Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bliksem
Bliksem [boodskap #42767] Vr, 25 Mei 2001 21:15 na volgende boodskap
Thys Bester  is tans af-lyn  Thys Bester
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
As daar iemand is wat my kan reghelp, sal ek dit nogal kan waardeer. Ek hou
julle ouens se besprekings nou al 'n paar maande dop, en dit lyk vir my asof
julle nogal Afrikaans goed ken. Daar is vandag aan my vertel dat die woord
"Bliksem" afgelei is van die engelse "Black Sambo", waar "Sambo" glo 'n
noemnaam was vir die swartes van die ou dae deur die engelse. Die woord
"Sambo" was dan glo afgelei van die woord "Sandwich" wat dan glo nou weer
vanaf die woord "Knuckle sandwich" afkom.
Dit is dan ook wat die manne vroeer gedoen het. Hulle het die mense 'n
"Black Sambo" gegee wat dan op die ou end omgeswaai het in die volksmond as
Bliksem.
Ek sal dit nogal op prys stel as iemand vir my kan se of hierdie stelling
reg is
Dankie
Thys Bester
Re: Bliksem [boodskap #42768 is 'n antwoord op boodskap #42767] Vr, 25 Mei 2001 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Thys Bester" schreef...
> Daar is vandag aan my vertel dat die woord "Bliksem" afgelei is
> van die engelse "Black Sambo", waar "Sambo" glo 'n noemnaam
> was vir die swartes van die ou dae deur die engelse.

Ik ben wel nieuwsgierig over wat voor soort bliksem dit gaat, dat kon ik uit
je vraag niet afleiden.

In het Nederlands kennen we bliksem als de flits die bij onweer hoort (ofwel
weerlicht), "hete bliksem" als een gerecht met gestoofde aardappels,
"eigenwijze bliksem" voor een jongetje dat niet doet wat van hem gevraagd
wordt (voor eigenwijze kunnen ook andere kreten worden gebruikt: brutale,
gemene, luie, ....) en je kunt iemand op zijn bliksem geven (een pak slaag
geven).

Groeten,
Arthur
Re: Bliksem [boodskap #42769 is 'n antwoord op boodskap #42767] Vr, 25 Mei 2001 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys Bester wrote:

> Daar is vandag aan my vertel dat die woord
> "Bliksem" afgelei is van die engelse "Black Sambo", waar "Sambo" glo 'n
> noemnaam was vir die swartes van die ou dae deur die engelse. Die woord
> "Sambo" was dan glo afgelei van die woord "Sandwich" wat dan glo nou weer
> vanaf die woord "Knuckle sandwich" afkom.
> Dit is dan ook wat die manne vroeer gedoen het. Hulle het die mense 'n
> "Black Sambo" gegee wat dan op die ou end omgeswaai het in die volksmond as
> Bliksem.

Hier is wat die "Dictionary of South African English"
oor "bliksem" sê:
... slang... an abusive mode of address or reference to
someone, roughly equivalent of "bastard," "swine."
Afrikaans bliksem = lightning.

Hulle stem dus nie saam met jou informant se uitleg
van die oorsprong van bliksem nie. Ek wonder waar
jou informant sy informasie vandaan kry?
Ek is amper seker dat Nederlanders en Duitsers
ook die woord presies soos in Afrikaans gebruik.

Gloudina
Re: Bliksem [boodskap #42776 is 'n antwoord op boodskap #42767] Sa, 26 Mei 2001 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys, ek nou nie iemand wat vreeslik moeite doen en oplees oor die oorsprong
van woorde nie, maar as ek die grysstof 'n bietjie kan gebruik, dan kan ek
tot die volgende gevolgtrekking kom:
Ek is seker ons het die woord bliksem ( blixum vir die jappies:)) ) gebruik
lank voordat die Engelse hier aangekom het.
Die Hollanders gebruik die woord bliksem vir die bliksemstraal tydens
donderweer.
So ek sal meen as uitroep of as uitskel - om bliksem te sê beteken dieselfde
en is net so sterk as om donner te sê.
Annette

Thys Bester wrote in message ...
> As daar iemand is wat my kan reghelp, sal ek dit nogal kan waardeer. Ek hou
> julle ouens se besprekings nou al 'n paar maande dop, en dit lyk vir my asof
> julle nogal Afrikaans goed ken. Daar is vandag aan my vertel dat die woord
> "Bliksem" afgelei is van die engelse "Black Sambo", waar "Sambo" glo 'n
> noemnaam was vir die swartes van die ou dae deur die engelse. Die woord
> "Sambo" was dan glo afgelei van die woord "Sandwich" wat dan glo nou weer
> vanaf die woord "Knuckle sandwich" afkom.
> Dit is dan ook wat die manne vroeer gedoen het. Hulle het die mense 'n
> "Black Sambo" gegee wat dan op die ou end omgeswaai het in die volksmond as
> Bliksem.
> Ek sal dit nogal op prys stel as iemand vir my kan se of hierdie stelling
> reg is
> Dankie
> Thys Bester
>
Re: Bliksem [boodskap #42805 is 'n antwoord op boodskap #42767] Sa, 26 Mei 2001 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek vind dit vervelend! Ek sal die situasie vir julle maar weer eens
regstel!
Ek het geloer in my etimologies woordeboek en ek het wat volg
daaroor gevind:
In dit Middelnederlands was gebruik naas mekaar: "blixeme" en
"blixene" (Middelnederlands was die taal in die Middeleeue, dus
nog voor Suid-Afrika in Europa geken was). Die Oudnoordfrankiese
volke het al gepraat oor "blikisni". Die Oudsaksiese volke het gesê
"blicsniun". In Middelhoogduits was dit:"blickeze", "blikze",
"blitze", en in Nuuhoogduits "blitz". Alle van hierdie woorde was
afleidings van "blik" (oogopslag) in die betekenis van "glans".
Dit is duidelik as julle kyk na dit woord "glance" wat in dit Engels
nog bestaan in dieselfde betekenis. Kyk na 'n vogtig oog wat
oopgaan en dan sien julle inderdaad die betekenis: 'n korte lig-
flits. Moontlik het dit woord nog ouere grondslaë dog ek is
daaroor nie gedokumenteer nie.
Ek moet baie veel van julle verdra! Julle mag dit weet!

Die groete van:

Norbert (uit Vlaanderen)

"Thys Bester" schreef:

> As daar iemand is wat my kan reghelp, sal ek dit nogal kan waardeer. Ek hou
> julle ouens se besprekings nou al 'n paar maande dop, en dit lyk vir my asof
> julle nogal Afrikaans goed ken. Daar is vandag aan my vertel dat die woord
> "Bliksem" afgelei is van die engelse "Black Sambo", waar "Sambo" glo 'n
> noemnaam was vir die swartes van die ou dae deur die engelse. Die woord
> "Sambo" was dan glo afgelei van die woord "Sandwich" wat dan glo nou weer
> vanaf die woord "Knuckle sandwich" afkom.
> Dit is dan ook wat die manne vroeer gedoen het. Hulle het die mense 'n
> "Black Sambo" gegee wat dan op die ou end omgeswaai het in die volksmond as
> Bliksem.
> Ek sal dit nogal op prys stel as iemand vir my kan se of hierdie stelling
> reg is
> Dankie
> Thys Bester
>
Re: Bliksem [boodskap #42824 is 'n antwoord op boodskap #42805] So, 27 Mei 2001 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Magtag Norbert, het jy jou woordeboek vir ontbyt gehad!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3b0fe4c5.3308812@news.online.be...
> Ek vind dit vervelend! Ek sal die situasie vir julle maar weer eens
> regstel!
> Ek het geloer in my etimologies woordeboek en ek het wat volg
> daaroor gevind:
> In dit Middelnederlands was gebruik naas mekaar: "blixeme" en
> "blixene" (Middelnederlands was die taal in die Middeleeue, dus
> nog voor Suid-Afrika in Europa geken was). Die Oudnoordfrankiese
> volke het al gepraat oor "blikisni". Die Oudsaksiese volke het gesê
> "blicsniun". In Middelhoogduits was dit:"blickeze", "blikze",
> "blitze", en in Nuuhoogduits "blitz". Alle van hierdie woorde was
> afleidings van "blik" (oogopslag) in die betekenis van "glans".
> Dit is duidelik as julle kyk na dit woord "glance" wat in dit Engels
> nog bestaan in dieselfde betekenis. Kyk na 'n vogtig oog wat
> oopgaan en dan sien julle inderdaad die betekenis: 'n korte lig-
> flits. Moontlik het dit woord nog ouere grondslaë dog ek is
> daaroor nie gedokumenteer nie.
> Ek moet baie veel van julle verdra! Julle mag dit weet!
>
> Die groete van:
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>
>
> "Thys Bester" schreef:
>
>> As daar iemand is wat my kan reghelp, sal ek dit nogal kan waardeer. Ek hou
>> julle ouens se besprekings nou al 'n paar maande dop, en dit lyk vir my asof
>> julle nogal Afrikaans goed ken. Daar is vandag aan my vertel dat die woord
>> "Bliksem" afgelei is van die engelse "Black Sambo", waar "Sambo" glo 'n
>> noemnaam was vir die swartes van die ou dae deur die engelse. Die woord
>> "Sambo" was dan glo afgelei van die woord "Sandwich" wat dan glo nou weer
>> vanaf die woord "Knuckle sandwich" afkom.
>> Dit is dan ook wat die manne vroeer gedoen het. Hulle het die mense 'n
>> "Black Sambo" gegee wat dan op die ou end omgeswaai het in die volksmond as
>> Bliksem.
>> Ek sal dit nogal op prys stel as iemand vir my kan se of hierdie stelling

>> reg is
>> Dankie
>> Thys Bester
>>
>
Re: Bliksem [boodskap #42854 is 'n antwoord op boodskap #42824] So, 27 Mei 2001 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Watter beskaafd mens het nou geen etimologies woordeboek in huis nie?
Wat wil julle nou eintlik?

Beste groete

Norbert (uit Vlaanderen)

"Sakkie" schreef:

> Magtag Norbert, het jy jou woordeboek vir ontbyt gehad!
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:3b0fe4c5.3308812@news.online.be...
Re: Bliksem [boodskap #42859 is 'n antwoord op boodskap #42767] So, 27 Mei 2001 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 13:15:10 -0400, Danielle wrote:

> On Sun, 27 May 2001 16:45:09 GMT, sterre...@online.be
> (Sterrenkijker) wrote:
>
>> Watter beskaafd mens het nou geen etimologies woordeboek in huis nie?
>
> Um....ek het nie. :-) Maar ek is seker ook nie "beskaafd" nie, so my
> insetsel tel nie eintlik nie. :-)))
>

Ek okkie

DD
Re: Bliksem [boodskap #42861 is 'n antwoord op boodskap #42805] So, 27 Mei 2001 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys Bester  is tans af-lyn  Thys Bester
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Met ander woorde, Ek bliksem of donner hom soos weerlig!
Dankie ;)
Thys

Sterrenkijker skryf in boodskap news:3b0fe4c5.3308812@news.online.be...
> Ek vind dit vervelend! Ek sal die situasie vir julle maar weer eens
> regstel!
> Ek het geloer in my etimologies woordeboek en ek het wat volg
> daaroor gevind:
> In dit Middelnederlands was gebruik naas mekaar: "blixeme" en
> "blixene" (Middelnederlands was die taal in die Middeleeue, dus
> nog voor Suid-Afrika in Europa geken was). Die Oudnoordfrankiese
> volke het al gepraat oor "blikisni". Die Oudsaksiese volke het gesê
> "blicsniun". In Middelhoogduits was dit:"blickeze", "blikze",
> "blitze", en in Nuuhoogduits "blitz". Alle van hierdie woorde was
> afleidings van "blik" (oogopslag) in die betekenis van "glans".
> Dit is duidelik as julle kyk na dit woord "glance" wat in dit Engels
> nog bestaan in dieselfde betekenis. Kyk na 'n vogtig oog wat
> oopgaan en dan sien julle inderdaad die betekenis: 'n korte lig-
> flits. Moontlik het dit woord nog ouere grondslaë dog ek is
> daaroor nie gedokumenteer nie.
> Ek moet baie veel van julle verdra! Julle mag dit weet!
>
> Die groete van:
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>
>
> "Thys Bester" schreef:
>
>> As daar iemand is wat my kan reghelp, sal ek dit nogal kan waardeer. Ek hou
>> julle ouens se besprekings nou al 'n paar maande dop, en dit lyk vir my asof
>> julle nogal Afrikaans goed ken. Daar is vandag aan my vertel dat die woord
>> "Bliksem" afgelei is van die engelse "Black Sambo", waar "Sambo" glo 'n
>> noemnaam was vir die swartes van die ou dae deur die engelse. Die woord
>> "Sambo" was dan glo afgelei van die woord "Sandwich" wat dan glo nou weer
>> vanaf die woord "Knuckle sandwich" afkom.
>> Dit is dan ook wat die manne vroeer gedoen het. Hulle het die mense 'n
>> "Black Sambo" gegee wat dan op die ou end omgeswaai het in die volksmond as
>> Bliksem.
>> Ek sal dit nogal op prys stel as iemand vir my kan se of hierdie stelling
>> reg is
>> Dankie
>> Thys Bester
>>
>
Re: Bliksem [boodskap #42864 is 'n antwoord op boodskap #42767] So, 27 Mei 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Uit de nieuwgroep nl.taal

Middelnederlands *blic* 'lichtstraal', en achtervoegsel *sem*,
verwant met Duits *Blitz*.
Ook samenstellingen als *bliksemoorlog*, *bliksemoperatie*
e.d. zijn waarschijnlijk door het Duits geïnspireerd.

Grt Emmy

Thys Bester schreef in berichtnieuws
9emhro$1k1o$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> As daar iemand is wat my kan reghelp, sal ek dit nogal kan waardeer. Ek hou
> julle ouens se besprekings nou al 'n paar maande dop, en dit lyk vir my asof
> julle nogal Afrikaans goed ken. Daar is vandag aan my vertel dat die woord
> "Bliksem" afgelei is van die engelse "Black Sambo", waar "Sambo" glo 'n
> noemnaam was vir die swartes van die ou dae deur die engelse. Die woord
> "Sambo" was dan glo afgelei van die woord "Sandwich" wat dan glo nou weer
> vanaf die woord "Knuckle sandwich" afkom.
> Dit is dan ook wat die manne vroeer gedoen het. Hulle het die mense 'n
> "Black Sambo" gegee wat dan op die ou end omgeswaai het in die volksmond as
> Bliksem.
> Ek sal dit nogal op prys stel as iemand vir my kan se of hierdie stelling
> reg is
> Dankie
> Thys Bester
>
Re: Bliksem [boodskap #42867 is 'n antwoord op boodskap #42859] So, 27 Mei 2001 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ekokie:)
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 13:15:10 -0400, Danielle
> wrote:
>
>> On Sun, 27 May 2001 16:45:09 GMT, sterre...@online.be
>> (Sterrenkijker) wrote:

>>> Watter beskaafd mens het nou geen etimologies woordeboek in huis nie?

>> Um....ek het nie. :-) Maar ek is seker ook nie "beskaafd" nie, so my
>> insetsel tel nie eintlik nie. :-)))

>
> Ek okkie
>
> DD
Re: Bliksem [boodskap #42870 is 'n antwoord op boodskap #42867] So, 27 Mei 2001 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 20:42:21 +0200, "Annette" wrote:

> Ekokie:)
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message ...
>> On Sun, 27 May 2001 13:15:10 -0400, Danielle
>> wrote:

>>> On Sun, 27 May 2001 16:45:09 GMT, sterre...@online.be
>>> (Sterrenkijker) wrote:
>
>>>> Watter beskaafd mens het nou geen etimologies woordeboek in huis nie?

>
>>> Um....ek het nie. :-) Maar ek is seker ook nie "beskaafd" nie, so my
>>> insetsel tel nie eintlik nie. :-)))
>

>> Ek okkie

>> DD
>

Uiters goeie land vir 'n belegging Norbert, want in so 'n onbeskaafde
land met sulke onbeskaafde inwoners is daar hope potensiaal vir
verbetering.

dd 9wat vertel jou ek het nog nie die stofsuier gebruik nie Annette0
Re: Bliksem [boodskap #42872 is 'n antwoord op boodskap #42870] So, 27 Mei 2001 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ontspan Davie. Ons weet dit is sonde om op Sondag 'n stofsuier te gebruik:)
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 20:42:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ekokie:)
>> Annette

>> Davie Davis wrote in message ...
>>> On Sun, 27 May 2001 13:15:10 -0400, Danielle
>>> wrote:
>
>>>> On Sun, 27 May 2001 16:45:09 GMT, sterre...@online.be
>>>> (Sterrenkijker) wrote:
>>
>>>> >Watter beskaafd mens het nou geen etimologies woordeboek in huis nie?
>
>>
>>>> Um....ek het nie. :-) Maar ek is seker ook nie "beskaafd" nie, so my
>>>> insetsel tel nie eintlik nie. :-)))
>>
>
>>> Ek okkie
>
>>> DD

>
>
> Uiters goeie land vir 'n belegging Norbert, want in so 'n onbeskaafde
> land met sulke onbeskaafde inwoners is daar hope potensiaal vir
> verbetering.
>
> dd 9wat vertel jou ek het nog nie die stofsuier gebruik nie Annette0
Re: Bliksem [boodskap #42874 is 'n antwoord op boodskap #42872] So, 27 Mei 2001 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Annette schreef in berichtnieuws 9erph8$qkk$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ontspan Davie. Ons weet dit is sonde om op Sondag 'n stofsuier te
> gebruik:)

Is dat echt nog zo?

Grt Emmy

> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
...
>> On Sun, 27 May 2001 20:42:21 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ekokie:)
>>> Annette
>
>>> Davie Davis wrote in message ...
>>>> On Sun, 27 May 2001 13:15:10 -0400, Danielle
>>>> wrote:
>>
>>>> >On Sun, 27 May 2001 16:45:09 GMT, sterre...@online.be
>>>> >(Sterrenkijker) wrote:
>>>
>>>> >>Watter beskaafd mens het nou geen etimologies woordeboek in huis nie?
>>
>>>
>>>> >Um....ek het nie. :-) Maar ek is seker ook nie "beskaafd" nie, so my
>>>> >insetsel tel nie eintlik nie. :-)))
>>>
>>
>>>> Ek okkie
>>
>>>> DD
>
>>
>>
>> Uiters goeie land vir 'n belegging Norbert, want in so 'n onbeskaafde
>> land met sulke onbeskaafde inwoners is daar hope potensiaal vir
>> verbetering.
>>
>> dd 9wat vertel jou ek het nog nie die stofsuier gebruik nie Annette0
>
Re: Bliksem [boodskap #42876 is 'n antwoord op boodskap #42864] So, 27 Mei 2001 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Suzan"
-------knip--------
: Ook samenstellingen als *bliksemoorlog*, *bliksemoperatie*
: e.d. zijn waarschijnlijk door het Duits geïnspireerd.
:
: Grt Emmy
~~~~~~~~~~
'scuse my ignorance ..... waarvoor staan die afkorting e.d. ?
--
Re: Bliksem [boodskap #42877 is 'n antwoord op boodskap #42874] So, 27 Mei 2001 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 23:19:16 +0200, "Suzan" wrote:

>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9erph8$qkk$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ontspan Davie. Ons weet dit is sonde om op Sondag 'n stofsuier te
>> gebruik:)
>
> Is dat echt nog zo?
>
> Grt Emmy

Emmy, indien jy op 'n plaas woon en een van jou jong beeste
het in 'n put water geval, dan haal jy dit uit al is dit Sondag

groetnis
davie davis wat na annette geluister het
Re: Bliksem [boodskap #42881 is 'n antwoord op boodskap #42877] Ma, 28 Mei 2001 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ah!! Ek sien die kalf is uit die put!:)
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 23:19:16 +0200, "Suzan"
> wrote:
>

>> Annette schreef in berichtnieuws
>> 9erph8$qkk$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ontspan Davie. Ons weet dit is sonde om op Sondag 'n stofsuier te
>> gebruik:)

>> Is dat echt nog zo?

>> Grt Emmy
>
> Emmy, indien jy op 'n plaas woon en een van jou jong beeste
> het in 'n put water geval, dan haal jy dit uit al is dit Sondag
>
> groetnis
> davie davis wat na annette geluister het
Re: Bliksem [boodskap #42882 is 'n antwoord op boodskap #42874] Ma, 28 Mei 2001 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Emmy, soos ons hier sê, dood moet 'n oorsaak hê:)
Annette

Suzan wrote in message ...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9erph8$qkk$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ontspan Davie. Ons weet dit is sonde om op Sondag 'n stofsuier te
> gebruik:)
>
> Is dat echt nog zo?
>
> Grt Emmy
>
>> Annette

>> Davie Davis wrote in message
> ...
>>> On Sun, 27 May 2001 20:42:21 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ekokie:)
>>>> Annette
>>
>>>> Davie Davis wrote in message ...
>>>> >On Sun, 27 May 2001 13:15:10 -0400, Danielle
>>>> >wrote:
>>>
>>>> >>On Sun, 27 May 2001 16:45:09 GMT, sterre...@online.be
>>>> >>(Sterrenkijker) wrote:
>>>>
>>>> >>>Watter beskaafd mens het nou geen etimologies woordeboek in huis
nie?
>>>
>>>>
>>>> >>Um....ek het nie. :-) Maar ek is seker ook nie "beskaafd" nie, so my
>>>> >>insetsel tel nie eintlik nie. :-)))
>>>>
>>>
>>>> >Ek okkie
>>>
>>>> >DD
>>
>>>
>>>
>>> Uiters goeie land vir 'n belegging Norbert, want in so 'n onbeskaafde
>>> land met sulke onbeskaafde inwoners is daar hope potensiaal vir
>>> verbetering.
>>>
>>> dd 9wat vertel jou ek het nog nie die stofsuier gebruik nie Annette0


>
Re: Bliksem [boodskap #42883 is 'n antwoord op boodskap #42767] Ma, 28 Mei 2001 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle schreef:

>> Wat wil julle nou eintlik?
>
> Ons soek net die vriendelike OU Norbert wat voorheen hier deelgeneem
> het. Wat het jy met hom gedoen? :-)))
>
Daar is niks gebeur... Maar die uitleg oor Black Sambo was as 'n steek
deur my hart! Is julle dan vergeet dat Afrikaans nog steeds vir 90%
feitlik identiek is aan dit Nederlands en Vlaams en tot die
Indogermaanse taalgroep behoor? Soos Thys nou besig is gaan julle
straks nog beweer dat Afrikaans 'n oue Zoeloetaal is, of dalk
afkomstig van die San. Ons protesteer natuurlik! Ek beskou dit as
'n poging tot vervalsing van die geskiedenis. Wie het dit verhaaltjie
oor Black Sambo vir Thys vertel?

Met vriendelike groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Bliksem [boodskap #42887 is 'n antwoord op boodskap #42877] Ma, 28 Mei 2001 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis schreef in berichtnieuws

>> Annette schreef in berichtnieuws
>> 9erph8$qkk$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ontspan Davie. Ons weet dit is sonde om op Sondag 'n stofsuier te
>>> gebruik:)
>> Is dat echt nog zo?
>> Grt Emmy
>
> Emmy, indien jy op 'n plaas woon en een van jou jong beeste
> het in 'n put water geval, dan haal jy dit uit al is dit Sondag

We hadden het over stofzuigen en niet over een noodgeval

Grt Emmy
>
> groetnis
> davie davis wat na annette geluister het
Re: Bliksem [boodskap #42893 is 'n antwoord op boodskap #42861] Ma, 28 Mei 2001 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
In 'n oomblik, Thys!

Die juffrou vra die klas of hulle weet wat is donderweer.
Sit al die gesiggies stomgeslaan. Doodstil, tjoepstil en wat nog meer.
Steek Jannie sy hand op.

"Ja Jannie?"

"Juffrou, dis PW Botha"

"Hoekom Jannie?"

"Juffrou, as my pa saans TV kyk, en mens sien PW Botha se gesig, dan sê my
pa altyd: "Hiers die donderweer""

Gehoor wat is die verskil tussen 'n verkeerskonstabel
(ridders-van-die-koelteboom, krismisbonusfondsinsamelingskomitee) en
weerlig?
Geen, Jy sien die blikwem altyd te laat!

Anner Thys oppie Bos

"Thys Bester" skryf in boodskap news:9erf1u$2186$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Met ander woorde, Ek bliksem of donner hom soos weerlig!
> Dankie ;)
> Thys
Re: Bliksem [boodskap #42903 is 'n antwoord op boodskap #42767] Ma, 28 Mei 2001 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Try eerder "blitzen" (spelling?) in Duits.

On Fri, 25 May 2001 23:15:19 +0200, "Thys Bester" wrote:

> As daar iemand is wat my kan reghelp, sal ek dit nogal kan waardeer. Ek hou
> julle ouens se besprekings nou al 'n paar maande dop, en dit lyk vir my asof
> julle nogal Afrikaans goed ken. Daar is vandag aan my vertel dat die woord
> "Bliksem" afgelei is van die engelse "Black Sambo", waar "Sambo" glo 'n
> noemnaam was vir die swartes van die ou dae deur die engelse. Die woord
> "Sambo" was dan glo afgelei van die woord "Sandwich" wat dan glo nou weer
> vanaf die woord "Knuckle sandwich" afkom.
> Dit is dan ook wat die manne vroeer gedoen het. Hulle het die mense 'n
> "Black Sambo" gegee wat dan op die ou end omgeswaai het in die volksmond as
> Bliksem.
> Ek sal dit nogal op prys stel as iemand vir my kan se of hierdie stelling
> reg is
> Dankie
> Thys Bester
>
>
>

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Bliksem [boodskap #42904 is 'n antwoord op boodskap #42876] Ma, 28 Mei 2001 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie schreef in berichtnieuws
9et5vr$71g$1@ctb-nnrp1.saix.net...

> : Ook samenstellingen als *bliksemoorlog*, *bliksemoperatie*
> : e.d. zijn waarschijnlijk door het Duits geïnspireerd.
> :
> : Grt Emmy
> ~~~~~~~~~~
> 'scuse my ignorance ..... waarvoor staan die afkorting e.d. ?

en dergelijke..( soorts gelijks )

Grt Emmy
Re: Bliksem [boodskap #42906 is 'n antwoord op boodskap #42768] Ma, 28 Mei 2001 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 May 2001 23:44:02 +0200, "Arthur Hagen"
wrote:

> In het Nederlands kennen we bliksem als de flits die bij onweer hoort (ofwel
> weerlicht), "hete bliksem" als een gerecht met gestoofde aardappels,
> "eigenwijze bliksem" voor een jongetje dat niet doet wat van hem gevraagd
> wordt (voor eigenwijze kunnen ook andere kreten worden gebruikt: brutale,
> gemene, luie, ....) en je kunt iemand op zijn bliksem geven (een pak slaag
> geven).

Gebruike in Afrikaans:

Dit bliksem en donder vandag (lightning and thunder).
Ek sal jou mos bliksem, man! (I will hit you)
Die bliksemse ding is weg! (The fucking thing is gone!)
Ag nee bliksem man!! (Oh shit! No, man..)
Daar loop die bliksem.... ( There the fucker is walking...)
Bliksem!! (Shit!!) kan of in teleurstelling of juigend wees, hang af
van watter span die drie druk.

Ek sou se die mees algemene gebruike is "lightning" - met ander woorde
elektriese storm - en slann, skade aandoen soos in, "maar ek sal jou
mos bliksem...."

E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Bliksem [boodskap #42907 is 'n antwoord op boodskap #42904] Ma, 28 Mei 2001 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
dankie Emmie :-)
ek sien jy is ook p[ lyn

--
----------------------------------------
To much analysis leads to paralysis.
----------------------------------------

"Emmy" skryf in boodskap news:9et7fb$59j$1@news.pcmnet.nl...
:
: Tobie schreef in berichtnieuws
: 9et5vr$71g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
:
: > : Ook samenstellingen als *bliksemoorlog*, *bliksemoperatie*
: > : e.d. zijn waarschijnlijk door het Duits geïnspireerd.
: > :
: > : Grt Emmy
: > ~~~~~~~~~~
: > 'scuse my ignorance ..... waarvoor staan die afkorting e.d.
?
:
: en dergelijke..( soorts gelijks )
:
: Grt Emmy
:
:
Re: Bliksem [boodskap #42910 is 'n antwoord op boodskap #42906] Ma, 28 Mei 2001 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur, ou Ferdi het 'n goeie uitleg gegee van waar "bliksem" in afrikaans
gebruik word. In die algemene spreektaal, wat selde taalkunding perfek is,
sal bliksem meer gesien word as 'n skelnaam of 'n uitroep van aangename
verbasing. Nie heeltmal 'n vloekwoord nie, maar verdomp naby. Vir onweer
gebruik ons meer weerligstraal of net weerlig. In suiwer letterkunde word
bliksemstraal heel dikwels gebruik
Sakkie

"Ferdi " skryf in boodskap news:3b282410.7538318@news.icon.co.za...
> On Fri, 25 May 2001 23:44:02 +0200, "Arthur Hagen"
> wrote:
>
> hoort (ofwel
>> weerlicht), "hete bliksem" als een gerecht met gestoofde aardappels,
>> "eigenwijze bliksem" voor een jongetje dat niet doet wat van hem gevraagd
>> wordt (voor eigenwijze kunnen ook andere kreten worden gebruikt: brutale,
>> gemene, luie, ....) en je kunt iemand op zijn bliksem geven (een pak slaag
>> geven).
>
> Gebruike in Afrikaans:
>
> Dit bliksem en donder vandag (lightning and thunder).
> Ek sal jou mos bliksem, man! (I will hit you)
> Die bliksemse ding is weg! (The fucking thing is gone!)
> Ag nee bliksem man!! (Oh shit! No, man..)
> Daar loop die bliksem.... ( There the fucker is walking...)
> Bliksem!! (Shit!!) kan of in teleurstelling of juigend wees, hang af
> van watter span die drie druk.
>
> Ek sou se die mees algemene gebruike is "lightning" - met ander woorde
> elektriese storm - en slann, skade aandoen soos in, "maar ek sal jou
> mos bliksem...."
>
>
>
>
>
>
>
>
> E-MAIL: ferdinand AT icon DOT co DOT za
Re: Bliksem [boodskap #42929 is 'n antwoord op boodskap #42767] Ma, 28 Mei 2001 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hy moes nie sy homepage op die ng gepubliseer het nie... Hy't sy
mistique verloor... Of sê voel ek.Tyd om 'n skuilnaam te kies, jonge!
_______________________________________________________
"Danielle"
> Ons soek net die vriendelike OU Norbert wat voorheen hier deelgeneem
> het. Wat het jy met hom gedoen? :-)))
Re: Bliksem [boodskap #42930 is 'n antwoord op boodskap #42874] Ma, 28 Mei 2001 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suzan" (Emmy)
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9erph8$qkk$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ontspan Davie. Ons weet dit is sonde om op Sondag 'n stofsuier te
>> gebruik:)
>
> Is dat echt nog zo?
>
> Grt Emmy

Ons is wat dít betref baie nou opgevoed. ENIGE werk is/was sonde. Ons
winkels is teenwoordig byna almal op sondae oop. En almal klus maar op
sondae...

My Oupa het ons ook verbied om op Sondae kaart te speel. Terloops, wie
van julle ken die reëls vir "Boeremanel"?
____________________________________________________________
Re: Bliksem [boodskap #42937 is 'n antwoord op boodskap #42910] Ma, 28 Mei 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" schreef...
> Arthur, ou Ferdi het 'n goeie uitleg gegee van waar "bliksem" in afrikaans
> gebruik word. In die algemene spreektaal, wat selde taalkunding perfek is,
> sal bliksem meer gesien word as 'n skelnaam of 'n uitroep van aangename
> verbasing. Nie heeltmal 'n vloekwoord nie, maar verdomp naby. Vir onweer
> gebruik ons meer weerligstraal of net weerlig. In suiwer letterkunde word
> bliksemstraal heel dikwels gebruik

Ek gebruik eintlik net die woord bliksem en nie "weerlicht" nie, maar ek
weet van mense wat weel amper altyd van weerlig praat. Ek dink dit verskil
van gebied tot gebied.

> "Ferdi " wrote...
>> Dit bliksem en donder vandag (lightning and thunder).
>> Ek sal jou mos bliksem, man! (I will hit you)
>> Die bliksemse ding is weg! (The fucking thing is gone!)
>> Ag nee bliksem man!! (Oh shit! No, man..)
>> Daar loop die bliksem.... ( There the fucker is walking...)
>> Bliksem!! (Shit!!) kan of in teleurstelling of juigend wees, hang af
>> van watter span die drie druk.

My lys was nie kompleet nie. Ons het nie die uitdrukkings "ek sal jou mos
bliksem, man" en "Ag nee bliksem man!!" nie en ons sal nie "Bliksem!!" sê
nie, maar "Bliksems!!". Die ander uitdrukkings ken ons hier ook.

Groete,
Arthur
Re: Bliksem [boodskap #42947 is 'n antwoord op boodskap #42887] Ma, 28 Mei 2001 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Presies Emmy - Dit is waaroor Davie praat:)))
Annette

Emmy wrote in message ...
>
> Davie Davis schreef in berichtnieuws
>
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9erph8$qkk$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Ontspan Davie. Ons weet dit is sonde om op Sondag 'n stofsuier te
>>>> gebruik:)
>>> Is dat echt nog zo?
>>> Grt Emmy

>> Emmy, indien jy op 'n plaas woon en een van jou jong beeste
>> het in 'n put water geval, dan haal jy dit uit al is dit Sondag
>
> We hadden het over stofzuigen en niet over een noodgeval
>
> Grt Emmy

>> groetnis
>> davie davis wat na annette geluister het
>
Re: Bliksem [boodskap #42952 is 'n antwoord op boodskap #42929] Ma, 28 Mei 2001 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hela! Wil julle my dalk bekyk in my bloot agterstewe? (Of voorstewe?)
Geen probleem nie! Maar ek het geen digitaal kamera. Julle sal dan
onmiddellik sien wat 'n mistique weerlig is...

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Max" schreef:

> Hy moes nie sy homepage op die ng gepubliseer het nie... Hy't sy
> mistique verloor... Of sê voel ek.Tyd om 'n skuilnaam te kies, jonge!
> _______________________________________________________
> "Danielle"
>> Ons soek net die vriendelike OU Norbert wat voorheen hier deelgeneem
>> het. Wat het jy met hom gedoen? :-)))
>
Re: Bliksem [boodskap #42969 is 'n antwoord op boodskap #42767] Ma, 28 Mei 2001 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle schreef in berichtnieuws
3dd2htonnn5icpuerm3s8sd14cf493mfle@4ax.com...
> On Sun, 27 May 2001 16:45:09 GMT, sterre...@online.be
> (Sterrenkijker) wrote:
>
>> Watter beskaafd mens het nou geen etimologies woordeboek in huis nie?
>
> Um....ek het nie. :-) Maar ek is seker ook nie "beskaafd" nie, so my
> insetsel tel nie eintlik nie. :-)))

Ik ook niet :-))
>
>> Wat wil julle nou eintlik?
>
> Ons soek net die vriendelike OU Norbert wat voorheen hier deelgeneem
> het.

Stem!!!!
Wat het jy met hom gedoen? :-)))
>
Re: Bliksem [boodskap #42970 is 'n antwoord op boodskap #42881] Ma, 28 Mei 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
My ouma het my geleer, 'n zondagse steek houdt geen week???
Ek wonder net hoe lank die kalf sal leef, wat op sondag die put is uitgehaal
:-)))

Gr. Rico

Annette schreef in berichtnieuws
9esko0$3f5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ah!! Ek sien die kalf is uit die put!:)
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
...
>> On Sun, 27 May 2001 23:19:16 +0200, "Suzan"
>> wrote:
>>
>
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9erph8$qkk$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Ontspan Davie. Ons weet dit is sonde om op Sondag 'n stofsuier te
>>> gebruik:)
>
>>> Is dat echt nog zo?
>
>>> Grt Emmy
>>
>> Emmy, indien jy op 'n plaas woon en een van jou jong beeste
>> het in 'n put water geval, dan haal jy dit uit al is dit Sondag
>>
>> groetnis
>> davie davis wat na annette geluister het
>
Re: Bliksem [boodskap #43064 is 'n antwoord op boodskap #42883] Wo, 30 Mei 2001 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 May 2001 05:09:12 GMT, sterre...@online.be
(Sterrenkijker) wrote:

> Danielle schreef:
>
>
>>> Wat wil julle nou eintlik?

>> Ons soek net die vriendelike OU Norbert wat voorheen hier deelgeneem
>> het. Wat het jy met hom gedoen? :-)))

> Daar is niks gebeur... Maar die uitleg oor Black Sambo was as 'n steek
> deur my hart!

LOL! oooo, ok, ek verstaan. :-)

> Is julle dan vergeet dat Afrikaans nog steeds vir 90%
> feitlik identiek is aan dit Nederlands en Vlaams en tot die
> Indogermaanse taalgroep behoor?

Nee, maar dis goed om ons so af en toe te herinner. :-)

> Soos Thys nou besig is gaan julle
> straks nog beweer dat Afrikaans 'n oue Zoeloetaal is, of dalk
> afkomstig van die San.

LOL! Nie genoeg "clicks' vir 'n boesmantaal. En nie moeilik genoeg
vir Zoeloetaal. Zulu is 'n BAIE moeilike taal. Afrikaans en
Nederlands en Vlaams is relatiewe eenvoudige tale in vergelyking.

> Ons protesteer natuurlik! Ek beskou dit as
> 'n poging tot vervalsing van die geskiedenis. Wie het dit verhaaltjie
> oor Black Sambo vir Thys vertel?

Ja, ek sien wat jy bedoel. Sekere mense (veral op hierdie groep) hou
daarvan om die geskiedenis te probeer herskryf. Gelukkig het ons
mense soos julle wat dinge in perspektief hou! Dis goed! :-))
Re: Bliksem [boodskap #43066 is 'n antwoord op boodskap #43064] Wo, 30 Mei 2001 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 May 2001 17:19:28 -0400, Danielle wrote:

>
> LOL! Nie genoeg "clicks' vir 'n boesmantaal. En nie moeilik genoeg
> vir Zoeloetaal. Zulu is 'n BAIE moeilike taal. Afrikaans en
> Nederlands en Vlaams is relatiewe eenvoudige tale in vergelyking.
>

Sal nie maklik met jou saamstem hier nie Danielle, want myns insiens
het die Zoeloe taal nie 'n woordskat wat jy naastenby met enig van
die genoemde tale kan vergelyk nie.
Miskien is dit net die vreemdheid daarvan wat dit vir jou so laat
klink terwyl die Vlaamse tale so deel is van ons.

DD
Re: Bliksem [boodskap #43067 is 'n antwoord op boodskap #43066] Wo, 30 Mei 2001 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Sal nie maklik met jou saamstem hier nie Danielle, want myns insiens
> het die Zoeloe taal nie 'n woordskat wat jy naastenby met enig van
> die genoemde tale kan vergelyk nie.
> Miskien is dit net die vreemdheid daarvan wat dit vir jou so laat
> klink terwyl die Vlaamse tale so deel is van ons.

En sedert wanneer is woordeskat die maatstaf vanhoe "moeilik" 'n taal
is? As jy in ag neem dat die
selfstandige naamwoorde in Zoeloe in ag verskillende
groepe verdeel word, wat determineer hoe dit in die
meervoud lyk, dan kan jy verstaan hoekom swart
studente nie voel dat Latyn te moeilik is om te leer nie.
En moenie vergeet dat al die sogenaamde eie woorde-
skat wat jy aan die Dietse tale toeskryf, omtrent uitsluitlik
van Latyn af kom wanneer dit by wetenskaplike terme
kom.

Gloudina

>
Re: Bliksem [boodskap #43069 is 'n antwoord op boodskap #43066] Do, 31 Mei 2001 00:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 May 2001 23:50:34 +0200, Davie Davis wrote:

>> LOL! Nie genoeg "clicks' vir 'n boesmantaal. En nie moeilik genoeg
>> vir Zoeloetaal. Zulu is 'n BAIE moeilike taal. Afrikaans en
>> Nederlands en Vlaams is relatiewe eenvoudige tale in vergelyking.

>
> Sal nie maklik met jou saamstem hier nie Danielle, want myns insiens
> het die Zoeloe taal nie 'n woordskat wat jy naastenby met enig van
> die genoemde tale kan vergelyk nie.
> Miskien is dit net die vreemdheid daarvan wat dit vir jou so laat
> klink terwyl die Vlaamse tale so deel is van ons.

Jy sal nie die eerste persoon wees wat nie met my saamstem nie. Ek
onthou nou ook dat jy gese het dat jy kan Zulu praat en verstaan. So,
ek gaan nie met jou stry nie, want ek sal heel waarskynlik net 2de
kom. :-)
Miskien is jy reg oor die vreemdheid daarvan. Dit is onder andere die
"clicks" van die Nguni tale wat vir my bykans onmoontlik maak om aan
te leer. Dan is daar daai hoë en lae klanke ens.
Net so terloops - hulle het Zulu 2 jaar gelede by die Universiteit van
Georgia ingestel as deel van die "African Languages Program".
Bheki Zungu bied die klas aan. Hy is oorspronklik van Suid Afrika, en
praat vlot Afrikaans, Engels, Tswana, natuurlik Zulu en 2 ander tale
wat ek gladnie erken nie, en hy wil ook nie vir my se nie wat dit is
nie. :-) Vir een of ander rede wil hulle nie Afrikaans hier aanbied
nie. Afrikaans as taal word wel by baie ander Universiteite hier in
Amerika aangebied. In elkgeval, ek dwaal af...:-)
Re: SA Taal [boodskap #43108 is 'n antwoord op boodskap #43066] Do, 31 Mei 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat is nou die beste, sal ek maar sê "swart" taal om nou te leer?
_______________________________________________________

"Davie Davis" skryf in boodskap news:0dqahtceptpse27v9umvrsnfbc4lobcnse@4ax.com...
> On Wed, 30 May 2001 17:19:28 -0400, Danielle
> wrote:
>
>>
>> LOL! Nie genoeg "clicks' vir 'n boesmantaal. En nie moeilik genoeg
>> vir Zoeloetaal. Zulu is 'n BAIE moeilike taal. Afrikaans en
>> Nederlands en Vlaams is relatiewe eenvoudige tale in vergelyking.
>>
>
> Sal nie maklik met jou saamstem hier nie Danielle, want myns insiens
> het die Zoeloe taal nie 'n woordskat wat jy naastenby met enig van
> die genoemde tale kan vergelyk nie.
> Miskien is dit net die vreemdheid daarvan wat dit vir jou so laat
> klink terwyl die Vlaamse tale so deel is van ons.
>
> DD
>
Re: SA Taal [boodskap #43110 is 'n antwoord op boodskap #43108] Do, 31 Mei 2001 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 May 2001 21:13:20 +0200, "Max" wrote:

> Wat is nou die beste, sal ek maar sê "swart" taal om nou te leer?

Moeilike een Max, want dit hang af van waar jy woon. Sou jy 'n
Gautenger wees, sal Tswana die mees praktiese een wees. In Noord
Tranvaal sou ek Noord Sotho (of Pedi) voorstel en indien jy Transkei
toe verhuis moet jy natuurlik reg van voor begin en Xhosa leer.
Kry daarvandaan 'n verplasing na KWa Zulu Natal dan sleep jy weer die
ZUlu handboek nader.
Iets wat jy gerus kan onthou is dat heelwat van die swart tale familie
is. Daar is bv. min verkil tussen Tswana en Noord Sotho terwyl iemand
wat Zulu kan praat met 'n Xhosa 'n heel gangbare gesprek kan voer.
Danielle het nou die dag van die 'click_taal' van die Boesmans
gepraat. Ek dink dat dit 'n 'heel op sy eie' taal is (met min blankes
wat dit praat).

Wat ek hier sê is dat die swart tale werklik gebied gebonde is. Iets
soos die Namakwalanders wat net in Namakwaland 'gat' drink en Sannie
stuur om die bok vir die oom te gaan 'tet' sodat hy melk by sy koffie
kan kry.

DD
Re: SA Taal [boodskap #43124 is 'n antwoord op boodskap #43110] Vr, 01 Junie 2001 04:33 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het vergeet om te vertel van die Vrystaat en Sotho.
Tyd vir my gat met 'n bietjie tet:)))
Ou Grappie:
Wat is suiker in Zulu?
Usukela.
Wat is melk in Zulu?
Ubisi.
Wat is 'n baie vet vrou in Zulu?
E-lizeBoootha
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Thu, 31 May 2001 21:13:20 +0200, "Max" wrote:
>
>> Wat is nou die beste, sal ek maar sê "swart" taal om nou te leer?
>
>
> Moeilike een Max, want dit hang af van waar jy woon. Sou jy 'n
> Gautenger wees, sal Tswana die mees praktiese een wees. In Noord
> Tranvaal sou ek Noord Sotho (of Pedi) voorstel en indien jy Transkei
> toe verhuis moet jy natuurlik reg van voor begin en Xhosa leer.
> Kry daarvandaan 'n verplasing na KWa Zulu Natal dan sleep jy weer die
> ZUlu handboek nader.
> Iets wat jy gerus kan onthou is dat heelwat van die swart tale familie
> is. Daar is bv. min verkil tussen Tswana en Noord Sotho terwyl iemand
> wat Zulu kan praat met 'n Xhosa 'n heel gangbare gesprek kan voer.
> Danielle het nou die dag van die 'click_taal' van die Boesmans
> gepraat. Ek dink dat dit 'n 'heel op sy eie' taal is (met min blankes
> wat dit praat).
>
> Wat ek hier sê is dat die swart tale werklik gebied gebonde is. Iets
> soos die Namakwalanders wat net in Namakwaland 'gat' drink en Sannie
> stuur om die bok vir die oom te gaan 'tet' sodat hy melk by sy koffie
> kan kry.
>
> DD
Vorige onderwerp: Nederlanders se erfenis
Volgende onderwerp: Dankie Danielle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:05:50 MGT 2024