Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek het 'n probleem...
Ek het 'n probleem... [boodskap #42853] So, 27 Mei 2001 16:45 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Ek het 'n probleem...
Soos julle weet is ek Norbert en ek woon in België...
Ek het Belgiese vriende wat in julle land genaturaliseer is.
Ek wil Franstalige videorolprente opstuur na hulle vir die
taalopvoeding van hulle kinders (neen, hulle is geen
ambassadeurskinders; hulle praat Engels en Afrikaans dog die moeder
praat ook Frans). Ek is self 'n Vlaming.
Ek het al ondervind daar is baie posdiewery in julle land! Ek moet
nogtans die rolprente via die pos opstuur.
Hoe kan ek dit doen sonder dat my aflewering verloor gaan?
Ek sal dit waardeer as julle my daarin help.

Beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

My homepage staan op: http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
Re: Ek het 'n probleem... [boodskap #42855 is 'n antwoord op boodskap #42853] So, 27 Mei 2001 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bring dit self:))))
Norbert, my vriende van Amerika stuur vir my goed per geregistreerde pos,
wat per sateliet "getrack" word.
Dit kom gewoonlik hier aan.
Aan die ander kant het die aantal posstukke wat per gewone pos gestuur is
die afgelope 6 maande sonder enige probleme of tekens van onnodige hantering
in my posbus beland.
Jy kan ook van 'n koerier se dienste ( huis tot huis) gebruil maak.
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het 'n probleem...
> Soos julle weet is ek Norbert en ek woon in België...
> Ek het Belgiese vriende wat in julle land genaturaliseer is.
> Ek wil Franstalige videorolprente opstuur na hulle vir die
> taalopvoeding van hulle kinders (neen, hulle is geen
> ambassadeurskinders; hulle praat Engels en Afrikaans dog die moeder
> praat ook Frans). Ek is self 'n Vlaming.
> Ek het al ondervind daar is baie posdiewery in julle land! Ek moet
> nogtans die rolprente via die pos opstuur.
> Hoe kan ek dit doen sonder dat my aflewering verloor gaan?
> Ek sal dit waardeer as julle my daarin help.
>
> Beste groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> My homepage staan op: http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
Re: Ek het 'n probleem... [boodskap #42891 is 'n antwoord op boodskap #42855] Ma, 28 Mei 2001 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Jy kan ook van 'n koerier se dienste ( huis tot huis) gebruil maak.
> Annette
>

Haai Annette, gebruil?? My blerrie "Spell Checker" wil ook net ingils kyk.
Ek self stuur dikwels items na die buiteland en ook tussen ons hoof sentra.
Ek gebruik net DHL en het nog nie 'n stuk verloor nie.
Sakkie
Re: Ek het 'n probleem... [boodskap #42902 is 'n antwoord op boodskap #42853] Ma, 28 Mei 2001 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
1. Maak 'n afskrif vir in case?
2. Stuur dit met DHL?

On Sun, 27 May 2001 16:45:09 GMT, sterre...@online.be
(Sterrenkijker) wrote:

> Hallo, elkeen,
>
> Ek het 'n probleem...
> Soos julle weet is ek Norbert en ek woon in België...
> Ek het Belgiese vriende wat in julle land genaturaliseer is.
> Ek wil Franstalige videorolprente opstuur na hulle vir die
> taalopvoeding van hulle kinders (neen, hulle is geen
> ambassadeurskinders; hulle praat Engels en Afrikaans dog die moeder
> praat ook Frans). Ek is self 'n Vlaming.
> Ek het al ondervind daar is baie posdiewery in julle land! Ek moet
> nogtans die rolprente via die pos opstuur.
> Hoe kan ek dit doen sonder dat my aflewering verloor gaan?
> Ek sal dit waardeer as julle my daarin help.
>
> Beste groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> My homepage staan op: http://titan.glo.be/~gd31621/index.html

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Ek het 'n probleem... [boodskap #42914 is 'n antwoord op boodskap #42891] Ma, 28 Mei 2001 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - dit moes natuurlik *gebruik* wees.
Tyd om belydenis te doen - ek hou van geen masjien wat my wil vertel hoe om
te spel nie;))
Ek weet tot nou van geen koerier wat nie gepresteer het nie - nie noodwendig
net GHL nie.
Annette

Sakkie wrote in message ...
>
>> Jy kan ook van 'n koerier se dienste ( huis tot huis) gebruil maak.
>> Annette

>
> Haai Annette, gebruil?? My blerrie "Spell Checker" wil ook net ingils kyk.
> Ek self stuur dikwels items na die buiteland en ook tussen ons hoof sentra.
> Ek gebruik net DHL en het nog nie 'n stuk verloor nie.
> Sakkie
>
Re: Ek het 'n probleem... [boodskap #42926 is 'n antwoord op boodskap #42914] Ma, 28 Mei 2001 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dhl, Dhl, Dhl: DHL:))
Annette

Annette wrote in message ...
> Ja - dit moes natuurlik *gebruik* wees.
> Tyd om belydenis te doen - ek hou van geen masjien wat my wil vertel hoe om
> te spel nie;))
> Ek weet tot nou van geen koerier wat nie gepresteer het nie - nie noodwendig
> net GHL nie.
> Annette
>
> Sakkie wrote in message ...

>>> Jy kan ook van 'n koerier se dienste ( huis tot huis) gebruil maak.
>>> Annette
>

>> Haai Annette, gebruil?? My blerrie "Spell Checker" wil ook net ingils kyk.
>> Ek self stuur dikwels items na die buiteland en ook tussen ons hoof sentra.
>> Ek gebruik net DHL en het nog nie 'n stuk verloor nie.
>> Sakkie


>
Re: Ek het 'n probleem... [boodskap #42932 is 'n antwoord op boodskap #42853] Ma, 28 Mei 2001 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Zijn het video's of DVD's? Hoeveel? Waar in ZA? Een betrouwbare vriend
van mij gaat over vier weken naar ZA.
____________________________________________________________ ______

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3b112e7a.1675597@news.online.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het 'n probleem...
> Soos julle weet is ek Norbert en ek woon in België...
> Ek het Belgiese vriende wat in julle land genaturaliseer is.
> Ek wil Franstalige videorolprente opstuur na hulle vir die
> taalopvoeding van hulle kinders (neen, hulle is geen
> ambassadeurskinders; hulle praat Engels en Afrikaans dog die moeder
> praat ook Frans). Ek is self 'n Vlaming.
> Ek het al ondervind daar is baie posdiewery in julle land! Ek moet
> nogtans die rolprente via die pos opstuur.
> Hoe kan ek dit doen sonder dat my aflewering verloor gaan?
> Ek sal dit waardeer as julle my daarin help.
>
> Beste groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> My homepage staan op: http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
Re: Ek het 'n probleem... [boodskap #42951 is 'n antwoord op boodskap #42932] Ma, 28 Mei 2001 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Max!

Stuur a.u.b. 'n e-mail daarover met je e-mailadres voluit (of enig
alternatief adres, zodat ik kan antwoorden) naar mijn adres:
sterre...@online.be
Jouw e-mailadres wordt gegarandeerd NOOIT door mij aan
derden doorgegeven!
Die mensen wonen rond Johannesburg

Met groeten,

Norbert

"Max" schreef:

> Zijn het video's of DVD's? Hoeveel? Waar in ZA? Een betrouwbare vriend
> van mij gaat over vier weken naar ZA.
> ____________________________________________________________ ______
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:3b112e7a.1675597@news.online.be...
>> Hallo, elkeen,

>> Ek het 'n probleem...
>> Soos julle weet is ek Norbert en ek woon in België...
>> Ek het Belgiese vriende wat in julle land genaturaliseer is.
>> Ek wil Franstalige videorolprente opstuur na hulle vir die
>> taalopvoeding van hulle kinders (neen, hulle is geen
>> ambassadeurskinders; hulle praat Engels en Afrikaans dog die moeder
>> praat ook Frans). Ek is self 'n Vlaming.
>> Ek het al ondervind daar is baie posdiewery in julle land! Ek moet
>> nogtans die rolprente via die pos opstuur.
>> Hoe kan ek dit doen sonder dat my aflewering verloor gaan?
>> Ek sal dit waardeer as julle my daarin help.

>> Beste groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)

>> My homepage staan op: http://titan.glo.be/~gd31621/index.html
>
Re: Ek het 'n probleem... [boodskap #42987 is 'n antwoord op boodskap #42926] Di, 29 Mei 2001 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
En ek dag jy't dit aspris gedoen

"Annette" skryf in boodskap news:9etuu6$21f$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dhl, Dhl, Dhl: DHL:))
> Annette
>
> Annette wrote in message ...
>> Ja - dit moes natuurlik *gebruik* wees.
>> Tyd om belydenis te doen - ek hou van geen masjien wat my wil vertel hoe om
>> te spel nie;))
>> Ek weet tot nou van geen koerier wat nie gepresteer het nie - nie
> noodwendig
>> net GHL nie.
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message ...
>
>>>> Jy kan ook van 'n koerier se dienste ( huis tot huis) gebruil maak.
>>>> Annette
>>
>
>>> Haai Annette, gebruil?? My blerrie "Spell Checker" wil ook net ingils
> kyk.
>>> Ek self stuur dikwels items na die buiteland en ook tussen ons hoof
> sentra.
>>> Ek gebruik net DHL en het nog nie 'n stuk verloor nie.
>>> Sakkie
>
>
>>
>
Re: Ek het 'n probleem... [boodskap #42990 is 'n antwoord op boodskap #42914] Di, 29 Mei 2001 08:01 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 May 2001 13:55:59 +0200, "Annette" wrote:

> Ja - dit moes natuurlik *gebruik* wees.
> Tyd om belydenis te doen - ek hou van geen masjien wat my wil vertel hoe om
> te spel nie;))

Miskien moet jy tòg 'n speltoetser gebruil Annette.

DD
Vorige onderwerp: Lou...?
Volgende onderwerp: ACEmail - headlines - 22/05/2001
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 13:55:22 MGT 2024