Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Makietie in London
Makietie in London [boodskap #42409] Ma, 21 Mei 2001 06:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hierdie komende naweek groot dinge by London South Bank.SAT.
Toegang gratis. Volstruisboudjies, Springbokburgers, kerrie van die Kaap te
proe.
( Hoop daar is melktert ook)
Die musiek blyk etnies te wees - so moenie verwag om te veel Afrikaanse
musiek te hoor nie.
Ek is egter seker daar sal baie Afrikaans gepraat word.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Makietie in London [boodskap #42463 is 'n antwoord op boodskap #42409] Ma, 21 Mei 2001 23:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek was al by menigte van daardie Suid-Afrikaanse makieties
in Engeland, Europa , die Ooste en Amerika. Dis omtrent altyd dieselfde. n
Verskeidenheid
boeremusiek (yech), Anton Goosen, en Kwela. Altyd boerewors, pap en
melkterte. Baie drank. En dan staan al die swartmense saam en gesels, en
waai vroeg,
al die Afrikaners (met n paar kleurlinge), wat bly tot die bittereinde en
word gewoonlik dronk.
en dan die souties van Natal met hulle kravatte om die nek en hulle drink g
& t en trek hulle neuse
op vir die ander groepe. Die mense meng nie in een groep saam nie. Ek
geniet dit gewoonlik
baie, want ek wissel van groep tot groep en sê niks maar luister baie.

Pop

Annette skryf in boodskap news:9eaf81$art$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie komende naweek groot dinge by London South Bank.SAT.
> Toegang gratis. Volstruisboudjies, Springbokburgers, kerrie van die Kaap te
> proe.
> ( Hoop daar is melktert ook)
> Die musiek blyk etnies te wees - so moenie verwag om te veel Afrikaanse
> musiek te hoor nie.
> Ek is egter seker daar sal baie Afrikaans gepraat word.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Makietie in London [boodskap #42496 is 'n antwoord op boodskap #42463] Di, 22 Mei 2001 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Antontjie gaan nie daar wees nie:)))))
Ag, dan is ek bly dat ek hier is en bly en die naweek na die Kaapse Kosfees
gaan - DIT is een groot vermakerige plesierigheid:)))
Annette

poppie wrote in message ...
> Annette, ek was al by menigte van daardie Suid-Afrikaanse makieties
> in Engeland, Europa , die Ooste en Amerika. Dis omtrent altyd dieselfde. n
> Verskeidenheid
> boeremusiek (yech), Anton Goosen, en Kwela. Altyd boerewors, pap en
> melkterte. Baie drank. En dan staan al die swartmense saam en gesels, en
> waai vroeg,
> al die Afrikaners (met n paar kleurlinge), wat bly tot die bittereinde en
> word gewoonlik dronk.
> en dan die souties van Natal met hulle kravatte om die nek en hulle drink g
> & t en trek hulle neuse
> op vir die ander groepe. Die mense meng nie in een groep saam nie. Ek
> geniet dit gewoonlik
> baie, want ek wissel van groep tot groep en sê niks maar luister baie.
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9eaf81$art$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie komende naweek groot dinge by London South Bank.SAT.
>> Toegang gratis. Volstruisboudjies, Springbokburgers, kerrie van die Kaap
> te
>> proe.
>> ( Hoop daar is melktert ook)
>> Die musiek blyk etnies te wees - so moenie verwag om te veel Afrikaanse
>> musiek te hoor nie.
>> Ek is egter seker daar sal baie Afrikaans gepraat word.
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Re: Makietie in London [boodskap #42515 is 'n antwoord op boodskap #42409] Di, 22 Mei 2001 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Die Burger, 22 Mei:

"Die reaksie op vanjaar se Suid-Afrikaanse uitstalling by die wêreldbekende
Chelsea-blommeskou in Londen is oorweldigend en van die eerste besoekers
daar beskryf dit as selfs beter as verlede jaar."

Moenie net na die makietie gaan nie, gaan kyk ook na die blomme en die die
800 jaar oue welwitchia ...

Harry

Annette wrote in message ...
> Hierdie komende naweek groot dinge by London South Bank.SAT.
> Toegang gratis. Volstruisboudjies, Springbokburgers, kerrie van die Kaap te
> proe.
> ( Hoop daar is melktert ook)
> Die musiek blyk etnies te wees - so moenie verwag om te veel Afrikaanse
> musiek te hoor nie.
> Ek is egter seker daar sal baie Afrikaans gepraat word.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Makietie in London [boodskap #42521 is 'n antwoord op boodskap #42515] Di, 22 Mei 2001 19:29 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verlede week was die Welwitchia 900 jaar oud....:)))
Blykbaar word daar sneesdoekies voorsien - oud-Suid Afrikaners bars glo in
trane uit as hulle die replika van Tafelberg daar sien:))

Annette

HW Gird wrote in message ...
> Die Burger, 22 Mei:
>
> "Die reaksie op vanjaar se Suid-Afrikaanse uitstalling by die wêreldbekende
> Chelsea-blommeskou in Londen is oorweldigend en van die eerste besoekers
> daar beskryf dit as selfs beter as verlede jaar."
>
> Moenie net na die makietie gaan nie, gaan kyk ook na die blomme en die die
> 800 jaar oue welwitchia ...
>
> Harry
>
>
> Annette wrote in message ...
>> Hierdie komende naweek groot dinge by London South Bank.SAT.
>> Toegang gratis. Volstruisboudjies, Springbokburgers, kerrie van die Kaap te
>> proe.
>> ( Hoop daar is melktert ook)
>> Die musiek blyk etnies te wees - so moenie verwag om te veel Afrikaanse
>> musiek te hoor nie.
>> Ek is egter seker daar sal baie Afrikaans gepraat word.
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Vorige onderwerp: Wie wil 'n miljoener wees?
Volgende onderwerp: ai tog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:07:47 MGT 2024