Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wouter Plaasvark (was Vraagjetjie)
Wouter Plaasvark (was Vraagjetjie) [boodskap #42551] Wo, 23 Mei 2001 09:14 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle"
> Weet jy Plaasvark (ai, hoe kan mens nou met 'n vark gesels...maar
> anway - skud kop en gaan voort asof daar niks verkeerd is met die
> prentjie nie)....

Oukei, oukei, oukei, ek het 'n naam. :-)
Noem my gerus Wouter. Maar ek is nie daardie stoute kabouter nie, hoor. ;-)
Ek is Wouter Plaasvark.
Re: Wouter Plaasvark (was Vraagjetjie) [boodskap #42559 is 'n antwoord op boodskap #42551] Wo, 23 Mei 2001 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark
> "Danielle"
>> Weet jy Plaasvark (ai, hoe kan mens nou met 'n vark gesels...maar>
Oukei, oukei, oukei, ek het 'n naam. :-)

> Noem my gerus Wouter. Maar ek is nie daardie stoute kabouter nie, hoor. ;-)
> Ek is Wouter Plaasvark.

Dat is pas een mooie naam Wouter...

Grt Emmy
Re: Wouter Plaasvark (was Vraagjetjie) [boodskap #42560 is 'n antwoord op boodskap #42559] Wo, 23 Mei 2001 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wouter is gewoonlik die naam van 'n kabouter:)))
Nee - 'n geagte, ge-eerde plaasvark moet 'n baie beter naam kry - iets
polities - soos FW, JP of Ignatius H.:))))))
Annette

emmy wrote in message ...
>
> Wouter Plaasvark
>> "Danielle"
>>> Weet jy Plaasvark (ai, hoe kan mens nou met 'n vark gesels...maar>
> Oukei, oukei, oukei, ek het 'n naam. :-)
>
>> Noem my gerus Wouter. Maar ek is nie daardie stoute kabouter nie, hoor.
> ;-)
>> Ek is Wouter Plaasvark.
>
> Dat is pas een mooie naam Wouter...
>
> Grt Emmy
>
Re: Wouter Plaasvark (was Vraagjetjie) [boodskap #42568 is 'n antwoord op boodskap #42559] Wo, 23 Mei 2001 16:12 Na vorige boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Wouter Plaasvark
>> Noem my gerus Wouter. Maar ek is nie daardie stoute kabouter nie, hoor. ;-)
>> Ek is Wouter Plaasvark.

> Dat is pas een mooie naam Wouter...
> Grt Emmy

Dank je wel Emmy
Vorige onderwerp: Re: The Plot to Kill Mugabe - Episode 8
Volgende onderwerp: Re: Tokkelossies :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 21:14:37 MGT 2024