Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » spamiste en entoesiïste
spamiste en entoesiïste [boodskap #4272] Di, 23 Maart 2004 18:01 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
NOTIFICATION OF UNCLAIMED PARCEL

STORAGE NO. HSX58 International
WAREHOUSE LOC. A4 Merchandise
MAXVALUE USD $2,741.88 Awards Center
____________________________________________________________
AVOID FORFEITURE! CLAIM YOUR PARCEL BEFORE THE EXPIRATION
DATE

CONSIGNEE & DESTINATION: EXPIRATION DATE: June 30, 2004

Dave Du Plessis


**********************************
ns.
entoesiaste sou nie rym:-)

Wil jy nie daardie pakkie vir my gan haal nie assebliéf, Katryn.
Klink my of dit by julle erens opgeeindig het.

DD
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4273 is 'n antwoord op boodskap #4272] Di, 23 Maart 2004 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Mar 2004 20:01:40 +0200, DD wrote:

> ns.
> entoesiaste sou nie rym:-)
>
> Wil jy nie daardie pakkie vir my gan haal nie assebliéf, Katryn.
> Klink my of dit by julle erens opgeeindig het.

LOL!!
Ai, DD - jy weet mos nou al dat ons vir jou oor warm kole sal loop
(okay, louwarm blomkole, maar nogsteeds). Maar dié ding wat jy nou
van my vra is darem net een te veel. Kan ons nie maar iemand anders
stuur nie?
;-))
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4274 is 'n antwoord op boodskap #4273] Di, 23 Maart 2004 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:8v81605es55qqnv2350cp7tg0pifvhn31s@4ax.com...
>
> LOL!!
> Ai, DD - jy weet mos nou al dat ons vir jou oor warm kole sal loop
> (okay, louwarm blomkole, maar nogsteeds). Maar dié ding wat jy nou
> van my vra is darem net een te veel. Kan ons nie maar iemand anders
> stuur nie?
> ;-))

Ek hoop nie julle bedoel julle gaan vir my probeer stuur nie?!! Ek sien dit
al, ek, met my nuwe paspoort en visa (handgemaak deur Katryn:-)) wat 'n
onbekende onheilsame pakkie in die VSA gaan haal.... Ek is nie so dom soos
ek lyk nie hoor :-))


Lorinda
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4275 is 'n antwoord op boodskap #4274] Di, 23 Maart 2004 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
"Katryn" se diplomasie
>>
>> LOL!!
>> Ai, DD - jy weet mos nou al dat ons vir jou oor warm kole sal loop
>> (okay, louwarm blomkole, maar nogsteeds). Maar dié ding wat jy nou
>> van my vra is darem net een te veel. Kan ons nie maar iemand anders
>> stuur nie?
>> ;-))
>

, "Lorinda" gooi toe straight wal:

> Ek hoop nie julle bedoel julle gaan vir my probeer stuur nie?!! Ek sien dit
> al, ek, met my nuwe paspoort en visa (handgemaak deur Katryn:-)) wat 'n
> onbekende onheilsame pakkie in die VSA gaan haal.... Ek is nie so dom soos
> ek lyk nie hoor :-))
>
>
> Lorinda
>


FRIENDS

Me And You Are Friends ...

You Fight, I Fight .....

You Hurt, I Hurt ....

You Cry, I Cry ...

You Jump Off A Bridge, ... ...

I'm Gonna Miss Your Dumb Ass
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4276 is 'n antwoord op boodskap #4275] Di, 23 Maart 2004 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:5ua160l447ouf89vmgsjpf8c97m11g572h@4ax.com...
> FRIENDS
>
> Me And You Are Friends ...
>
> You Fight, I Fight .....
>
> You Hurt, I Hurt ....
>
> You Cry, I Cry ...
>
> You Jump Off A Bridge, ... ...
>
> I'm Gonna Miss Your Dumb Ass


LOL! Kan ons nie een van ons vyande stuur nie? Ons kan 'n lys maak en
lotjies trek....:-))

Lorinda
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4277 is 'n antwoord op boodskap #4276] Di, 23 Maart 2004 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Mar 2004 22:02:49 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:5ua160l447ouf89vmgsjpf8c97m11g572h@4ax.com...
>> FRIENDS
>>
>> Me And You Are Friends ...
>>
>> You Fight, I Fight .....
>>
>> You Hurt, I Hurt ....
>>
>> You Cry, I Cry ...
>>
>> You Jump Off A Bridge, ... ...
>>
>> I'm Gonna Miss Your Dumb Ass
>
>
> LOL! Kan ons nie een van ons vyande stuur nie? Ons kan 'n lys maak en
> lotjies trek....:-))
>
> Lorinda
>



30 Lootjies Suidwester 1 tot Suidwester 30?

DD
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4278 is 'n antwoord op boodskap #4277] Di, 23 Maart 2004 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:d1d160h8k3uc16e3nq4r7sntkl358aa4k4@4ax.com...
>
>
> 30 Lootjies Suidwester 1 tot Suidwester 30?
>
> DD
>

(Dankie DD, ek sal in die vervolg onthou dat dit "looitjies" is, ek sal dit
'n paar keer uitskryf net om seker te maak dat ek onthou, want voordat
daardie pakkie gehaal is mag daar dalk nog vele geleenthede vir die woord
wees..:-))

LOL! Dink jy nie ons moet in die gees van "sportsmanship" nog 'n naam
byvoeg nie? Dalk 'n verfoeilike buurman, of gehate oud-onderwyser of nasaat
van Wordsworth?

Lorinda
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4279 is 'n antwoord op boodskap #4278] Wo, 24 Maart 2004 01:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Mar 2004 22:17:55 -0000, "Lorinda" wrote:

> "DD" wrote in message

>> 30 Lootjies Suidwester 1 tot Suidwester 30?

> LOL! Dink jy nie ons moet in die gees van "sportsmanship" nog 'n naam
> byvoeg nie? Dalk 'n verfoeilike buurman, of gehate oud-onderwyser of nasaat
> van


Ek stem heelhartig saam met jou, Lorinda. DD moet van lotjie
getik wees, as hy dink ons moet tyd en looitjies mors op iemand soos
daardie. Dit moet darem iemand wees wat die moeite werd is om verfoei
te word?
;-))
Gie gie gieeeee vir daardie nasaat van
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4280 is 'n antwoord op boodskap #4274] Wo, 24 Maart 2004 01:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Mar 2004 21:08:37 -0000, "Lorinda" wrote:

> Ek hoop nie julle bedoel julle gaan vir my probeer stuur nie?!! Ek sien dit
> al, ek, met my nuwe paspoort en visa (handgemaak deur Katryn:-)) wat 'n
> onbekende onheilsame pakkie in die VSA gaan haal.... Ek is nie so dom soos
> ek lyk nie hoor :-))

LOL!! Nee, dom is jy beslis nie!!
Oh yes - handmade to perfection...
Terloops, ek het gedink dat ons dalk vir jou ook 'n Poolse paspoort
moet voorsien...net ingeval?
;-)))
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4285 is 'n antwoord op boodskap #4279] Wo, 24 Maart 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:v4p160p9lnvr39qk28tgto6v8rca9k3u6i@4ax.com...
>
> Ek stem heelhartig saam met jou, Lorinda. DD moet van lotjie
> getik wees,

Natuurlik, DIS hoe die woord lotjie gebruik moet word! Ek het gedink daar is
so 'n woord, maar nadat DD my reg gehelp het het ek gedink dit is die
Engelse uitdrukking "to draw lots" wat my deurmekaar gemaak het. Ek wonder
waar "van lotjie getik" vandaan kom? Is daar so 'n uitdrukking in
Nederlands, Roely?

> Gie gie gieeeee vir daardie nasaat van diskreet verwyder>

Dis JY wat dit begin het :-)) Jy kon nou net nie maar by Whitman of Blake
bly nie, of selfs Coleridge as ons nou die Romantics MOET bysleep....:-))

Lorinda
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4291 is 'n antwoord op boodskap #4278] Wo, 24 Maart 2004 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Mar 2004 22:17:55 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:d1d160h8k3uc16e3nq4r7sntkl358aa4k4@4ax.com...
>>
>>
>> 30 Lootjies
>>
>> DD
>>
>
> (Dankie DD, ek sal in die vervolg onthou dat dit "looitjies" is,

???

ten minste is die uitspraak reg. As jy dìt 'n paar keer uitskryf
sal ek jou dit laat oordoen. Met Katryn en haar pen langs jou:-)

DD
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4292 is 'n antwoord op boodskap #4280] Wo, 24 Maart 2004 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Mar 2004 20:53:19 -0500, Katryn wrote:


> Terloops, ek het gedink dat ons dalk vir jou ook 'n Poolse paspoort
> moet voorsien...net ingeval?
> ;-)))


Weer verkeerd gespel, Katryn. Dit is R.O.O.D.E.P.O.O.R.T.S.E
paspoort:-0

DD
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4297 is 'n antwoord op boodskap #4285] Wo, 24 Maart 2004 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4061a21c$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Ek wonder
> waar "van lotjie getik" vandaan kom? Is daar so 'n uitdrukking in
> Nederlands, Roely?
>


Ja, die uitdrukking is er inderdaad: hij is van lotje getikt. Eens kijken of
ik kan vinden waar het vandaan komt.

Roely
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4306 is 'n antwoord op boodskap #4285] Do, 25 Maart 2004 01:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 Mar 2004 14:59:10 -0000, "Lorinda" wrote:

>> Gie gie gieeeee vir daardie nasaat van > diskreet verwyder>
>
> Dis JY wat dit begin het :-)) Jy kon nou net nie maar by Whitman of Blake
> bly nie, of selfs Coleridge as ons nou die Romantics MOET bysleep....:-))

Ek erken en vra nederig omverskoning en sal nou gaan wurms eet!!
;-)))

(Maar as ek nie NOU afgaan en ons vriende gaan groet nie, gaan ek meer
as wurms moet eet, so - tot later) ;-))
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4308 is 'n antwoord op boodskap #4292] Do, 25 Maart 2004 18:13 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Weer verkeerd gespel, Katryn. Dit is R.O.O.D.E.P.O.O.R.T.S.E
> paspoort:-0
>
> DD

LOL!! So dis waarmee jy al die tyd besig was! Al die geheime sendings
ens. Roodepoort as onafhankilie staat met 'n regering in Princess
Crossing....:-) En hier dink ons jy is 'n kar dief! Ons is gruwelik
mislei :-))

Lorinda
Vorige onderwerp: kliënte Dienste/Verbruikerskollom
Volgende onderwerp: Vryheid van Spraak/sensuur?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:20:12 MGT 2024