het nie. Maar as mens so
> bietjie begin oplees en navorsing doen, dan raak dit nogal interessant
> hoor! Dr John Coleman het nogal baie hieroor te sê in sy boeke wat
> baie interessante leesstof is.
>
> Aangesien jy sê dat jy nie direkte Internet toegang het nie, gaan ek
> die vrymoedigheid neem om vir jou stukke aan te haal uit van een
> skakel.
>
> TARGETS OF THE ILLUMINATI
> AND
> THE COMMITTEE OF 300
> [ACCORDING TO DR. JOHN COLEMAN]
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #43306 is 'n antwoord op boodskap #43189] Di, 05 Junie 2001 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek nog op skool was het ons 'n Kadette Kamp net duskant Rawsonville op
Christiaan de Wet se druiwe plaas gehad. Sommer tente opgeslaan in die
middel van die Gimkana(Sp??) baan. Wat my altyd sal bybly is die rivier wat
daar deur loop. Dit was die soetste water wat ek nog gedrink het. Ek weet
nie of dit nog so is nie, maar daardie jare is Rawsonville se dorpswater glo
ongesuiwer uit die rivier gebruik. Sy dogter het ons met 'n verkyker
dopgehou as ons in die rivier gebad het. Sy't nooit uitgevind ons het
geweet nie.
Re: Magiese woorde. [boodskap #44114 is 'n antwoord op boodskap #43306] Wo, 13 Junie 2001 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is jy SEKER Jy is nie BB Nie?:))))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b1c9fc9$0$225@hades.is.co.za...
> Toe ek nog op skool was het ons 'n Kadette Kamp net duskant Rawsonville op
> Christiaan de Wet se druiwe plaas gehad. Sommer tente opgeslaan in die
> middel van die Gimkana(Sp??) baan. Wat my altyd sal bybly is die rivier wat
> daar deur loop. Dit was die soetste water wat ek nog gedrink het. Ek weet
> nie of dit nog so is nie, maar daardie jare is Rawsonville se dorpswater glo
> ongesuiwer uit die rivier gebruik. Sy dogter het ons met 'n verkyker
> dopgehou as ons in die rivier gebad het. Sy't nooit uitgevind ons het
> geweet nie.
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #44141 is 'n antwoord op boodskap #44114] Do, 14 Junie 2001 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Annette ek verseker jou, die son het my nog nie so bygekom dat ek so
verrimpeld is nie.

"Annette" skryf in boodskap news:9g8jud$7opuk$23@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is jy SEKER Jy is nie BB Nie?:))))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b1c9fc9$0$225@hades.is.co.za...
>> Toe ek nog op skool was het ons 'n Kadette Kamp net duskant Rawsonville op
>> Christiaan de Wet se druiwe plaas gehad. Sommer tente opgeslaan in die
>> middel van die Gimkana(Sp??) baan. Wat my altyd sal bybly is die rivier
> wat
>> daar deur loop. Dit was die soetste water wat ek nog gedrink het. Ek
> weet
>> nie of dit nog so is nie, maar daardie jare is Rawsonville se dorpswater
> glo
>> ongesuiwer uit die rivier gebruik. Sy dogter het ons met 'n verkyker
>> dopgehou as ons in die rivier gebad het. Sy't nooit uitgevind ons het
>> geweet nie.
>>
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #44229 is 'n antwoord op boodskap #44141] Do, 14 Junie 2001 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b2855aa$0$228@hades.is.co.za...
> Nee Annette ek verseker jou, die son het my nog nie so bygekom dat ek so
> verrimpeld is nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g8jud$7opuk$23@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is jy SEKER Jy is nie BB Nie?:))))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b1c9fc9$0$225@hades.is.co.za...
>>> Toe ek nog op skool was het ons 'n Kadette Kamp net duskant Rawsonville op
>>> Christiaan de Wet se druiwe plaas gehad. Sommer tente opgeslaan in die
>>> middel van die Gimkana(Sp??) baan. Wat my altyd sal bybly is die rivier wat
>>> daar deur loop. Dit was die soetste water wat ek nog gedrink het. Ek weet
>>> nie of dit nog so is nie, maar daardie jare is Rawsonville se dorpswater glo
>>> ongesuiwer uit die rivier gebruik. Sy dogter het ons met 'n verkyker
>>> dopgehou as ons in die rivier gebad het. Sy't nooit uitgevind ons het
>>> geweet nie.
>>>
>>
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #44231 is 'n antwoord op boodskap #43020] Do, 14 Junie 2001 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee man Danielle!! Jy weet mos die bottel sal breek!!!
Bring die goed persoonlik!:))
Annette ( witwyn motto: Hoe soeterder, hoe lekkerder)

Danielle skryf in boodskap news:qqamhtoomq26o3sa946a753466lekrbgqo@4ax.com...
> On Fri, 1 Jun 2001 15:50:02 +0200, pjb...@eskom.co.za wrote:
>
>> Man, maar jy kan darem krap. Erger as Danielle.
>> Sjeessssss.
>
> Ek stuur vir jou 'n botteltjie Gewürztraminer Late Harvest van die
> Yakima Valley (Washington State). Dan is ek hopelik vergewe? :-)))
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #44286 is 'n antwoord op boodskap #44229] Vr, 15 Junie 2001 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gav1v$7vli8$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Sakkie wrote in message
> news:3b2855aa$0$228@hades.is.co.za...
>> Nee Annette ek verseker jou, die son het my nog nie so bygekom dat ek so
>> verrimpeld is nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g8jud$7opuk$23@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Is jy SEKER Jy is nie BB Nie?:))))))
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b1c9fc9$0$225@hades.is.co.za...
>>>> Toe ek nog op skool was het ons 'n Kadette Kamp net duskant Rawsonville op
>>>> Christiaan de Wet se druiwe plaas gehad. Sommer tente opgeslaan in die
>>>> middel van die Gimkana(Sp??) baan. Wat my altyd sal bybly is die rivier wat
>>>> daar deur loop. Dit was die soetste water wat ek nog gedrink het. Ek weet
>>>> nie of dit nog so is nie, maar daardie jare is Rawsonville se dorpswater glo
>>>> ongesuiwer uit die rivier gebruik. Sy dogter het ons met 'n verkyker
>>>> dopgehou as ons in die rivier gebad het. Sy't nooit uitgevind ons het
>>>> geweet nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #44323 is 'n antwoord op boodskap #44286] Vr, 15 Junie 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bloot 'n uitnodiging:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b29b09a$0$232@hades.is.co.za...
> Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gav1v$7vli8$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2855aa$0$228@hades.is.co.za...
>>> Nee Annette ek verseker jou, die son het my nog nie so bygekom dat ek so
>>> verrimpeld is nie.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9g8jud$7opuk$23@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Is jy SEKER Jy is nie BB Nie?:))))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b1c9fc9$0$225@hades.is.co.za...
>>>> > Toe ek nog op skool was het ons 'n Kadette Kamp net duskant Rawsonville op
>>>> > Christiaan de Wet se druiwe plaas gehad. Sommer tente opgeslaan in die
>>>> > middel van die Gimkana(Sp??) baan. Wat my altyd sal bybly is die rivier wat
>>>> > daar deur loop. Dit was die soetste water wat ek nog gedrink het. Ek weet
>>>> > nie of dit nog so is nie, maar daardie jare is Rawsonville se dorpswater glo
>>>> > ongesuiwer uit die rivier gebruik. Sy dogter het ons met 'n verkyker
>>>> > dopgehou as ons in die rivier gebad het. Sy't nooit uitgevind ons het
>>>> > geweet nie.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Magiese woorde. [boodskap #44354 is 'n antwoord op boodskap #44323] Vr, 15 Junie 2001 17:21 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Net gedag jy dreig my hier voor baie getuies:-))
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gd1vg$86n32$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Bloot 'n uitnodiging:))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b29b09a$0$232@hades.is.co.za...
>> Is dit 'n uitdaging of 'n belofte??
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gav1v$7vli8$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek sal jou tan check as jy kom kuier;))))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b2855aa$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Nee Annette ek verseker jou, die son het my nog nie so bygekom dat ek so
>>>> verrimpeld is nie.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9g8jud$7opuk$23@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Is jy SEKER Jy is nie BB Nie?:))))))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b1c9fc9$0$225@hades.is.co.za...
>>>> > > Toe ek nog op skool was het ons 'n Kadette Kamp net duskant Rawsonville op
>>>> > > Christiaan de Wet se druiwe plaas gehad. Sommer tente opgeslaan in die
>>>> > > middel van die Gimkana(Sp??) baan. Wat my altyd sal bybly is die rivier wat
>>>> > > daar deur loop. Dit was die soetste water wat ek nog gedrink het. Ek weet
>>>> > > nie of dit nog so is nie, maar daardie jare is Rawsonville se dorpswater glo
>>>> > > ongesuiwer uit die rivier gebruik. Sy dogter het ons met 'n verkyker
>>>> > > dopgehou as ons in die rivier gebad het. Sy't nooit uitgevind ons het
>>>> > > geweet nie.
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: The lesson of the Homeless Man
Volgende onderwerp: Ou Omies in Engeland!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 13:01:24 MGT 2024