Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My huis is gesteel! Alleen in SA kan dít gebeur!!!
My huis is gesteel! Alleen in SA kan dít gebeur!!! [boodskap #42576] Wo, 23 Mei 2001 17:07 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ken iemand Happy Homes in Kaapstad? Ek sal enige inligting waardeer.
___________________________________________________________
Re: My huis is gesteel! Alleen in SA kan dít gebeur!!! [boodskap #42584 is 'n antwoord op boodskap #42576] Wo, 23 Mei 2001 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gee 'n beter omskrywing. Praat jy miskien van 'n huis waarin Rasta's woon?:)
Annette

Max wrote in message ...
> Ken iemand Happy Homes in Kaapstad? Ek sal enige inligting waardeer.
> ___________________________________________________________
>
Re: My huis is gesteel! Alleen in SA kan dít gebeur!!! [boodskap #42588 is 'n antwoord op boodskap #42584] Wo, 23 Mei 2001 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het my huis aan Seeff gegee om te verhuur. Paar maande terug
onderverhuur deur Happy Homes, maar kry geen huur... Ook geen antwoord
op enige van die drie telefoonnommers nie!!!

En Seeff trek hulle skouers op en sê hulle weet van niks, ons huis staan
nie op hulle boeke nie...

Maar nou ja, ek weet al hoe jy daaroor voel... Dit gebeur mos in elke
land, en is net aardse bessittinkies...
____________________________________________________________ __

"Annette" skryf in boodskap news:9egu1a$885$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gee 'n beter omskrywing. Praat jy miskien van 'n huis waarin Rasta's woon?:)
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Ken iemand Happy Homes in Kaapstad? Ek sal enige inligting waardeer.
>> ___________________________________________________________
>>
>
Re: My huis is gesteel! Alleen in SA kan dít gebeur!!! [boodskap #42602 is 'n antwoord op boodskap #42588] Do, 24 Mei 2001 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal vir jou uitvind, ongeag my gevoel oor aardse besittings:))))
Annette

Max wrote in message ...
> Ek het my huis aan Seeff gegee om te verhuur. Paar maande terug
> onderverhuur deur Happy Homes, maar kry geen huur... Ook geen antwoord
> op enige van die drie telefoonnommers nie!!!
>
> En Seeff trek hulle skouers op en sê hulle weet van niks, ons huis staan
> nie op hulle boeke nie...
>
> Maar nou ja, ek weet al hoe jy daaroor voel... Dit gebeur mos in elke
> land, en is net aardse bessittinkies...
> ____________________________________________________________ __
> "Annette" wrote in message
> news:9egu1a$885$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gee 'n beter omskrywing. Praat jy miskien van 'n huis waarin Rasta's
> woon?:)
>> Annette

>> Max wrote in message ...
>>> Ken iemand Happy Homes in Kaapstad? Ek sal enige inligting waardeer.
>>> ___________________________________________________________
>>>
>>>


>
Re: My huis is gesteel! Alleen in SA kan dít gebeur!!! [boodskap #42620 is 'n antwoord op boodskap #42576] Do, 24 Mei 2001 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Matthee  is tans af-lyn  Dirk Matthee
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Al Happy homes wat ek in die telefoonboek sien is HAPPY HOMES
CONSTRUCTION CC. (11 Upper CampSt. Maitland)
Jy het seker hulle nommers; maar hier volg dit:
(021) 511 7222
(021) 5119226 (fax)

Max wrote:

> Ken iemand Happy Homes in Kaapstad? Ek sal enige inligting waardeer.
> ___________________________________________________________
Re: My huis is gesteel! Alleen in SA kan dít gebeur!!! [boodskap #42632 is 'n antwoord op boodskap #42620] Do, 24 Mei 2001 08:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Selfde hier Dirk.
Miskien moet Max 'n afskrif van die kontrak aan jou faks.
Annette

Dirk Matthee wrote in message ...
> Al Happy homes wat ek in die telefoonboek sien is HAPPY HOMES
> CONSTRUCTION CC. (11 Upper CampSt. Maitland)
> Jy het seker hulle nommers; maar hier volg dit:
> (021) 511 7222
> (021) 5119226 (fax)
>
> Max wrote:
>
>> Ken iemand Happy Homes in Kaapstad? Ek sal enige inligting waardeer.
>> ___________________________________________________________
>
Vorige onderwerp: Is ons in gevaar?
Volgende onderwerp: Re: Weet iemand .............
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 19:56:04 MGT 2024