Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iets om oor na te dink.
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42103 is 'n antwoord op boodskap #41707] Wo, 16 Mei 2001 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
So jy sal dan nooit 'n ware boedhis kan wees my daai ego van jou nie

skryf in boodskap news:3B01EC7E.5A051798@home.com...
Dries Venter wrote:

die Boeddhis. Hy het 'n baie langer en moeiliker pad om te loop. Want
sy godsdiens sê vir hom: jong, jy moet eers jou ego opgee, dit moet soos
'n saad in die grond val en dan sal jy die koninkryk be-erf. Maar in die
Buddhiste-tradisie praat mens nou nie maar net 'n bietjie oor hierdie
proses van die saad-wat-in-die-grond-val-en-dan-sal-die-nuwe-mens
tevoorskyn- tree nie. Jy word metodes geleer om dit te doen. Selfs in
die Christelike tradisies was daar sulke groepe. Die Jesuits dink ek het
geestelike oefeninge gehad. Ek dink die innige Christen is heelwaarskynlik
iemand wat baie bid, met homself en sy ego worstel en wat gedurig om
genade vra. Ek dink nie wat hy doen is so vreeslik anders as wat 'n
Buddhis doen nie.

> Verder, oor die onstaan van Buddhisme, sê Pears: "It arose against the
> background of Hinduism in the 6th century BC. Its founder (real or
> legendary) being the *Hindu* prince Siddharta Gautama, known as the
> Buddha..." Miskien verstaan ek dit verkeerd, maar dit kom my voor asof
> Buddhisme uit Hinduisme ontwikkel het.
>

Dis die algemene aanname in die verlede gewees. Maar meer en meerdink hulle
dat
die Tantra van die Buddhisme en wat ons nou as Hinduisme
noem, maar oorspronklik dieselfde gewees het ( gewortel in Noord-wes
Indië - daar waar Punjab en Pakistan ongeveer vandag is.) Argeologies
dateer "Hindu Art" baie later as "Buddhist Art."

Ek wil net nou sê: ek het nog nooit voorgegee dat ek 'n "Buddhis" is nie.
Ek weet nie wie my die label op hierdie nuusgroep gegee het nie. Ek het
maar alleen uitgewys dat ander godsdienstige persuasies ook waardige
en waarlike dinge oor die siel kan hê, en dat mens moet ligloop om uit te
skree dat alleen Christene "gered" word. En ek kan getuig dat sedert ons
met 'n buddhiste groep sit en mediteer en dinge leer, het ek 'n baie dieper
insig gekry in die geestelike aanwysings wat mens ook in die Bybel kry.
Ek het ook 'n dieper respek ontwikkel vir praktiserende Katolieke.Dis
die praktiseer van hulle geloof, nie die dinge wat hulle monde spout nie,
wat die verskil maak.
Maar wees gerus. Ek is omring met Christelike simbole. Waar ek aan
die eetkamertafel sit en eet, sien ek 'n triptiek van Hieronymus Bosch.
Die linkerpaneel het Adam en Eva voor die Val, met Christus wat hulle
hande hou. Aan my regterkant is daar ook 'n Adam en Eva in die Paradys,
geskilder deur William Blake. In die sitkamer is daar reproduksies van
bladsye uit William Blake se "Book of Job." As jy dit nie ken nie, doen
vir jouself 'n guns en gaan kyk daarna in enige goeie uitgawe oor die
kuns van William Blake.

Gloudina
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42132 is 'n antwoord op boodskap #42103] Do, 17 Mei 2001 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
As ek nou van die geskiedenis lees dan lyk dit my dat Boedisme nie
noodwendig uit Hindoe afgely is nie maar, wel uit India (afgely van die
volgende):

The Buddha was born Siddhartha Gautama, a prince of the Sakya tribe of
Nepal, in approximately 566 BC. When he was twentynine years old, he left
the comforts of his home to seek the meaning of the suffering he saw around
him. After six years of arduous yogic training, he abandoned the way of
self-mortification and instead sat in mindful meditation beneath a bodhi
tree.

On the full moon of May, with the rising of the morning star, Siddhartha
Gautama became the Buddha, the enlightened one.

The Buddha wandered the plains of northeastern India for 45 years more,
teaching the path or Dharma he had realized in that moment. Around him
developed a community or Sangha of monks and, later, nuns, drawn from every
tribe and caste, devoted to practicing this path. In approximately 486 BC,
at the age of 80, the Buddha died. His last words are said to be...

Impermanent are all created things; Strive on with awareness.

Ernest

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b021c9b$0$251@helios.is.co.za...
> So jy sal dan nooit 'n ware boedhis kan wees my daai ego van jou nie
>
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42139 is 'n antwoord op boodskap #41707] Do, 17 Mei 2001 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ernest wrote:

> Die argument begin meer en meer klink soos die volgende: "Meer en meer mense
> glo dat die Christen geloof uit die Joodsegeloof onstaan het. Daarby is die
> die Mohamodaan se geloof ook dan dieselfde as die Joodse (want dit was
> een)" - Ernest.
>
> Maak dit nou saak wat die begin was? Wat is die huidige? Sou ons kan sê "Die
> Christen, Jood en Moslem het dieselfde geloof want, hulle was almal een?" Ek
> betwyfel dit, maar tog was die onstaan hoofsaaklik Joods?
>

Ja, hierdie geskiedkundige oorwegings is seker alleen van belang
vir navorsers. Of vir mense wat aanvalle wil maak op die waardig-
heid van so 'n godsdienstige groep. Wat mos die belangrikste is,
is die beoefening van so 'n "geloof."

Gloudina
Re: Iets om te onthou ........ [boodskap #42169 is 'n antwoord op boodskap #42044] Vr, 18 Mei 2001 04:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
maar julle bly aanhoudened terug antwoord op haar postings
...................

--
"Davie Davis" wrote in message
: On Mon, 14 May 2001 16:54:14 +0200, "Max" wrote:
:
: >Gloudina, nou begin ek moerig raak want jy sit en drolle
verkoop as vye.
: >As jou NG dominee nie aan jou gesê het om aan die "immaculate
: >conception" te glo nie, is hy ook nie werd om 'n dominee
genoem te word
: >nie.
: >
: >WAT IS DIE GELOOFSBELYDENIS VAN DIE NG KERK? Miskien is ek
verkeerd,
: >maar dis tog waarom die kerk gaan???
: >
: >Ek haal aan:
: >
: >"...gebore uit die maagd Maria..." (of weet jy nie wat 'n
maagd is
: >nie???)
: >
: >
: >
:
: Dis net hiér Gloudina, wat jy kan ghoebaai sê en onder 'n ander
naam
: (asof nuweling!!!) begin skryf. Ons gaan maak of ons nie weet
dat dit
: jy is nie en miskien, net miskien, gaa jy weer respek herwin.
:
: Johan Potgieter
:
:
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42171 is 'n antwoord op boodskap #42048] Vr, 18 Mei 2001 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Buddha lê in 'n graf

ons Here se graf is leeg ...................
--
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42172 is 'n antwoord op boodskap #42068] Vr, 18 Mei 2001 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" wrote in message
: Ek weet, want ek ken Cassie Carstens persoonlik baie goed.
:
: Thys oppie Bos
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
'scuse my ignorance ... wie is Cassie Carstens?
moet ek hom ken?
-------------------------------------------------------

Die Vcsv hier in my dorp was besig om leeg te loop. Al die jare
was die meeste kinders uit standerd 6 die hoofgroep in die csv.
Vanjaar egter was daar iets soos 3 std sesse wat belang gestel
het. Skielik het dit duidelik geword dat dinge besig was om dood
te loop ........... totdat die kêrel wat die Vcsv onder sy vlerke
het, kinders begin inkry het van kerke wat charismata uitlewe.
Toe het dinge so begin verander dat hulle na slegs 4 maande nou
so aktief is dat al hoe meer kinders getrek word.
--
Aan jou vrugte wat jy dra sal jy geken word.
--
--------------------------------------------------------
The opposite of fear is not courage, but faith.
--------------------------------------------------------
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42274 is 'n antwoord op boodskap #41707] Sa, 19 Mei 2001 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tobie wrote:

> Die Vcsv hier in my dorp was besig om leeg te loop.
> totdat die kêrel wat die Vcsv onder sy vlerke
> het, kinders begin inkry het van kerke wat charismata uitlewe.

Kan iemand verduidelik wat die verwysing beteken - "kerke wat
charismata uitlewe." Ek ken natuurlik die woord "charismaties"
en weet dat daar charismatiese bewegings in sekere kerke is.
(Dit bestaan selfs in die Katolieke kerk.) Maar wanneer Tobie
praat van "charismata uitleef" - wat bedoel hy?

Gloudina
Re: Iets om te onthou ........ [boodskap #42285 is 'n antwoord op boodskap #42169] Sa, 19 Mei 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 May 2001 06:00:28 +0200, "Tobie" wrote:

> maar julle bly aanhoudened terug antwoord op haar postings

Nuwe SA Tobie - almal het ewe veel reg.

DD
> ...................
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42288 is 'n antwoord op boodskap #42171] Sa, 19 Mei 2001 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 May 2001 06:03:54 +0200, "Tobie" wrote:

> Buddha lê in 'n graf
>
> ons Here se graf is leeg ...................

Wat jy hier sê is natuurlik absoluut die waarheid Tobie, maar al is
dit Gloudina, dink ek dat jy steeds aan haar 'n duidelike(r) antwoord
verskuldig is. Sê nie dat jy dom is nie Gloudina, maar geniaal soos
ek is, is selfs ék nie eens seker wat Tobie hier vir jou sê nie. Hoe
dit verhouding hou met jou vraag nie.

Anders gesien, wonder ek of Tobie nie slimmer as ek is nie want as ek
weer na jou vraag kyk, (en die is as nagedagte) dan dink ek dat dit
nét miskien 'n tipiese Gloudina(like) moeilikheidsoek tipe vraag is.

DD
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42290 is 'n antwoord op boodskap #41707] Sa, 19 Mei 2001 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> On Fri, 18 May 2001 06:03:54 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Buddha lê in 'n graf
>>
>> ons Here se graf is leeg ...................
>
> Wat jy hier sê is natuurlik absoluut die waarheid Tobie, maar al is
> dit Gloudina, dink ek dat jy steeds aan haar 'n duidelike(r) antwoord
> verskuldig is. Sê nie dat jy dom is nie Gloudina, maar geniaal soos
> ek is, is selfs ék nie eens seker wat Tobie hier vir jou sê nie. Hoe
> dit verhouding hou met jou vraag nie.
>

Ag, Davie, natuurlik weet ek wat Tobie probeer sê in die
shorthand van sy spesifieke godsdienstige persuasie. Maar
hy weet natuurlik so min van wat "Buddha" werklik is, dat
hy Christus met Buddha "vergelyk." Hy weet nie dat hy
van apples en oranges praat nie. Hy weet nie dat wanneer
daar na Buddha verwys word, daar verwys word na wat
die Christen "die goddelike in ons" sou noem nie. Daar is
vele sogenaamde Buddhas. Hulle is almal aspekte van dit
wat Christene as "die goddelike in ons" sal aandui. Die
belangrikste is die vyf Buddhas wat die vyf energie-sentras
van die mensdom verteenwoordig ( in die Bybel word hulle
die "five living beings" genoem, William Blake noem hulle
die Zoas. Mens kan hulle selfs in sielkundige terme terugvind
in Carl Jung.)
Mens voel natuurlik effens jammer vir Tobie. Want hy
het so 'n kompulsie om ander geestelike rigtings swart te
smeer. Hoekom het hy hierdie kompulsie? Wat probeer hy
bewys?

Gloudina
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42291 is 'n antwoord op boodskap #41707] Sa, 19 Mei 2001 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 May 2001 22:07:56 GMT, @home.com wrote:

> William Blake noem hulle
> die Zoas.
>
> Gloudina
>
>

Wag ek wil net weer gaan kyk wat het Danielle ons van Willem Blake
vertel, Gloudina.

DD
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42292 is 'n antwoord op boodskap #41707] Sa, 19 Mei 2001 23:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> On Sat, 19 May 2001 22:07:56 GMT, @home.com wrote:
>
>> William Blake noem hulle
>> die Zoas.
>
> Wag ek wil net weer gaan kyk wat het Danielle ons van Willem Blake
> vertel, Gloudina.
>

Dit sal alles afhang watter pos jy van "haar" lees, wat sy
oor William Blake sê. Op een plek hemel sy hom op tot
in die hoogte. Die volgende pos is "sy" woedend omdat
Blake nou blykbaar alle ketterse soort idees verkondig
het. Sy "gebruik" ongelukkig vir Blake óf om mense te
imponeer óf aan te val. Effens van 'n glibberige kalant dus,
as jy my vra.
Hoekom gaan jy nie reguit na Blake nie? Die hele oeuvre
van Blake is op die Net, en dit sluit in sy tekenwerk.
Sy een werk "The Four Zoas" begin so:

Four Mighty Ones are in every Man;
a Perfect Unity
Cannot Exist. but from the Universal
Brotherhood of Eden
The Universal Man. To whom be
Glory Evermore Amen.

In kanttekeninge langs die reëls word die volgende
versies aangegee: John XVII c 21 & 22 & 23 v
en John I c 14 v.

"The Four Zoas," 'n baie lang werk, eindig so:
.... Urthona rises from the ruinous walls
In all his ancient strength to form the golden armour of science
For intellectual War. The war of swords departed now
The dark Religions are departed now & sweet Science reigns.

Gloudina
Re: Iets om te onthou ........ [boodskap #42307 is 'n antwoord op boodskap #42285] So, 20 Mei 2001 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ok, maar dan moet julle nie 'moan' oor die dinge wat sy sê nie,
julle voer net die troll deur haar te antwoord.
--
-----------------------------------------------------
To much analysis leads to paralysis.
------------------------------------------------------

"Davie Davis" skryf in boodskap news:rdmdgtcgmfn7idd487fv9c8upuhm9rk571@4ax.com...
: On Fri, 18 May 2001 06:00:28 +0200, "Tobie"

: wrote:
:
: >maar julle bly aanhoudened terug antwoord op haar postings
:
: Nuwe SA Tobie - almal het ewe veel reg.
:
: DD
: >...................
:
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42308 is 'n antwoord op boodskap #42288] So, 20 Mei 2001 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
geensins slim nie DD, die Gees het my maar net gelei om die
antwoord te gee. baiekeer gee die Gees iets om te sê net vir die
persoon of persone, en die skrif word dan net aan die persone of
geopenbaar. Jy sal sien ek skryf skrif met 'n klein letter
bedoelende dit kom as 'n 'woord van waarheid' deur 'n mens.
--
-----------------------------------------------------
To much analysis leads to paralysis.
------------------------------------------------------

"Davie Davis" skryf in boodskap news:c7pdgtojdo682toldohhrdt05fgda7mfli@4ax.com...
: On Fri, 18 May 2001 06:03:54 +0200, "Tobie"

: wrote:
:
: >Buddha lê in 'n graf
: >
: >ons Here se graf is leeg ...................
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42315 is 'n antwoord op boodskap #42288] So, 20 Mei 2001 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
In India (Kashmir) zijn er Christenen die beweren dat Jezus daar begraven
is.
In de bijbel NT staat Jezus geboorte beschreven daartussen niets en dan zijn
laatste levensperiode.

ZE zeggen dat hij in die tussentijd in India is geweest en dat hij na zijn
kruisiging niet dood maar schijndood was...opgestaan is en weer naar zijn
vrienden in India is gegaan.
Het graf bestaat uit de tijd dat Jezus leefde.

Grt Emmy
.

Davie Davis schreef in berichtnieuws
c7pdgtojdo682toldohhrdt05fgda7mfli@4ax.com...
> On Fri, 18 May 2001 06:03:54 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Buddha lê in 'n graf
>>
>> ons Here se graf is leeg ...................
>
>
> Wat jy hier sê is natuurlik absoluut die waarheid Tobie, maar al is
> dit Gloudina, dink ek dat jy steeds aan haar 'n duidelike(r) antwoord
> verskuldig is. Sê nie dat jy dom is nie Gloudina, maar geniaal soos
> ek is, is selfs ék nie eens seker wat Tobie hier vir jou sê nie. Hoe
> dit verhouding hou met jou vraag nie.
>
> Anders gesien, wonder ek of Tobie nie slimmer as ek is nie want as ek
> weer na jou vraag kyk, (en die is as nagedagte) dan dink ek dat dit
> nét miskien 'n tipiese Gloudina(like) moeilikheidsoek tipe vraag is.
>
> DD
>
Re: Iets om te onthou ........ [boodskap #42319 is 'n antwoord op boodskap #42307] So, 20 Mei 2001 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...of gesels met haar oor 'n ander onderwerp...
__________________________________________

"Tobie" skryf in boodskap news:9e7r97$k6d$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> ok, maar dan moet julle nie 'moan' oor die dinge wat sy sê nie,
> julle voer net die troll deur haar te antwoord.
> --
> -----------------------------------------------------
> To much analysis leads to paralysis.
> ------------------------------------------------------
> "Davie Davis" wrote in message
> news:rdmdgtcgmfn7idd487fv9c8upuhm9rk571@4ax.com...
> : On Fri, 18 May 2001 06:00:28 +0200, "Tobie"
>
> : wrote:
> :
> : >maar julle bly aanhoudened terug antwoord op haar postings
> :
> : Nuwe SA Tobie - almal het ewe veel reg.
> :
> : DD
> : >...................
> :
>
Re: Iets om oor na te dink. [boodskap #42323 is 'n antwoord op boodskap #41707] So, 20 Mei 2001 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 05:32:19 GMT, Danielle wrote:

> On Sun, 20 May 2001 00:40:08 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Wag ek wil net weer gaan kyk wat het Danielle ons van Willem Blake
>> vertel, Gloudina.
>
> LOL! Daaaaaaawiiid, jy gaan reguit hel toe met 'n eenrigting
> kaartjie!!! :-)))
>
> Jy kry die wissel trofee hierdie maand!
>
> ___________ . == .
> [___________>c( (_ )
> ' == '
> (Dis 'n groot houtlepel indien jy wonner!) :-))))
>
>

Verdomp... (wissel)trofee klink darem beter as as (eenrigting)
kaartjie!

Beteken daardie groot houtlepel dat ek nou te groot gehap het
Danielle?

DD
Re: Iets om te onthou ........ [boodskap #42328 is 'n antwoord op boodskap #42319] So, 20 Mei 2001 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 11:05:54 +0200, "Max" wrote:

> ...of gesels met haar oor 'n ander onderwerp...

ôkay... ek het de wisseltrofee oppie oomblik - vra maar vir Danielle
wat persoonlik die oorhandigng gedoen het... . Jy Max, is die volgende
houer daarvan... op die voorwaarde dat jy 'n tema begin waarmee sy sal
saamstem (en jy bars as jy die Boere aanval...! Want dit sal kroek
wees)

DD
Kom ons begin 'n tema! [boodskap #42347 is 'n antwoord op boodskap #42328] So, 20 Mei 2001 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek neem aan jy bedoel ek moet 'n fight begin? Ek en sy teen die res van
julle? Julle sal tweede kom!!!
___________________________________________________

"Davie Davis" skryf in boodskap news:nodfgtscajmlgjr5rtp0mgm00a07t10rt2@4ax.com...
> On Sun, 20 May 2001 11:05:54 +0200, "Max" wrote:
>
>> ...of gesels met haar oor 'n ander onderwerp...
>
> ékay... ek het de wisseltrofee oppie oomblik - vra maar vir Danielle
> wat persoonlik die oorhandigng gedoen het... . Jy Max, is die volgende
> houer daarvan... op die voorwaarde dat jy 'n tema begin waarmee sy sal
> saamstem (en jy bars as jy die Boere aanval...! Want dit sal kroek
> wees)
>
> DD
Re: Iets om te onthou ........ [boodskap #42352 is 'n antwoord op boodskap #42319] So, 20 Mei 2001 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
yep

--
------------------------------------------------------------ -----
-------------------------
Die beste helpende hand is aan die einde van jou eie arm.
------------------------------------------------------------ -----
-------------------------

"Max" skryf in boodskap news:9e81jv$6bi$3@azure.nl.gxn.net...
: ...of gesels met haar oor 'n ander onderwerp...
: __________________________________________
: "Tobie" wrote in message
: news:9e7r97$k6d$1@ctb-nnrp1.saix.net...
: > ok, maar dan moet julle nie 'moan' oor die dinge wat sy sê
nie,
: > julle voer net die troll deur haar te antwoord.
: > --
: > -----------------------------------------------------
: > To much analysis leads to paralysis.
: > ------------------------------------------------------
: > "Davie Davis" wrote in message
: > news:rdmdgtcgmfn7idd487fv9c8upuhm9rk571@4ax.com...
: > : On Fri, 18 May 2001 06:00:28 +0200, "Tobie"
: >
: > : wrote:
: > :
: > : >maar julle bly aanhoudened terug antwoord op haar postings
: > :
: > : Nuwe SA Tobie - almal het ewe veel reg.
: > :
: > : DD
: > : >...................
: > :
: >
: >
:
:
Re: Kom ons begin 'n tema! [boodskap #42367 is 'n antwoord op boodskap #42347] So, 20 Mei 2001 15:43 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 16:12:12 +0200, "Max" wrote:

> Ek neem aan jy bedoel ek moet 'n fight begin? Ek en sy teen die res van
> julle? Julle sal tweede kom!!!

> ___________________________________________________
> (en jy bars as jy die Boere aanval...! Want dit sal kroek
>> wees)
Want dit is al hoe jy haar sal laat kan saamstem

>> DD
>
Vorige onderwerp: Re: Volg Namibië Zimbabwe se pad? 35.6kb jpg lêer aanhangsel
Volgende onderwerp: Norbert hiers nog.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:17:34 MGT 2024