Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina
Gloudina [boodskap #42639] Do, 24 Mei 2001 11:18 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?
Re: Gloudina [boodskap #42640 is 'n antwoord op boodskap #42639] Do, 24 Mei 2001 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is net een Gloudina van Kanada in die hele wêreld:))
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?
>
Re: Gloudina [boodskap #42675 is 'n antwoord op boodskap #42639] Do, 24 Mei 2001 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 May 2001 13:18:26 +0200, "Sakkie" wrote:

> Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?
>
ja maar sy's op parool nou Sakkie.

DD
Re: Gloudina [boodskap #42676 is 'n antwoord op boodskap #42675] Do, 24 Mei 2001 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 May 2001 22:11:47 +0200, Davie Davis wrote:

> On Thu, 24 May 2001 13:18:26 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?

> ja maar sy's op parool nou Sakkie.

Verdomp DD (so lekker woord wat ek by jou geleer het, en nou gesteel
het!) Jy skuld my 'n nuwe sleutebord!!! Myne is nou VOL tee! :-))))

Danielle - wat besluit het om maar rond te hang en nie te gaan werk
nie. :-)
Re: Gloudina [boodskap #42714 is 'n antwoord op boodskap #42676] Vr, 25 Mei 2001 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het duidelik iets gemis in my lang afwesigheid!!

"Danielle" skryf in boodskap news:12rqgt8otnh4bi096f918sq9klos425uud@4ax.com...
> On Thu, 24 May 2001 22:11:47 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> On Thu, 24 May 2001 13:18:26 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?
>
>> ja maar sy's op parool nou Sakkie.
>
> Verdomp DD (so lekker woord wat ek by jou geleer het, en nou gesteel
> het!) Jy skuld my 'n nuwe sleutebord!!! Myne is nou VOL tee! :-))))
>
> Danielle - wat besluit het om maar rond te hang en nie te gaan werk
> nie. :-)
>
Re: Gloudina [boodskap #42758 is 'n antwoord op boodskap #42714] Vr, 25 Mei 2001 18:28 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 May 2001 08:01:14 +0200, "Sakkie" wrote:

> Ek het duidelik iets gemis in my lang afwesigheid!!
>
>>>
>>> ja maar sy's op parool nou Sakkie.

>> Verdomp DD (so lekker woord wat ek by jou geleer het, en nou gesteel
>> het!) Jy skuld my 'n nuwe sleutebord!!! Myne is nou VOL tee! :-))))


Sakkie, welkom terug! Wat jy miskien nooit gemis het nie is die feit
dat (al ìs sy nou op parool) goeie gedrag nooit daartoe sou bygedra
het nie.

DD
Vorige onderwerp: Danielle?
Volgende onderwerp: Re: Weet iemand hou lyk 'n trol 'vroutje'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:18:58 MGT 2024